jacobsdal primêre skool no 23.pdfouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se...

5
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 23 2 8 Augustus 2019 OUERS: NOORDKAAP KUNSTEFEES: Baie geluk aan die volgende leerders wat met die Noordkaap Kunstefees pragtig presteer het: VOORDRAG: NAAM: GRAAD: SIMBOOL: Hervich Venter R A++ Mpilo Thuntsa R A+ Jake du Toit 1 A+ Wynand du Plessis 1 A++ Simon de Witt 2 A+ Retana Swart 2 A+ Elmie Brink 3 A+ Ella du Toit 3 A++ Megan Coetzee 4 A+ Mariet du Plessis 5 A++ Anadia Coetzee 7 A+ Marizanne Jacobs 7 A++ TROTS OP JULLE! “WOW” SPELKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE] Baie geluk aan die volgende leerders wat met die eerste rondte van die “Wow”-spelkompetisie presteer het, en die eerste 10 wat deurgaan na die volgende rondte. GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Rauch Burger: 2de Claire Combrink: 1ste Amber Rheeder: 1ste Sulé Marais: 8ste Abijah Greyling: 3de Mickayla Bezuidenhout: 9de Sue-Lé Sutherland: 9de Simon de Witt: 6de Mienke Liebenberg: 10de GRAAD 4: GRAAD 5: GRAAD: 6 Marizel Swanepoel: 1ste Wian Germishuys: 1ste Mindy Wessels: 5de Megan Coetzee: 7de Jané Burger: 8ste Ewan Burger: 9de Enrico Scholtz: 8ste GRAAD 7: Marizanne Jacobs: 2de Esna Marais: 4de Caitlyn van Wyk: 5de Die volgende rondte vind op Woensdag, 14 Augustus in Bloemfontein plaas. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer na Bloemfontein te bevestig. Busgeld van R80 is vooraf betaalbaar. “DONKEY DERBY”: Baie, baie dankie aan die organiseerders, Anele Hugo, Shelene Oertel en Maryke en Hendrik vd Berg vir die puik reëlings wat vir hierdie funksie getref is. Baie dankie aan die graad 7-leerders se ouers wat baie moeite en opofferings aangegaan het om die organiseerders by te staan om dit ‘n suksesvolle en heerlike kuier- en speelaand te maak. Baie dankie aan elke borg, donateur en koper, asook die programaanbieder en elke koshuisleerder vir julle aandeel in die aand se aangename program. Dankie aan Leslie Carbutt vir die mooi en vrolike musiek en al die dames vir die heerlike kos. Dankie aan die braaiers en elke ouer wat die aand saam met die koshuisfamilie kom geniet het. Ons is trots op ons koshuisouers en hulle kinders wat ‘n groot aandeel het in ons skool se vooruitgang. BUITEMUURS: Geen buitemuurs op Donderdag, 8 Augustus, a.g.v. die langnaweek. EKSTRA REVUE-OEFENING: Die graad 5 7 Revuekinders het ‘n groot massa-oefening op Maandag, 5 Augustus vanaf 14:15 16:00. Almal moet asb. daar wees. Geen verskonings! Daar sal dus op Maandag, 5 Augustus geen netbalvaardig- hede oefening wees nie. KOSHUIS: HERTOELATINGSVORMS: [VORM] Alle huidige leerders van Kareehof Koshuis se hertoelatingsvorms vir 2020 moet Maandag, 5 Augustus by Charmaine Fourie ingehandig word. Die vorm word weer by die nuusbrief aangeheg. LEERDERDEELNAME: TENNIS: UITSLAE TEEN CBC: (Seuns) 0/13: Wen 5 1 0/11: Wen 5 1 UITSLAE TEEN EUREKA: (Seuns) 0/13A: Verloor 6 3 0/11A: Wen 5 1

Upload: others

Post on 14-Jan-2020

21 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 23 2 – 8 Augustus 2019

OUERS: NOORDKAAP KUNSTEFEES: Baie geluk aan die volgende leerders wat met die Noordkaap Kunstefees pragtig presteer het:

VOORDRAG:

NAAM: GRAAD: SIMBOOL:

Hervich Venter R A++

Mpilo Thuntsa R A+

Jake du Toit 1 A+

Wynand du Plessis 1 A++

Simon de Witt 2 A+

Retana Swart 2 A+

Elmie Brink 3 A+

Ella du Toit 3 A++

Megan Coetzee 4 A+

Mariet du Plessis 5 A++

Anadia Coetzee 7 A+

Marizanne Jacobs 7 A++

TROTS OP JULLE! “WOW” SPELKOMPETISIE: [AFSKEURSTROKIE] Baie geluk aan die volgende leerders wat met die eerste rondte van die “Wow”-spelkompetisie presteer het, en die eerste 10 wat deurgaan na die volgende rondte. GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3:

Rauch Burger: 2de Claire Combrink: 1ste Amber Rheeder: 1ste

Sulé Marais: 8ste Abijah Greyling: 3de Mickayla Bezuidenhout: 9de

Sue-Lé Sutherland: 9de Simon de Witt: 6de Mienke Liebenberg: 10de

GRAAD 4: GRAAD 5: GRAAD: 6 Marizel Swanepoel: 1ste Wian Germishuys: 1ste Mindy Wessels: 5de

Megan Coetzee: 7de Jané Burger: 8ste Ewan Burger: 9de

Enrico Scholtz: 8ste

GRAAD 7: Marizanne Jacobs: 2de

Esna Marais: 4de

Caitlyn van Wyk: 5de

Die volgende rondte vind op Woensdag, 14 Augustus in Bloemfontein plaas. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se

vervoer na Bloemfontein te bevestig. Busgeld van R80 is vooraf betaalbaar.

“DONKEY DERBY”: Baie, baie dankie aan die organiseerders, Anele Hugo, Shelene Oertel en Maryke en Hendrik vd Berg vir die puik reëlings wat vir hierdie funksie getref is. Baie dankie aan die graad 7-leerders se ouers wat baie moeite en opofferings aangegaan het om die organiseerders by te staan om dit ‘n suksesvolle en heerlike kuier- en speelaand te maak. Baie dankie aan elke borg, donateur en koper, asook die programaanbieder en elke koshuisleerder vir julle aandeel in die aand se aangename program. Dankie aan Leslie Carbutt vir die mooi en vrolike musiek en al die dames vir die heerlike kos. Dankie aan die braaiers en elke ouer wat die aand saam met die koshuisfamilie kom geniet het. Ons is trots op ons koshuisouers en hulle kinders wat ‘n groot aandeel het in ons skool se vooruitgang. BUITEMUURS: Geen buitemuurs op Donderdag, 8 Augustus, a.g.v. die langnaweek.

EKSTRA REVUE-OEFENING: Die graad 5 – 7 Revuekinders het ‘n groot massa-oefening op Maandag, 5 Augustus vanaf 14:15 – 16:00. Almal moet asb. daar wees. Geen verskonings! Daar sal dus op Maandag, 5 Augustus geen netbalvaardig-hede oefening wees nie.

KOSHUIS: HERTOELATINGSVORMS: [VORM] Alle huidige leerders van Kareehof Koshuis se hertoelatingsvorms vir 2020 moet Maandag, 5 Augustus by Charmaine Fourie ingehandig word. Die vorm word weer by die nuusbrief aangeheg.

LEERDERDEELNAME: TENNIS: UITSLAE TEEN CBC: (Seuns) 0/13: Wen 5 – 1 0/11: Wen 5 – 1 UITSLAE TEEN EUREKA: (Seuns) 0/13A: Verloor 6 – 3 0/11A: Wen 5 – 1

WEDSTRYDE VOLGENDE WEEK: [AFSKEURSTROKIE] Die 0/13 dogters tennisspan speel op Maandag, 5 Augustus om 14:30 teen CBC in Kimberley. Spelers mag om 13:00 verdaag. Die volgende seuns tennisspanne speel op Woensdag, 7 Augustus teen Eureka op hulle bane: 0/9 (8 seuns), 0/11B (4 seuns) en 0/13B (6 seuns) Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om hulle kinders se vervoer te bevestig. Wedstryde begin om 14:30 en die seuns mag om 13:00 verdaag. Die bus vertrek om 13:30 en R30 busgeld is vooraf betaalbaar. XHARIEP TENNISPROEWE / NOVELS TENNISTOERNOOI: [AFSKEURSTROKIES] Ouers kan solank kennis neem van die volgende:

Die Xhariep tennisproewe (vir 2020-spanne) vind op Vrydag, 25 Oktober 2019 plaas. Indien u belangstel om u kind te laat deelneem kan u die afskeurstrokie invul en vanaf Maandag, 5 Augustus by die klasonderwysers inhandig. Inligting is by die nuusbrief ingesluit.

Die Novels Tennistoernooi op De Aar vind op 4 en 5 Oktober plaas. Indien u belangstel om u kind in te skryf, kan u die afskeurstrokie invul en op Maandag, 5 Augustus by die klasonderwysers inhandig. Inligting is by die nuusbrief ingesluit.

“INTER AFRICA” TENNISTOERNOOI: Sterkte aan die 0/13 seuns en dogters tennisspanne wat op Dinsdag, 6 Augustus om 10:00 na Bethlehem vertrek waar hulle aan die Inter-Africa toernooi gaan deelneem. Spelers mag Dinsdag met “sivvies” skool toe kom. Baie dankie aan die volgende persone wat ons spanne vergesel en as spanbestuurders optree: Sulette le Roux, Maritza en Jannie du Plooy en Cornel Zeelie.

LANDLOOP: [AFSKEURSTROKIE] Atlete wat vir die Vrystaat Landloopkampioenskappe op Saterdag, 17 Augustus wil inskryf, moet asseblief die afskeurstrokie invul en op Maandag, 5 Augustus by die klasonderwysers inhandig.

SWEMVERGADERING: Ouers wat hulle kinders in die komende swemseisoen by Jakkies Swemklub wil laat swem, asook ouers wat by Noordkaap wil affilieer om aan die gala’s daar deel te neem, moet asseblief op Maandag, 5 Augustus

om 7:30 in die skoolsaal die belangrike swemvergadering bywoon. Registrasie moet reeds aan die einde van Augustus afgehandel wees. NAUTILUS: Sterkte aan die leerders wat op Saterdag, 3 Augustus aan die Nautiluskompetisie in Bloemfontein gaan deelneem.

ALGEMEEN: KOEKIEVERKOPING: Bring asseblief ‘n geldjie om die graad 3 koekieverkoping op Maandag, 5 Augustus te ondersteun.

Vrydag, 9 Augustus is ‘n vakansiedag.

………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Juffrou Thule Letwao Jannie du Plooy

R10 plakkers in die boekstoor te koop. TEMA:

“Time to shine”

AFSKEURSTROKIE: WOW SPELKOMPETISIE (Bloemfontein) (Woensdag, 14 Augustus)

OUER: ______________________________________ LEERDER: ___________________________ EK VERVOER SELF MY KIND NA BLOEMFONTEIN:

EK BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN: OUER SE HANDTEKENING: __________________________

BUSGELD: R80

AFSKEURSTROKIE: TENNIS TEEN EUREKA (SEUNS) (Woensdag 7 Augustus)

NAAM VAN OUER: ______________________________________ NAAM VAN SPELER: ____________________________________ EK VERVOER SELF MY KIND NA KIMBERLEY:

EK BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY: OUER SE HANDTEKENING: __________________________

BUSGELD: R30

AFSKEURSTROKIE: VRYSTAAT LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE (Saterdag 17 Augustus)

OUER: ______________________________________ ATLEET: ____________________________________ EK WIL GRAAG VIR DIE VRYSTAAT LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE INSKRYF WAT OP SATERDAG, 17 AUGUSTUS IN BLOEMFONTEIN PLAASVIND. OUER SE HANDTEKENING: __________________________

AFSKEURSTROKIE: XHARIEP TENNISPROEWE (25 Oktober)

OUER: ______________________________________ SPELER: ____________________________________ EK WIL GRAAG VIR DIE XHARIEP TENNISPROEWE INSKRYF EN WIL GRAAG INLIGTING DAAROOR ONTVANG. OUER SE HANDTEKENING: __________________________

AFSKEURSTROKIE: NOVELS TENNISTOERNOOI (4 & 5 Oktober)

OUER: ______________________________________ SPELER: ____________________________________ EK WIL GRAAG VIR DIE NOVELS TENNISTOERNOOI INSKRYF EN WIL GRAAG INLIGTING DAAROOR ONTVANG. OUER SE HANDTEKENING: __________________________

Koop jou

R10 plakker by die

Boekstoor.

TEMA:

“Time to Shine”