jersey sa › documents › publications › ...klassifikasies 2017 -afrika is huidiglik in 8...
Embed Size (px)
TRANSCRIPT
-
JERSEY SA
Nuusbrief
Foto: Jennifer Pieters
Feb – April 2017
-
Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos kantoor: [email protected] Epos tegnies: [email protected]
Klassifikasies 2017
Suid-Afrika is huidiglik in 8 klassifikasie streke
opgedeel. Elke streek word 2 keer per jaar besoek
deur ‘n Jersey SA klassifiseerder.
Die streke se indeling vir 2017 lyk as volg:
Streek Besoekmaand
1
Besoekmaand
2
Gauteng,
Limpopo,
Mpumalanga
Januarie Julie
Noordwes,
Noord Kaap
Februarie Augustus
Suid-Kaap en
dele van
Overberg
Februarie Augustus
Natal en dele
van
Mpumalanga
Maart September
Overberg en
Wes-Kaap
Maart September
Oos-Vrystaat April Oktober
Oos-Kaap Mei November
Noord- en
Wes Vrystaat
Junie Desember
Nuwe ingevoerde bulle
In die tydperk Februarie tot April maand is aansoek
gedoen om die nuwe bulle semen van in te voer:
• Waiteitei Super Maxwell – CRV Xseed
• Jars of Clay Barnabas – WWS
• Crescent Volcano Grant – WWS
• Shan-Mar Archer Knock-Out – WWS
• DP Zenith – GE Dairy Supplies
• Multi-Rose Zayd Lookout – GE Dairy Supplies
• CDF Sparky Dandy – GE Dairy Supplies
• Progenesis Tignish – Semex
• VJ Willem – Genimex
• VJ Huzar – Genimex
• VJ Quintana – Genimex
• DP Flashpoint – Semex
• Ahlem Badger Bodacious – ABS
• Oomsdale Gemma Harris Ganya – ABS
• Broadlin Buzzbox – CRV Xseed
• Bushlea RV Casual (Caspian) – CRV Xseed
Klassifikasie Terugvoer 2017
Die klassifikasiesyfer vir 2017 staan tans op die
volgende:
• Diere: 4 298
• Kuddes: 98
Klassifikasies 90+ - Feb - April 2017
Tydens die onlangse klassifikasie rondtes is daar 34 diere
90+ geklassifiseer. Hulle het was in die volgende kuddes:
• Jumari Jerseys – 2
• Rob Visser – 2
• Christo Klingenberg – 4
• Pieters Boerdery – 1
• Peter Durham – 1
• Grant & Vanessa Holmwood – 2
• Jeremy Jonsson – 1
• Arno Theron – 3
• Danie Giliomee – 1
• Katlou Jerseys – 2
• The Lismore Trust – 2
• Jacques Theron – 2
• Hanro Uys – 5
• Pat Uys – 3
• Johannes Uys – 3
• Jurie Wessels - 1
-
Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:
Nasionale Kampioenskappe 2018
27 -31 Augustus 2018
George – Outeniqua Skou
Diere getalle – Volgens streke
Na afloop van die onlangse per kapita tydperk vertoon die
verdeling van diere per provinsie as volg:
• Oos – Kaap – 6 609
• Vrystaat – 8 039
• Gauteng – 656
• KwaZulu Natal – 6 411
• Limpopo – 912
• Mpumalanga – 1 510
• Noord-Wes – 1 748
• Noord-Kaap – 21
• Wes-Kaap – 24 590
• Namibie - 44
In Memoriam Dit is met groot hartseer dat Jersey gemeenskap afskeid neem van Org Swart, ‘n jare lange lid asook Ere-Vise Presdient van Jersey SA. Daar word ‘n groot leemte gelaat. Ons innige simpatie aan die familie.
-
Raadslede Kontak Besonderhede
• Area 1 – Pieter van Deventer (Vise-President) – 0716577629 - [email protected]
• Area 2 – Nico van Rensburg – 0836359907 - [email protected]
• Area 3 – Cobus Behrens – 0824938809 - [email protected]
• Area 4 – Leon Thom (Tesourier) – 0768565017 - [email protected]
• Area 5 – Arno Theron (President) – 0824440362 - [email protected]
mailto:[email protected]
-
JERSEY SA MEADOW FEEDS MODELKUDDE KOMPETISIE 2016
Baie geluk aan die Top 10 finalsie van die 2016 Jersey SA Meadow Feeds Modelkudde Kompetisie. Hulle
is (in geen spesifieke volgorde):
MD Foundation (Edms) Bpk G.J. v Rensburg Lonel Jerseys A.J. Schoonwinkel J.A. Theron C.O. Klingenberg I.C. Reid Waterbron Jerseys J. Jooste L.E. Thom
TOP 10 FINALISTE
DIE WENNER
Jan & Arno Schoonwinkel
Modelklub 2016
Suid-Kaap Jersey Klub
Fotos:
Wikus v.d.
Merwe
-
Jongbulle
Jersey SA se Rasverbeteringskomitee kies uit elke BLUP analise die top plaaslike bulletjies van ons telers uit die geboortes ingedien het vir die spesifieke tydperk. Die bulletjies word dan op Jersey SA se onkostes Genomies getoets. Die bulletjies se inligting word ook na alle semenmaatskappye versprei indien hulle sou belangstel om die bulletjies te bemark. Tydens die Feb 2017 analise is die volgende bulle geïdentifiseer, baie geluk aan die telers:
• Glynton Draper Pro – N.G. Durham
• Cineraria Hilarios 16813 – C.E. Wallker
• Signature 16026 Snowlord-ET – R.E. Visser
• Signature 16027 Snowbomb-ET – R.E. Visser
• Blenheim Brother 16248 – G.J. v Rensburg
• Pelzaan Lemonhead Arrie – Pelzaan Jerseys
• Glynton Chili Idris – N.G. Durham
• Rosafield Lindt Lobel – Rosafield Jerseys
Albert Goosen
Na bietjie meer as ‘n jaar in die Jersey SA familie,
skei die paaie van Albert en Jersey SA. Graag wil
ons hom net die beste toewens vir sy pad
voorentoe.
Boodskap vanaf die
WJCB
“At an Officers’ meeting of the Bureau yesterday, it
was unanimously agreed that the Bureau wishes to
express its concerns and thoughts for all Jersey
breeders and their families during this very difficult
time in South Africa’s economy.”
-
Jersey SA Prysuitdeling
• Jasmynplaas Produktetrofee – Kudde met die meeste
punte vir bestuur in die Modelkudde Kompetisie
G.J. van Rensburg
• SA Stamboek Wisseltrofee- Kudde met die meeste
punte vir genetika in Modelkudde Kompetisie
Dr. J. Jooste
• Fortunata Willsetrofee vir die Jerseykoei met die
hoogtste totale vastestowwe geproduseer in 305 dae
Cineraria Avenue’s 100101 – C.E. Walker & Seun
• Dennis Solomon Floating Trophy – Aktiewe koei met
die hoogste leeftyds produksies vir bottervet &
proteien vir die 2016 toetsjaar
Embrio Plus Hibi 2 – Driedoring Jerseys
Taurus-Evolution Bul van die Jaar
Kevlar – Umoba Jerseys
Poena v Niekerk Wisseltroffee
Kudde met die meeste punte vir Jersey SA aktiwiteite tydens die Modelkudde kompetisie:
Doornvlei Jerseys Hanro Uys
Die geleentheid sou nie moontlik gewees
het sonder die jarelange ondersteuning van
Meadow Feeds nie.
BAIE DANKIE
2017 SOUTH AFRICAN DAIRY CHAMPIONSHIPS
Baie geluk aan Rob Visser met sy Dalewood Fromage reeks wat tydens die 2017 South African Dairy Championships
plekke behaal het in die volgende afdelings:
• Dalewood-Boland – 1ste plek
• Dalewood-Lanquedoc – 1ste Plek
• Dalewood-Brie Superlatif – 1ste Plek
• Dalewood-Wineland Chaf’s Camembert – 2de Plek
• Dalewood-Huguenot 6 months – 2de Plek
• Dalewood-Traditional Camembert – 3de Plek
-
DNA – Plaaslike bulle
Graag wil Jersey SA die telers versoek om indien moontlik
alle bulle wat hulle registreer te laat DNS toets.
Graag wil ons ‘n databasis begin opbou wat die taak t.o.v.
ouerskap verifierings vergemaklik en sal dit ook waarde
toevoeg tot die Jerseybul mark.
Raad van Eksaminatore
Die Raad van Eksaminatore is aangewys tydens die
onlangse raadsvergadering gehou in Maart maand. Die
persone is Mnre Danie Giliomee, Andrew Masterson,
Pierre Human en Cobus Behrens wat die
verteenwoordigende raadslid sal wees.
Die doel van die Raad van Eksaminatore is daar vir die
bevordering van beoordelaars asook om enige dispute
rakende skou aangeleenthede aan te spreek.
Ouersapverifikasie
Die toetse word verplig deur die Veeverbeteringswet en
word wêreldwyd deur stamboek organisasies gebruik
om te bewys dat hulle rekords akkuraat is en nie omdat
die telers nie vertrou word nie.
Skrywes word uitgestuur deur SA Stamboek aan die lede
wat genomineer is waar daar 5 diere verskyn met 2
alternatiewe opsies vir toetsing.
Ons vra dat elke teler wat genomineer is ons
behulpsaam sal wees om die proses so spoedig moontlik
af te handel.
Identifiseringsmerke van diere
Ons wil graag dit weer net onder die aandag van ons
telers bring dat die amptelike wyse van
identifiseringsmerke aan diere tatoeering in die oor is.
Volgens die konstitusie van Jersey SA geld die volgende:
• Kalfies moet binne 30 dae na geboorte getatoeer word
• In die linkerkantse oor kom die jaartal en volg no’s van jou kudde
• In die regterkantse oor kom die tattoeer letters toegeken aan jou kudde.
-
OVERBERG JERSEYKLUB MINISKOU
Die jaarlikse miniskou van die Overberg Jerseyklub is weer
die jaar by die Blackoystercatcher gehou in Februarie.
Die beoordelaar tydens die geleentheid was Danie
Giliomee. Daar was ‘n mooi skare toeskouers wat na die
jeugskou en volwasseskou kom kyk het.
Almal het die mooi omstandighede, goeie wyn en kos
geniet.
Baie dankie vir die borge: Elisma Conradie Landboudienste,
Virbac, ABS en Afgri Voere.