jaargang 3 #34 19 oktober 2014 bu bederfdaghans botha 079-126-2620 susan potgieter 018-290-9316...

6
19 Oktober 2014 Jaargang 3 #34 Oggenddiens Piekniek Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Vervolging is ’n realiteit – hou daarom by wat jy geleer is, en wat jy glo Sing: Lied 184: 1-4 Sing: Ps 148-2: 1-3, 8, 9 Sing: Ps 149-1: 1; Ps 149-2: 2 Skriflesing: 2 Timoteus 3:1-4:8 Teks: 2 Tim 3: 12, 14a Sing: Lied 241:2 Nagmaal Sing: Sb 17-3: 1, 2 Sing: Ps 145-1: 5, 12 Sing: Ps 134-1: 1, 2 Amen: Sb 13-1 Ds Fanie Coetzee Tema: Dank aan God Sing: Lied 464 (3 verse) Sing: Ps. 100 (4 verse) Sing: SB 12-3: 1, 2 en Psalter Hymnal 461:1 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Matt 22:34-41 Sing: Ps.116-1:5,7,10 Skriflesing: Kolossense 1:1-20 Teks: Kolossense 1:3 Sing: Psalm 68-1:9 Doop Sing: Ps.146-1:8 Sing: Ps.150 (2 verse) Amen: Numeri 6 Die Bult gemeente word DV op 31 Oktober drie jaar oud. Saam met dit het ons die behoefte om dan- kie te sê vir al die seëninge wat ons as Bult gemeente ontvang. Ons wil graag vandag ʼn heerlike bederf– en dankdag hou. Ons begin die dag om 09:30 met ’n oggenddiens saam met die lid- mate van die Internasionale diens, en 12:00 kom ons by die kerksaal bymekaar vir ’n piekniek. (Ons gee boereworsrolle, maar bring asse- blief verder jou eie alles!) Vanaand kom ons 18:00 byme- kaar en vier saam Nagmaal. Ons fokus ook op die studente met die aanwys van die G5 bestuur vir vol- gende jaar. In alles wil ons graag die Here dank vir al sy seëninge wat ons hier in en op die Bult ontvang. Bu� Bederfdag

Upload: others

Post on 10-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jaargang 3 #34 19 Oktober 2014 Bu BederfdagHans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt 018-294-5992 15 11 88 86 Vandag

19 Oktober 2014Jaargang 3 #34

Oggenddiens

Piekniek

AanddiensDs Willem Steyn

Tema: Vervolging is ’n realiteit – hou daarom by wat jy geleer is,

en wat jy glo

Sing: Lied 184: 1-4Sing: Ps 148-2: 1-3, 8, 9

Sing: Ps 149-1: 1; Ps 149-2: 2Skriflesing: 2 Timoteus 3:1-4:8

Teks: 2 Tim 3: 12, 14aSing: Lied 241:2

NagmaalSing: Sb 17-3: 1, 2

Sing: Ps 145-1: 5, 12Sing: Ps 134-1: 1, 2

Amen: Sb 13-1

Ds Fanie CoetzeeTema: Dank aan God

Sing: Lied 464 (3 verse)Sing: Ps. 100 (4 verse)

Sing: SB 12-3: 1, 2 en Psalter Hymnal 461:1 (Kinderbegeleiding)

Wetlesing: Matt 22:34-41Sing: Ps.116-1:5,7,10

Skriflesing: Kolossense 1:1-20Teks: Kolossense 1:3Sing: Psalm 68-1:9

DoopSing: Ps.146-1:8

Sing: Ps.150 (2 verse)Amen: Numeri 6

Die Bult gemeente word DV op 31 Oktober drie jaar oud. Saam met dit het ons die behoefte om dan-kie te sê vir al die seëninge wat ons as Bult gemeente ontvang. Ons wil graag vandag ʼn heerlike bederf– en dankdag hou.Ons begin die dag om 09:30 met ’n oggenddiens saam met die lid-mate van die Internasionale diens, en 12:00 kom ons by die kerksaal

bymekaar vir ’n piekniek. (Ons gee boereworsrolle, maar bring asse-blief verder jou eie alles!)Vanaand kom ons 18:00 byme-kaar en vier saam Nagmaal. Ons fokus ook op die studente met die aanwys van die G5 bestuur vir vol-gende jaar. In alles wil ons graag die Here dank vir al sy seëninge wat ons hier in en op die Bult ontvang.

Bu� Bederfdag

Page 2: Jaargang 3 #34 19 Oktober 2014 Bu BederfdagHans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt 018-294-5992 15 11 88 86 Vandag

2

Verjaarsdae

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Estiaan Klem & Gert Kruger

Diaken: Judie Coetzee

Die koor oefen vanmiddag om 16:00 by GK Oos se kerkgebou.

Koor vir Kerssangaand

20

Meelewing

Liefdegawesby die deure19 Oktober

Oggend: VenterskroonAand: Meelewingsfonds26 OktoberOggend: MukhanyoHervormingsdiens by Cachet2 NovemberOggend: ViëtnamAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Sondag, 19 OktoberCora de Beer 082-392-8060Christie Roode 082-557-4842Irene Wolhuter 083-744-2800

Maandag, 20 OktoberLenie Aucamp 018-293-2835Elisca Boneschans 079-385-3279Bets Conradie 082-824-1964Hesmé Schoeman 073-142-3899

Dinsdag, 21 OktoberWilhelm van Belkum 083-626-9189

Woensdag, 22 OktoberDries du Plooy 082-921-4885Juliette Kayayan 071-471-7762Ina van der Walt 084-700-7034

Donderdag, 23 OktoberNatalie vd Merwe 082-773-5294

Vrydag, 24 OktoberWilhelm Kruger 082-443-8833

Saterdag, 25 OktoberHans Botha 079-126-2620Susan Potgieter 018-290-9316André van der Walt 082-886-9386Emmie van der Walt 018-294-5992

15

11

88

86

Vandag bring Idonette en Botes Botha (082-370-5135) vir Dihanko om gedoop te word. Mag die Here se belofte aan hom vir elkeen geloofsversterkend wees.Marna van der Schyff (071-060-2161) het in die Kaap deelgeneem vir SA ritmiese gim-nastiek. Sy het ‘n brons vir die tou-roetine, silwer vir die bal-roetine en algehele 4de plek vir onder 13, Level 4 gekry. Baie geluk, ons is trots op jou!Cecile van Zyl (072-389-3450) se ouma (haar pa se ma) is na ‘n lang siekbed op die ouderdom van 94 jaar oorlede. Ons dink aan haar en die familie in hierdie tyd.Ons dink aan Bettie Snyman (082-732-7907) wat in Pretoria in ʼn hospitaal aansterk voordat sy verder behandeling ontvang.Baie geluk aan Martiens Venter (082-532-3118) en Abrie Kruger (074-180-3449) wat as leiers op Mooirivier se leerlingraad verk-ies is. Ons is trots op julle.Rina de Beer (083-277-6996) is terug na haar suksesvolle stamseloorplanting. Ons is dankbaar teenoor die Here dat alles voor-spoedig afgeloop het en bid vir verdere herstel.

Page 3: Jaargang 3 #34 19 Oktober 2014 Bu BederfdagHans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt 018-294-5992 15 11 88 86 Vandag

3

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Muriel Alberts083-379-8228

Janco Jordaan071-641-0972Anri Wegner076-142-8414

Alle 70-plussers word hartlik uitgenooi na ’n

High TeaDatum: 28 OktoberPlek: Kerksaal

Tyd: 10:00 vir 10:30Drag: Deftig

Toegang: Handskoene uit jou kas RSVP: Fransa Vorster by die kerkkantoor: 018-297-4843

(08:00 - 13:00 weeksoggende) voor 20 Oktober

Baie dankieLiewe gemeenteBaie dankie vir die pragtige ruiker asook ds Fanie se besoek in die hospitaal. Dit is lek-ker om tuis te wees na n suksesvolle heup-vervanging. Baie dankie vir die besoeke en belangstelling. Groete. Tannie Juhan Olivier

Borg-’n-BybelBaie dankie aan almal wat bygedra het tot die Borg-’n-Bybel-projek. Die Borg-’n-By-bel-projek word in die plek van ‘n eenma-lige Bybelverspreidingkollekte gehou. Die projek word hierdie week gefinaliseer, en ons wil graag teen Vrydag die bedrag aan Bybelverspreiding oorbetaal.Ons het sover skenkings vir 327 Bybels gekry.

LAASTE KANS:Wil jy graag ’n Almanak 2015 bestel?

Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies. Dit kos R65.

Skryf jou naam op die lyste in die portaal om jou bestelling te plaas.

Die kerkkantoor bestel nie ekstras nie, maar jy is welkom om later by die

Admin Buro een te koop.Vandag is die laaste kans om te bestel.

Page 4: Jaargang 3 #34 19 Oktober 2014 Bu BederfdagHans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt 018-294-5992 15 11 88 86 Vandag

4

Woordkafee se Aardklop-uitreik is Saterdag afgesluit met ’n hoogtepunt toe ’n groep van 15 jongmense wat opgelei is om in ’n mark-tipe omgewing te evangeliseer, tussen die feesvierendes inbeweeg het om individue met die liefde van Christus te bedien. Dit is reeds die derde keer dat ons hulle vanaf Jo-hannesburg genooi het en vanjaar het hulle tot laataand gewerk. Teen die middag het hulle kom rapporteer dat hulle reeds on-geveer 50 mense kon bemoedig met die Woord en met persoonlike gebede.Iets soortgelyks het ook tydens die kuns-werkswinkels gebeur. Die kunstenaar het o.a. Ps.1 gebruik om deelnemers te inspi-reer en terug te neem na hulle geestelike wortels wat nie alleen gesond moet wees nie, maar ook wyd moet gaan om saam met ander “bome” se wortels ’n netwerk te vorm waarmee hulle stewiger kan staan tot eer van die Here.Op die TV-skerms het ons gefokus op die Psalms, enersyds met David Pawson se be-sprekings van die Bybel se psalms, en an-dersyds deur van die singbare weergawes, deur TT Cloete toegelig en deur die Molen Kórus uitgevoer, te speel. Vir kinderbedie-ning kon ons gebruik maak van vrolike lof-musiek uitgevoer deur kinders in Afrikaans en Tswana.

Laat alles wat asem haal, die Here prys!

Teeskinkbeurte19 Oktober

Wyk 28 (Retha van Wyk) &Wyk 30 (Jacoba van Rooy)

26 OktoberWyk 31 (Elsa Reinecke) &Wyk 33 (Wilma Herbst)

2 NovemberWyk 1 (Petro vd Vyver) &

KG 1 (Anna Fick)

Baie dankie!

Die Internasionale diens bedien sap in die Somermaande. Dit is dus nie nodig om meer die teekoppies na afloop van die Oggenddiens vir hulle te los nie.

Baie geluk aan die volgende lidmate wat verkies is tot die G5 Studentebestuur: Nico Botha (Voorsitter), Maretha Pelser, Gerhardus Middel, Erasmus Venter, Chris Vorster, Esmi Muller, Benette Rautenbach, Henk Stoltz, Nico Welman, Wynand vd Wa-teren, Pieter vd Westhuizen, Rizaan Olivier, Gareth van Dyk.

G5 Studentebestuur

DANKIE VIR DIE KUIERKOMBUISBaie dankie aan elkeen wat op een of ander wyse betrokke was by die Kuierkombuis. Van die beplanningspan tot by elkeen wat ʼn donasie gegee het, produkte voorberei het of ʼn skof kom waarneem het. Ons is die Here dankbaar vir die mooi gesindheid en die geleentheid wat ons kon gebruik. Ons sal na vanaand se kerkraadsvergade-ring besonderhede gee oor die toekenning van die ongeveer R 120 000 aan organisa-sies wat op die Bult werksaam is.Die Here is vir ons goed!

Klein Willem geniet ook die Woordkafee se blydskapsbediening.

Page 5: Jaargang 3 #34 19 Oktober 2014 Bu BederfdagHans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt 018-294-5992 15 11 88 86 Vandag

5

Ek is so hartseer en tog dankbaar ter gelyk! My pa, De Wet Kruger, is met dimensie gediagnoseer die afgelope week terwyl hulle hier by my gekuier het in die Paarl. Sy hart lyk goed, maar sy geheue gaan agteruit. Daar lê ‘n swaar pad voor vir ons familie maar veral vir my ma, Christina. Sy is ge-lukkig sterk en was nog altyd ‘n yster, soos ‘n vriendin van my dit noem! Ek het soveel bewondering en respek vir wat my ma en pa gedoen het in die af-gelope 52 jaar as getroude predikants egpaar! Albei het nog altyd net gegee maar veral my ma het haarself ten volle gegee aan haar man, kinders, familie, gelowiges en aan almal wat swaarkry. Ons gesin vra asb dat julle ons ouers sal toevou in julle omgee en liefde en sal onthou in julle gebede! Ons is so dankbaar dat die Here my pa en ma ‘n gelukkige, geseënde lewe gegee het van meer as 50 jaar saam as man en vrou. Hulle was en is nog steeds vir ons almal ‘n voorbeeld van ‘n huwelik gevestig op die vaste fondament van geloof in ons Here Jesus, Christus. Ons Hemelse Vader is ons enigste troos in lewe en sterwe, en ons is dankbaar dat ook my ouers ten volle aan HOM be-hoort!Emma, Maria, Christina, Elizabeth en Alida* Kontak De Wet en Christina Kruger by 073-082-4964 of vir Alida by 082-054-6457.

Die Administratiewe Buro van die GKSA in Potchefstroom het ‘n vakature vir ‘n

ASSISTENT VAN DIE REKTOR EN DIE REKTORAAT VAN DIE

TEOLOGIESE SKOOL

Vereistes:Bewese ervaring in kantooradministrasie en/of ander organisatoriese ervaring.Sosiale vaardighede vir skakeling met indi-vidue, veral studente en kerke.Aanvoeling vir die organisatoriese opset van die GKSA en die etos van die GKSA in die algemeen. Lidmaatskap van die GKSA word as belangrik beskou.Rekenaarvaardighede en bedrewe in Mi-crosoft Office applikasies.Vaardigheid in die gebruik van die interne IT-programme van die NWU is ‘n sterk aanbeveling.Minimum akademiese kwalifikasie van ‘n eerste B-graad.Goeie taalvaardigheid in Afrikaans en Eng-els.Die geskikte kandidaat sal by voorkeur ‘n persoon wees wat bereid is tot ‘n langter-myn verbintenis.

Vergoeding en ander voordele:Markverwante vergoedingPensioenvoordeleToelaag vir medies

Sluitingsdatum vir aansoeke: 24 Oktober 2014.Vir kennisname: Hierdie pos is nie aan die NWU gekoppel nie en is die basiese NWU-voordele nie van toepassing vir hierdie pos nie.Diensaanvaarding: 5 Januarie 2015.Navrae: Dr Wymie du Plessis by 018 297 3986.CV’s:Per hand by: Admin Buro, Molenstr 62Faks: 018 293 1042E-pos: [email protected]

HervormingsdiensVolgende Sondagaand is daar ‘n gesa-mentlike Hervormingsdiens by Cachet. Die diens begin om 19:00 in die Ouditorium van die NWU, en sal DV deur ds Leo van Schaik gelei word.

Briefie van De Wet & Christina Kruger se kinders

Page 6: Jaargang 3 #34 19 Oktober 2014 Bu BederfdagHans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt 018-294-5992 15 11 88 86 Vandag

6

www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

@gkpotchBult #potchG5 #gkbult

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Koster (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

www.youtube.com /user/gkpotchbult

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

• ADVERTENSIES •

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

Pragtige natuurskoon – Studentekamer, stoepkamer en badkamer vir nagraadse, werkende studente. Onderdak parkering. 1.4km van NWU af. Beskikbaar vanaf No-vember 2014. Kontak Christa Truter: 079-026-1049 / 072-864-8827.

Sonnige, 2 slaap–, 2 badkamers en dubbel-garage huis met oopplan woon/eetkamer en klein tuin, te huur en dadelik beskikbaar. Geleë in Steve Biko Str (Tom str), naby die Spar. Een van drie huisies agter ‘n sekuriteits-hek. Kontak Elizabeth by 0825627558.

Zoë Lombard (074-996-4880) is ‘n 2dejaar student en soek dringend verblyf vir vol-gende jaar. Sy soek ‘n enkelwoonstel naby die universiteit.

My Bybel is nog steeds weg. Dit is ‘n bruin/maroen leer Bybel en ongeveer A5 grootte. Kontak asb vir Izette Schouwstra (072-211-4797) as jy dit gesien het.

Ek soek dringend ‘n oefenfiets. As jy dalk een het om te verkoop, kontak asb vir Elsa Jv Rensburg by 083-370-1230.

Ek soek na Kenneth Moir se boek getiteld “Doilies”. Kontak Fransa 076-391-7578.