joël herholdt – nasionale verkoopsbestuurder

14

Upload: marva

Post on 23-Feb-2016

137 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder As vervaardiger en verskaffer van melassegebaseerde veevoere aan die herkouerbedryf is Molatek een van die leidende veevoermaatskappye in  Suid -Afrika. Ons produkte word ook in buurlande, naamlik Namibië, Botswana en Swaziland verkoop. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder
Page 2: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

Joël Herholdt – Nasionale Verkoopsbestuurder

As vervaardiger en verskaffer van melassegebaseerde veevoere aan die herkouerbedryf is Molatek een van die leidende veevoermaatskappye in Suid-Afrika. Ons produkte word ook in buurlande, naamlik Namibië, Botswana en Swaziland verkoop.

Page 3: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

Produkontwikkeling en ’n groter aanvraag vir Molatek se produkte het daartoe gelei dat Molatek moes uitbrei. Die nuwe, moderne kleinsakkie-aanleg by TSB in Malelane is in Maart 2014 voltooi. Dié uitbreiding stel Molatek in staat om meer produkte op die regte tyd aan die mark te lewer.

As uitvloeisel van hierdie nuwe fabrieksuitbreiding, is die stoorkapasiteit ook vergroot om te verseker dat voldoende produkte gestoor kan word en die vragmotors vinniger laai.

Page 4: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

Molatek se reeks produkte is geskoei op die jongste wetenskaplike navorsing en veeboerderybehoeftes. 

Dit bestaan uit:A. ENERGIE – MelassemeelB. NATUURLIKE PROTEÏENKONSENTRAAT – BypassC. VETMESTING – Beesvet 33+, Voerkraalkonsentraat, Skaapvetmes-/Kalfkonsentraat D. SUIWEL – Dairy Master Konsentraat, PRO 16, Skaapvetmes-/Kalfkonsentraat. E. BEES EN SKAAP ONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS – Foslek, Wenlek 50, 

Proteïenlek 40, Dryveld 46, Kondisielek, Lick Mix 87, Winterveldkonsentraat, Wolskaaplek 28, 

Wolmeesterkonsentraat. F. PRODUKSIE-AANVULLINGS – Meester 20, Background 18 , Enerblock. G. BEES, SKAAP EN WILD ONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE – Fosblock, 

Winter Block 40, Multi Block 28, Enerblock, Trophy Block. H. DROOGTEVOER – Droogte Supplement.

Page 5: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder
Page 6: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

WAT IS DRYVELD 46?• Melasse-gebaseerde proteïen-spoormineraal aanvulling• 46% Proteïen• Voorsien op droë weiding• Stimuleer ruvoerinname• Beperk winter massaverlies

VIR WATTER DIERE AS ONDERHOUDSLEK?• Dryveld 46 vir droë sowel as lakterende diere op oesreste• Dryveld 46 vir droë diere op gespaarde veld / hooi / kuilvoer

VIR WATTER DIERE AS PRODUKSIELEK?• Lakterende diere (hoë produseerders) op winterveld ° Produksielek: Dryveld 46 + graan ° Produksielek en hooi waar praktyk toegepas word

EEN VAN ONS NUWE PRODUKTE IS DRYVELD 46.

Page 7: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

WERK DRYVELD 46?Praktykstudie• Winter 2013 - Noord-Oos Vrystaat• Koeikudde met winterkalwers• Voervloei: April – Junie Spaarveld  Julie – Oktober Oesreste• Voorsien Dryveld 46 ad lib

Page 8: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

Mei 2013 – 3.3 punt – 517 kg Sept 2013 – 3.3 punt – 497 kg

Page 9: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

MIS VAN DIERE OP WINTERVELD MET DRYVELD 46

Page 10: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

WERK DRYVELD 46?Praktykstudie resultate

• Proteïen-inname word binne norme gehandhaaf• Mis-evaluasie van diere bevredigend• Kudde handhaaf kondisiepunt• Kudde verloor slegs kalf massa deur winter• Droë diere handhaaf massa – slegs veld

MENG DRYVELD 46 VIR LAKTEREND OP WINTERVELD

Inname: 1 – 1.5 kg/bees/dag

Page 11: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

OPSOMMEND DRYVELD 46• Benut op oesreste met lakterend sowel as droë diere• Benut op spaarveld met droë diere• Geskik vir lakterende koeie op spaarveld as produksielek

ANDER OPMERKINGS• Voorsiening van genoegsame droë materiaal noodsaaklik vir hele winter• Verskaf voldoende fosfaat gedurende die somermaande aan kudde• Aanvulling is nie substituut vir weiding• Skaal raai nie en is uiters akkuraat

Page 12: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

Getrou tot ons slagspreuk van ‘Prestasie, kundigheid en diens vir winsgewende veeboerdery’ word die verkoopspan deurlopend opgelei om hulle toe te rus met die nuutste voedingstegnologie. Dit dra daartoe by dat hulle waarde op die veeplaas kan toevoeg om sodoende die veeboer se winsgewindheid te verseker.

Page 13: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

MOLATEK VERKOOPSMANNE

Page 14: Joël Herholdt – Nasionale  Verkoopsbestuurder

MOLATEK VERKOOPSMANNE