johannesburg east district - afrikaans-afrikaans€¦ · haal twee apparte woorde uit die resensie...

13
Bladsy 1 van 13 PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 13 bladsye. AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2011 JOHANNESBURG EAST DISTRICT GRAAD 11 DISTRIK EKSAMEN

Upload: others

Post on 30-Apr-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

Bladsy 1 van 13

PUNTE: 80 TYD: 2 UUR

Hierdie VRAESTEL bestaan uit 13 bladsye.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

VRAESTEL 1

JUNIE 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11

DISTRIK EKSAMEN

Page 2: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 2 van 13

INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.

AFDELING A: KYK- EN LEESBEGRIP (VRAAG 1, 2 EN 3) (30 PUNTE) AFDELING B: OPSOMMING (VRAAG 4) (10 PUNTE) AFDELING C: TAAL (VRAAG 5 EN 6) (40 PUNTE)

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Nommer die VRAE wat jy kies korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

4. Voer die opdragte, by elke vraag wat jy kies, noukeurig uit.

5. Nommer in die middel van die bladsy.

6. Begin ELKE VRAAG op ‘n NUWE bladsy.

7. Skryf met ‘n BLOU PEN.

8. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie.

9. Trek ‘n streep na elke afdeling.

Page 3: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 3 van 13

AFDELING A KYK- LEESBEGRIP VRAAG 1 - INTERNETARTIKEL Lees die onderstaande artikel en beantwoord die vrae.

'n Egpaar, Mnr. En Mev. Wessels, van Gauteng het een winter besluit om vir 'n langnaweek na Durban te gaan om 'n bietjie te ontspan. Omdat hulle albei werk, kon hulle nie saamvlieg nie. Die man het dus reeds die Donderdag vertrek en sy vrou sou hom die volgende dag volg. By sy aankoms het hy by die hotel ingeboek en toe 'n e-pos aan sy vrou gestuur. Ongelukkig het hy een letter in haar adres verkeerd getik, sodat die boodskap by iemand anders uitgekom het. In Bloemfontein het 'n weduwee pas van haar man se begrafnis af teruggekom. Hy was 'n geliefde onderwyser wat na 'n hartaanval oorlede is. Die weduwee het gou gaan e-pos lees, in die verwagting om troosboodskappe van familie en vriende te ontvang. Toe sy die eerste boodskap lees, val sy flou neer. Haar seun storm die kamer in en kry sy ma op die vloer, en sien die volgende boodskap op die skerm.

AAN : My geliefde vrou. VAN : Jou liefhebbende man. RE : Ek het aangekom! BOODSKAP : Ek het sopas aangekom en is ingeboek. Ek sal sorg dat alles gereed is vir jou koms môreoggend Ek sien uit om jou weer te sien! Hoop jou reis is net so voorspoedig soos myne. Liefde!

NS. Dis regtig baie warm hieronder.

1.1. Haal EEN woord uit die stuk wat sê dat Mnr. en Mev. Wessels GETROUD is. (1) 1.2. EEN van die volgende stellings is KORREK. Kies die KORREKTE ANTWOORD en

skryf slegs die NOMMER en die LETTER neer. (1)

Omdat die egpaar in Gauteng bly kan ons sê hulle bly DALK in…

a. Pinetown. b. Potchefstroom. c. Tshwane. d. Pietersburg.

1.3. EEN van die volgende stellings is KORREK. Kies die KORREKTE ANTWOORD en

skryf slegs die NOMMER en die LETTER neer. (1)

Die provinsie waarin Durban is, is…

a. Noord-Kaap b. Kwazulu-Natal. c. Gauteng. d. Mpumalanga.

Page 4: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 4 van 13

1.4. Gedurende watter seisoen het die egpaar gaan ontspan het? (1) 1.5. Op watter dag sou die vrou Durban toe gaan. (1) 1.6. Haal enige een feit aan wat die volgende stelling bewys. (1)

Die man en sy vrou het NIE saam Durban toe gegaan NIE. 1.7. Watter medium van kommunikasie het die man gebruik om aan sy vrou te skryf? (1) 1.8. Wat se fout het Mnr. Wessels gemaak toe hy sy boodskap gestuur het? (1)

1.9. Haal twee opeenvolgende woorde uit die stuk wat sê dat die boodskap nie by sy vrou

uitgekom het nie. (1) 1.10. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. (1)

Iewers in die Vrystaat het ‘n weduwee sopas van ‘n begrafnis afgekom.

1.11. Waaraan is die man dood? (1) 1.12. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2)

Die man wat dood was het met siek mense gewerk.

1.13. Watter deel van die boodkap, dink jy, het die vrou laat flouval? Skryf net die sin. (2) 1.14. Skryf in jou eie woorde hoe jy dink die weduwee die naskrif geïnterprteer het. (1)

1.15. Hou jy van grappies? Gee ‘n rede vir jou anwtwoord. (2)

1.16. Maak die volgende grappie klaar met ‘n treffende einde:

“Jan loop in die straat en hy sien Koos Van Der Merwe langs sy kar staan en huil. Binne in die kar sit die Van Der Merwe familie en hulle huil net so hard. Jan vra vir Koos wat fout is en Koos sê …………………………….. (1)

[19]

EN

Page 5: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 5 van 13

AFDELING A – LEESBEGRIP VRAAG 2 – Filmresensie.

Lees die volgende resensie versigtig deur.

2.1. Wie speel in die hoorolle van die film? Gee slegs een akteur se naam en van. (1)

2.2. Haal EEN WOORD aan wat sê dat die film ORAL in teaters in Suid-Afrika open. (1) 2.3. Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5. Wat se simboliese betekenis het die ketting? (1)

[5] EN

Open 10 Augustus by teaters landwyd

Alles is WARMER

– in die Suide.

Die film “Black Snake Moan”, klink grusaam maar is tog, snaaks genoeg,

emosioneel en steurend.

Die film gaan oor Lazarus (Jackson), ‘n eks- Jazzsanger wat pas geskei is.

Hy vind die dwelmverslaafde Rae (Ricci),

wat pot en blou geslaan is, naby sy huis en besluit om haar van haar verslawing te genees; dit doen hy natuurlik deur haar

vasgeketting te hou aan ‘n verwarmer in sy huis.

Die ketting is lank genoeg vir haar om met

beperking te kan rondbeweeg.

Die film het ‘n diep fassinering met die mens se donkerkant.

Die ketting het dan ook ‘n simboliese

betekenis in die opsig dat dit haar verslawing versinnebeeld en dat dit dít is

wat haar lewe beperk en nie die ketting nie.

Page 6: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 6 van 13

AFDELING A – LEESBEGRIP VRAAG 3 – STROKIESPRENT.

Lees die volgende strokiesprent versigtig deur.

TOWER FLUIT

Ek het ‘n hele klomp geskenke

vir Kersfees gekry!!

Wat kan die een wees?

Ek het ‘n nuwe Ipod gekry, maar batterye was nie ingesluit nie en al die

winkels is toe.

Hallo, Mark. Wat het jy vir

Kersfees gekry?

Ek kan seker maar sy ou

towerfluit in die ablik gooi!

Hallo, Piet!

‘n Splinternuwe towerfluit!

Ek gaan my vriende wys!

Page 7: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 7 van 13

3.1. Hoe dink jy voel Piet omdat hy so baie geskenke vir Kersfees gekry het? (1) 3.2. Haal een word aan wat sê dat die fluit wat Piet gekry het nie oud is nie. (1)

Dis so lekker – ALMAL wil ‘n kat wees

Ek weet nie wat gebeur

het nie!

My nuwe towerfluit sal dit laat werk, SONDER

BATTERYE!

PEETLE! PEETLE!

WAAAAAT DE …!!!!

Jy het my Ipod gebreek!!!

Ek gaan my ma vertel!!

OEPS!

Page 8: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 8 van 13

3.3. Wat was nie by Mark se geskenk ingesluit nie. (1)

3.4. Vir wie gaan Mark vertel dat Piet sy geskenk gebreek het? (1)

3.5. Wat is die beste geskenk wat jy al ooit gekry het. Sê wat dit was en hoekom jy so baie daarvan gehou het. (2)

[6]

AFDELING C TOTAAL : 30 EN

AFDELING B – OPSOMMING VRAAG 4.

INSTRUKSIES Skryf SEWE maniere hoe jy skool kan oorleef. Skryf jou sinne puntgewys neer. Jou opsomming mag nie meer as 70 woorde wees nie. Skryf die getal woorde aan die einde van die opsomming. Jy sal gepenaliseer word as jy meer as 70 woorde skryf of as jy nie die getal woorde

aandui nie.

Probeer om so gou as moontlik nuwe vriende te maak; sommer op die eerste dag al. Onthou almal voel maar so skrikkerig soos jy en jy sal beter voel as jy jou vrese en bekommernisse met iemand deel. In die skool word jy meestal gedwing om jouself met ander te vergelyk. Jy meet partykeer jouself aan hoe ander presteer of leef. Wees dus net jouself Moenie verval onder groepsdruk nie. Ek is seker dat jy al druk van jou vriende of mede-skoliere ontvang het. Jou braafheid om groepsdruk te weerstaan hang af van hoe beginselvas jy is en definitief hoe jou waardestelsel en geloof jou lewe daagliks beïnvloed. Jy moet diegene wat in leiersposisies is, respekteer en hul opdragte sover moontlik uitvoer na die beste van jou vermoë. Hulle is daar om die daaglikse suksesvolle loop van die skool te verseker. Jou onderwysers is daar om jou te help om nuwe kennis te verwerf en om so jou opvoeding te verbeter. Respekteer jou onderwysers want hulle werk hard. Eerlikheid met jou ouers sal ook bepaal hoe baie vryheid jy toegelaat word om te geniet. Dit gaan maak dat jou ouers jou vertrou en jou meer soos ‘n volwassene gaan behandel. Doen die beste wat jy kan doen met jou skoolwerk. Moenie altyd die maklikste uitweg kies nie – soms is dit nodig om al daardie stappe van die wiskundesom te doen.

AFDELING C TOTAAL : 10 EN

Page 9: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 9 van 13

AFDELING C – TAAL VRAAG 5 – WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die volgende prentjie gebaseer.

5.1. Kies die korrekte woord in die konteks van die sin. (1)

Dit is (twee uur / tweeuur/ twee-uur) in die middag.

5.2. Vorm ‘n samestelling van die twee woorde in hakies. (1) Brakkie besluit om na die (inkopie+sentrum) toe te gaan.

5.3. Gee een woord vir die vetgedrukte woorde in hakies. (1) Toe hy daar aankom sien hy dat (mak diere wat ons aanhou) nie toegelaat word nie.

5.4. Kies die korrekte woord n.a.v. die prentjie. (1) Daarbenewens was hy op (‘n branderplank / rolskaatse).

5.5. Skryf die volgende sin in die passiewe/lydende vorm. (2) Hy het ‘n roomys geëet.

[6]

EN

Ag nee!

Page 10: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 10 van 13

VRAAG 6 – WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die volgende prentjie gebaseer.

6.1. Skryf die meervoud van die woord in hakies. (1) Alle (hond) jaag hulle sterte.

6.2. Kies die korrekte voorsetsel in die hakies. (1) Jakkie is baie trots (by / agter / op) homself omdat hy uiteindelik sy stert gevang het.

6.3. Kies die korrekte woord tussen hakies. (1) Hy het (gebesluit / besluit) om daaroor in sy dagboek te skryf.

6.4. Skryf die verkleining van die vergedrukte woord. (1) Hy wil nou probeer om die rooi (kar) wat hom so irriteer te vang.

6.5. Voltooi die volgende idiomaties uitdrukking deur die regte woord te kies. (1)

Elke hond kry sy _______.

a. week. b. maand. c. oomblik. d. dag.

[5]

EN

Liewe Dagboek. Jy sal nooit raai wat ek

vandag reggekry het nie.

Page 11: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 11 van 13

VRAAG 7 – WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die volgende prentjie gebaseer.

7.1. Kies die korrekte indirekte rede van die onderstaande sin en skryf die sin neer. (1) Die sjokoladehasie sê vir sy vriend: “Gelukkige Paasfees.”

a. Die sjokoladehasie vra of dit ‘n gelukkige Paasfees is. b. Die sjokoladehasie wens sy vriend ‘n gelukkige Paasfees toe. c. Die sjokoladehasie sê dat dit ‘n gelukkige Paasfees is. d. Die sjokoladehasie antwoord dat dit ‘n gelukkige Paasfees is.

7.2. Beantwoord die volgende vraag in die negatief. (3) Kan die hasie sonder ore enige iets hoor?

7.3. Kombineer die volgende sinne met die woorde in hakies. (3) Suid-Afrikaners vier Paasfees. Gelowiges reg oor die wêreld vier Paasfees. (Nie alleen) Begin so: Nie alleen Suid-Afrikaners…

7.4. Gee die teeoorgestelde geslag van die vergedrukte woord. (1)

Die wyfie kan nie hoor nie. [8]

EN

Gelukkige Paasfees!!!

WAT?

Page 12: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 12 van 13

VRAAG 8 – WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die volgende prentjie gebaseer.

8.1. Skryf die indirekte rede van die volgende sin. (3) Mamma: “Maak jou mond wawydoop, Kosie!” Begin so: Mamma beveel Kosie om …

8.2. Kombineer die twee sinne met die voegwoord in hakies. (2)

Kosie is geskok. ‘n Vliegtuig stuur reg op hulle af. (omdat) 8.3. Kombineer die twee sinne met die voegwoord in hakies. (3)

Mamma kan nie die vliegtuig hoor nie omdat sy na musiek luister. (Aangesien) Begin so: Aangesien Mamma…

8.4. Gee die intensiewe vorm van die vetgedrukte woord. (1) Kosie is bang.

8.5. Herskryf die volgende sin in die passiewe / lydende vorm. (3) Kosie eet elke dag sy kos geduldig in die babastoeltjie.

8.6. Herskryf die sin en begin met die woord in hakies.

Mamma vertel vir Kosie ‘n mooi storie. (Gister) (2) [11]

EN

Page 13: JOHANNESBURG EAST DISTRICT - Afrikaans-Afrikaans€¦ · Haal TWEE APPARTE woorde uit die resensie wat die film beskryf. (1) 2.4. Wat weerhou Rae daarvan om weg te gaan. (1) 2.5

GDO DISTRIK D9 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 11 JUNIE EKSAMEN

VRAESTEL 1

Bladsy 13 van 13

VRAAG 9 – WOORDGEBRUIK, WOORD- EN SINSTRUKTURE Die taalvrae wat volg, is op die volgende prentjie gebaseer.

9.1. Gee die antoniem van die vetgedrukte woord. (1) Dewald wil aantreklik wees.

9.2. Gee die indirekte rede van die sin. (3) Dewald sê: “Maak my aantreklik vir my vrou.” Begin so: Dewald vra die djin om …

9.3. Gee ‘n sinoniem vir die vetgedrukte word. (1)

Dewald se vrou is mooi maar hy is nie.

9.4. Herskryf die sin met die voegwoord in hakies. (2) Hy vra om onweerstaanbaar te wees dus verander die djin hom in ‘n kredietkaart. (toe) Begin so: Hy het gevra om onweerstaanbaar…

9.5. Gee die korrekte vorm van die woord in hakies. (1)

Dewald is ‘n (lelik) man.

9.6. Verduielik die verskil in betekenis van die woorde man en maan in goeie sinne. (2) [10]

AFDELING C TOTAAL : 40

GROOTTOTAAL : 80

Maak my aantreklik vir my

vrou!