jersey sa · nuusbrief foto: wayne southwood maart - mei– 2016 . jersey sa wil graag hulle dank...

7
JERSEY SA Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016

Upload: others

Post on 09-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

JERSEY SA Nuusbrief

Foto: Wayne Southwood

Maart - Mei– 2016

Page 2: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

Jersey SA Kontak besonderhede:

Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: [email protected]

Raadslede Kontak Besonderhede

Area 1 – Pieter van Deventer (Vise-President) – 0716577629 - [email protected]

Area 2 – Vakant

Area 3 – Cobus Behrens – 0824938809 - [email protected]

Area 4 – Leon Thom (Tesourier) – 0768565017 - [email protected]

Area 5 – Arno Theron (President) – 0824440362 - [email protected]

Raadslid sonder area – Rikus v Wyk (Geko-opteer) – 0844222111 - [email protected]

Per Kapitalyste

Baie dankie vir elkeen wat hulle per kapita lyste

ingedien het.

Geskiedenis van Jersey SA

Bestel u kopie by die Jersey SA kantoor teen

R400 per boek.

Parmalat Top Melk Produseerders

Parmalat wys jaarliks die Top Produseerders wat aan hulle melk lewer aan, gegrond op die gehalte van die melk wat

aan hulle gelewer is. Aspekte wat hulle na kyk vir die toekennings is die gemiddelde bakterieë vlak in die melk, volume

melk gelewer, vlakke van bottervet en proteïene en die somatiese sel telling. Die beoordelaar neem ook seisoenaliteit

en voedsel sekuriteit in ag.

Baie geluk aan die onderstaande Jersey telers wat toekennings ontvang het:

Gerhard v Rensburg

Alfie Louw

Hoopvol Jerseys

Jan Schoonwinkel

Page 3: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

Klassifikasies 2016

Suid-Afrika is huidiglik in 8 klassifikasie streke opgedeel.

Elke streek word 2 keer per jaar besoek deur ‘n Jersey

SA klassifiseerder.

Die streke se indeling vir 2016 lyk as volg:

Streek Besoekmaand

1

Besoekmaand

2

Gauteng,

Limpopo,

Mpumalanga

Januarie Julie

Noordwes,

Noord Kaap

Februarie Augustus

Suid-Kaap en

dele van

Overberg

Februarie Augustus

Natal en dele van

Mpumalanga

Maart September

Overberg en

Wes-Kaap

Maart September

Oos-Vrystaat April Oktober

Oos-Kaap Mei November

Noord- en Wes

Vrystaat

Junie Desember

Ras Adviseur Ons Ras Adviseur, Albert Goosen, kan gekontak word

by die volgende no:

082 794 5599

Jersey SA Prysuitdeling

Baie geluk aan die volgende lede met hulle toekennings

tydens diejaar se Jersey SA Prysuitdeling.

Model Klub 2015 – Suid – Kaap Klub

SA Stamboek troffee vir kudde met meeste punte behaal vir Genetika – Ivor Reid; Dr J Jooste; J.A. Theron & R.E. Visser

Jasmyn Plaas Produkte troffee vir kudde met die meeste punte behaal vir bestuur – Biesies Jerseys

Poena v Niekerk Wisseltroffee vir kudde wat meeste punte behaal het vir Jersey SA aktiwiteite – Rosafield Jersey s & Avondgloed Trust

Ere – President – James Paterson

Ere- Visie President – Org Swart

Ere-Lede – Johannes v Eeden & Coen Steenkamp

Senior Beoordelaar – Andrew Masterson

Ras Beoordelaar – Wikus v.d. Merwe

Dennis Solomon Trofee; Aktiewe koei met hoogste leeftydsproduksie vir BV & P – Jurie Wessels

Fortunata Wisseltrofee; Koei hoogste totale vastestowwe vir 2015 – Doornvlei Jerseys

Page 4: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

Nasionale Kampioenskappe 2016

UITSLAE

1. Groot Kampioen Koei; Senior Kampioen Koei – J.W. Lotz – Sh’Ma Legal Lucinda

2. Reserwe Groot Kampioen; Kampioen Jongkoei; Kampioen Jongkoei Uier –H. Coetzee – Aldemelk Tbone’s 910

3. Jersey Jug Kampioen – J.A. Theron – Rubicon Holmer Destiny

4. Reserwe Jersey Jug Kampioen – Doornvlei Jerseys – Doornvlei Topeka Blackie

5. Goue Koei 2016 – C.S. Puttergill – Fairlight 05058

6. Reserwe Goue Koei 2016 – Doornvlei Jerseys – Doornvlei Iatola Starter

7. Kampioen Oukoei – Doornvlei Jerseys – Doornvlei Bob 2 Jane

8. Reserwe Kampioen Oukoei – C.S. Puttergill – Fairlight 05058

9. Senior Kampioen Uier – Tierkloof Bdy BK – Tierwil Charmain’s Elsie

10. Reserwe Senior Kampioen Uier – Lonel Jerseys – Lonel Jog Wanda

11. Reserwe Senior Kampioen Koei – Grysklip Jerseys – Aldemelk 10124

12. Reserwe Kampioen Jongkoei; Reserwe Kampioen Jongkoei Uier – Tierkloof Bdy BK – Tierwil XF1 Dimension’s Abbi

13. Junior Kampioen Koei; Reserwe Junior Kampioen Uier – J.W. Lotz – Sh’Ma Renegade Suriska

14. Reserwe Junior Kampioen Koei – J.W. Lotz – Sh’Ma Valentino Ole

15. Reserwe Junior Kampion Uier – Tierkloof Bdy BK – Tierwil Irwin’s Pauline

16. Kampioen Vers – H. Uys – Koppie Iron Nora 1

17. Reserwe Kampioen Vers – H. Uys – Koppie Woema Corlene

BORGE

Die borge wat die geleentheid ondersteun en moontlik gemaak het is as volg:

Goue Borge – ABS, Genimex, Meadow Feeds en Viking Genetics. Silwer Borge – GEA en Taurus Evolution Brons Borge – Afgri, Allflex, Alta Genetics, Clover, CRV Xseed, Dairysmid, De Heus, Delaval, FNB, Fourlakes, OVK, Pro Bio, Semex, TAG, Unistel & WWS.

Sh’Ma Legal Lucinda Aldemelk Tbone’s 910

Meadow Feeds Modelkudde Wenners 2015

Vir die tweede jaar in ‘n ry is die Algehele Wenner van die kompetisie A.J. Schoonwinkel van Kluitjieskraal Jerseys. Die

wenners uit die kompetisie was as volg:

Algehele Wenners:

1ste – AJ Schoonwinkel –Kluitjieskraal Jerseys 2de – Japie Nel – Hernanja Jerseys 3de – Cobus & Ronel Behrens – Waterbron Jerseys

Page 5: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

Jersey SA Baadjies

R330 Elk (BTW Ing)

Page 6: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering:

Suid – Kaap Kampioenskappe 2016

Hiermee die uitslae van die Suid-Kaap Kampioenskappe 2016 gehou op 4 Maart te Swellendam. Die beoordelaar vir die

geleentheid was Pierre Coetzee:

Groot Kampioen Koei; Kampioen Jongkoei; Kampioen Jongkoei Uier; Kampioen Hoë Produseerder – Tierwil XF1 Dimension’s Abbi – Tierkloof Boerdery BK

Reserwe Groot Kampioen Koei; Reserwe Kampioen Hoë Produseerder; Reserwe Kampioen Jongkoei; Reserwe Kampioen Jongkoei Uier – Tierwil Celebrity Berth – Tierkloof Boerdery BK

Senior Kampioen Koei; Senior Kampioen Uier – Tierwil Epic’s Red – Tierkloof Boerdery BK

Reserwe Senior Kampioen Koei – Avondrood Arrival Santa – Dr. W.A. Putter

Reserwe Senior Kampioen Uier – Tierwil Chariman’s Elsie – Tierkloof Boerdery BK

Kampioen Oukoei – Lousch Badger Gun 07059 – Dr. W.A. Putter

Reserwe Kampioen Oukoei – Avondrood Max Polina – Avondgloed Trust

Junior Kampioen Koei; Reserwe Junior Kampioen Koei – Avondrood David Daffie – Avondgloed Trust

Reserwe Junior Kampioen Koei; Reserwe Junior Kampioen Uier – Napkei T-Bone’s Nina – Stephen’s Jerseys

Kampioen Vers – Aldemelk Celebrity Saber – H. Coetzee

Reserwe Kampioen Vers – Doornvlei T-Bone Blackie – Doornvlei Jerseys

Tierwil XF1 Dimension’s Abbi – Groot Kampioen

Page 7: JERSEY SA · Nuusbrief Foto: Wayne Southwood Maart - Mei– 2016 . Jersey SA wil graag hulle dank uitspreek teenoor die volgende Semen Maatskappye vir hulle bydraes tot Rasverbetering: