jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

8
Jesus is lief vir JOU, maar hoe voel jy oor HOM? John 3:17 – 21

Upload: ernest-potgieter

Post on 29-Jul-2015

99 views

Category:

Spiritual


10 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

Jesus is lief vir JOU, maar hoe voel jy oor HOM?

John 3:17 – 21

Page 2: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

1) Woorde van bemoediging

Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.

Spr 18:21 Net so is die tong ook ‘n klein lid en

beroem hom op groot dinge—kyk hoe ‘n groot hoop hout steek ‘n klein vuurtjie aan die brand.

Jak 3:5

Page 3: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

2) Kwaliteit tyd En nadat Hy die skare weggestuur

het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen.

Matt 14:23 Waak en bid, dat julle nie in

versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak

Matt 26:41

Page 4: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

3) Geskenkies Asham: Skuldoffer (Lev. 7:37) - אשם

Minchah: Kos offer (Gen 4:3) - מנחה

Olah: Brandoffer (Gen 22:2) - עולה

Nedabah: Vrye wil Offer - נדבה(Lev. 7:16)

Page 5: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

4) Diensbaarheid Want daar het in hierdie nag by my

gestaan ‘n engel van die God aan wie ek behoort, wat ek ook dien.

Hand 26:23

Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.

Mat 4:10

Page 6: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

5) Fisiese aanraking En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen.

Matt 25:40

Page 7: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

God het reeds jou liefdestaal gepraat.

Woorde van bemoediging: Saf 3:17

Kwaliteit tyd: Gen 3:9

Geskenke: Rom 8:32

Diensbaarheid: Luk 22:27

Fisiese aanraking: Matt 9:29

Page 8: Jesus is lief vir jou, maar hoe voel jy oor hom

En Jesus antwoord hom: Jy moet die

Here jou God liefhê met jou hele hart

en met jou hele siel en met jou hele

verstand.

Matt 22:37