jacobsdal primêre skool - jakkies.comjakkies.com/nb 20 en 2015.docx  · web viewstatistieke...

5
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 20 26 Junie – 24 Julie 2015 OUERS: KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER: ‘n Voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster word by die nuusbrief ingesluit. INSIDENTE STATISTIEKE: Statistieke rondom insidente wat aangemeld is word op die nuusbrief geplaas vir ouers se insae. FINALE REDENAARSKOMPETISIE: Die volgende leerders gaan deur na die finale redenaarskompetisie op Maandag, 14 September: GRAAD 4: GRAAD 5: Anica Ueckermann Miandi Steenkamp Kayla van der Linden Chrisna Roelofse JJ Engelbrecht Wynand Botha Marlien Smith Dirk le Roux Cayla Da Camara FW Calitz Leané du Toit Carlien McLachlan GRAAD 6: GRAAD 7: Anri Meades Elisma du Plooy Cathrene van Heerden Kobus van Eck Janika du Plooy Fransien Steenkamp Nicolene Scholtz Ruhan Vermeulen CJ Marx Hugh-John Knipe Elzé Jacobs Danie Botha Juané Ludwick Bonolo Julies Michela Steenkamp Onderwerpe vir die finale redenaarskompetisie in die derde kwartaal: Graad 4 en 5: ‘n Goeie les Weggooigoed Musiek Graad 6 en 7: Goggas Glimlag asseblief! Eerste indrukke HLS AANSOEKE: Graad 7-leerders wat volgende jaar na Landboudal gaan, kan hulle volledige aansoekvorms in die eerste week van volgende kwartaal by juffrou Madeleine inhandig. Ons sal sorg dat daar ‘n afskrif van die tweede kwartaal se rapport in die koevert geplaas word. HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE] Ouers wat die derde kwartaal se huiswerkboeke vir leerders van graad 4 – 6 wil bestel, kan die afskeurstokie invul en saam met R25 na die klasonderwysers stuur op Maandag, 20 Julie. FOTO-CD: [AFSKEURSTROKIE] Ouers kan met die afskeurstrokie ‘n foto-CD van die eerste en tweede kwartaal @ R50 bestel. Kontant met bestelling asseblief. Strokie en geld word by die klasonderwysers ingehandig. KOSHUIS: Ons versoek koshuisouers om nie weer warmwatersakke saam met u kinders koshuis toe te stuur nie. Kry eerder vir hulle koringsakkies. Dit is baie veiliger! Baie dankie aan al die ouers wat die afgelope kwartaal skenkings in die vorm van vleis, vrugte of groente aan

Upload: buiphuc

Post on 03-Feb-2018

296 views

Category:

Documents


24 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/NB 20 en 2015.docx  · Web viewStatistieke rondom insidente wat aangemeld is word op die nuusbrief geplaas vir ouers se insae

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 20 26 Junie – 24 Julie 2015OUERS:KWARTAALPROGRAM EN BUITEMUURSE ROOSTER:‘n Voorlopige kwartaalprogram en buitemuurse rooster word by die nuusbrief ingesluit.

INSIDENTE STATISTIEKE:Statistieke rondom insidente wat aangemeld is word op die nuusbrief geplaas vir ouers se insae.

FINALE REDENAARSKOMPETISIE:Die volgende leerders gaan deur na die finale redenaarskompetisie op Maandag, 14 September:

GRAAD 4: GRAAD 5:Anica Ueckermann Miandi SteenkampKayla van der Linden Chrisna Roelofse JJ Engelbrecht Wynand BothaMarlien Smith Dirk le RouxCayla Da Camara FW CalitzLeané du Toit Carlien McLachlan

GRAAD 6: GRAAD 7:Anri Meades Elisma du PlooyCathrene van Heerden Kobus van EckJanika du Plooy Fransien SteenkampNicolene Scholtz Ruhan VermeulenCJ Marx Hugh-John KnipeElzé Jacobs Danie BothaJuané Ludwick Bonolo JuliesMichela Steenkamp

Onderwerpe vir die finale redenaarskompetisie in die derde kwartaal:Graad 4 en 5:

‘n Goeie les Weggooigoed Musiek

Graad 6 en 7: Goggas Glimlag asseblief! Eerste indrukke

HLS AANSOEKE:Graad 7-leerders wat volgende jaar na Landboudal gaan, kan hulle volledige aansoekvorms in die eerste week van volgende kwartaal by juffrou Madeleine inhandig. Ons sal sorg dat daar ‘n afskrif van die tweede kwartaal se rapport in die koevert geplaas word.

HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Ouers wat die derde kwartaal se huiswerkboeke vir leerders van graad 4 – 6 wil bestel, kan die afskeurstokie invul en saam met R25 na die klasonderwysers stuur op Maandag, 20 Julie.

FOTO-CD: [AFSKEURSTROKIE]Ouers kan met die afskeurstrokie ‘n foto-CD van die eerste en tweede kwartaal @ R50 bestel. Kontant met bestelling asseblief. Strokie en geld word by die klasonderwysers ingehandig.

KOSHUIS:Ons versoek koshuisouers om nie weer warmwatersakke saam met u kinders koshuis toe te stuur nie. Kry eerder vir hulle koringsakkies. Dit is baie veiliger!Baie dankie aan al die ouers wat die afgelope kwartaal skenkings in die vorm van vleis, vrugte of groente aan die koshuis gemaak het. Wees verseker dat dit baie waardeer word.

LEERDERDEELNAME:GIMNASTIEK: [AFSKEURSTROKIE]UITSLAE VAN KLUBKOMPETISIE – 20 Junie:Vlak 1:Sandri van Niekerk: 3de plekVlak 2Ankia van Schalkwyk: 1ste plekKayla van der Linden: 4de plekElza van Graan: 5de plekCarlien McLachlan: 3de plekVlak 3:Chrisna Roelofse: 2de plekNicolene Scholtz: 1ste plekMonique van Zyl: 3de plekBaie geluk aan hierdie gimnaste!Gimnaste wat vir die klubkompetisie op Saterdag, 25 Julie in Bloemfontein wil inskryf, moet die afskeurstrokie invul en op Maandag, 20 Julie saam met die inskrywingsgeld van R200 by juffrou Madeleine inhandig.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/NB 20 en 2015.docx  · Web viewStatistieke rondom insidente wat aangemeld is word op die nuusbrief geplaas vir ouers se insae

NETBAL:Sterkte aan Michela Steenkamp wat vanaf 28 Junie tot 3 Julie aan die SA Netbalkampioenskappe deelneem.

RUGBY:Sterkte aan Stiaan Heyman, Jan-Hendrik Esterhuisen, Danie Botha en Lodewyk du Toit wat vanaf 4 tot 8 Julie aan die 0/13 Cravenweek B-toernooi in Sasolburg deelneem.Louis van der Westhuizen se 0/12 Cravenweek A-toernooi te Vryheid, het reeds plaasgevind.

TENNIS:Lapesa tennisskool bied afrigtingskursusse en kampe gedurende die vakansie aan. Inligting word by die nuusbrief ingesluit.

SKAAK:Sterkte aan Johandre vd Berg, Phillip Noeth, Marli Coetzee en CJ Marx wat op Vrydag, 26 Junie ‘n skaakafrigtingskursus bywoon en Saterdag, 27 Junie aan ‘n skaaktoernooi deelneem.

VOLKSPELE:Baie geluk aan niggie Nicolene Scholtz wat vir die Noordkaap Volkspele- span gekies is en in die Junie vakansie aan die Nasionale week in Nylstroom gaan deelneem.

ALGEMEEN: Baie dankie aan die dames van die Ouervereniging wat ons kinders met heerlike sop en broodjies bederf het.Ons waardeer dit baie!

‘n Heerlike rustyd word u en u kinders toegewens. Indien u reis, kom veilig tuis!

…………………. PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Drikus van Rooyen (pa oorlede)Van Zyl familie (Tannie Lena oorlede)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/NB 20 en 2015.docx  · Web viewStatistieke rondom insidente wat aangemeld is word op die nuusbrief geplaas vir ouers se insae

AFSKEURSTROKIE: FOTO-CD (R50)

OUER: _______________________________________

LEERDER: ___________________________________

WIL GRAAG ‘N FOTO-CD VAN KWARTAAL 1 EN 2 BESTEL

@ R50 PER CD.

AANTAL CD’S: ______

BEDRAG INGESLUIT: __________

HANDTEKENING: ___________________________

DATUM: ___________________

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK (R25)

OUER: _______________________________________

LEERDER: ____________________________ GR.: ____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK BESTEL @ R25 ELK.

AANTAL HUISWERKBOEKE: ______

BEDRAG INGESLUIT: __________

HANDTEKENING: ___________________________

DATUM: ___________________

AFSKEURSTROKIE: GIMNASTIEK KLUBKOMPETISIE (25 JULIE)

NAAM VAN OUER: ______________________________________

NAAM VAN GIMNAS: _________________________________

WIL INSKRYF VIR DIE BLOEMFONTEIN KLUBKOMPETISIE OP 25 JULIE.

EK VERVOER SELF MY KIND:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

INSKRYWINGSGELD VAN R _______ HIERBY INGESLUIT.

OUER SE HANDTEKENING: __________________________ INSKRYWINGSGELD: R200

BUSGELD: R50

TE KOOP:2006 Volvo vragmotor in ‘n baie goeie

toestand 10 ton met beestralies, sleepwa - 8 ton

met beestralies en massakante.R450 000.00, BTW ingesluit

(Prys onderhandelbaar)Kontak: 083 431 5497

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.comjakkies.com/NB 20 en 2015.docx  · Web viewStatistieke rondom insidente wat aangemeld is word op die nuusbrief geplaas vir ouers se insae