©instituut vir christelike onderwys - …...©instituut vir christelike onderwys afsluiting wees...

53
©Instituut vir Christelike Onderwys

Upload: others

Post on 05-Jul-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 2: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Kontakbesonderhede

E-pos gerus: [email protected]

Tel:0824914965

• Bestel die boekie @R70 (aflewering is nieingesluit nie)

• Binnekort op Takelot beskikbaar

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 3: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Inleiding

Die kursus is soos die bou van ‘n huis

Fondament: Matt 22:37 – 39

37. “En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jouGod liefhê met jou hele hart en met jou hele sielen met jou hele verstand.

Talente en gawes

Fiksheidsprogram

OEFEN

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 4: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Belangrik om te weet

Gesonde eetgewoontes

• Eet drie gesonde maaltye per dag

• Peuselhappies moet gesond wees

• Drink baie water

• Vermy soetgoed en gaskoeldrank

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 5: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Gesonde leefstyl

• Oefening is belangrik

• Onthou om te ontspan

• Slaap genoeg

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 6: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Studeerplek tuis

Verskil tussen studeer en huiswerk

• Stil

• Verlig

• Genoeg vars lug

• Privaat (nie steurings)

• Netjies

• Regte temperatuur

• Geskikte meubels

• Kennisgewingbord/dinkmuur

Page 7: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Wat is ‘n doelwit?

• Mikpunt

• Droom

Page 8: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

KorttermyndoelwitVak Termyn

1Doelwit Termyn

2Doelwit Termyn

3Doelwit Termyn

4Doelwit

Afr

Eng

Wisk

Nat en Teg

SW

LO

76%

90%

65%

55%

90%

75%

80%

78%

90%

70%

60%

90%

Page 9: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Verband tussen klaswerk en studie

• Klaswerk is die kern van die leerstof

• Let op in die klas (virtuele klas)

• Konsentreer

• Neem nota’s

• Hersien klaswerk

• Doen huiswerk, dit is oefening

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 10: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Ons Leer

Page 11: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Prosesse tydens leer

Inname

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 12: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Denkprosesse

AfkortingsKleur

Hersien

OpsommingsVorms

Sleutelwoorde

©Instituut vir Christelike Onderwys

BiblioteekOrde

Page 13: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Resultate

Toetse

Eksamens

Skriftelikewerk

Mondelingeweergawe

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 14: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Watter soort leerder is jy?

Drie soorte1. Ouditief: Wat jy hoor?

2. Visueel: Wat jy sien

3. Kinesteties: Aksies en beweging

Onthou: Meeste van ons is ‘n kombinasie van die drie –gebruik verskillende sintuie om te leer

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 15: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Ouditiewe leerder

Wat jy hoor is belangrik

Sit waar jy goed kan hoor

Kan baie praat

Luister na musiek

Dril hardop

Gebruik ritmiese patrone

Lees hardop

Neem dit op, luister weer daarna

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 16: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Visuele leerder

Wat jy sien is belangrik Gebruik helder kleure Gebruik groot bladsye Plak die opsommings teen muur Neem nota’s Onderstreep, gebruik ligpen Teken prentjies Gebruik prentjies vir assosiasie Werk is gewoonlik netjies Kan goed visualiseer

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 17: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Kinestetiese leerder

Aksies en beweging is belangrik

Rus gereeld terwyl jy studeer

Groot werkoppervlaktes

Ligpen om te onderstreep

Loop met opsommings in hand

Praat met handgebare

Sukkel om stil te sit

Gebruik stresbal

Kou kougom as jy leer (nie in die klas nie)

Skryf neer wat jy leer

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 18: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Beplan om te begin studeer

Tydsbestuur

• Tyd is ‘n gawe en kosbaar

• Daar is ‘n tyd vir alles

• Balans wees

• Eerstens: Bybellees en bid

• Vind dan kalmte om die res van die dag in te deel

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 19: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

‘n Daaglikse program

Sarel se program

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 20: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Hoe lank is my afspraak?

• Gr 4: 2 x 15 – 20 min

• Gr 5: 2 x 20 – 25 min

• Gr 6: 2 x 25 – 30 min

• Gr 7: 2 x 30 – 35 min

• Gr 8: 2 x 35 – 40 min

• Gr 9: 2 x 40 – 45 min

• Gr 10: 2 x 45 – 50 min

• Gr 11 & 12 - 3 x 50 min

Page 21: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

My persoonlike weekliksestudierooster

©Instituut vir Christelike Onderwys

K + K

NW

Afr

Wisk SW

ENG

LO

Wisk

Inhaal

Page 22: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Memoriseringstegnieke

1. Groepeer om te onthou• Onthou makliker om dit wat

bymekaar hoort te leer

• Leer die reëls

Moeilik om te leer Deurmekaar

Maklik om te leer (georden

Mat – matte Kat – Katte

Haas – hase Rat – RatteReël: laaste letter verdubbelen kry ‘n e by

Rat – ratte

Kaas – kase Haas – Hase

Kat – katte Baas – BaseReël: Een klinker val weg, kry‘n e by

Baas - base ©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 23: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

2. Gee dit ‘n nommer

• Verbind ‘n moeilike onderwerp aan ietswat maklik onthou word

• Leervakke soos Nat en Teg

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 24: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

3. Geheuekrukke

• Gebruik eerste letter van die woord• Maak ‘n rympie om dit makliker te onthou• Nuttig vir die regte volgorde

Voorbeeld: Natuurwetenskappe• Kenmerke van lewende dinge:

Groei Voedsel inneem Beweeg Asemhaal Voortplant Uitskei Reageer

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 25: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Geheuekrukke: voorbeeld 2

Planete• Mercurius, Venus, Aarde, Mars, Jupiter, Saturnus, Uranus,

Neptunus, Pluto

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 26: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

4. Assosiasie deur middel van prentjies

• Sketse help om die moeilike werk te onthou

• Oppas vir skilderye

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 27: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

5. Woordkaarte

• Skryf moeilike woorde op ‘n kaartjie

• Plaas op plekke in jou kamer/huis

• Sorg dat jy dit baie kan sien

• Voorbeeld: Name van buurstate

• Kan ook flitskaartemaak

LESOTHO

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 28: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Opsommings

• Sleutelwoorde help om te orden, selekteer• Onthou ‘n sleutel sluit oop• Sleutelwoorde sluit inligting in jou brein oop

Hoe kies ek ‘n sleutelwoord?1. Kies sleutelwoorde uit die belangrikste inligting2. Kies ‘n sleutelwoord wat maklik visualiseer3. Meestal nie die antwoord nie4. Werkwoorde

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 29: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Opsomming:voorbeeld

• Jan v Riebeeck het in 1652 met 3 skepein die Kaap aangekom

• Jan v Riebeeck, 3 skepe, Kaap aangekom(1652)

• Aangekom: Jan, 1652

Page 30: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Opsommings(jou ma mag dit nie vir jou doen nie!)

Verskillende maniere: Cornell-metode/Breinkaarte

Cornell-metode: Vermindering Notaboek Trek 8-10cm van kant af ‘n lyn Opskrif Links: Opsommings Regs: Verminder Dink en opsê Hersiening is belangrik

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 31: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 32: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Spinnekop-breinkaart

Begin in middel van groot bladsy

Vanuit hooftema vloei subtema’s

Werk kloksgewys

Memoriseringstegnieke

Sleutelwoorde

Maklik kan vluglees

Leesbaar en in kleure

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 33: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Breinkaart

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 34: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Hiërargiese-breinkaart

Hoofonderwerp heelbo

Organiseer hoofgedagtes daaronder

Werk in vlakke van belangrikheid (bo na onder)

Visualiseer inligting

Hersien

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 35: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Tydlyn

Rangskik gebeure met ‘n begin en einde (chronologie)

Verskil in lengte (Kies jou papier reg)

Horisontale lyn met datums

Gebeure bo aan die datums

Plak waar jy dit kan sien

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 36: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Silindriese-breinkaart

Reeks gebeure in sirkelformasie

Dit het nie begin en einde nie

Stel ‘n reeks of siklus voor

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 37: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Wenke by die leer van syfervakke

• Hersien werk so gou as moontlik na klas

• Volgorde: lees, dink en doen (3, 2, 1)

• Deelnemer, nie toeskouer

• Teorie: lees en ontleed die simbole

• Probleme: Oefen die voorbeelde

• Maak jou eie voorbeelde met ander waardes

• Moet dit nie net deurlees nie

• Verskaf redes vir jou berekeninge

• Oefen ou toetse en vraestelle

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 38: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Sukses in die Wiskundeklas

Page 39: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Langtermynstudieplan

• Om sinvol en volhoubaar te studeermoet jy vooruit studeer

• Gebruik die O-VLOK-H metode

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 40: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

1. Oorsig

Lees die inhoudsopgawe

Lees die inleiding

Beweeg jou oë oor die bladsy en kyk na

o Opskrifte

o Woorde wat in vet letters/skuins gedruk is

o Lees gevolgtrekking

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 41: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

2. V = Vra vrae

Vra jouself wat jy van die onderwerp weet

Vra jouself wat jy wil weet

Wat is belangrik

Wat kan jy maar uitlos

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 42: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

3. L = Leer die les

Konsentreer op wat jy wil leer

Konsentreer op wat jy wil sien

Bepaal die hoofgedagtes

Leer deur die volgende te gebruik:

o Opsommings

o Memoriseringstegnieke

o Breinkaarte

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 43: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

4. O = Opsê

Kyk weer na die hoofgedagtes

Kyk of jy die inligting wat die sleutelwoorde ontsluit ken

Sê dit hardop, vir kat, hondof speelgoed

Visualiseer die werk in jou kop

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 44: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

5. K = Kontrole

Kontroleer of die inligting wat jy opsê reg is

As dit nie so is nie, ken jy dit nog nie!

Jy sal verder moet studeer.

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 45: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

6. H = Hersiening

Hersien gereeld deur die hoofgedagtes vinnig te lees

As jy onseker is oor iets, hersien weer

Gereelde hersiening is goed vir langtermyngeheue

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 46: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Algemene wenke

• Alle leerstof word nie opgesom nie• Geen inleidings• Feitelike leerstof word opgesom• Som so kort as moontlik op,

maar effektief• Werk duidelik en leesbaar• Roetine en netheid is

belangrik• Geen punte vir buitemuurse

aktiwiteite• Begin betyds• Wees positief

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 47: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Konsentrasietegnieke

1. Hoekom moet ek leer?• Doelwitte

• Lang en korttermyn• Plak teen muur

2. Kan nie fokus nie:• Slaap genoeg• Eet gesond

• Oefen• Studie-omgewing• Vermy steurings• Skep rustye

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 48: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Konsentrasietegnieke

3. Ek stel nie belang nie:• Motiveer self

• Aanvaar verantwoordelikheid

• Nader aan jou doel

• Stel belang in die onderwerp

4. Uitstel van leerwerk:• Beplan

• Deel in kleiner dele

• Beloning

• Ekstra tyd

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 49: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Konsentrasietegnieke

5. Nie genoeg tyd om te leer nie:

• Tydsbestuur

• Studierooster

• Dagbeplanner

• Oppas vir buitemuurs

6. My gedagtes dwaal as ek moet leer:• Leer aktief

• Onderstreep

• Toets jouself

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 50: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Konsentrasietegnieke

7. Ek lees nie goed genoeg nie:• Motivering• Leer nuwe tegnieke• Oefen: 15 – 20 min/dag• Oogoefeninge• Lees om te verryk

8. Die leerwerk is te moeilik• Lees dit eers deur

• Visualiseer• Kleiner dele• Vra hulp

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 51: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Eksamens en toetse, wat nou?

1. Wees positief, jy het geleer2. Ontspan3. Beplan volgens punte4. Lees die vrae goed5. Kyk na die puntetoedeling6. Maklikste vrae eerste7. Dink wat die onderwyser wil hê8. Visualiseer die opsommings9. Moenie vashaak nie, 10. Werk netjies11. Lees jou antwoorde weer12. Doen jou bes, werk volgens talente

Eksamenvrees

• Bang vir mislukking• Bang vir onbekende• Vertrou nie eie kennis nie• Stel te hoë eise• Te laat en te min gestudeer

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 52: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Praktiese vrae:

1. Is dit goed om 'n negatiewe houding te hê?

2. Hoekom moet ek gesonde kos eet?

3. Hoekom moet ek genoeg slaap?

4. Wat is 'n doelwit?

5. Hoe kan ek my tyd bestuur?

6. Kan ek op my bed lê as ek studeer?

7. Wat is 'n memoriseringstegniek?

8. Hoe kies ek 'n sleutelwoord?

9. Is dit belangrik om gereeld te ontspan?

10. Wat is belangrik wanneer jy wiskunde studeer?

11. As ek sukkel om te fokus, wat kan ek doen om my te help?

©Instituut vir Christelike Onderwys

Page 53: ©Instituut vir Christelike Onderwys - …...©Instituut vir Christelike Onderwys Afsluiting Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

Afsluiting

Wees dankbaar vir die gawes wat jy ontvang het

Doen jou bes Werk getrou Aanvaar jou mislukkings

en foute, leer daaruit Doen alles tot eer van

die Here, ook jou studies Jou waarde kan nie in

punte gemeet word nie Jou waarde lê daarin dat

jy geskape is na die beeld van God

©Instituut vir Christelike Onderwys