intermediÊre fase graad 6 november 2017 afrikaans huistaal v3 · 4 afrikaans huistaal v3...

16
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 30 TYD: 1 uur NAAM: Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. *6AFHL3*

Upload: others

Post on 17-Jul-2020

27 views

Category:

Documents

1 download

TRANSCRIPT

Page 1: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

INTERMEDIÊRE FASE

GRAAD 6

NOVEMBER 2017

AFRIKAANS HUISTAAL V3

PUNTE: 30

TYD: 1 uur

NAAM:

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

*6AFHL3*

Page 2: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS. AFDELING A: Opstel (20 punte) AFDELING B: Transaksionele Teks (10 punte) 2. Beantwoord EEN vraag uit elke afdeling. 3. Nommer elke skryfstuk soos wat dit in die vraestel genommer is bv. 1.1

indien jy die onderwerp gekies het.

4. Skryf netjies en leesbaar met blou of swart ink.

5. Beplan jou werk voordat jy begin skryf (bv. kopkaart, sleutelwoorde). 6. Skenk aandag aan spelling en sinskonstruksie. 7. Gebruik jou tyd as volg: 40 minute vir AFDELING A 20 minute vir AFDELING B 8. Voltooi jou Opstel en Transaksionele Teks op aangehegde bylae.

Page 3: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A: OPSTEL – KREATIEWE TEKS VRAAG 1 INSTRUKSIES 1. Kies net EEN van die volgende opdragte hieronder. 2. Skryf ʼn opstel van 140–150 woorde (6–8 paragrawe). 3. Dui die vraagnommer en titel bo die teks aan, bv. VRAAG 1.1: VAKANSIE! 1.1 VAKANSIE !!!!!!

Beskrywende Opstel Dis mos vakansietyd. Rondomtalieswaai. Ek ry op my fiets en maak ʼn lawaai.

Niemand gaan ons kinders pla. Ek hou regtig van vakansietyd, dan kan ek mos ...

[20] OF

Vakansie Waarom die plek?

Gunstelingplek. Waarheen julle

gaan.

Wat julle alles doen

Hoe die plek lyk.

Page 4: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die volgende strokiesprent: Skryf ʼn storie oor wat jy dink gebeur het.

Gee jou storie ʼn titel.

[20] OF

Tom –

skool se – voetbalspan

rondgehardloop doelpale – vasgehardloop –

bewusteloos

veld –

af – gedra –

Ambulans – hospitaal

hospitaal – gehou –

volgende dag huistoe

[20]

Page 5: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A: OPSTEL

________________________________________________________________________

Page 6: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

6 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

RUBRIEK VIR OPSTEL

KRITERIA Totaal Leerder punt

Inhoud 4

Taalgebruik en styl 4

Spelling en punktuasie 4

Sinsbou en paragrawe 4

Lengte van sinne 4

TOTAAL: 20

Page 7: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B: TRANSAKSIONEEL / NASLAAN EN INFORMATIEF VRAAG 2

Kies EEN van die volgende opdragte.

Skryf ʼn skryfstuk van ongeveer 60–80 woorde.

Dui die titel bo die leesstuk aan.

2.1 DAGBOEKINSKRYWING Jou beste maat het jou vals beskuldig dat jy ʼn pen gesteel het. Skryf ʼn

dagboekinskrywing vir een dag. Vertel wat gebeur het. Hoe jy daaroor gevoel het. Wat het aan die einde gebeur? [10]

OF 2.2 INSTRUKSIETEKS Jy word gevra om ander leerders te leer hoe om ʼn boom te plant.

Skryf duidelike instruksies vir hulle neer hoe om die boom te plant. Kyk na die prente hieronder.

Onthou jou benodigdhede en metode.

[10]

OF

Page 8: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

8 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3 DIALOOG

Lees die onderstaande paragraaf en voltooi die dialoog.

ʼn Seun en sy pa, Koos, sit op die stoep. Die seun, Jasper, het baie sleg in sy

skoolwerk gevaar. 1. Voltooi die dialoog tussen Jasper en sy pa, Koos.

2. Gebruik die regte dialoogvorm. 3. Let op jou spelling, taal en punktuasie.

Jasper en sy pa sit op die stoep met sy skoolrapport in die hand.

Pa Koos : Seun ek wil nou baie dringend met jou gesels!

Jasper : (bangerig) Ja, pa ... [10]

Page 9: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS HUISTAAL V3 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B:

Page 10: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die

10 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

RUBRIEKE DIALOOG

KRITERIA PUNTE LEERDER TOTAAL

Kreatiwiteit 3

Formaat 3

Boodskap 4

TOTAAL 10

DAGBOEK/INSTRUKSIETEKS

KRITERIA PUNT LEERDERPUNT

Inhoud 5

Taal en styl 5

TOTAAL 10

TOTAAL AFDELING A : 20 TOTAAL AFDELING B: 10

GROOTTOTAAL: 30

Page 11: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die
Page 12: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die
Page 13: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die
Page 14: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die
Page 15: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die
Page 16: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V3 · 4 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1.2 VERHALENDE OPSTEL Kyk na die