johannesburg cluster common examination vraestel 1 · gdo johannesburg groep afrikaans eerste...

10
Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

Upload: others

Post on 10-Sep-2019

37 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

Johannesburg Cluster Common Examination

Vraestel 1 Begrip, Opsomming en Taal

November 2011

AFRIKAANS EAT GRAAD 10

Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.

Page 2: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

INSTRUKSIES:

1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Maak seker dat jou vraestel volledig is.

2. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: Afdeling A: Begripsvaardigheid (35 punte) Afdeling B: Opsomming (10 punte) Afdeling C: Taalvaardigheid (35 punte)

3. Antwoord AL die vrae en begin ELKE AFDELING op 'n nuwe bladsy.

4. Nommer jou vrae soos op die vraestel.

5. Skryf net met 'n blou of swart pen.

6. Lees die instruksies by elke vraag en elke afdeling noukeurig.

Page 3: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

Afdeling A – Leebegrip Vraag1: Tydskrifartikel Lees die Artikel: “Hallo, Storieman!” wat in Huisgenoot van 8 September 2011 vesrkyn het, en antwoord dan die vrae wat daaroor gestel is.

Page 4: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

1.1. Hoekom was Leon Rousseau so opgewonde oor die eerste eksemplare van

"Storieman"? Gee TWEE redes. (2)

1.2. Hoe gereeld het die boeke verskyn? (1)

1.3. Gee EEN WOORD uit die artikel om te sê watter tipe boek KENNIS is. (1)

1.4. Kies die regte antwoord en skryf net die letter langs die vraagnommer neer: "Storieman" is in ..... (plek) gedruk.

a. Somerset- Wes. b. Hongkong c. die Verre-Ooste (1)

1.5. Gee net EEN WOORD om te verduidelik hoekom dit juis daar gedruk is. (1)

1.6. Hoeveel keer is deel een van die reeks herdruk? (1)

1.7. Was die kabouter Leon Rousseau se idee? Ja of Nee? Motiveer jou antwoord. (1)

1.8. Beskryf in jou eie woorde hoe die kabouter gelyk het. (1)

1.9. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord deur In deel van 'n sin uit die artikel aan te haal. (2) Net stories eie aan Suid-Afrika is gebruik.

1.10. Noem enige TWEE oorspronklike afrikaanse stories wat vertel word. (2)

1.11. Hoeveel storieboeke en kassette is daar in die volledige reeks? Skryf die nommer as ‘n woord. (1)

1.12. Is die stories vandag nog verkrygbaar - Ja of Nee? Motiveer deur 'n deel van ‘n sin uit die artikel aan te haal. (1) [15]

EN

Page 5: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

VRAAG 2: Reklameartikel

Lees die reklameartikel "Laat die kinders lees" wat as deel van Huisgenoot se UBUNTU-veldtog in die Huisgenoot van 2 September 2011 verskyn het, en antwoord dan die vrae:

Page 6: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

2.1. Gee ‘n aanhaling om te sê wat UBUNTU beteken. (1)

2.2. Hoekom het HG UBUNTU besluit om die artikel te plaas? (2)

2.3. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord. (2) Kinders van die Mercury-kindervakansiehuis het in Hibberdene gaan vakansie hou.

2.4. Gee EEN WOORD om te sê waarvoor Lydia verantwoordelik was. (1)

2.5. Haal TWEE OPEENVOLGENDE WOORDE aan om te sê wat Equal Education se doelwit is. (1)

2.6. Hoekom, volgens die artikel, is dit belangrik vir leerders om 'n biblioteek by hul skole te hê? (2)

2.7. Noem TWEE voordele wat 'n biblioteek vir leerders kan inhou. (2)

2.8. Wat is "Biblioteekweek 2011" se leuse? (1)

2.9. Wat vra Elna van der Merwe vir lesers om te doen? (1)

2.10. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Motiveer jou antwoord deur ‘n deel van 'n sin uit die artikel aan te haal. (2) Jy kan net aan "Biblioteekweek 2011" deelneem as jy in Kaapstad bly.

2.11. Op watter DRIE maniere kan jy deel word van Huisgenoot se UBUNTU-projek? (3)

2.12. Wie sal jou help as jy van die artikels êrens moet aflewer? (1)

2.13. Watter instansie is een van die UBUNTU-projek se grootste borge? (1) [20]

TOTAAL AFDELING A: [35]

Page 7: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

AFDELING B: Opsomming Vraag 3: Dink net: Jy en jou gesin ry iewers heen met vakansie en jul motor gaan staan in die middel van nêrens. Daar is geen selfoon-ontvangs nie en julle het geen kos om te eet in die motor nie. Jou ma besluit dat julle kos in die natuur moet gaan soek terwyl Pa probeer om die motor reg te maak en Boeta so lank 'n vuur aan die gang probeer kry.

Lees nou die wenke hieronder en stel 'n Iysie op van VIER goed uit die natuur wat veilig sal

wees vir julie om te eet en DRIE goed wat julle liewer nie moet eet nie. Doen dit so:

Veilig:

1. 2. 3. 4. Onveilig: 1. 2. 3.

Skryf dit in jou eie sewe sinne neer. Jou Iysie moet ongeveer 80 woorde lank wees.

Mense gebruik sowat 100 wilde plante in Suid-Afrika vir kos, tee of speserye. As jy besembos, wilde peperwortel of palmbossie kan kry, is jy gelukkig want hulle is almal eetbaar.

Moet liewer nie wilde sampioene eet nie! Tensy jy sampioene baie goed ken, is dit moeilik te weet of dit giftig is of nie. Sommige sampioene Iyk nes die wat ma koop, maar is dodelik giftig. Los dus maar liewer die sampioene net daar waar hulle is!

Goggas en insekte Iyk grillerig, maar sommige is eintlik voedsame peuselkos. Hulle is propvol proteïne en bevat min vet. AI is meeste van hulle eetbaar, moet jy nie 'n gogga eet as jy nie weet wat dit is nie. Vermy die wat helderkleurig is of sterk ruik. As dit harig is of 'n angel het, moet jy dit ook uitlos. Jy kan termiete of mopaniewurms eet, maar as jy dit nie ken nie, los dit liewer uit. Nes sampioene, kan sommige bessies ook giftig wees en is dit moeilik om tussen eetbares en giftiges te onderskei. As daar voëls is wat van die bessies eet, kan jy dit gerus ook eet, anders moet jy dit liewer uitlos. So van voëls gepraat! - enige voëls of viervoetige diere is eetbaar. Dit is nou as jy dit gevang kan kry of dit oor jou hart kan kry om dit dood te maak. Moet egter nie prober om iets wat reeds dood is, te eet nie want jy weet nie hoe dit dood is en hoe lank dit al daar Iê nie. Almal van ons het genoeg vetjies om te verbrand. Dit is dalk beter om maar honger te lei. Soek liewer na water om te drink. As jy nie seker is of dit drinkbaar is nie, kan jy dit op Boeta se vuur kook. Daarna sal dit veilig wees om te drink.

TOTAAL AFDELING B: [10]

Page 8: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

Afdeling C: Taalvaardigheid

Lees elke keer die instruksies en doen net wat gevra word. Vraag 4 Die vrae wat volg is almal op die volgende advertensie gebasseer:

4.1. Pas die woorde / frases in Kolom A by die verduideliking in Kolom B. Skryf net die nommer en die letter neer.

Kolom A Kolom B 4.1.1. Die nare werklikheid A In die moeilikheid wees. 4.1.2. Bankrot B Die ongelukkige realitiet. 4.1.3. In die knyp wees C Om hulp te kry. 4.1.4. Tot jou redding kom D Om nie geld te hê nie.

(5)

4.2. Kies die woord wat die vrouens se gesigsuitdrukking die beste beskryf en skryf dit langs die vraagnommer neer: (1)

Gelukkig Bly Hartseer Geskok Opgewonde

4.3. Skryf die sin in die verlede tyd: Niemand het genoeg geld nie. (1)

4.4. Skryf die sin in die indirekte rede: Pa sê: “Ons bly die somer by die huis." (2)

Page 9: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

4.5. Verander die vraag in 'n stelsin: Is jy in die knyp oor jou geldsake? (1)

4.6. Verbind die twee sinne met die voegwoord gegee: Ons gaan die somer by die huis bly. Daar is te min geld vir 'n vakansie. (omdat) (2)

4.7. Skryf die sin in die teenwoordige tyd: Ek wens daar was genoeg geld vir 'n kort vakansie. (1)

Vraag 5 Die vrae wat volg is almal op die volgende prentjie gebasseer:

5.1. Kies die telkens korrekte voorsetsels tussen hakies wat die sinne voltooi.

5.1.1. Die twee sussies Iê (teen / langs / agter). (1) 5.1.2. Hulle lê (onder / teen / langs) ‘n kamtige sambreel. (1)

5.2. Gee die verkleining van die woord wat onderstreep is:

Hulle maat lê langs hulle. (1)

5.3. Gee die meervoud van die woord wat onderstreep is: Hulle is gelukkig want want hul vel word beskerm. (1)

Page 10: Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 1 · GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011 VRAESTEL 1 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan

GDO JOHANNESBURG GROEP AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 NOVEMBER 2011

VRAESTEL 1

5.4. Skryf die sin in die negatief: Iemand moet in die son Iê. (2)

5.5. Verbind die twee sinne met die voegwoord: Die twee sussies is by die see. Hul maatjie is by die see. (Sowel ..... as) (2)

5.6. Skryf in die toekomende tyd: Die kinders geniet die vakansie. (1)

5.7. Skryf die sin oor in die lydende vorm: AI drie kinders het paddavoete gedra. Begin so: Paddavoete… (2)

5.8. Verander die stelsin in 'n vraagsin waarop die onderstreepte deel die antwoord is: Die sambreel beskerm die kinders teen sonbrand. (1)

5.9. Herskryf die sin met “om te”. Begin soos aangedui: Ons hou vakansie by die see. Begin so: Ons geniet dit om… (1)

5.10. Skryf in die indirekte rede: Ek vra vir pa: "Het ons geld vir 'n vakansie by die see?" (2)

5.11. Verbind die twee sinne met die voegwoord: Ma het 'n bonus gekry. Ons het geld vir 'n vakansie. (daarom) (2)

5.12. Verbind die twee sinne deur met die voegwoord in hakies te begin: Dit is ver Kaapstad toe. Ons moet vroeg ry. (aangesien). Begin so: Aangesien dit… (2)

5.13. Skryf die sin oor in die negatief: Het jy al ooit in Kaapstad vakansie gehou? Begin so: Nee, … (2)

5.14. Skryf die sin oor in die regte woordorde: Ons vakansie hou elke jaar by die see. (1)

[35]

GROOT TOTAAL [80]