jacobsdal primêre skool en 2015.docx · web viewfoto cd: [afskeurstrokie] ‘n toer-cd is @ r50...

6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL LEIERS 2015: Baie geluk aan die volgende leerders wat as leiers verkies is: Hoofleiers Skool: Danie Botha en Imke Marx Onderhoofleiers Skool: Lodewyk du Toit en Elisma du Plooy Hoofleiers Koshuis: Ruhan Vermeulen en Imke Marx Onderhoofleiers Koshuis: Stiaan Heyman en Verien Hills MEDIALEIERS: Mabel Coetzee Elzaan de Koker Bonolo Julies Melandi Klindt Ogodiseng Nyangane Denica van Zyl Devon de Koker Hardus Gabriëlsen KOSHUISLEIERS: Janie Cronjé Marisca Groenewald Maroeschka van Zyl Ansó Ludwick Jan-Hendrik Esterhuisen Alwyn Groenewald Lodewyk du Toit Hugh-John Knipe SKOOLLEIERS: Mabel Coetzee Mariska Groenewald Ané Joubert Tharina Roelofse Jan-Hendrik Esterhuisen Alwyn Groenewald Stiaan Heyman Ruhan Vermeulen SKOOL- EN KOSHUISGELDE: Skoolgelde is voor die 7de van elke maand betaalbaar. Koshuisgelde is kwartaalliks op die eerste dag van die kwartaal betaalbaar. Slegs ouers wat skriftelik by die BL aansoek gedoen, en toestemming gekry het, mag koshuisgeld per maand betaal. OUERKLASBESOEK / OUERINLIGTINGSVERGADERING: [AFSKEURSTROKIE] Ouerklasbesoeke vind op Dinsdag, 28 April op die volgende tye plaas: Gr. 1 & 2: 13:00 – 14:00 (in klaskamer) Gr. 3: 13:15 – 14:15 (in klaskamer) Gr. 4-7: 16:00 – 18:00 (in die skoolsaal) Ouers word uitgenooi om leerkragte te kom spreek rakende u kind se akademiese vordering na afloop van die eerste kwartaal en ook uitgenooi na die Ouervergadering wat om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Ouers kan punte op die agenda plaas deur middel van die afskeurstrokie. PUNTE TANS OP DIE AGENDA: 1. Ouervereniging. 2. Gratis Waardeskursus vir ouers 3. Nuwe Beheerliggaam en Personeel (Portefeuljes) 4. Uitslae en Prestasies (Sport en Akademie) WAARDEGEDREWE PROJEK (KURSUS): Ouers word uitgenooi na ‘n een uur sessie vir ouers op Maandag, 4 Mei. Die sessie is gratis en daarop gemik om ouers deel van ons waardegedrewe skool/projekte te maak. Dit word aangebied deur mnr Willie Henning (Lewensafrigter / Funksionele Terapeut en Opvoedkundige Adviseur) Ons wil graag ‘n goeie indruk maak deur te wys dat ons ouers omgee vir ons kinders, na hulle belange wil omsien en dat ons gesinne, skool en gemeenskap daarby kan baat vind. ‘n 100% Ouerbywoning sal seker nie moontlik wees nie, maar kom ons sit ‘n positiewe poging in om soveel ouers as moontlik betrokke te kry. Alles is in u en u kind se belang. Hoop om u almal daar te sien! PROGRAM: 7:30: Graad 1 – 7 + Personeel in skoolsaal NUUSBRIEF: 12 24 – 30

Upload: dangcong

Post on 20-Jun-2018

221 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx · Web viewFOTO CD: [AFSKEURSTROKIE] ‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL

LEIERS 2015:Baie geluk aan die volgende leerders wat as leiers verkies is:

Hoofleiers Skool: Danie Botha en Imke MarxOnderhoofleiers Skool: Lodewyk du Toit en Elisma du Plooy

Hoofleiers Koshuis: Ruhan Vermeulen en Imke MarxOnderhoofleiers Koshuis: Stiaan Heyman en Verien Hills

MEDIALEIERS:Mabel Coetzee Elzaan de Koker Bonolo JuliesMelandi Klindt Ogodiseng Nyangane Denica van ZylDevon de Koker Hardus Gabriëlsen

KOSHUISLEIERS:Janie Cronjé Marisca Groenewald Maroeschka van ZylAnsó Ludwick Jan-Hendrik Esterhuisen Alwyn GroenewaldLodewyk du Toit Hugh-John Knipe

SKOOLLEIERS:Mabel Coetzee Mariska Groenewald Ané JoubertTharina Roelofse Jan-Hendrik Esterhuisen Alwyn GroenewaldStiaan Heyman Ruhan Vermeulen

SKOOL- EN KOSHUISGELDE: Skoolgelde is voor die 7de van elke maand betaalbaar. Koshuisgelde is kwartaalliks op die eerste dag van die kwartaal betaalbaar. Slegs ouers wat skriftelik by die BL aansoek gedoen, en toestemming gekry het, mag koshuisgeld per maand betaal.

OUERKLASBESOEK / OUERINLIGTINGSVERGADERING: [AFSKEURSTROKIE]Ouerklasbesoeke vind op Dinsdag, 28 April op die volgende tye plaas: Gr. 1 & 2: 13:00 – 14:00 (in klaskamer)Gr. 3: 13:15 – 14:15 (in klaskamer) Gr. 4-7: 16:00 – 18:00 (in die skoolsaal) Ouers word uitgenooi om leerkragte te kom spreek rakende u kind se akademiese vordering na afloop van die eerste kwartaal en ook uitgenooi na die Ouervergadering wat om 18:00 in die skoolsaal plaasvind. Ouers kan punte op die agenda plaas deur middel van die afskeurstrokie.

PUNTE TANS OP DIE AGENDA:1. Ouervereniging. 2. Gratis Waardeskursus vir ouers3. Nuwe Beheerliggaam en Personeel (Portefeuljes)4. Uitslae en Prestasies (Sport en Akademie)

WAARDEGEDREWE PROJEK (KURSUS):Ouers word uitgenooi na ‘n een uur sessie vir ouers op Maandag, 4 Mei. Die sessie is gratis en daarop gemik om ouers deel van ons waardegedrewe skool/projekte te maak. Dit word aangebied deur mnr Willie Henning (Lewensafrigter / Funksionele Terapeut en Opvoedkundige Adviseur) Ons wil graag ‘n goeie indruk maak deur te wys dat ons ouers omgee vir ons kinders, na hulle belange wil omsien en dat ons gesinne, skool en gemeenskap daarby kan baat vind. ‘n 100% Ouerbywoning sal seker nie moontlik wees nie, maar kom ons sit ‘n positiewe poging in om soveel ouers as moontlik betrokke te kry. Alles is in u en u kind se belang. Hoop om u almal daar te sien!PROGRAM:7:30: Graad 1 – 7 + Personeel in skoolsaal8:30 – 9:30: Graad 49:40 – 10:40: Graad 510:40 – 11:40: Graad 611:50 – 12:50: Graad 712:50 – 14:50: Skool- en koshuisleiers15:00 – 18:00: Leerkragte19:00 – 20:00: Ouers

TENDER: VERVERSINGS BY SPORTBYEENKOMSTE: [TENDERVORM]Graag gee ons ouers van ons skool, asook instansies in ons dorp die geleentheid om te tender vir kosstalletjies by tuisbyeenkomste wat hier by ons skool gehou word. Hierdie stalletjie bedryf u vir u eie sak maar moet ‘n vaste bedrag per geleentheid aan die skool betaal. Ons was genoodsaak om tot hierdie stap oor te gaan as gevolg van te min ouers wat bereid is om op die Ouervereniging te dien.Vul asseblief die tendervorm in en stuur op Maandag, 4 Mei terug na die kantoor. Indien u die tender kry moet verversings verskaf word by alle tuisbyeenkomste soos op die kwartaalprogram aangedui is.Die volgende items is redelik gewild:Koeldrank, “hamburgers”, “hot dogs”, worsie-op-‘n-stokkie, pannekoek, slapchips, snoepie (lekkers/aartappelskyfies) ens.

WINTERSDRAG:Leerders mag al wintersdrag aantrek indien dit koud is. Ons wag vir die verskaffers om klaar te maak met ons wintersdragbestelling. Enige navraekan aan Maritza du Plooy gerig word by: 0824152679

NUUSBRIEF: 12 24 – 30 April 2015

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx · Web viewFOTO CD: [AFSKEURSTROKIE] ‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant

GRAAD 3 ENTREPRENEURSDAG:Die graad 3-klas se Entrepreneursdag vind op Donderdag, 30 April plaas. Graad 3-leerders het reeds volledige inligting ontvang.

BUSGELD / VERVOERGELD:Verduideliking aan ouers:

Gelde is vooruitbetaalbaar op elke Maandag van die week waarin die wedstryd plaasvind.

Wedstryde in Kimberley: R30 Wedstryde in enige ander dorp: R50 Onthou asseblief dat leerders wat saam met ander ouers ry, ook vervoergeld by die kantoor moet kom inbetaal. Almal betaal dus

bus- of vervoergeld behalwe die kind wat saam met sy eie ouer ry. Hierdie inbetalings word elke week gekontroleer.

Bus/vervoergelde word volgens ‘n speellys teen ‘n leerder se skoolgeldrekening gedebiteur (elke week). Indien u busgeld betaal word dit van u skoolrekening afgetrek. Hierdie reëling geld vir alle ouers van ons skool.

Ouers wat ander spelers vervoer, kan by die finansiële kantoor vervoergeld kom eis of u skoolgeldrekening word daarmee gekrediteer.

FOTO CD: [AFSKEURSTROKIE]‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant met bestelling asseblief.

KLEREWINKEL:Ons vra asseblief ons ouers om ou skool- en sportklere, wat u kind nie meer gebruik nie, aan die klerewinkel te skenk. Ons het ‘n dringende behoefte aan tweedehandse klere vir behoeftige leerders. Baie dankie by voorbaat!

LEERDERDEELNAME:RUGBY:Sterkte aan ons ses 0/13 spelers (Jan-Hendrik Esterhuisen, Lodewyk du Toit, Stiaan Heyman, Ruhan Vermeulen, Heinrich Fouche en Danie Botha) wat op 24 en 25 April in die Wildeklawer Rugbytoernooi te Kimberley speel.

XHARIEP NETBALPROEWE:Baie geluk aan die volgende spelers wat as deel van die Xhariepspan deurgaan na die volgende proewe:0/12: Anri Meades, Jomari Lübbe, Bonolo Julies, Michela Steenkamp en Juané Ludwick.0/13: Ané Joubert, Elisma du Plooy en Verien Hills.

Die Motheo/Xhariep Netbalproewe vind op Vrydag, 8 Mei by Bloemfontein Laerskool in Bloemfontein plaas. Spelers wat in die finale proewe is moet op Saterdag, 9 Mei weer in Bloemfontein wees.

RUGBY- EN NETBALUITSLAE TEEN HOPETOWN: Rugby:

0/7 Pienkvoete: Wen 60 – 0 0/9 Wen 10 – 5 0/11 Wen 10 – 0 0/13 Wen 41 – 0

Netbal:

0/7 Pienkhandjies: Verloor 7 – 0 0/9A en B Verloor 9 – 1 en 9 – 0 0/11A en B Verloor 8 – 2 en 7 – 3 0/13C en D teenHopetown A en B

Verloor 20 – 0 en gelykop 3 – 3

WEDSTRYD:Die volgende spanne speel op Woensdag, 29 April teen Eureka in Kimberley:Rugby: Pienkvoete (0/7), 0/9, 0/11A en B, en 0/13A en B.Netbal: 0/9A en B, 0/11A en B en 0/13A, B en C.Ouers moet asseblief help om hierdie groot aantal spelers na Eureka te vervoer. Vul die afskeurstrokie in en stuur dit na die klasonderwysers op Dinsdag, 28 April. Busgeld van R30 is vooraf betaalbaar.

Netbalspelers kan met die afskeurstrokie kort bottelgroen “ski pants” @ R100 elk deur die Klerewinkel bestel. Dit kan onder netbaldrag of skoolrokkies gedra word. Vul die afskeurstrokie in en stuur dit op Dinsdag, 28 April saam met die kontant na die klasonderwysers. Nommers strek vanaf 5 – 6 jaar tot 3XL. Dit is ‘n eenmalige aanbod en slegs een bestelling sal geplaas word.

Let wel dat normale skool (ook assessering) volgende week plaasvind, asook sportverpligtinge en buitemuurs.

..............................PW TAIT SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Die Badenhorst familie (Dewald se ma baie siek)

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx · Web viewFOTO CD: [AFSKEURSTROKIE] ‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant

AFSKEURSTROKIE: RUGBY EN NETBAL TEEN EUREKA

OUER: _____________________________________________

SPELER: ____________________________________________

NEEM SELF MY KIND NA KIMBERLEY:

EN KAN _______ (AANTAL) ANDER SPELER SAAM MET MY NEEM.

SPELER BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY:

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R30

AFSKEURSTROKIE: OUERVERGADERING (28/4 – 18:00)

EK: ___________________________________ (OUER)

STEL BELANG OM DIE VOLGENDE PUNTE OP DIE AGENDA

TE PLAAS:

__________________________________________________

__________________________________________________

HANDTEKENING VAN OUER: _________________________

KONTAKNOMMER: __________________________

AFSKEURSTROKIE: SKOOL / NETBAL “SKI PANTS”

EK: ___________________________________ (OUER)

NAAM VAN LEERDER: ______________________________

STEL BELANG OM _____ (AANTAL) SKI PANTS @ R100

AAN TE KOOP. NOMMER :

KONTANT MET BESTELLING ASSEBLIEF.

HANDTEKENING VAN OUER: _________________________

KONTAKNOMMER: __________________________

AFSKEURSTROKIE: TOER-CD

EK: ___________________________________ (OUER)

NAAM VAN LEERDER: ______________________________

STEL BELANG OM _____ (AANTAL) TOER-CD’s @ R50

AAN TE KOOP.

KONTANT MET BESTELLING ASSEBLIEF.

HANDTEKENING VAN OUER: _________________________

KONTAKNOMMER: __________________________

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx · Web viewFOTO CD: [AFSKEURSTROKIE] ‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant

TENDERVORMVerskaffing van verversings by Tuisbyeenkomste

Naam en van (verantwoordelike persoon): _______________________________

Instansie: _______________________________________

Ek verstaan die tendervoorwaardes en onderneem om my daaraan te onderwerp. Indien die tender aan my toegestaan word onderneem ek om vir die res van 2015my stalletjie by tuisbyeenkomste te Jacobsdal Primêre Skool te bedryf.

Hiermee tender ek vir die volgende produk/te:

Naam van produk: _____________________________ Verkoopprys: ________

Naam van produk: _____________________________ Verkoopprys: ________

Naam van produk: _____________________________ Verkoopprys: ________

Handtekening: _________________________ Datum: ____________________

TENDERVOORWAARDES:1. Die Beheerliggaam van Jacobsdal Primêr behou hom die reg voor om

‘n tender te aanvaar of te verwerp soos wat hy goeddink.2. ‘n Reserwe tenderlys sal opgestel word en die Beheerliggaam behou

hom die reg voor om indien tender nr. 1 vir een of ander rede nie kan diens verrig nie, gebruik gemaak sal word van persone of instansies op die reserwe tenderlys

3. Persone of instansies aan wie tenders toegeken word moet vir ‘n volle jaar verversings by tuisbyeenkomste te Jacobsdal Primêr verskaf en kan nie in die helfte van die jaar onttrek nie.

4. Die reserwebedrag, soos deur die Beheerliggaam bepaal, moet met

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx · Web viewFOTO CD: [AFSKEURSTROKIE] ‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant
Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL en 2015.docx · Web viewFOTO CD: [AFSKEURSTROKIE] ‘n Toer-CD is @ R50 elk beskikbaar en kan met die afskeurstrokie by die klasonderwysers bestel word. Kontant