intermediÊre fase graad 6 november 2017 afrikaans … p3... · 2017. 12. 9. · 10 afrikaans...

16
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 30 TYD: 2 uur NAAM EN VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. *6AFAL3*

Upload: others

Post on 26-Feb-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

INTERMEDIÊRE FASE

GRAAD 6

NOVEMBER 2017

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

PUNTE: 30

TYD: 2 uur

NAAM EN VAN:

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

*6AFAL3*

Page 2: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings: AFDELING A: Kreatiewe skryfwerk (15 punte) AFDELING B: Transaksionele teks (15 punte) 2. Skryf netjies en leesbaar. 3. Lees jou vrae en instruksies deeglik. 4. Gee aandag aan spelling, leestekens en sinskonstruksie.

Page 3: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK – ʼn STORIE (OPSTEL) Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ʼn storie van ongeveer 150 woorde (4–5 paragrawe en 4–5 sinne per paragraaf ).

ONTHOU DIE VOLGENDE 1. Beplan jou storie.

Gebruik ʼn kopkaart / vloeidiagram of sleutelwoorde. Hersien, redigeer en skryf jou finale weergawe.

2. Skryf ʼn openingsin.

3. Gebruik verbindingswoorde. (en, maar, want, omdat, ens.) 4. Gebruik byvoeglike naamwoorde. (beskrywende woorde) 5. Skryf ʼn gepaste slot. 6. Hou by die onderwerp. 7. Let op spelling, woordeskat en leestekens. 8. Onthou om ʼn titel vir jou storie neer te skryf. 9. Tel die woorde aan die einde van die skryfstuk en skryf dit tussen hakies

onderaan die skryfstuk neer. Let wel: Die titel word nie in aanmerking geneem wanneer die woorde aan die einde van die skryfstuk getel word nie.

1.1 Skryf oor die dag toe jy ʼn R200-00 noot opgetel het. Jy mag van die volgende idees in jou skryfwerk gebruik: Vertel hoe jy gevoel het toe jy dit optel.

Wat het jy daarmee gedoen?

Hoe het dit wat jy gedoen het jou laat voel? [15]

OF

Page 4: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2 Beskryf ʼn ontmoeting met ʼn bekende persoon. Jy mag van die volgende idees in jou skryfwerk gebruik: Wie was die persoon wat jy ontmoet het?

Waar het jy die persoon ontmoet?

Wanneer het jy die persoon ontmoet?

Hoe het die persoon gelyk / opgetree?

Hoe het die ontmoeting jou laat voel? [15]

OF 1.3 Vertel waarom jy van honde hou. Jy mag van die volgende idees in jou skryfwerk gebruik. Dink aan uitdrukkings soos: “’n Hond is ʼn mens se beste vriend.”

Honde kan mense help.

Honde is altyd bly om jou te sien.

Hoe laat jou troeteldierhond jou voel? [15]

Page 5: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

OPSTEL - BEPLANNING

RAAMWERK SKRYF ’n STORIE / OPSTEL

ONDERWERP: ___________________________________________________________

• __________________________________________________

• __________________________________________________

Paragraaf 1:

INLEIDING

• __________________________________________________

• __________________________________________________

Paragraaf 2:

MIDDEL

• __________________________________________________

• __________________________________________________

Paragraaf 3:

MIDDEL

• __________________________________________________

• __________________________________________________

Paragraaf 4:

MIDDEL

• __________________________________________________

• __________________________________________________

Paragraaf 5:

SLOT

Page 6: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

OPSTEL – FINAAL

Page 7: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Puntetoekenning vir VRAAG 1. OPSTEL:

KRITERIA MAKSIMUM PUNT

LEERDER PUNT

Uitleg 5

Taalgebruik en -strukture 6

Inhoud 4

TOTAAL 15

TOTAAL AFDELING A: 15

Page 9: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B: TRANSAKSIONELE TEKS ʼn VRIENDSKAPLIKE BRIEF ÓF ʼn PLAKKAAT Kies EEN van die onderstaande onderwerpe en skryf ʼn vriendskaplike brief OF ontwerp ʼn plakkaat om ʼn nuwe hamburger bekend te stel.

ONTHOU DIE VOLGENDE

1. Gebruik die regte formaat vir jou informele brief. 2. Jou brief moet 80–100 woorde lank wees en ten minste VIER

PARAGRAWE met 2–4 sinne per paragraaf bevat. 3. Tel jou woorde en dui dit aan. 4. Gee aandag aan taalgebruik, spelling en leestekens.

2.1. Skryf ʼn brief aan jou vriend(in). Vertel hom/haar van ʼn vakansie waarop

julle familie gegaan het. Jy mag van die volgende idees in jou brief gebruik: Waarheen het julle gegaan? (see / wildtuin / berge / plaas)

Wanneer was die vakansie?

Wat het julle gedoen of gesien?

Het jy daarvan gehou of nie en waarom / waarom nie? [15]

OF 2. Skryf ʼn brief aan jou vriend(in). Vertel vir hom/haar van die wonderlike

present wat jy vir jou verjaardag gekry het. Jy mag van die volgende idees in jou brief gebruik:

Wat was die present? Wie het dit vir jou gegee?

Hoe het jy gevoel toe jy dit gekry het?

Wat kan jy daarmee doen?

Waarom hou jy so baie daarvan?

[15]

OF

Page 10: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Ontwerp ʼn plakkaat om ʼn nuwe hamburger bekend te stel.

ONTHOU DIE VOLGENDE

1. Gebruik kleur en lettertipes wat jou plakkaat laat uitstaan. 2. Jy mag van slagspreuke gebruik maak. 3. Gebruik visuele beelde soos prente of ontwerpe op jou plakkaat. 4. Maak dit interessant en trek die leser se aandag. 5. Gee aandag aan spelling en leestekens.

Jy mag van die volgende idees op jou plakkaat gebruik: Tipe hamburger (dink aan bestanddele wat daarop is, soos

byvoorbeeld: kaas, blaarslaai, tamatie, souse, pynappel, mosterd, spekvleis, biltong, eier, avokadopeer, rissie, agurkies, ens.)

Kies die teikenmark, byvoorbeeld: ouers, tieners, kinders, studente.

Dui die prys van die burger aan en waar dit gekoop kan word.

Dink aan ʼn interessante en aantreklike uitleg en ontwerp.

Page 11: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BRIEF

Page 12: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

OF

Page 13: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

(EC/NOVEMBER 2017) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

PLAKKAAT

Page 14: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp

14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Puntetoekenning vir VRAAG 2. BRIEF:

KRITERIA MAKSIMUM PUNT

LEERDER PUNT

Uitleg 5

Taalgebruik en -strukture 6

Inhoud 4

TOTAAL 15

PLAKKAAT:

KRITERIA MAKSIMUM PUNT

LEERDER PUNT

Uitleg 6

Taalgebruik en -strukture 4

Inhoud 5

TOTAAL 15

TOTAAL AFDELING B: 15

GROOTTOTAAL: 30

Page 15: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp
Page 16: INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS … P3... · 2017. 12. 9. · 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2017) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Ontwerp