jaques en katryn koerantjie - suneldo drukkers & tekens · hierdie dag belangrik my lief. die...

1
Bruidegom se ma... Ma Mari Ma Mari SEUN, JY HET VIR JOU ‘N VROU GEKIES WAT EK OOK SOU KIES AS EK NOG ‘N DOGTER SOU KON HÊ. MAG JULLE MEKAAR VIND WAT JULLE GESOEK HET TOT NOU , EN MAG JY VIR HAAR SO ‘N SPESIALE MAN WEES, NET SOOS DIE SPESIALE SEUN WAT JY VIR ONS IS. SY IS DIE PERSOON WAT GOD VIR JOU UIT- GEKIES HET EN JY IS DIE MAN WAT GOD VIR HAAR GEKIES HET. SO HÊ MEKAAR LIEF EN KOESTER MEKAAR, DIS WAT GOD VAN ONS VERWAG. LIEF JULLE ALBEI. 3 Gebed vir my kinders Ma Jorina hERE EK GEE HIERDIE TWEE PRAGTIGE KINDERS VANDAG VIR u. DANKIE DAT EK HULLE AAN u KAN OPDRA EN WEET DAT U HULLE BAIE STYF SAL VASHOU. LIEWE HEER LAAT HULLE ALTYD BESEF DAT ENIGE KRISIS NET VOOR U VOETE NEERGELÊ KAN WORD EN DAT OPLOSSINGS NET 'N KNIEBUIG VÊR IS. HERE EK WEET U BÊRE AL ONS GENADE PAKKIES OP DIE HEEL ONDERSTE RAK VAN U SPENS, SODAT ONS NET MOET KNIEL OM DIT RAAK TE SIEN. HERE LAAT HULLE TOE OM HULLE VLERKE TE SPREI, MAAR BEWAAR HULLE DAN OOK VAN ENIGE GEVAAR WAT HULLE PAD MAG KRUIS. hERE GEE HULLE DIE WYSHEID OM TE ONDERSKEI TUSSEN DIT WAT GOED IS EN DIT WAT SLEG IS, EN OOK GEDULD OM TE WAG VIR ‘N ANTWOORD INDIEN HULLE ONSEKER IS OOR ‘N B E S L U I T . HOU HULLE IN DIE HOLTE VAN U HAND WAAR HULLE VEILIG KAN VOEL. GEE DAT HULLE MEKAAR SAL LIEFHÊ EN ONDERSTEUN, MEKAAR SAL RESPEKTEER INDIEN HULLE VERSKIL. SEUN EN KATRYN EK GEE VANDAG VIR JULLE TWEE jESAJA 30:21. gOD SÊ DAAR VIR JULLE “HIER IS DIE PAD, LOOP HIERLANGS”. bruid aan haar ma My liewe Mams Met hierdie besonderse groot geleentheid wil ek uit die diepte van my hart vir so baie dinge baie dankie sê. Dinge wat ongemerk in die daaglikse sleur verbygaan, maar tog so ‘n blywende deel van ons elkeen se hele bestaan uitmaak, dat ons dit nie kan misken nie- die rol van mammie in ons elkeen se lewe. Ma is iemand om mee te gesels, om saam te lag en te huil en in donker tye saam te swyg. Ek N ALTYD op ma staatmaak, ma is dierbaar en lojaal. Eerstens dankie aan ons Hemelse Vader wat Ma reeds vir 46 jaar vir ons gespaar het. Ons bid dat Mams nog vir baie jare in goeie gesondheid ons lewens met ons sal deel. Dankie dat Mams altyd vir ons daar was- en steeds is- wanneer ons op ma se knoppie druk. Dankie dat Ma vir ons die goeie rolmodel is van wat en hoe ‘n deugsame vrou en ‘n ma in haar huis behoort te wees. My liewe Ma, mag die jare vorentoe vir Mams mooi, geseënde, liefdevolle en rustige jare wees. Mag rede tot kommer oor Ma se kinders absoluut minimaal wees. Mag Mams uitbundig en voluit lewe. Mag die goue jare wat vir Ma voorlê vir Mams ware goue ervaringsjare wees. Mamma, baie geluk met mamma se verjaarsdag, ons bid Ma vrede, vreugde, voorspoed, geluk, gesondheid en baie liefde toe vir die volgende l e w e n s j a a r . de Life begins at ........46? wow - go girl - make the most of it!! Katryn Wo orde van die bruid se ma... Hierdie dag belangrik my lief . Die foto’s in my hande n ‘ ope brief . Hier was jy nog in die grade klas. Klein haasbekkie met handjies skoon gewas. Hier jou matriekafskeids dans, jou rok so mooi in sterre glans. Vandag is jou troudag my nienie, jy word n ‘ vrou my kind. Mag vreugde groei deur die jare, hierdie jou dag, toekoms wat wag, my liefste my meisiekind. Daar is plek vir hom in ons familie kring, vir hom wat jou vreugde bring. Meisiekind dis jou huweliksfe es ek sal nie huil, ek sal net vrolik we es. vandag trou ma se meisie, en tog bly sy ma se kind. Waar begin mens met sulke 2 ongelooike mense? Vriende wat altyd met 'n warm hand en ope arms mens verwelkom in hul huis , harte en lewens! Jacques: altyd reg met 'n grappie of 'n skaterlag Katryn- sagte, warm vrouehart saam is hul 'n geskenk van Bo! Mag julle verewig soos 'n handskoen bymekaar pas, mekaar aanvul, mekaar dra, saam bid en saam lag! Dankie dat ons almal deel kan uitmaak van julle 2 se spesiale dag en lewens en dat julle huwelik geseënd sal wees vir die pad vorentoe. Jacques en Katryn Adéle

Upload: others

Post on 07-Jan-2020

2 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: jaques en katryn koerantjie - Suneldo Drukkers & Tekens · Hierdie dag belangrik my lief. Die foto’s in my hande n‘ ope brief. Hier was jy nog in die grade klas. Klein haasbekkie

Bruidegom se ma...

Ma Mari

Ma Mari

SEUN, JY HET VIR JOU ‘N VROU GEKIES

WAT EK OOK SOU KIES AS EK NOG ‘N

DOGTER SOU KON HÊ. MAG JULLE MEKAAR

VIND WAT JULLE GESOEK HET TOT NOU, EN

MAG JY VIR HAAR SO ‘N SPESIALE MAN

WEES, NET SOOS DIE SPESIALE SEUN WAT

JY VIR ONS IS.

SY IS DIE PERSOON WAT GOD VIR JOU UIT-

GEKIES HET EN JY IS DIE MAN WAT GOD

VIR HAAR GEKIES HET. SO HÊ MEKAAR LIEF

EN KOESTER MEKAAR, DIS WAT GOD VAN

ONS VERWAG. LIEF JULLE ALBEI.

3

Gebed vir my kinders

Ma Jorina

hERE EK GEE HIERDIE TWEE PRAGTIGE KINDERS VANDAG VIR u. DANKIE DAT EK HULLE AAN u KAN OPDRA EN WEET DAT U HULLE BAIE STYF SAL VASHOU. LIEWE HEER LAAT HULLE ALTYD BESEF DAT ENIGE KRISIS NET VOOR U VOETE NEERGELÊ KAN WORD EN DAT OPLOSSINGS NET 'N KNIEBUIG VÊR IS.

HERE EK WEET U BÊRE AL ONS GENADE PAKKIES OP DIE HEELONDERSTE RAK VAN U SPENS, SODAT ONS NET MOET KNIEL OM DIT RAAK TE SIEN. HERE LAAT HULLE TOE OM HULLE VLERKE TE SPREI, MAAR BEWAAR HULLE DAN OOK VAN ENIGEG E V A A R W A T H U L L E P A D M A G K R U I S .

hERE GEE HULLE DIE WYSHEID OM TE ONDERSKEI TUSSEN DITWAT GOED IS EN DIT WAT SLEG IS, EN OOK GEDULD OM TE WAG VIR ‘N ANTWOORD INDIEN HULLE ONSEKER IS OOR ‘NB E S L U I T .

HOU HULLE IN DIE HOLTE VAN U HAND WAAR HULLE VEILIG KAN VOEL. GEE DAT HULLE MEKAAR SAL LIEFHÊ EN ONDERSTEUN, MEKAAR SAL RE SP EKTEER IND I EN HULLE VERSK I L .

SEUN EN KATRYN EK GEE VANDAG VIR JULLE TWEE jESAJA 30:21.gOD SÊ DAAR VIR JULLE “HIER IS DIE PAD, LOOP HIERLANGS”.

bruid aan haar maMy liewe Mams

Met hierdie besonderse groot geleentheidwil ek uit die diepte van my hart vir sob a i e d i n g e b a i e d a n k i e s ê . D i n g e w a t ongemerk in die daaglikse sleur verbygaan,m a a r t o g s o ‘n b l y w e n d e d e e l v a n o n selkeen se hele bestaan uitmaak , dat onsdit nie kan misken nie- die rol van mammiei n o n s e l k e e n s e l e w e .

Ma is iemand om mee te gesels, om saam te lag en te huil en in donker t ye saamte swyg. Ek �N ALTYD op ma staatmaak, m a i s d i e r b a a r e n l o j a a l .

Eerstens dankie aan ons Hemelse Vader wat Ma reeds vir 46 jaar vir ons gespaar het.Ons bid dat Mams nog vir baie jare in goeiegesondheid ons lewens met ons sal deel.

Dankie dat Mams altyd vir ons daar was- en steeds is- wanneer ons op ma se knoppie d r u k . Dan k i e dat Ma v i r o n s d i e go e i e rolmodel is van wat en hoe ‘n deugsame vrouen ‘n ma in haar huis behoor t te wees.

My liewe Ma, mag die jare vorentoe vir Mamsmooi, geseënde, liefdevolle en rustige jare wees.Mag rede tot kommer oor Ma se kinders absoluutminimaal wees. Mag Mams uitbundig en voluitlewe. Mag die goue jare wat vir Ma voorlê vir M a m s w a r e g o u e e r v a r i n g s j a r e w e e s .

Mamma, baie geluk met mamma se verjaarsdag,ons bid Ma vrede, vreugde, voorspoed, geluk,gesondheid en baie liefde toe vir die volgende l e w e n s j a a r .

de

Life begins at ........46? wow - go girl - make the most of it!!

Katryn

Woorde van die bruid se ma...

Hierdie dag belangrik my lief. Die foto’s in my hande n‘ ope brief.

Hier was jy nog in die grade klas. Klein haasbekkie met handjies

skoon gewas. Hier jou matriekafskeids dans, jou rok so mooi in sterre

glans. Vandag is jou troudag my nienie, jy word n‘ vrou my kind.

Mag vreugde groei deur die jare, hierdie jou dag, toekoms wat wag,

my liefste my meisiekind. Daar is plek vir hom in ons familie kring,

v i r hom wat j ou vreugde br ing. Me is iek ind d is j ou

huweliksfees ek sal nie huil, ek sal net vrolik wees. vandag trou ma

s e m e i s i e , e n t o g b l y s y m a s e k i n d .

Waar begin mens met sulke 2 ongeloo�ike mense?

Vriende wat altyd met 'n warm hand en ope arms mens verwelkom in hul huis , harte en lewens!Jacques: altyd reg met 'n grappie of 'n skaterlag Katryn- sagte, warm vrouehart saam is hul 'n geskenk van Bo!

Mag julle verewig soos 'n handskoen bymekaar pas, mekaar aanvul, mekaar dra, saam bid en saam lag!

Dankie dat ons almal deel kan uitmaak van julle 2 se spesiale dag en lewens en dat julle huwelik geseënd sal wees vir die pad vorentoe.

Jacquesen

Katryn

Adéle