jacobsdal primêre skool · web view20 maart 2018 – pannardag – alle grade...

7
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 40 24 November 2017 RAPPORTE: Rapporte kan op Woensdag, 6 Desember tussen 9:00 en 10:00 by die skool afgehaal word. Ouers kan ook met ander ouers reël dat hulle u kinders se rapporte saamneem. Ons wil so min as moontlik rapporte pos. Leerderrapporte van agterstallige ouers (skoolgeld) kan tussen 10:00 en 11:00 by die Skoolhoof en Beheerliggaamvoorsitter besigtig word. Hierdie rapporte gaan nie gepos word nie. Koshuisouers wat agterstallig is met 2017 se fooie, se kind/ers verbeur sy/haar/hulle plek in die koshuis vir 2018. BUITEMUURSE ROOSTER EN KWARTAALPROGRAM: ‘n Voorlopige buitemuurse rooster en kwartaalprogram word by die nuusbrief ingesluit. LYS VAN BENODIGDHEDE: ‘n Lys van benodigdhede vir 2018 word by die nuusbrief ingesluit. Maak asseblief seker dat u kind in Januarie skool toe kom met alles wat hy/sy nodig het. OUERLEIERKOMITEE: Liewe Ouers van alle grade Die Gr.7 Ouerleierkomitee het vergader en daar was ‘n versoek van die werkende ouers dat daar ‘n voorlopige program van 2018 uitgestuur word sodat ouers genoegsame tyd het om verlofreëlings te tref vir spesifieke sport- of werksdae. KWARTAAL 1: 29 Januarie 2018 – Kleurgala 13h00 – Hulp Gr.1&2 ouers 5 Februarie 2018 – NK Interskole gala 13h00 – Hulp Gr.3&4 ouers 3 Maart 2018 – Rugby- en Netbaldag (B-span toernooi) – Hulp Gr.5&6 ouers 20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word. Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers wat behulpsaam gaan wees. Ons wens u ‘n wonderlik gesëende feestyd toe saam met die kosbare mense in jul lewens. “Use what talents you possess, the woods will be very silent if no birds sang there except those that sang best.” –Henry van Dyke Jeanette Engelbrecht VOORSITSTER HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE] Eerste kwartaal huiswerkboeke sal weer @ R25 vir graad 5 – 6 leerders beskikbaar wees. Graad 4 ontvang die eerste kwartaal elkeen ‘n huiswerkboek gratis. Graad 7 moet asseblief hulle eie huiswerkboeke hê. Ouers kan met die afskeurstrokie huiswerkboeke bestel op 17 Januarie 2018. JKJA: ‘n Baie spesiale woord van dank aan al ons mammas wat hierdie jaar JKJA by die skool gegee het, asook pastoor Shaun en ds Elize (geestelike leiers in ons gemeenskap). Ons waardeer dit dat julle bereid was om hierdie onbaatsugtige liefdeswerk met ons kinders te doen. LEERDERDEELNAME: SWEMKLUB: Die swemklub hou aan oefen deur die vakansie. Kry asseblief die tye by julle afrigters. Baie sterkte aan al

Upload: dinhkien

Post on 27-Mar-2018

248 views

Category:

Documents


25 download

TRANSCRIPT

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word. Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 40 24 November 2017RAPPORTE:Rapporte kan op Woensdag, 6 Desember tussen 9:00 en 10:00 by die skool afgehaal word. Ouers kan ook met ander ouers reël dat hulle u kinders se rapporte saamneem. Ons wil so min as moontlik rapporte pos.Leerderrapporte van agterstallige ouers (skoolgeld) kan tussen 10:00 en 11:00 by die Skoolhoof en Beheerliggaamvoorsitter besigtig word. Hierdie rapporte gaan nie gepos word nie.Koshuisouers wat agterstallig is met 2017 se fooie, se kind/ers verbeur sy/haar/hulle plek in die koshuis vir 2018.

BUITEMUURSE ROOSTER EN KWARTAALPROGRAM:‘n Voorlopige buitemuurse rooster en kwartaalprogram word by die nuusbrief ingesluit.

LYS VAN BENODIGDHEDE:‘n Lys van benodigdhede vir 2018 word by die nuusbrief ingesluit. Maak asseblief seker dat u kind in Januarie skool toe kom met alles wat hy/sy nodig het.

OUERLEIERKOMITEE:Liewe Ouers van alle gradeDie Gr.7 Ouerleierkomitee het vergader en daar was ‘n versoek van die werkende ouers dat daar ‘n voorlopige program van 2018 uitgestuur word sodat ouers genoegsame tyd het om verlofreëlings te tref vir spesifieke sport- of werksdae.

KWARTAAL 1:29 Januarie 2018 – Kleurgala 13h00 – Hulp Gr.1&2 ouers5 Februarie 2018 – NK Interskole gala 13h00 – Hulp Gr.3&4 ouers3 Maart 2018 – Rugby- en Netbaldag (B-span toernooi) – Hulp Gr.5&6 ouers20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word.

Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers wat behulpsaam gaan wees. Ons wens u ‘n wonderlik gesëende feestyd toe saam met die kosbare mense in jul lewens.

“Use what talents you possess, the woods will be very silent if no birds sang there except those that sang best.” –Henry van DykeJeanette EngelbrechtVOORSITSTER

HUISWERKBOEKE: [AFSKEURSTROKIE]Eerste kwartaal huiswerkboeke sal weer @ R25 vir graad 5 – 6 leerders beskikbaar wees. Graad 4 ontvang die eerste kwartaal elkeen ‘n huiswerkboek gratis. Graad 7 moet asseblief hulle eie huiswerkboeke hê. Ouers kan met die afskeurstrokie huiswerkboeke bestel op 17 Januarie 2018.

JKJA:‘n Baie spesiale woord van dank aan al ons mammas wat hierdie jaar JKJA by die skool gegee het, asook pastoor Shaun en ds Elize (geestelike leiers in ons gemeenskap). Ons waardeer dit dat julle bereid was om hierdie onbaatsugtige liefdeswerk met ons kinders te doen.

LEERDERDEELNAME:SWEMKLUB:Die swemklub hou aan oefen deur die vakansie. Kry asseblief die tye by julle afrigters. Baie sterkte aan al ons swemmers wat vanaf 9 – 12 Desember aan die NCASA Champs gaan deelneem.

RUGBY-OEFENING:Ouers wat belangstel om hulle kinders gedurende die vakansie rugby te laat oefen, kan vir Jannie du Plooy (0824152679) of Jurie Swart (0798898483) kontak. Oefeninge sal Dinsdae en Donderdae vanaf 16:30 tot 17:30 op die skool se rugbyveld plaasvind.

BLEEPTOETSE: Ouers en leerders moet kennis neem dat “Bleep”-toetse (fiksheidstoets) vir gr 4 - 7 leerders op Woensdag, 24 Januarie 2017 in LO-periodes afgelê gaan word. Alle leerders is verplig om die toetse af te lê. Ouers moet asseblief hulle kinders aanmoedig om gedurende die vakansie te oefen. Ons heg ‘n oefenprogram vir alle leerders aan die nuusbrief. Atlete en rugby- en netbalspelers is vriendelik verplig om hierdie program te volg.

“KICKBOXING”:Baie geluk aan die volgende leerders wat graderings gekry het:Pieter Duvenage: Oranje vlak 2Elza van Graan: Oranje vlak 2Hanco Sutherland: Oranje vlak 2Matthew de Wet: Oranje vlak 1Adrian Schutte: Oranje vlak 1Edrich Duvenage: Geel vlak 2Juané Brits: Geel vlak 1

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word. Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers

ALGEMEEN:POPPIES EN KARRETJIES:Baie dankie aan al die ouers wat deelgeneem het om hierdie projek ‘n sukses te maak. U is ook handgemaak, uniek, kosbaar en veilig in Sy hand.

SWEMBAD:Die swembad is vir ‘n privaatfunksie bespreek op Saterdag, 25 November vanaf 16:00. Geen toegang vir enige ander persoon nie.

GRAAD 7’S EN HULLE OUERS:Ons groet ons graad 7-klas van 2017 en wens julle alles van die beste toe met die nuwe fase wat in julle lewens aanbreek. Hou Jakkies se naam hoog en onthou waar julle wortels lê! Koester ook die sewe waardes wat jy hier by ons skool geleer het. (2 Kor. 12:9 “Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.)

Baie dankie aan ons gr. 7-ouers wat vanjaar klaargemaak het met “Jakkies”. Dankie vir al die beleggings, sweet, gebede en opofferings aan ons skool. Julle is en was vir ons kosbaar en ons gaan julle regtig mis. Mag goedheid en guns julle volg waar julle gaan. Moet ons nooit vergeet nie. Tot ons weer mekaar sien.

Dankie aan elke borg, afrigter, ouer, leerder en personeellid wat betrokke was, positiewe insette gelewer het en getrou was in die nakom van hulle onderskeie verantwoordelikhede. Mag u ‘n geseënde Christusfees en ‘n rustige vakansie saam met u kinders ervaar en mag ‘n blink 2018 op u wag.

SKOOL HEROPEN OP WOENSDAG, 17 JANUARIE 2018 OM 8:00.

Leerders kom daardie dag met volledige skoolklere skool toe. Geen sportklere!Die hoof- en onderhoofleiers van die skool moet op daardie dag hulle uitgaandrag aanhê! Hulle moet om 7:45 by die Skoolhoof aanmeld.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:

Melissa Koorzen (Operasie)Graad 7’s wat Hoërskool toe gaan

Alle ouers van ons skool

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word. Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers

Beskikbaar vanaf Maandag, 8 Januarie 2018.Kontak Zelda: 078 372 1843

AFSKEURSTROKIE: HUISWERKBOEK 2018 (R25) (Slegs gr. 5 – 6)

OUER: ___________________________________

LEERDER: _____________________________ GR.: ____

WIL GRAAG ‘N HUISWERKBOEK VIR KWARTAAL 1 2017 BESTEL.

(ONTHOU DAT GRAAD 4’S HULLE EERSTE KWARTAAL SE HUISWERKBOEKIE GRATIS KRY)

INGESLUIT: R ______

HANDTEKENING: _______________________

(Handig op 11 Januarie 2017 by klasonderwysers in)

KANON HOTEL

3 slaapkamer woonstelte huur

R3 500 per maandR3000 deposito

Koopkrag beskikbaar vanaf Desember of Januarie

Kontak Kanon Hotel:053 5910458 / 082 854 5663

GRAAD 4 - 7:

Tas met ten minste 4 afdelingsPennesakkie of “Spacecase”Skerpmaker (met omhulsel indien moontlik)Skêr, lang liniaal, Pritt, uitveërSakrekenaar2 x goeie blou penne2 x 2H potlode

LYS VAN BENODIGDHEDE:

SWEMDRAG:

Gala’s: Swart swembroeke vir seuns en dogters met

geel “Jakkies” swempette.

Liggaamlike opvoeding: (somer)Swart swembroeke vir seuns en dogters. Slegs

die dogters hoef swempette aan te hê.

MERK VAN KLERE:

Alle skool- en sportklere, tasse en ander toerusting moet duidelik gemerk wees.

Leerders neem self verantwoordlikheid vir hulle besittings. Personeel van die skool en koshuis neem geen verantwoordelikheid vir

verlore goedere nie.

GRAAD 1 & 2 :Tas met ten minste 4 afdelings (Nié ‘n klein tassie nie!)Pennesakkie (nié “Spacecase” nie)Skerpmaker (met omhulsel indien moontlik)Skêr, liniaal, Pritt, uitveër3 x HB potlode per kwartaal (Staedtler)2L Roomysbak + 1 x A4 Plastiekkoevert1 x Flipfile (10 bl) + 1 x Flipfile (20 bl)1 x A4 Gelinieërde hardebandboek vir huiswerkWaterverfstelletjie met kwassieSpringtou en tennisbal (gemerk met u kind se naam, hoef nie nuut te wees nie)4 x Dun plastiese lêers, deurskynende voorblad met knippie

* SLEGS VIR GRAAD 1:Stel uitdraaikryte / Inkleurpotlode vir kw 3&4Lekker dik inkleurboek Potloodgreep, by die kantoor te koop @ R4 elk

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word. Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers

GRAAD 4 - 7:

Tas met ten minste 4 afdelingsPennesakkie of “Spacecase”Skerpmaker (met omhulsel indien moontlik)Skêr, lang liniaal, Pritt, uitveërSakrekenaar2 x goeie blou penne2 x 2H potlode

KOSHUISBENODIGDHEDE:

Bybel of dagstukkieboek vir stiltetyd (verpligtend!Beddegoed: Verkieslik ‘n duvet, paslaken, kussing en sloop.Beker (vir eie gebruik), 2 stelle slotte en sleutels

(een gemerkte stel na koshuismoeder)Toiletbenodigdhede, Toiletpapier, SkoenpolitoerWasgoedsak, kam of borsel (ook die seuns!)NB: Gemerkte 2L roomysbak met basiese medisyne soos:Pleisters, hoesgoed, keelseerpille, kopseer-, maag- en naarmedisyne. Ou handdoek of mop om badkamervloere mee op te droog. Een besem en skoppie.Dogters moet ‘n kamerjas aanhê as hulle studiesaal toe gaan.

GRAAD 1 & 2 :Tas met ten minste 4 afdelings (Nié ‘n klein tassie nie!)Pennesakkie (nié “Spacecase” nie)Skerpmaker (met omhulsel indien moontlik)Skêr, liniaal, Pritt, uitveër3 x HB potlode per kwartaal (Staedtler)2L Roomysbak + 1 x A4 Plastiekkoevert1 x Flipfile (10 bl) + 1 x Flipfile (20 bl)1 x A4 Gelinieërde hardebandboek vir huiswerkWaterverfstelletjie met kwassieSpringtou en tennisbal (gemerk met u kind se naam, hoef nie nuut te wees nie)4 x Dun plastiese lêers, deurskynende voorblad met knippie

* SLEGS VIR GRAAD 1:Stel uitdraaikryte / Inkleurpotlode vir kw 3&4Lekker dik inkleurboek Potloodgreep, by die kantoor te koop @ R4 elk

GRAAD 3:

Tas met ten minste 4 afdelings Pennesakkie (nie ‘n “Spacecase” nie)Metaal potloodskerpmaker met ‘n klein blikkie soos bv. bakpoeier- of koeksodablikkieSkêr, liniaal, Pritt, uitveër12 x 2H en 4 x HB potlode (vir die jaar)Tweetalige woordeboek 30 Plastiese slopies1 x Flipfile (10 bladsye vir Nuusbriewe en huiswerk)1 x Flipfile (20 bladsye vir assessering)Inkleurpotlode1 x A4 Gelinieërde hardebandboek om huiswerk in te doen.

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web view20 Maart 2018 – Pannardag – Alle grade ouers se hulp sal asb. benodig word. Ouerleierkomitee 2018 sê byvoorbaat baie dankie aan alle ouers