jaarverslag - mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar...

12
01 JAARVERSLAG - 2018 // 2019

Upload: others

Post on 24-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

01

J A A R V E R S L A G-

2 0 1 8 / / 2 0 1 9

Page 2: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

02

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

K U L T U U R A R G I T E K B R I E F

-Ek is vandag vol dankbaarheid as ek terugkyk oor die jaar wat verby is.

Daar het soveel goeie dinge gebeur. Daar is van ons wat nou baie meer geïnteresseerd is in Hom en leef met ’n honger na meer. Van ons het besluit om Hom te vertrou met ons lewe en die lewensreis saam met Hom te doen.

Van ons het begin om ons lewens met ander te deel –ons het die avontuur ontdek om te dien en ons gawes te gebruik.

Ek kan aangaan...

Vir van ons was dit ’n moeilike jaar van groot verliese. Hy het ons deurgedra en dra ons nog steeds.

Baie dankie aan almal wat op een of ander manier ’n bydrae gelewer het, om Sy werk te bevorder.

Johan GeyserKultuurargitek

Ons kyk in hierdie jaarverslag terug met dankbaarheid en reflekteer op alles wat in ons gemeenskap gebeur het die afgelope jaar. Mag ons ook in 2019 almal dieper, nader en verder beweeg om te groei in die kuns van die lewe.

Shalom

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

Page 3: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

03

BRIEWE

N A V I G A S I E L E I E R V E R S L A G

-Een keer per jaar kry ons as gemeente die geleentheid om terug te kyk en te reflekteer op ’n jaar in bediening, in die vorm van hierdie jaarverslag. As ons saam terugkyk oor 2018 is daar ’n groot dankbaarheid in ons harte teenoor die Here en dit veroorsaak ’n groot opgewondenheid oor wat 2019 en die toekoms vir ons mag inhou. Met ons 2018-jaarverslag nooi ek jou uit om saam die groei te vier wat in ons geloofgemeenskap, geografiese gemeenskap en ook wyer plaasgevind het. Ek weet ook dat groei nie die totale afwesigheid van gebrokenheid verseker nie. Daar sal geen verslag kon wees as dit nie was vir die honderde medewerkers in die verskeie afdelings hier by Mosaïek nie! Ons, die voltydse personeel, kontrakwerkers en interns is bevoorreg om saam met julle almal die werk te kan doen waarvoor God ons almal geroep het. In die lig van die wêreldwye finansiële klimaat en die realiteit van ons inkomste in 2017, het die finansiële kommitee ’n konserwatiewe inkomstebegroting vir 2018 opgestel, met net ’n 3% groei op 2017. Hierdie begroting het beperkinge op die personeelplan sowel as verskeie van die Mosaïek-bedieninge en veral bedieningsprojekte vir 2018 geplaas. In 2018 was die tiende-inkomste 1% minder as die inkomstebegroting. Dit het ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei het maar die uitgawes het terselfdetyd met 5% gegroei. Hierdie tekort is deur ’n opgehope surplus gefinansier maar indien hierdie tendens aanhou, kan dit toekomstige finansiële uitdagings inhou.

Nogtans kon ons 2018 afsluit op ’n gesonde finansiele basis, soos in die finansiële verslag uitgelig word en is ons dankbaar dat ons nog steeds soveel bedieningsmoontlikhede kon vervul.

Baie dankie vir jou getroue bydraes en jou inkoop in God se plan vir Mosaïek. Hierdie verslag is ’n getuienis van die goeie belegging wat jy deur jou finansiële bydrae gemaak het. Die verslag getuig ook van alles wat jy as persoon in God se Koninkryk gesaai het. Ek kan weereens bevestig dat die leierskap van Mosaïek verantwoordbare finansiële besluite neem soos bevestig word deur ons jaarlikse onafhanklike oudit-verslag.

Mosaïek is verbind daartoe om ’n verskil buite die gemeente te maak en dit word bevestig deurdat ongeveer 29 sent van elke rand wat ontvang was in 2018, vir missionele uitdrukkings en UITwaartse inisiatiewe aangewend was. Dit skep moontlikhede vir die planting van nuwe netwerkkerke in informele woongebiede en die uitvoering van verskeie opheffingsprojekte, wat onder meer kos aan armes voorsien.Die 2018-verslag wys ons weereens dat God in en deur Mosaïek werk en dat Hy elkeen van julle gebruik. Baie dankie vir elke bydrae van elkeen van julle. Ons weet dat sonder julle – sonder jou – kan ons nie God se droom vir Mosaïek bereik nie.

Groete

Tiaan WillemseNavigasieleier

MOSAÏEK-BEDIENINGSPAN

LEIERS

PER

SON

EEL

PER

SON

EEL

INTER

NS

KON

TRAKTEU

RS

KON

TRAKTEU

RS

WHOLENESS-BEDIENINGSPAN

22 26 4

TOTAAL

72

68 6

Page 4: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

04

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

D I E P E R-

Ons almal kom op ’n plek in ons reis met die Here waar ons in ons verhouding met Hom wil verdiep. Dit het in my lewe gebeur toe ek en my vrou deel gevorm het van ’n stil-retreat. Dit was uitdagend om hierdie nuwe geloofsgewoonte te beoefen, maar dit het my lewe verander. Ek het die Praxis-dienste weekliks op Sondae begin bywoon, en vandag is dit deel van my daaglikse ritme om 12:00 stiltetyd te beoefen. Die Bybel leer my van God, my geloofsgewoontes bring my nader aan God en in my stiltetyd by Mosaïek

ontmoet ek God.

– Whitey van der Linde

Page 5: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

05

B Y W O N I N GV A N G E L E E N T H E D E

80 882

1 515

3 607 3 245

13 115

16 772

6 909

TOTAAL

126 045

D I G I T A L E K A N A L EA A N L Y N - E N U I T S A A I G E L E E N T H E D E

SOSIALE MEDIA 8 418PERSONE INGESKAKEL OP

eMOSAÏEK in 2018

82 380PERSONE INGESKAKEL OP

FACEBOOK LIVE IN 2018

419INSTAGRAM

6685FACEBOOK

2146TWITTER

1477YOUTUBE

2925MOSAÏEK-APP

DIE BOODSKAPONGEVEER 45 169

KYKERS PER DAG

DIE BOODSKAP SONDAGDIENS

ONGEVEER 55 982 KYKERS PER UITSENDING

FORMASIEREISONGEVEER 240

KYKERS PER DAG

O R I G I N S R E T R E A TC E N T R E

Page 6: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

06

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

N A D E R-

Ons het na ‘n plek gesoek waar ons as ’n gesin saam kan groei met God. Wat ons gevind het by Mosaïek is ’n balans van kennis, en ook emosionele belewenisse met God. Baie dae is die temas van die Teatro dienste dieselfde as die temas wat by die Hoërskoolbediening aangebied word, en ons kan verdiep as gesin met die inhoud en leer by mekaar. Die vryheid in terme van hóé ons God beleef – op enige ouderdom – is iets wat ek en my gesin nog

nêrens anders ervaar het nie.

– Alette van Zyl

Page 7: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

07

G R O E P EV A N M O S A Ï E K

PELGRIMSTOGTE: 9 PELGRIMSTOGTE, 70 PELGRIMS

PERSONE GEDOOP: 277(VOLWASSENES & KINDERS)

NUWELIDMAATGESPREKKE:165 PERSONE

FORMATIO-BYWONING:219 PERSONE

ACADEMI STUDENTE:53 PERSONE

W H O L E N E S SG E S P R E K K E

Dieëtkundige – 710Arbeidsterapie – 1 081

Terapeuties – 1 943Potential Coaching – 310

Couples Help – 307

Pastorale gesprekke – 1 428kykNET-gebedslyn – 409

Geestelike begeleiding – 726Begeleide gebed – 475Gesprekke – 1 040

8 429

GROEPS-ONDERSTEUNING

LUISTERGROEPE:28 DEELNEMERS

5GROEPE

LEWENSGROEPE:895 INDIVIDUE

81GROEPE

GESINS-GROEPE

74GROEPE

iSERVE:MEDEWERKERS

1 040

ALPHA

170PERSONE

BELANGEGROEPE:354 INDIVIDUE

9GROEPE

Page 8: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

08

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

V E R D E R-

Die Here was getrou in my lewe en ek wou vir Hom dankie sê. Ek het by Mkidz begin as medewerker en is gedoop om my nuwe lewe saam met Hom te simboliseer. Ek wou meer van Hom hê, ek het meer lief vir Hom geword en gevoel Hy roep my vir meer. Ek het op die kykNET-lyn begin bid vir mense, en die Here het verskeie geleenthede gestuur. Vandag is ek deel van die Forest Farm bediening vir serebraal-gestremdes… ek het baie hier geleer. Een daarvan is dat hierdie individue se gebrekke my daagliks herinner aan my eie (emosioneel en geestelik), maar dat God my

steeds liefhet en wil gebruik.

– Cathy Kritzinger

Page 9: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

09

E M B A R KV O E D I N G I N G E M E E N S K A P P E

Die

pslo

ot El Sh

ad

da

i108 920

Die

pslo

ot Im

pa

ct Kid

s55 524

Die

pslo

ot G

en

esis

39 368

Kya Sa

nd

s Imp

ac

t Kids

49 740

Fac

t Co

smo

City

442 560

Fac

t Emth

on

jen

i71 623

Kwa

gg

afo

nte

inIm

pa

ct Kid

s72 464

Zan

dsp

ruit Prim

ary

453 200

Ma

saka

ne

Prima

ry372 960

Do

wlin

g Prim

ary

362 780

Espa

ran

za La

ersko

ol

71 000

Fac

t Krom

dra

ai

12 272

Fac

t Witb

an

k39 814

Fac

t Hillb

row

111 657

Fac

t Oa

sis8 652

Fac

t Twe

efo

nte

in8 000

No

oitg

ed

ac

ht

187 801

Nto

kozw

en

i Sec

on

da

ry123 601

FACT kombuise: etes per jaar

M I S S I O N A L I M P A C TN E T W E R K G E M E E N T E S I N

I N F O R M E L E W O O N G E B I E D E

S K O L EB E D I E N I N G

66 GEMEENTESIN SUID-AFRIKA

48 GEMEENTESIN MOSAMBIEK

’N TOTAAL VAN 114GEMEENTES DEEL

VAN DIE NETWERK

ONGEVEER

WERK IN 33 INFORMELE

GEBIEDE

3LAERSKOLE

ONGEVEER 835KINDERS BEDIEN

ONGEVEER 7 800KINDERS BEDIEN

PERSONE WATBYWOONPER WEEK

5HOËRSKOLE

2 5 9 1 9 3 6

Page 10: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

010

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

2900280027002600250024002300

630620610600590580570560

0

5 000 000

15 000 000

10 000 000

20 000 000

F I N A N S I E S-

’n Paar jaar gelede het ’n nuwe geleentheid homself voorgedien om na China te verhuis. Ons het geleer dat God oral is en dat ons Hom kan aanbid regoor die wêreld. Ten spyte van hindernisse, het die Formasiereis en die aanlynpreke ons gehelp om kontak te behou met ons gemeente. Wanneer ons inskakel op eMosaïek voel dit of ons in die dienste in die ouditorium sit en beleef. Ons reis met Mosaïek het 13 jaar gelede begin, en elke jaar vat ons hande met Invest. Die holistiese, geïntegreerde manier hoe hierdie fondse bestuur word resoneer met ons en daarom is dit vir ons belangrik om daarvan deel te wees.

– René en Anton Allner

Page 11: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

011

20182017201620152014

F I N A N S I E ST E R U G V O E R 2 0 1 8

2900280027002600250024002300

630620610600590580570560

2 815

586591

598

566

627

MOSA ÏEK T I END ES

MOSAÏEK BED RY FS IN K OMSTEBRONNE

TOEDEL ING V A N U I TGAWES

0

5 000 000

15 000 000

10 000 000

20 000 000

TIENDES

OFFERANDE

ANDER

GEMIDDELDE MAANDELIKSE TIENDE-BYDRAEPER TRANSAKSIE

AANTAL GEMIDDELDE TIENDE-TRANSAKSIES PER MAAND

MISSIONAL EXPRESSIONS

BEDIENINGE

BEDRYFSKOSTES

ONDERSTEUNINGS-PERSONEEL

2 707

2 590 2 590

2 368

20182017201620152014

10%

19%

42%

29%

Page 12: JAARVERSLAG - Mosaiek · ongelukkig verdere beperkinge op ’n paar van ons drome vir die jaar geplaas. Die huidiglike finansiële realiteit is dat die inkomste vir 2018 met 2% gegroei

012

MOSAÏEK JAARVERSLAG 2018 // 2019

© Mosaïek 2018Alle regte voorbehouwww.mosaiek.com