jesus notas voorbeeld

4
JESUS notas deur Jimi © 2011 Alle regte voorbehou – geen AFDELING EEN Die Wêreld In die eerste afdeling van ons vir ons ‘n baie beter begrip vir #1 Geografie Ons begin #2 Politiek Ons kyk na d #3 Godsdiens Ons kyk #4 Kultuur 1 Ons kyk n #5 Kultuur 2 Ons kyk da INDELING Die WÊRELD van Jesus Die PERSOON van Jesus Die OPTREDE van Jesus Die BEGINSELS van Jesus Die OPROEP van Jesus le Roux duplisering of verspreiding toegelaat www.jimileroux.co van Jesus kursus kyk ons die agtergrond van Jesus se b r sy optrede en woorde! Ons sal die volgend n deur na die streke en klimaat van antieke Is die magte wat antieke Israel beheer het hier na die Joodse geloof in die tyd van Jesu na enkele temas uit die alledaagse lewe van h an na nog enkele interessante temas van die om bediening. Dit gee de temas hanteer: srael te kyk us hierdie tyd e gewone lewe

Upload: jimi-le-roux

Post on 22-Mar-2016

229 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

Jesus Notas is ons kursus oor die Meester. Ons kyk oor 40 dele na sy lewe, beginsels en optrede.

TRANSCRIPT

Page 1: Jesus Notas Voorbeeld

JESUS –notas deur Jimi le Roux

© 2011 � Alle regte voorbehou – geen duplisering of verspreiding toegelaat

AFDELING EEN

Die Wêreld van Jesus

In die eerste afdeling van ons kursus

vir ons ‘n baie beter begrip vir sy optrede en woorde! Ons sal die volgende temas hanteer:

#1 Geografie Ons begin deur na die streke en klimaat van antieke Isr

#2 Politiek Ons kyk na die magte wat antieke Israel beheer het

#3 Godsdiens Ons kyk hier na die Joodse geloof in die tyd van Jesus

#4 Kultuur 1 Ons kyk na enkele temas uit die alledaagse lewe van

#5 Kultuur 2 Ons kyk dan na nog enkele interessante temas van die gewone lewe

INDELING

���� Die WÊRELD van Jesus

� Die PERSOON van Jesus

� Die OPTREDE van Jesus

� Die BEGINSELS van Jesus

� Die OPROEP van Jesus

Jimi le Roux

geen duplisering of verspreiding toegelaat � www.jimileroux.com

êreld van Jesus

In die eerste afdeling van ons kursus kyk ons die agtergrond van Jesus se bediening. Dit gee

vir ons ‘n baie beter begrip vir sy optrede en woorde! Ons sal die volgende temas hanteer:

Ons begin deur na die streke en klimaat van antieke Isr

Ons kyk na die magte wat antieke Israel beheer het

Ons kyk hier na die Joodse geloof in die tyd van Jesus

Ons kyk na enkele temas uit die alledaagse lewe van hierdie tyd

kyk dan na nog enkele interessante temas van die gewone lewe

www.jimileroux.com

kyk ons die agtergrond van Jesus se bediening. Dit gee

vir ons ‘n baie beter begrip vir sy optrede en woorde! Ons sal die volgende temas hanteer:

Ons begin deur na die streke en klimaat van antieke Israel te kyk

Ons kyk hier na die Joodse geloof in die tyd van Jesus

hierdie tyd

kyk dan na nog enkele interessante temas van die gewone lewe

Page 2: Jesus Notas Voorbeeld

JESUS –notas deur Jimi le Roux

© 2011 � Alle regte voorbehou – geen duplisering of verspreiding toegelaat

#1 Die Fisieke wêreld van Jesus

Wat het Jesus gesien as Hy om Hom gekyk het? In hierdie

die Bybelland se fisieke en geografiese

Jerusalem. Dit wat Jesus 2000 gelede om Hom gesien het, is steeds daar

ontwikkeling! Bestudeer die meegaande kaart en leef jouself daarin:

1.1 Streke

Vir ons doeleindes is die volgende drie streke belangrik

– vind hulle op die meegaande kaart

���� GALILEA

Galilea was Jesus se wêreld. Galilea is mooi, groen en vrugbaar, vol

heuwels en valleie. Die omgewing was vol woude en reeds twee

duisend jaar gelede is elke stukkie beskikbare grond verbou.

Daarom gebruik Jesus baie voorbeelde uit die landbou in sy

lering. Galilea is oop na alle kante toe. Groot handelsroetes

het daardeur geloop en in Jesus se tyd was daar dus dikwels

vreemdes: handelaars uit verre lande, Romeinse soldate

en regeringslui, Fenisiërs en ander volke van net oor die

grense. Dit was meer kosmopolitaans as die ander

streke, meer “wêrelds” volgens konserwatiewe Jode.

‘n Kenmerk van Galilea was sy meer,

Galilea (of See van Tiberias of See van

Op hierdie groot meer (21 by 12 km)

gevaar en vis gevang. Die hoofstad

Jesus se tyd was Sepforis, omtrent 6

Nasaret – die piepklein dorpie waar

geword het – dus het Jesus dikwels daar

Jesus het al die dorpe van Galilea goed

later by die See van Galilea gaan woon.

���� SAMARIA

Toe die Jode weggevoer was na Assirië

700 jaar voor Jesus se geboorte, het heelwat

natuurlik agtergebly. Hulle het ondertrou

met die wat daarheen gestuur is deur die

Assiriërs en ‘n nuwe volk het ontstaan

die Samaritane. Omdat hulle afkoms en

Joodse geloof nie meer so “suiwer” soos

die “regte Jode” s’n was nie, het die Jode

hulle as minderwaardig geag en vermy.

Die Samaritane het in Samaria gebly. Jode

wat na Jerusalem wou gaan uit die noorde

moes egter noodwendig deur Samaria

INDELING

���� Die WÊRELD van Jesus

� Die PERSOON van Jesus

� Die OPTREDE van Jesus

� Die BEGINSELS van Jesus

� Die OPROEP van Jesus

Jimi le Roux

geen duplisering of verspreiding toegelaat � www.jimileroux.com

#1 Die Fisieke wêreld van Jesus

Wat het Jesus gesien as Hy om Hom gekyk het? In hierdie eerste deel kyk ons

en geografiese kenmerke: die streke, die klimaat e

Dit wat Jesus 2000 gelede om Hom gesien het, is steeds daar –

Bestudeer die meegaande kaart en leef jouself daarin:

Vir ons doeleindes is die volgende drie streke belangrik, omdat dit was waar Jesus geleef, ge

vind hulle op die meegaande kaart, en probeer die dorpe en stede daarin herken:

Galilea is mooi, groen en vrugbaar, vol

heuwels en valleie. Die omgewing was vol woude en reeds twee

jaar gelede is elke stukkie beskikbare grond verbou.

Daarom gebruik Jesus baie voorbeelde uit die landbou in sy

lering. Galilea is oop na alle kante toe. Groot handelsroetes

het daardeur geloop en in Jesus se tyd was daar dus dikwels

ars uit verre lande, Romeinse soldate

en regeringslui, Fenisiërs en ander volke van net oor die

grense. Dit was meer kosmopolitaans as die ander

streke, meer “wêrelds” volgens konserwatiewe Jode.

enmerk van Galilea was sy meer, die See van

See van Gennesaret).

Op hierdie groot meer (21 by 12 km) het Jesus dikwels

Die hoofstad van Galilea in

oris, omtrent 6 km noord van

die piepklein dorpie waar Jesus groot-

het Jesus dikwels daar gekom.

Galilea goed geken en

later by die See van Galilea gaan woon.

Assirië,

00 jaar voor Jesus se geboorte, het heelwat

Hulle het ondertrou

met die wat daarheen gestuur is deur die

en ‘n nuwe volk het ontstaan –

afkoms en

geloof nie meer so “suiwer” soos

Jode” s’n was nie, het die Jode

en vermy.

Die Samaritane het in Samaria gebly. Jode

wat na Jerusalem wou gaan uit die noorde

Samaria

www.jimileroux.com

deel kyk ons na enkele van

en die hoofstad

– behalwe vir die

, omdat dit was waar Jesus geleef, geloop en geleer het

Page 3: Jesus Notas Voorbeeld

JESUS –notas deur Jimi le Roux

© 2011 � Alle regte voorbehou – geen duplisering of verspreiding toegelaat

gaan. So het Jesus ook dikwels deur Samaria getrek en ook daar bedien, alhoewel sy bediening veral in Galilea

en Judea – m.a.w. onder die Jode –

vrugbaar. In die noorde, tussen Galilea en

baie veldslae plaasgevind het, en waarvan voorspel word dat die laaste groot oorlog

(Har-Maggedon) ook daar sal plaasvind.

���� JUDEA

Judea was die geestelike hartland van Israel, want Je

en in Jerusalem die tempel. Judea was relatief afgeslote: in die suide en ooste was die barre

woestyn, en in die weste is dit heuwelagtig. Die hele Judea is trouens droog, heuwelagtig en

minder vrugbaar. Die reënseisoen is kort en dan begi

Hierdie isolasie, en die teenwoordigheid van die tempel het daartoe gelei dat die Judaïsme in sy suiwerste

vorm hier beoefen is. Die Judeërs was die

neergesien!) ‘n Kenmerk van Judea

wat al hoe souter word as gevolg van die geweldige verdamping in die versengende woestynhitte.

Jesus het ook oor die grense gegaan: na Sidon en Tirus, en ook oor die Jordaan na Perea en die gebied van die

Dekapolis. In die bg. gebiede het hy egter grootliks gewoon, gewerk en gepreek.

1.2 Klimaat

Israel se weer is oor die algemeen warm, met somertemperature (Jun

40°C of hoër! In die winter (Des tot Feb) reën dit, en i

vriespunt. Gedurende die lente (Mrt

tussen 18°C en 24°C. Jerusalem, wat hoogliggend is, is omtrent 3

en koue van die Judese woestyn is natuurlik fel.

die berge en selfs op die grond by tye

1.3 Jerusalem

Jerusalem was in Jesus se tyd

op ‘n hoogtepunt. Minstens

80 000 mense het Jerusalem

voltyds bewoon en oor feeste

(waartoe alle Joodse mans

opgeroep was), het die

inwonertal gegroei tot dubbel

dit. Jerusalem was ‘n ryk stad,

nuut uitgelê met breë strate

en ruim markte. In die welaf

woongebiede het priesterlike

families gewoon, Romeinse

regeringslui, ryk handelaars, Joodse leiers

woeligheid: soldate op perde, rabbi’s, beeste en skape vir die offers, handelaars en verkopers, kinders wat

speel, amptenare, geldwisselaars (tempelbelasting mag

pelgrims, bouers, vroue wat inkopies doen, slawe wat water gaan haal…

indrukwekkende geboue laat oprig,

tiende die grootte van die hele stad

bestaande heuwel (waar Abraham volgens oorlewering vir Isak moes offer) heeltemal toegebou

steek nog daarvan uit in die moskee (uit die 6de eeu) wat vandag op die tempelberg

(direk teenoor die Olyfberg) het sy eie aparte poorte gehad en sy mure (waarvan die Klaagmuur vandag

Jimi le Roux

geen duplisering of verspreiding toegelaat � www.jimileroux.com

So het Jesus ook dikwels deur Samaria getrek en ook daar bedien, alhoewel sy bediening veral in Galilea

gefokus was. Samaria is meer heuwelagtig as Galilea, alhoewel steeds baie

vrugbaar. In die noorde, tussen Galilea en Samaria, is die Vlakte van Meggido, ‘n breë oop vallei waarin reeds

baie veldslae plaasgevind het, en waarvan voorspel word dat die laaste groot oorlog

Maggedon) ook daar sal plaasvind.

was die geestelike hartland van Israel, want Jerusalem – die heilige stad – was daar,

en in Jerusalem die tempel. Judea was relatief afgeslote: in die suide en ooste was die barre

woestyn, en in die weste is dit heuwelagtig. Die hele Judea is trouens droog, heuwelagtig en

nseisoen is kort en dan begin die warm woestynwinde weer die hitte opstoot.

Hierdie isolasie, en die teenwoordigheid van die tempel het daartoe gelei dat die Judaïsme in sy suiwerste

vorm hier beoefen is. Die Judeërs was die “geestelikste” van die Jode (en het daaroor op die ander

‘n Kenmerk van Judea is die Dooie See aan sy oostekant – 80 by 17 km se lewelose soutwater,

wat al hoe souter word as gevolg van die geweldige verdamping in die versengende woestynhitte.

ense gegaan: na Sidon en Tirus, en ook oor die Jordaan na Perea en die gebied van die

In die bg. gebiede het hy egter grootliks gewoon, gewerk en gepreek.

Israel se weer is oor die algemeen warm, met somertemperature (Jun tot Aug) tussen 25

tot Feb) reën dit, en is dit koel tot koud (5°C - 18°C), maar selde onder

(Mrt tot Mei) en die herfs (Sep tot Nov) is dit matiger met dagtemperature

C. Jerusalem, wat hoogliggend is, is omtrent 3°C koeler as die res van die land, en die hitte

en koue van die Judese woestyn is natuurlik fel. Jesus het in ‘n relatiewe warm land gewoon, maar sneeu op

by tye was nie vir Hom ongewoon nie – Hy het dus ook ‘n

regeringslui, ryk handelaars, Joodse leiers – ‘n bonte verskeidenheid. Die strate was vol kleur

woeligheid: soldate op perde, rabbi’s, beeste en skape vir die offers, handelaars en verkopers, kinders wat

dwisselaars (tempelbelasting mag net met die tempelmunt betaal word), bedelaars,

es doen, slawe wat water gaan haal… Herodes die Grote (40vC

indrukwekkende geboue laat oprig, waaronder die tempel. Die tempel is gebou op ‘n reuse

tiende die grootte van die hele stad!), wat die Jode die “tempelberg” genoem het. Die platform het die

bestaande heuwel (waar Abraham volgens oorlewering vir Isak moes offer) heeltemal toegebou

steek nog daarvan uit in die moskee (uit die 6de eeu) wat vandag op die tempelberg staan. Die tempelberg

Olyfberg) het sy eie aparte poorte gehad en sy mure (waarvan die Klaagmuur vandag

www.jimileroux.com

So het Jesus ook dikwels deur Samaria getrek en ook daar bedien, alhoewel sy bediening veral in Galilea

gefokus was. Samaria is meer heuwelagtig as Galilea, alhoewel steeds baie

, ‘n breë oop vallei waarin reeds

was daar,

en in Jerusalem die tempel. Judea was relatief afgeslote: in die suide en ooste was die barre

woestyn, en in die weste is dit heuwelagtig. Die hele Judea is trouens droog, heuwelagtig en

woestynwinde weer die hitte opstoot.

Hierdie isolasie, en die teenwoordigheid van die tempel het daartoe gelei dat die Judaïsme in sy suiwerste

en het daaroor op die ander

80 by 17 km se lewelose soutwater,

wat al hoe souter word as gevolg van die geweldige verdamping in die versengende woestynhitte.

ense gegaan: na Sidon en Tirus, en ook oor die Jordaan na Perea en die gebied van die

tussen 25°C en 35°C, tot op

C), maar selde onder

Nov) is dit matiger met dagtemperature

C koeler as die res van die land, en die hitte

Jesus het in ‘n relatiewe warm land gewoon, maar sneeu op

‘n warm jas gehad!

‘n bonte verskeidenheid. Die strate was vol kleur en geur en

woeligheid: soldate op perde, rabbi’s, beeste en skape vir die offers, handelaars en verkopers, kinders wat

net met die tempelmunt betaal word), bedelaars,

Herodes die Grote (40vC-4nC) het

reuse platform (amper ‘n

Die platform het die

bestaande heuwel (waar Abraham volgens oorlewering vir Isak moes offer) heeltemal toegebou – net die spits

staan. Die tempelberg

Olyfberg) het sy eie aparte poorte gehad en sy mure (waarvan die Klaagmuur vandag deel

Page 4: Jesus Notas Voorbeeld

JESUS –notas deur Jimi le Roux

© 2011 � Alle regte voorbehou – geen duplisering of verspreiding toegelaat

is) was van enorme klippe gebou – tot 200 ton een! Elke besoeker aan Jerusalem, ook Jesus as kind, moes

oorweldig wees deur die grootte: “kyk watter geweldige klippe

Daarbo-op was die tempelkompleks soos ‘n stad

handelaars en geldwisselaars het daar gewerk en nog duisende het sy suilegange, portale en aanliggende

geboue (store, winkels, behuising, ens.)

tempelbelasting moes betaal (en in Jesus se tyd was daar 5 miljoen Jode) was die tempel se inkomste

aansienlik. So was die tempel ook die groot dryfveer

godsdiens-industrie van reuse afmetings aan die gang: gelowiges met hul offerdiere het in duisende deur die

terrein beweeg, hul korrekte geld gekry, hul diere korrek laat slag (en duisende diere se bloed

weggelei), en daarvandaan na die massiewe altaar, waarop baie vure gebrand het en rook en die reuk van

gebrande vleis dik in die lug moes hang. Iets in hierdie massiewe operasie het vir Jesus laat sê dat die hele

doel gemis word (Mat 21:12-13). Nogtans was Jesus hartstogtelik lief vir die stad, en ja vir die tempel, want

ook Hy het die Vader daar – in die heiligdom

Jerusalem, Jerusalem! Jy wat die profete doodmaak en die boodskappers stenig wat na jou toe gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie! Kyk, nou word julle stad as

puinhoop aan julle oorgelaat. Mat 23:37

BEDIENINGSVOORSTEL

1. Laat iemand wat in Israel was vir julle s

so min as moontlik toerlede, kerke en monumente ingesluit word en so veel as moontlik natuurtonele.

Vra spesifiek vrae oor Galilea (en sy see), Samaria, Judea, die woestyn van Judea en Jerusale

2. Die volgende webruimte gee ekstra inligting oor

http://en.wikipedia.org/wiki/Geography_of_Israel

Jimi le Roux

geen duplisering of verspreiding toegelaat � www.jimileroux.com

tot 200 ton een! Elke besoeker aan Jerusalem, ook Jesus as kind, moes

oorweldig wees deur die grootte: “kyk watter geweldige klippe en watter geweldige geboue” (Mark 13:1

tempelkompleks soos ‘n stad op sigself. Duisende priesters, Leviete, poortwagte

het daar gewerk en nog duisende het sy suilegange, portale en aanliggende

re, winkels, behuising, ens.) kom besoek om te aanbid en te offer. Aangesien elke Jood jaarliks

tempelbelasting moes betaal (en in Jesus se tyd was daar 5 miljoen Jode) was die tempel se inkomste

. So was die tempel ook die groot dryfveer van die stad se ekonomie. Op die tempelterrein was ‘n

afmetings aan die gang: gelowiges met hul offerdiere het in duisende deur die

terrein beweeg, hul korrekte geld gekry, hul diere korrek laat slag (en duisende diere se bloed

en daarvandaan na die massiewe altaar, waarop baie vure gebrand het en rook en die reuk van

gebrande vleis dik in die lug moes hang. Iets in hierdie massiewe operasie het vir Jesus laat sê dat die hele

Nogtans was Jesus hartstogtelik lief vir die stad, en ja vir die tempel, want

in die heiligdom – kom opsoek.

Jerusalem, Jerusalem! Jy wat die profete doodmaak en die boodskappers stenig wat na jou

dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie! Kyk, nou word julle stad as

puinhoop aan julle oorgelaat. Mat 23:37-38

Laat iemand wat in Israel was vir julle selgroep kom fotos wys op ‘n dataprojektor

so min as moontlik toerlede, kerke en monumente ingesluit word en so veel as moontlik natuurtonele.

oor Galilea (en sy see), Samaria, Judea, die woestyn van Judea en Jerusale

Die volgende webruimte gee ekstra inligting oor die geografie van (antieke) Israel:

http://en.wikipedia.org/wiki/Geography_of_Israel

www.jimileroux.com

tot 200 ton een! Elke besoeker aan Jerusalem, ook Jesus as kind, moes

en watter geweldige geboue” (Mark 13:1)!

sigself. Duisende priesters, Leviete, poortwagte,

het daar gewerk en nog duisende het sy suilegange, portale en aanliggende

. Aangesien elke Jood jaarliks

tempelbelasting moes betaal (en in Jesus se tyd was daar 5 miljoen Jode) was die tempel se inkomste

ekonomie. Op die tempelterrein was ‘n

afmetings aan die gang: gelowiges met hul offerdiere het in duisende deur die

terrein beweeg, hul korrekte geld gekry, hul diere korrek laat slag (en duisende diere se bloed is in slote

en daarvandaan na die massiewe altaar, waarop baie vure gebrand het en rook en die reuk van

gebrande vleis dik in die lug moes hang. Iets in hierdie massiewe operasie het vir Jesus laat sê dat die hele

Nogtans was Jesus hartstogtelik lief vir die stad, en ja vir die tempel, want

Jerusalem, Jerusalem! Jy wat die profete doodmaak en die boodskappers stenig wat na jou dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak soos 'n hen haar kuikens

onder haar vlerke bymekaarmaak, maar julle wou nie! Kyk, nou word julle stad as

op ‘n dataprojektor. Vra spesifiek dat

so min as moontlik toerlede, kerke en monumente ingesluit word en so veel as moontlik natuurtonele.

oor Galilea (en sy see), Samaria, Judea, die woestyn van Judea en Jerusalem.

Israel: