isa 40:31 maar die wat op die here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos

24
Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordp ress.com

Upload: avery

Post on 25-Feb-2016

603 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. . God spreek tot die mens deur die son, die maan die sterre , die wolke , die reen , - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Isa 40:31 maar die wat op die HERE wag,kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

Page 2: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

God spreek tot die mens deur die son, die maandie sterre, die wolke, die reen, Die dou, die berge, die reviere…

(Ps19:2) Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

Page 3: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

God spreek nie net tot ons deur die natuur nie maar deur die skriftuur, naamlik Sy Ewige Woord “Wat ons wys kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus” (2 Tim 3:15b).

Arend en sy gewoontesVergelyk met die lewe van ‘n gelowigeIn die lig van die `WOORD VAN GOD

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

Page 4: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

A. DIE AREND – SY KONINKLIKHEID

Soos die leeu die koning van dieDiere genoem word, so word die arend die “Koning van die voels”genoem

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

Page 5: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

A. DIE AREND – SY KONINKLIKHEID

Die groot beeld wat Nebukadneser gesien het; sy hoof was van goeie goud, wat spreek van die koningskap van Nebukadneser (Dan. 2:37-38).Dan. 7 spreek van diere wat uit die see opkom,Wat ooreenstem met die “beeld”.“Die eerste was soos ‘n leeu (koning) en hy het vlerke van ‘n arend (Koning) gehad.”(Dan 7:4a)

Page 6: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

A. DIE AREND – SY KONINKLIKHEID

Openb. 1:5 en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy Bloed,1:6 en ons gemaak het konings en priestersvir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

Page 7: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

B. DIE AREND – SY KRAG

Sy krag is in sy vlerke, bene en pote•Sy vlerke is dikwels 2m lank•Kan ‘n snelheid van 160 km/hBereik.•Genoeg krag om ‘n skaap- Lammetjie op-te-raap

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

Page 8: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

B. DIE AREND – SY KRAG

Die arend ken die lugstrome•Hy sit en wag vir die regtewind en ry dan op diewind sonder moeite.•Waneer daar ‘n storm onder woed is die arend ver bo die storm verhef onderdie helder strale van die verkwikkende Son.

Page 9: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

B. DIE AREND – SY KRAG

Efe 6:10 Eindelik, my broeders,word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Fil 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Act 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle Kom...

Page 10: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

B. DIE AREND – SY KRAG

Jes 40:31; maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.

Page 11: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

B. DIE AREND – SY KRAG

Wanneer die stormgety beginWoed, en die winde beginWaai – wag die kind van die Here gelowiglik in die Gebed totdat hy metDie Heilige GeesWeggevoer word – Ja, ver bokant die sorge en stryd van die lewe, hoEr, al hoEr tot naby die hart van God. Dit is dan wat Gelowige saam met die liededigter uitroep:

Page 12: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

B. DIE AREND – SY KRAG

“daar is ‘n plek van siele rusNaby die hart van God:‘n plek waar sonde nie ontrusNaby die hart van God”

Page 13: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

C. DIE AREND– SY GROOTSTE VYAND

•Die slang is sy grootste vyand•Maak nie saak waar is sy nes,die slang soek altyd sy eiers of kleintjies op.As hy ‘n slang gewaarGooi hy sy vlerke Oop. (magsvertoning aan sy vyand)

Page 14: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

C. DIE AREND– SY GROOTSTE VYAND

Sy pote het netvormige skubbe en ‘n kussing van vere om sy bors. Arend spring met sy pote op die slang se nek, wurg die lewe uit hom, byt dan die slang met sy skerp bek middeldeur! Of hy vlieg met die slang en wanneer hy ‘n sekere hoogte bereik laat hy hom val, pletter op die rotse

Page 15: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

C. DIE AREND– SY GROOTSTE VYAND

Luk 10:18 Toe sê Hy vir hulle: Ek het die Satan soos ‘n bliksem uit die hemel sien val. Luk 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie.

Page 16: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

C. DIE AREND– SY GROOTSTE VYAND

•Soos die arend kussing van Vrede om die bors het, hetOns die borswapen vanGeregtigheid (ef. 6:14).•2Co 2:14 Maar God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus”

Page 17: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

D. DIE AREND– SY VERNUWING

“Daar is ‘n sekere tipe arend wat elke sewe jaar ‘n Eensame plekkie opsoek bv. ‘n rotsskeur. Hy trek danAl sy vere uit en dan sal hy ‘n deel van sy bek teen ‘n rots wand of klip wegskuur. Hy neem dan geen Voedsel in. hy verkeur afsonderlik tot nuwe vereUitkom en sy bek weer uitgegroei het. Hy sal die Plek van afsondering verlaat en met ‘n Geweldige geskreeu sy vlerky oopspreiEn as ‘n splinternuwe arend die bloue Lug inskiet. Ou arend het nuut geword”!

Page 18: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

D. DIE AREND– SY VERNUWING

Hand 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.

Page 19: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

E. DIE AREND– SY NES EN EIERS•Hy woon in dieselfde nes vir 30

Tot 50 jaar, hoe ouer hoe groter die nes.(kerk)•Kom voor in tropiese dele van afrika(GEES)•Arend le haar eiersIn die winter en Verlaat dan nie die nes nie, hou die eiers warm Gal 4:19 my kinders, vir wie ek weer in barensnood(geestelike hitte) is totdat Christus in julle ‘n gestalte verkry.

Page 20: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

F. DIE AREND– SY OOG•Gesigsveld van 300 grade

(mens: 160 grade)•‘n derde ooglid sodat hy direkIn die son kan kyk.•As hy siek is le hy in son•As hy sterwe kyk hy vir son todat hySterwe. “Ek bid dat Hy julle geestesoe so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het...” ef 1:18

Page 21: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

F. DIE AREND– SY OOGMal 4:2 Maar vir julle wat my

Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal. (wanneer ons siek is)

Page 22: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

F. DIE AREND– SY OOGWanneer die gelowige die lewe

Verlaat gaan le hy ook, soos die arend, op ‘n rots! ‘n Geestelike Rots, Jesus Christus(kor 3:11)sy geestelike oe gerig op“Die Here Jesus Christus die son Van geregtigheid”Blaas hy sy asem uit en verrys na die Ewige Heerlikheid.

Page 23: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

F. DIE AREND– SY OOG2Ti 4:7 Ek het die goeie stryd

gestry; ek het die wedloop vol-eindig; ek het die geloof behou.2Ti 4:8 Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdigeRegter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.

Page 24: Isa 40:31  maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag;  hulle vaar op met vleuels soos

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com

JES 40:31 DIE WAT OP DIE HERE WAG, KRY NUWE KRAG; HULLE VAAR OP MET VLEUELS SOOS

DIE ARENDE; HULLE HARDLOOP EN WORD NIE MOEG NIE, HULLE WANDEL EN WORD NIE MAT NIE.

Dewald H Scheepers healersinchrist.wordpress.com