inpaklys - transvaal.voortrekkers.co.za · a5 hardeband notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn...

5
Tel 082 494 8847 E-pos [email protected] Goudrand GGA/GGN 2019 Datum: 17-19 Mei 2019 Inpaklys Merk asseblief alle persoonlike items duidelik Saambringlys - Algemeen Gr R SIEN OOK APARTE SAAMBRINGLYS ONDER ELKE SPESIALISASIE Kinders en volwassenes trek korrekte aktiewe Voortrekkerdrag aan met regte kleur donkerblou warm drag. Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief) Snoepie geld NB* Oorslaap spesialisasies Slaaplokale is beskikbaar, bring slaapsak, kussing en matrassie. Aktiewe Voortrekkerdrag vir Vrydag en Saterdag se uitstappies Formele Voortrekkerdrag vir Sondag se Kerkdiens – alle oorslaap spesialisasies Sweetpak om in te slaap Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Sien onder inpaklys) Geen stort geriewe is beskikbaar nie. Bring ʼn wassakkie. Bring toegeruste bordesak met genoeg papierborde vir 5 etes. Sterre en Ruimtewaarneming: NB: “The National Reasearch Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie, gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder inpaklys) GR 1 Tuinier GR 2 Kuiertyd GR 3 Fietsry GR 4 Ruimtewaarneming GR 4 Omgewingskennis GR 5 Handvaardighede GR 5 Onthaal GR 6 Sterrekunde GR 6 Paraatheid GR 7 Godsdiens Verkenners - Manne en Vroue Volwassenes – Dag Volwassenes – Naweek Gr R Kursus eindig om 11:00. Kinders moet asb. stiptelik om 11:00 afgehaal word. Tuinier Gr 1 Klein hand tuinvurk of klein hand tuingraaf Klein gieter Een paar Sykouse Potlood Gom – Pritt sal werk Klein leë jogurt bakkie Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief) Snoepie geld Kuiertyd Gr 2 A4 gekleurde Karton om ʼn uitnodiging te mak. Glitter Kokies Gom Stickers/ versierings vir uitnodigings Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief) Snoepie geld

Upload: others

Post on 22-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Inpaklys - transvaal.voortrekkers.co.za · A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen. Pennesakkie NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede

Tel 082 494 8847

E-pos [email protected]

Goudrand GGA/GGN 2019 Datum: 17-19 Mei 2019

Inpaklys

Merk asseblief alle persoonlike items duidelik

Saam

bringly

s -

Alg

em

ee

n

Gr R

SIEN OOK APARTE SAAMBRINGLYS ONDER ELKE SPESIALISASIE

Kinders en volwassenes trek korrekte aktiewe Voortrekkerdrag aan met regte kleur donkerblou warm drag.

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld NB* Oorslaap spesialisasies

Slaaplokale is beskikbaar, bring slaapsak, kussing en matrassie.

Aktiewe Voortrekkerdrag vir Vrydag en Saterdag se uitstappies

Formele Voortrekkerdrag vir Sondag se Kerkdiens – alle oorslaap spesialisasies

Sweetpak om in te slaap

Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Sien onder inpaklys)

Geen stort geriewe is beskikbaar nie. Bring ʼn wassakkie.

Bring toegeruste bordesak met genoeg papierborde vir 5 etes.

Sterre en Ruimtewaarneming: NB: “The National Reasearch Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie, gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder inpaklys)

GR 1 Tuinier

GR 2 Kuiertyd

GR 3 Fietsry

GR 4 Ruimtewaarneming

GR 4 Omgewingskennis

GR 5 Handvaardighede

GR 5 Onthaal

GR 6 Sterrekunde

GR 6 Paraatheid

GR 7 Godsdiens

Verkenners - Manne en Vroue

Volwassenes – Dag

Volwassenes – Naweek

Gr

R

Kursus eindig om 11:00. Kinders moet asb. stiptelik om 11:00 afgehaal word.

Tu

inie

r G

r 1 Klein hand tuinvurk of klein hand tuingraaf

Klein gieter

Een paar Sykouse

Potlood

Gom – Pritt sal werk

Klein leë jogurt bakkie

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Ku

iert

yd

Gr

2

A4 gekleurde Karton om ʼn uitnodiging te mak.

Glitter

Kokies

Gom

Stickers/ versierings vir uitnodigings

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Page 2: Inpaklys - transvaal.voortrekkers.co.za · A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen. Pennesakkie NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede

Fie

tsry

Gr

3

Valhelm – Streng verpligtend, geen valhelm, geen fietsry

Werkende fiets (Sonder 'n werkende fiets kan kursus nie voltooi word nie)

Fiets pomp (1 pomp vir elke 2 kinders. Band pomp is deel van vereistes)

Sonroom

Hoed

Toe skoene soos tekkies - geen plakkies, "pumps" en sandale

Ou lappie (Om fiets mee te was)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Ru

imte

wa

arn

em

ing

Gr

4

Baie energie!

Warm klere vir die aand.

WARM BAADJIE (dit is koud by die sterrewag se uitkyk punt)

Leë 2 Liter koeldrank bottel. (Coke)

Offisiere, maak asb. seker dat jou span die storie van Goue Lokkies en die drie bere ken

GEEN rooi of groen laserswysers of teleskope nie. Ons kan nie verantwoordelikheid neem vir duur toerusting nie en dit sal nie gebruik word nie

Geen Selfone!

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

NB: “The National Reasearch Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Om

ge

win

gsk

en

nis

Gr

4

Artikel / Inligting /Foto's oor die ontstaan van Johannesburg

Interessante feite oor Johannesburg

Hoofstraat van Johannesburg

Naam van Burgermeester van Johannesburg

Eetgoed / lekkers vir die bus

Notaboek en pen

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

H

an

dv

aa

rdig

he

id G

r 5

Pennesakkie met pen, potlood

Gom - "Craft glue” of Houtlym, nie Pritt nie

Lee 2 Liter koeldrank bottel

3 leë blikkie bv. “baked beans” blikkies skoon gewas

Groot skêr wat bv. plastiek en blik kan sny

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Page 3: Inpaklys - transvaal.voortrekkers.co.za · A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen. Pennesakkie NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede

O

nth

aa

l G

r 5 Potloodsakkie met skêr

Gom

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Ste

rre

ku

nd

e G

r 6

Kombers vir sterrepartytjie (Sterrepartytjie is soos piekniek in die aand)

Warm klere, mussie, handskoene, ons gaan laat buite wees

Eetgoed vir sterrepartytjie (partytjiekos!)

Flits met rooi sellofaan toegemaak, maak sellofaan vas met rekkie oor voorkant of geplak met kleeflint oor voorkant van flits. Alternatiewelik kan ʼn rooi ballon oor die voorkant van die flits getrek word

Pennesakkie met penne, ens. soos vir skool

Skêr – belangrik!

Gom

Ou CD

Verkyker gemerk met jou naam (Op eie risiko)

Selfoon (as jy een het) gemerk met jou naam (op eie risiko)

Laai vooraf op jou slimfoon: Google sky app of Sky Chart asook Heavens Above

Ziploc sakkie met jou naam en selfoon nommer opgeskryf. Groot genoeg vir jou selfoon om in te pas

Teleskope (op eie risiko)

Alle persoonlike toerusting moet goed gemerk wees waar dit sigbaar is

GEEN Groen lasers – dit sal gekonfiskeer word tot na die kursus

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

NB: “The National Research Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Pa

raa

the

id G

r 6

Stukkie watte,

3 x pleisters,

1 x verband

Pakkie vuurhoutjies

Lang wit kers

2x papierborde

Flits

Waterbottel vir deur die dag se gebruik

Los klein rugsak – gebruik vir nood voorraad scenario bespreking

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

NB: “The National Research Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Page 4: Inpaklys - transvaal.voortrekkers.co.za · A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen. Pennesakkie NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede

Go

ds

die

ns

Gr

7 Bybel

Selfoon met data

A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen.

Pennesakkie

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Ma

nn

e e

n V

rou

e u

it d

ie B

yb

el

– V

erk

en

ners

Bybel

Pennesakkie en notaboek

‘n Werkstuk doen oor een persoon in 1. (seuns) of een persoon in 2. (meisies) 1. Noag, Abraham, Josef, Dawid of Daniël 2. 3.2 Ester, Ragab, Rut of Maria die moeder van Jesus

Die werkstukke moet elkeen vier rekenaargetikte A4 bladsye wees en uit die volgende bestaan: (Lettertipe Arial 11 met 1.5 lynspasieëring) Inleiding: Algehele opsomming en indrukke oor die persoon. Liggaam: ’n Kort geskiedenis van die persoon se lewe.

1. Beskryf kortliks die persoon se verhouding met die Here. 2. Wat het hom/haar gedryf om te doen wat hy/sy gedoen het. 3. Wat is die persoon se bydrae tot die Koninkryk van God/sy volk/sy land. 4. Slot: Verduidelik met watter kenmerke in die persoon se lewe, of eienskappe van die

persoon, jy kan identifiseer. (Indien jy nie die werkstuk inhandig na afloop van die spesialisasie nie, sal jy nie jou kenteken verwerf nie)

Sweetpak om in te slaap (nie slaapklere nie)

NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede (Onder aan dokument)

NB: “The National Research Foundation” Vrywaringsvorm. As jy hom nie bring nie gaan jy nie op die uitstappie kan gaan nie. (Sien onder aan die dokument)

Bordesak – Volledig (papierbord binne gewone bord vir ete asseblief)

Snoepie geld

Ruimtewaarneming, Omgewingskennis, Handvaardigheid, Onthaal, Sterrekunde, Paraatheid, Godsdiens Vul asseblief die vorm in, bring saam en handig in tydens registrasie.

NAAM

KONTAK Nr.

MEDIESEFONDS NAAM

MEDIESEFONDS NOMMER

KOMMANDO

ALLERGIEЁ

Page 5: Inpaklys - transvaal.voortrekkers.co.za · A5 Hardeband Notaboek, mooi oorgetrek, jy mag dalk ʼn prys wen. Pennesakkie NB: Nota met nood kontak nommers en Mediese fonds besonderhede