jaargang 3 #26 17 augustus 2014 09:30 oggenddiens · jaargang 3 #26 17 augustus 2014 09:30...

4
17 Augustus 2014 Jaargang 3 #26 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gebed vir die Koning Rev Fanie Coetzee Theme: Prayer for a king Scripture reading: Psalm 72 Key text: Psalm 72:19 11:30 International Service Lofpr�ing 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Ek wil ’n koning wees soos Christus, my Koning Lied 175:1 Majesteit Lied 215: 1, 4, 5 Besing die lof van Jesus Lied 428: 1, 4 Loof Christus, roem sy wonderdade Sing: Ps 99-2:1,2,3 Sing: Ps 99-2:4 (Kinderbegeleiding) Sing: Lied 530:1,2,3 Skriflesing: Psalm 72 Teks: Psalm 72:19 Sing: Sb 4-6 Sing: Ps 145-2: 1(almal) 2(kinders en grootouers), 3, 9(almal) Amen: Sb 13-1 Vanoggend vier ons die sakrament van die Nagmaal. Mag die Here ons versterk in ons geloof, en in eenheid met Jesus Christus. Sing: Ps 20-1: 2, 4 Sing: Lied 169: 1, 2, 3 Sing: Ps 45-2: 1, 2, 3, 5 HK Sondag 12 Skriflesing: Ps 101 Teks: Ps 101: 2 Sing: Ps 48-2: 1, 3 Amen: Sb 13-2

Upload: others

Post on 12-Jul-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gebed vir die Koning Rev Fanie Coetzee ... Ons dink aan

17 Augustus 2014Jaargang 3 #26

09:30 OggenddiensDs Fanie Coetzee

Tema: Gebed vir die Koning

Rev Fanie CoetzeeTheme: Prayer for a king

Scripture reading: Psalm 72 Key text: Psalm 72:19

11:30 International Service

Lofpr�ing

18:00 AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Ek wil ’n koning wees soos Christus, my Koning

Lied 175:1 MajesteitLied 215: 1, 4, 5

Besing die lof van JesusLied 428: 1, 4

Loof Christus, roem sy wonderdade

Sing: Ps 99-2:1,2,3Sing: Ps 99-2:4 (Kinderbegeleiding)

Sing: Lied 530:1,2,3Skriflesing: Psalm 72 Teks: Psalm 72:19

Sing: Sb 4-6Sing: Ps 145-2: 1(almal) 2(kinders en grootouers), 3, 9(almal)

Amen: Sb 13-1

Vanoggend vier ons die sakrament van die Nagmaal. Mag die Here ons versterk in ons geloof, en in eenheid met Jesus Christus.

Sing: Ps 20-1: 2, 4Sing: Lied 169: 1, 2, 3Sing: Ps 45-2: 1, 2, 3, 5HK Sondag 12Skriflesing: Ps 101Teks: Ps 101: 2Sing: Ps 48-2: 1, 3Amen: Sb 13-2

Page 2: Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gebed vir die Koning Rev Fanie Coetzee ... Ons dink aan

Teeskinkbeurte17 Augustus

KG 9 (Elsa Els) & Wyk 9 (Carin Kloppers)

24 AugustusKG 10 (Petro Steyn) &Wyk 10 (Cora de Beer)

31 AugustusKG 11 (Annemarie Schoeman) &

Wyk 11 (Mariette Fourie)

Baie dankie!

2

Meelewing

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Adri Haasbroek072-594-6618

Ons dink steeds aan Zabeth Robinson (018-293-3074) wat behandeling vir depressie on-dergaan. Ons is bly dat dit beter met haar gaan.Ons dink aan Hester Smit (073-705-8226) wat na ʼn operasie aansterk en bid vir volle gesondheid.Ons dink aan Gareth van Dyk (083-408-0082) wie se broer verlede week oorlede is.Antoinette Venter (071-895-4586) en CJ du Toit het on-langs verloof geraak. Baie geluk!

Kan ons ons Pemba-sendelinge help?Vir meer as tien jaar doen Marié en Arie de Kruijff sendingwerk in Pemba, Mosambiek. Arie en Marie was vroeër in Potchefstroom-Noord-gemeente. Marié is die dogter van Co-bus van der Walt. Kan ons bydra vir hulle “The Word in a box”-projek? Marié skryf:

The Niviriyane-project is slowly getting to the end of recording the Bible stories in Mac-ua. Of the 54 lessons to be recorded only 14 remain! As the missionary who had helped with the actual recordings, Eric Dry, has re-turned to South Africa, we were encouraged to see the Lord´s almost immediate provi-sion of another missionary friend who can help with the recordings. Jorge Soares has a ministry of making digital recordings of the Bible, in 38 languages, available on audio-Bibles and the Internet (www.wordproject.org). He is planning on visiting Pemba in August, and has agreed to help with the fi-nal recordings.“As the recordings are drawing to the end, the next phase of this project comes to view. These recordings will be put on robust Da-var mp3-players that are designed for 3rd world conditions and is powered by solar power. The players cost R240 each and we will need about 200 of them. If you or your church want to contribute to these players, please make contact with us. Praise the Lord for providing expert help for the recordings, and join us in praying that the Lord will also provide for the players.

Volgende Sondagaand sal daar ‘n spesiale kollekte vir hierdie projek wees.

BEROEPE ONTVANGDs RA Bain van Cachet na Outjo / Bierman-skool-kombinasie.Ds GS Kruger van Centurion na Nylstroom.Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Tsumeb.Ds HC van Rooy van Randburg na Pretoria-Alkantrant.

BEROEPE AANVAARDs C de Beer van Boksburg-Suid na Pretoria-Brooklyn as medeleraar.

BEROEPE BEDANKDs JJ de Bruyn van Harrismith na Phalaborwa.

Beroepe

Die volgende lidmate is ter approbasie as ouderlinge voorgestel: Stefan Linde, Mar-thiens Heymans en Louis van der Walt. Die bevestiging sal DV 7 September plaasvind.

Page 3: Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gebed vir die Koning Rev Fanie Coetzee ... Ons dink aan

3

Diensgroep:Kleuterbediening

Liefdegawesby die deure17 Augustus

Oggend: SustentasieAand: Meelewingsfonds24 AugustusOggend: VenterskroonAand: Pemba “The Word in a box”31 AugustusOggend: TS PublikasiesAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Fanus vd MerweKobus vd Walt

Diaken: Idalé Welman

Borg-’n-BybelHierdie kwartaal pak ons weer die Borg-’n-By-bel-projek aan. Die Borg-’n-Bybel-projek word in die plek van ‘n eenmalige Bybelverspreidingkollekte ge-hou. Ons vra elke belydende lidmaat om ‘n skenking van R50 hiervoor te maak. Ons mik om 600 Bybels (dus R30 000) aan die Bybel-genootskap te skenk.Van vandag af is daar spesiale “Borg-’n-By-bel-koevertjies beskikbaar by die deure en kerkkantoor. Plaas asseblief u bydraes in die bruin blikke naby die deure. U is welkom om ook ‘n elektroniese inbetaling te maak. Betaal asb in die gewone rekening (sien agterop Lantern) in, maar maak die ver-wysing “Borg ‘n Bybel”.Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor vir meer inligting.

Verjaarsdae

11

Vandag, 17 AugustusRaymond Potgieter 073-203-0740Grethe van Heerden 082-560-2587Fanie van Wyk 082-555-9544

Maandag, 18 AugustusBen Schutte 084-587-8886

Dinsdag, 19 AugustusTriena Mulder 083-629-6542Hanri Pelser 082-303-8709Erika Schoeman 084-580-5927

Woensdag, 20 AugustusNannie van der Schyff 071-060-2161Rhodé Vorster 076-875-4132

Donderdag, 21 AugustusDanielle Verster 018-297-1948

Vrydag, 22 AugustusGert Kruger 082-348-3721

Saterdag, 23 AugustusMarlene Viljoen 082-413-9376

Die Evangelie is ook vir klein kindertjies! Elke Sondag word die Woord van God vir voorskoolse kleuters bedien. Dit vind af-sonderlik tydens die erediens plaas waar spesifieke temas met die kleuters behan-del word en aktiwiteite gedoen word om

die tema visueel uit te beeld. Vir meer inligting skakel

Marida Coetzee 084 678 3868. Stuur jou kind om deel te word van ’n groep kleuters wat die

Woord van God op hulle vlak hoor en leer ken!

Gemeente-eteDie ouderlinge reël vandag om 12:30 ‘n bring-en-braai. Bring jou eie vleis om te braai, drinkgoed, eetgerei en ‘n stoel.

Page 4: Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens · Jaargang 3 #26 17 Augustus 2014 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Gebed vir die Koning Rev Fanie Coetzee ... Ons dink aan

4

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

• ADVERTENSIES •Skakel 072 719 7025 vir taalversorging / redi-gering van skripsies, verhandelinge en proef-skrifte.

Gesoek ‘n betroubare tuinhulp vir een dag per week. Skakel my asb by 083 235 7346 of 018 290 8553. Albertje Fouche.

Het jy dalk nog ‘n ou Gimmiebaadjie (van die met die grys strepe)? Dis vir ‘n gr 11 dogter. Skakel Rika Taljaard 018-294-4705

Jy word hiermee hartlik uitgenooi na ‘n foto-uitstalling van studente van

Towerlantern Fotografie. Kom besigtig die werke en besluit

watter foto’s is jou gunstelinge.Datum en tyd:

Maandag 18 Aug (ope ning): 18:00-21:00

Dinsdag 19 Aug: 10:00-20:00Woensdag 20 Aug: 10:00-18:00

Plek: Blou Galery, Van Rooystraat 31Navrae: Johan de Klerk (082-884-7061)

Foto-uitstalling

ViëtnamOns het lanklaas oor die bediening in Vietnam gekommunikeer. Die kerkraad het op sy ver-gadering twee weke gelede die saak behandel en kennis geneem van die besoek van Ds Fanie en Judie. Magdaleen Venter behoort teen die einde van Augustus terug te wees in Potch en nadat daar met haar gepraat is, wil die diens-groep met Koos konsulteer oor die aard van ons betrokkenheid daar. Dit bly vir ons effens onseker oor hoe ons verder as tans daar be-trokke kan wees. Ons gedagtes draai veral rondom toerusting en opleiding, moontlik van Koos self maar ook van Viëtnamese Christene wat binne hulle eie taal en kultuur in hulle land moet leiding neem. Bid asb vir wysheid en in-sig maar veral ook vir Koos, Magdaleen en die gelowiges in die stad Hanoi waar die Evange-lie van Christus amper nie gehoor word nie.

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................