jersey sa · die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. die lyste moet asb. aan ons terug...

5
JERSEY SA Nuusbrief Des - 2015

Upload: others

Post on 12-Sep-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JERSEY SA · Die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. Die lyste moet asb. aan ons terug gestuur word teen einde Feb 2016. Kontak ons gerus in die nuwe jaar indien u nie ‘n

JERSEY SA Nuusbrief

Des - 2015

Page 2: JERSEY SA · Die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. Die lyste moet asb. aan ons terug gestuur word teen einde Feb 2016. Kontak ons gerus in die nuwe jaar indien u nie ‘n

ALGEMEEN

Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020

Faks: 051 430 7719 Epos: [email protected]

Raadslede Kontak Besonderhede

Area 1 – Gielie de Kock – 0836284946 - [email protected]

Area 2 – Grant Puttergill (Gekoöpteer) – 0836518775 - [email protected]

Area 3 – Cobus Behrens – 0824938809 - [email protected]

Area 4 – Leon Thom – 0768565017 - [email protected]

Area 5 – Arno Theron – 0824440362 - [email protected]

Raadslid sonder area – Rikus v Wyk – 0844222111 - [email protected]

Per Kapitalyste 2015

Die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. Die

lyste moet asb. aan ons terug gestuur word teen

einde Feb 2016.

Kontak ons gerus in die nuwe jaar indien u nie ‘n lys

ontvang het nie..

Kantoor Sluiting

Neem asb. kennis dat die Jersey SA kantoor vir die

jaar 2015 sal sluit op 15 Desember en weer heropen

op 4 Januarie 2016.

Nasionale Jersey

Kampioenskappe 2016

26 – 28 April

Bloemfontein

Geskiedenis van Jersey SA

Onthou om u kopie te bestel by die Jersey SA kantoor. Ons is tans in proses om die wat reeds ‘n kopie bestel het aan te stuur en vra dat u asb. sal geduldig wees. Kostes R400 per boek.

Ras Adviseur

Ons verwelkom Albert Goosen tot die Jersey SA span.

Albert is aangestel as Ras Adviseur en sal vanaf

1 Januarie 2016 die posisie vul.

Net vir bietjie agtergrond: Albert se melkloopbaan het

in 1990’s begin by Josef Nienaber van Anemarie Jerseys .

So het hy ook 10 jaar lank vir Keerrt de Koe in die Wes-

Kaap geboer en daarna oorgeskuif na Andrew

Masterson van Milagro Jerseys in die Oos-Kaap. Albert

het sy lewe in die melkbedryf spandeer, behalwe vir ‘n 2

jaar tydperk wat hy werksaamw as in die voerkraal

bedryf. Hy het ‘n passie vir die melkbedryf en teling en

sien uit daarna om die passies in Jersey SA uit te leef.

Page 3: JERSEY SA · Die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. Die lyste moet asb. aan ons terug gestuur word teen einde Feb 2016. Kontak ons gerus in die nuwe jaar indien u nie ‘n

Klassifikasies 2016

Suid-Afrika is huidiglik in 8 klassifikasie streke opgedeel. Elke

streek word 2 keer per jaar besoek deur ‘n Jersey SA

klassifiseerder.

Die streke se indeling vir 2016 lyk as volg:

Streek Besoekmaand

1

Besoekmaand

2

Gauteng,

Limpopo,

Mpumalanga

Januarie Julie

Noordwes, Noord

Kaap

Februarie Augustus

Suid-Kaap en dele

van Overberg

Februarie Augustus

Natal en dele van

Mpumalanga

Maart September

Overberg en Wes-

Kaap

Maart September

Oos-Vrystaat April Oktober

Oos-Kaap Mei November

Noord- en Wes

Vrystaat

Junie Desember

TEGNIES

BLUP 2016

Die volgende ontleding is in Januarie 2016. Ons vra

asb dat u, u kudde se data so spoedig as moontlik

op datum kry om ‘n meer akkurate ontleding te

help bewerkstellig.

Elite Suiweltoekennings Vrystaat

Baie geluk aan die volgende telers met die toekennings wat

hulle behaal het:

MD Foundation – Platinum Toekenning

JH Wessels – Silwer Toekenning

LMJC Edms Bpk – Silwer Toekenning

Driedoring Jerseys – Silwer Toekenning

Waterbron Jerseys – Silwer Toekenning

Lonel Jerseys – Silwer Toekenning

Jaco Els – Silwer Toekenning

Rosafield Jerseys – Brons Toekenning

Pelzaan Jerseys – Brons Toekenning

JG Viljoen & Seuns – Brons Toekenning

FB Jooste – Brons Toekenning

Houtkop Jerseys – Meriete Toekenning

Diana Burger – Meriete Toekenning

Coen Steenkamp – Meriete Toekenning

Page 4: JERSEY SA · Die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. Die lyste moet asb. aan ons terug gestuur word teen einde Feb 2016. Kontak ons gerus in die nuwe jaar indien u nie ‘n

Regstelling op November Nuusbrief

Graag wil ons net ‘n regstelling publiseer op die Overberg Kampioenskappe. Die Reserwe Groot Kampioen

Koei was Napkei T-Bone’s Nina van Stephen’s Jerseys.

Page 5: JERSEY SA · Die per kapitalyste is aan u gestuur per e-pos. Die lyste moet asb. aan ons terug gestuur word teen einde Feb 2016. Kontak ons gerus in die nuwe jaar indien u nie ‘n

Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering: