jacobsdal primêre skool - jakkies.com  · web viewklere, skoene, kosblikke ens. word elke week op...

6
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 18 8 – 15 Junie 2018 OUERS: BEGIN- EN UITKOMTYE: Die skool begin vanaf Maandag, 11 Junie om 8:00 en verdaag as volg: Graad 1 – 3: 12:00 Graad 4 – 7: 13:00 Geen leerder sal toegelaat word om vroeër te verdaag nie. SPORTSPANNE / AFRIGTERS: Baie geluk aan ons rugby- en netbalspanne wat so goed presteer het hierdie seisoen. Ons is regtig trots op almal van julle! Baie, baie dankie aan al die afrigters vir julle opoffering en harde werk op ons sportvelde. Ons het groot waardering vir die liefdesdiens wat julle by ons skool verrig. EKSAMENROOSTER: Die finale eksamenrooster is by die nuusbrief ingesluit. Daar was veranderinge op die rooster. Leerders het eksamenwerk ontvang. Ouers moet asseblief toesien dat hulle kinders baie goed vir hierdie belangrike eksamen voorberei. Leerders mag op ‘n Woensdag sportklere aantrek in die eksamen. FINALE REDENAARSKOMPETISIE: Die volgende leerders het deurgedring na die finale Redenaarskompetisie in die derde kwartaal: (Name is alfabeties geplaas) GRAAD 4: GRAAD 5: Luther Bruwer Johané Brits Karla Cloete Ewan Burger Mariet du Plessis Hanru Hugo Izeldi Jacobs Simoné Somers GRAAD 6: GRAAD 7: Brinkie Bruwer Mariné Cloete Stefan Hugo Claire Nolan Marizanne Jacobs Gudrun Speek Esna Marais Anica Ueckermann Carla Meintjes Kayla van der Linden SOKKIE: Daar vind ‘n lekker sokkie vir gr 1 – 7 plaas op Maandag, 11 Junie van 18:00 tot 20:00. Tema: “A night in the city”. Trek asb. wit, swart, rooi of blou aan. ‘n Snoepie sal beskikbaar wees asook “glow sticks” (R5) en LED ballonne (R5). Pryse beskikbaar vir die twee leerders wat die oorspronklikste met hierdie “glow sticks” is. Lassies sal voorsien word. (Jy kan jou eie ekstra goedjies saambring) Ons eie orkes “Open roads” gaan ook daar optree. (Nico, Dylan en Zander) LEERDERDEELNAME: PRES STEYN SPORTDAG: UITSLAE Rugby: 0/11 speel 10 – 10 gelykop teen Hoopstad en wen 15 – 0 teen Credence 0/13 wen Ficksburg 15 – 5, Willem Postma 35 – 5 en Pres Steyn 15 – 10. UITSLAE Netbal: 0/11 wen PS (A) 7 – 2, WP(C) 11 – 4, Onze Rust (C) 10 – 0 en Jim Fouché

Upload: dodan

Post on 08-Aug-2019

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere, skoene, kosblikke ens. word elke week op die skoolterrein opgetel. Alles ongemerk. Soms is daar splinternuwe skool- en sporklere

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 18 8 – 15 Junie 2018OUERS:BEGIN- EN UITKOMTYE:Die skool begin vanaf Maandag, 11 Junie om 8:00 en verdaag as volg:Graad 1 – 3: 12:00Graad 4 – 7: 13:00Geen leerder sal toegelaat word om vroeër te verdaag nie.

SPORTSPANNE / AFRIGTERS:Baie geluk aan ons rugby- en netbalspanne wat so goed presteer het hierdie seisoen. Ons is regtig trots op almal van julle! Baie, baie dankie aan al die afrigters vir julle opoffering en harde werk op ons sportvelde. Ons het groot waardering vir die liefdesdiens wat julle by ons skool verrig.

EKSAMENROOSTER:Die finale eksamenrooster is by die nuusbrief ingesluit. Daar was veranderinge op die rooster. Leerders het eksamenwerk ontvang. Ouers moet asseblief toesien dat hulle kinders baie goed vir hierdie belangrike eksamen voorberei. Leerders mag op ‘n Woensdag sportklere aantrek in die eksamen.

FINALE REDENAARSKOMPETISIE:Die volgende leerders het deurgedring na die finale Redenaarskompetisie in die derde kwartaal: (Name is alfabeties geplaas)

GRAAD 4: GRAAD 5:Luther Bruwer Johané BritsKarla Cloete Ewan BurgerMariet du Plessis Hanru Hugo

Izeldi JacobsSimoné Somers

GRAAD 6: GRAAD 7:Brinkie Bruwer Mariné CloeteStefan Hugo Claire NolanMarizanne Jacobs Gudrun SpeekEsna Marais Anica UeckermannCarla Meintjes Kayla van der Linden

SOKKIE:Daar vind ‘n lekker sokkie vir gr 1 – 7 plaas op Maandag, 11 Junie van 18:00 tot 20:00. Tema: “A night in the city”. Trek asb. wit, swart, rooi of blou aan. ‘n Snoepie sal beskikbaar wees asook “glow sticks” (R5) en LED ballonne (R5). Pryse beskikbaar vir die twee leerders wat die oorspronklikste met hierdie “glow sticks” is. Lassies sal voorsien word. (Jy kan jou eie ekstra goedjies saambring)Ons eie orkes “Open roads” gaan ook daar optree. (Nico, Dylan en Zander)

LEERDERDEELNAME:PRES STEYN SPORTDAG:UITSLAE Rugby:0/11 speel 10 – 10 gelykop teen Hoopstad en wen 15 – 0 teen Credence0/13 wen Ficksburg 15 – 5, Willem Postma 35 – 5 en Pres Steyn 15 – 10.UITSLAE Netbal:0/11 wen PS (A) 7 – 2, WP(C) 11 – 4, Onze Rust (C) 10 – 0 en Jim Fouché (B) 10 – 1.0/13 wen PS (A) 12 – 6 en Brebner (A) 17 – 1. Verloor teen WP (B) 9 – 10.

TENNIS-/REVUE –OEFENING IN EKSAMEN:Op ‘n Maandag en ‘n Woensdag sal daar tennisoefening vir alle tennisspelers gedurende die tweede sessie plaasvind (10:00 – 11:45). Bring asseblief julle rakette en tekkies saam (+ ekstra oefenklere op ‘n Maandag).Revue-/kooroefening vind in die Eksamentyd (vanaf Woensdag,13 Junie) as volg plaas:Maandag: 12:00 – 13:00 Revue vir gr 1 – 4 + Senior KoorDinsdag: 12:00 – 13:00 Revue vir gr 5 – 7Woensdag: 12:00 – 13:00 Revue vir gr 1 – 4 + Senior KoorDonderdag: 12:00 – 13:00 Revue vir gr 5 – 7Vrydag: 12:00 – 13:00 Senior KoorGeen buitemuurs in die middae vanaf Maandag, 11 Mei.

LANDLOOP:UITSLAE 31 Mei in Kimberley:1km: Schalk-Willem Engelbrecht – 2de, Claire Combrink – 2de en Wimpie Moolman – 5de2km: Luné Fourie (0/9) – 1ste, Leo Wilkinson (0/9) – 2de, Lize-Mari Ferreira (0/10) – 5de3km: Justine Rampaleng (0/12) – 3de4km: Mariné Cloete (0/13) – 3de, Wessel van Niekerk (0/13) – 5de Geluk!!

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere, skoene, kosblikke ens. word elke week op die skoolterrein opgetel. Alles ongemerk. Soms is daar splinternuwe skool- en sporklere

Dit was vir die atlete baie goeie ondervinding om aan ‘n Bloemfontein byeenkoms deel te neem. Ons gaan dit dalk in die derde kwartaal weer doen.

VRYSTAAT NETBALDAG:Baie sterkte aan die 0/13 netbalspan wat die naweek aan die Vrystaatdag in Bloemfontein deelneem. Hou ons naam hoog!

SKIET:Baie geluk aan CJ Oertel wat vir die Vrystaat se skietspan gekies is en aan die Nasionale Kampioenskappe vanaf 12 – 14 Julie in Swartwater deelneem. Hy gaan in die bokjagafdeling deelneem.

BALLET:Geluk aan die volgende meisies wat hulle ballet-eksamens in April afgelê het:Dané van Eeden: 70%, blou medaljeCarli Hager: 70%, blou medaljeElla du Toit: 70%, geel medaljeLuné Fourie: 70%, geel medaljeDecoda Kilian: 80%, geel medalje

MOTORFIETSWEDRENNE:Die volgende leerders het op 2 Junie aan die Windsorton 150 motorfietswedren deelgeneem:WJ van Tonder: 3de plek “Kiddies Pro 65cc”Dylan Britz: 4de plek “Kiddies pro 65cc”Hanno van Tonder: 5de plek “Kiddies”Baie geluk!

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Baie dankie aan die graad 4-mammas wat lekker eetgoed gestuur het. Die klas het ‘n pragtige bedrag van R2 141.00 ingesamel.

NG KERK JACOBSDAL: [BESTELVORM]Ouers en belangstellendes kan gemengde koekies vir die vakansie bestel wat deur die NG Kerk Jacobsdal se kleinkoekiebaksters verkoop word. Pryse:500g Pakkie gemengde koekies – R401kg Pakkie gemengde koekies – R80Bestellings moet voor of op 18 Junie geplaas word en aflewering geskied tussen 19 en 21 Junie.

Vul die bestelvorm in en gee by die BOEKSTOOR in met die korrekte bedrag geld aangeheg. (Tannie Maryka)Hierdie bestellings gaan nie deur die boeke van die skool nie. Geen inbetalings nie, slegs kontant.

VERLORE KLERE:Klere, skoene, kosblikke ens. word elke week op die skoolterrein opgetel. Alles ongemerk. Soms is daar splinternuwe skool- en sporklere. Merk asb. u kinders se klere.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Vorster gesin (Elmé) - (ouma oorlede)Mariet du Plessis (ouma in hospitaal)

STERKTE aan Christo Brink wat Sondag aan die Comrades Maraton deelneem

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere, skoene, kosblikke ens. word elke week op die skoolterrein opgetel. Alles ongemerk. Soms is daar splinternuwe skool- en sporklere

EKSAMENROOSTER (Finaal) 13 - 22 Junie 2018

KLEINKOEKIES:NG Kerk Jacobsdal

NAAM: ___________________________________

LEERDER: _________________________ GR.: ____

WIL GRAAG DIE VOLGENDE BESTELLING PLAAS:

500G PAKKIE (R40): ______ (AANTAL)

1KG PAKKIE (R80: ______ (AANTAL)

KONTANTBEDRAG INGESLUIT: R___________

KONTAKNOMMER: _________________________

HANDTEKENING: __________________________

Dag Dat: Gr 1: Gr 2: Gr 3: Gr 4: Gr 5: Gr 6: Gr 7:

Wo: 13 Jun ENG 1 ENG 1 ENG 1 WISK WISK WISK WISK

Do: 14 Jun

WISK 1

WISK 1

WISK 1

ENG 1 & 2

LanguageWriting

ENG 1 & 2

LanguageWriting

ENG 2 ENG 2

Vry: 15 Jun WISK WISK WISK LV SW

(Geo) AFR 2 AFR 2

Ma: 18 Jun AFR WISK

2 AFR AFRTaalwerk

SW(Gesk)

SW(Geo)AFR 3

NWAFR 3

Di: 19 Jun AFR AFR AFR NWT AFR

Taalwerk ENG 3 TEGENG 3

Wo: 20 Jun LV AFR LV SW

(Gesk) NWT SW(Gesk) LO

Do: 21 Jun LV LV LV SW

(Geo) LV NWT EBW

Vry: 22 Jun ENG 2 ENG 2 ENG 2 AFR

SkryfwerkAFR

Skryfwerk LV SW

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL - jakkies.com  · Web viewKlere, skoene, kosblikke ens. word elke week op die skoolterrein opgetel. Alles ongemerk. Soms is daar splinternuwe skool- en sporklere

WERKSURE BESKIKBAAR:

Maandae tot Donderdae: 7:00 tot 10:30Vrydae: Die hele dag

Winter spesiale aanbieding vir Mei en Junie:Sny, blaas en Manikuur (hande)

of Pedikuur (voete) virR280

Skakel vir Liezel

“Jakkies got talent”Baie dankie aan die volgende borge:

SPARJACOBSDAL SLAGHUIS