iederark junie.pdf · dukte, handgemaakte artikels, ens. kontak sarina by 0763071753 vir verdere...

4
21 Junie 2015 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] / [email protected] Wat gebeur DV hierdie week….…… Sondag Vadersdag 21 Junie Gebedskrygers Oggenddiens KinderdiensTribe C afsluiting Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Maandag Dag van gebed 22 Junie Gebedskrygers 07:00 Dinsdag 23 Junie Gebedskrygers 07:00 Woensdag 24 Junie Gebedskrygers Growth Point 07:00 18:30 Donderdag 25 Junie Gebedskrygers Gebedsvergadering 07:30 16:00 Vrydag Skole sluit 26 Junie Gebedskrygers Vroue gebed 07:00 09:00 Gebedskrygers Manne bid-uur 06:30 06:30 Saterdag 27Junie Uitgawe 22/2015 Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is. Spreuke 4:1

Upload: others

Post on 03-Nov-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Iederark Junie.pdf · dukte, handgemaakte artikels, ens. Kontak Sarina by 0763071753 vir verdere inligting. Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir

21 Junie 2015

Iederark

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] / [email protected]

Wat gebeur DV hierdie week….……

Sondag Vadersdag 21 Junie

Gebedskrygers Oggenddiens

Kinderdiens—Tribe C afsluiting Koffiediens

07:30 09:15

17:30

Maandag Dag van gebed 22 Junie

Gebedskrygers 07:00

Dinsdag 23 Junie

Gebedskrygers 07:00

Woensdag 24 Junie

Gebedskrygers Growth Point

07:00 18:30

Donderdag 25 Junie

Gebedskrygers Gebedsvergadering

07:30 16:00

Vrydag Skole sluit 26 Junie

Gebedskrygers Vroue gebed

07:00 09:00

Gebedskrygers Manne bid-uur

06:30 06:30

Saterdag 27Junie

Uitgawe 22/2015

Kinders, neem die opvoeding wat 'n vader julle gee, ter harte; slaan daarop ag, sodat julle kan leer wat insig is. Spreuke 4:1

Page 2: Iederark Junie.pdf · dukte, handgemaakte artikels, ens. Kontak Sarina by 0763071753 vir verdere inligting. Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir

Uitgawe 22/2015 Bladsy 2

SENDING GEBEDSVERSOEKE

HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Tienie, Elize en Lena is vandag by die hospitaal besig om die Woord te bring, met siekes gesels en traktaatjies uit te deel. Bid asb vir hulle. Bid asb vir: ’n Persoon met outo immuun-siekte. Iemand met longkanker. Iemand met gewas op die brein. Bid asb elke dag vir Petro vir die groot taak wat sy daar verrig.

BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Bid asb vir: Maenga ons tolk wie se ma gister be-

grawe is. Oor die naweek het ’n gemeentelid in ‘n

motorongeluk gesterf, net 8 km van ons af buite Shakawe. Nog 2 persone is in die ongeluk dood.

Ons beplanning. Ek gaan binnekort hande vat met Eben om geredde mense met die Evangelie op te lei asook met sy bediening onder die Kwe Dam boesmans op Tobere oorkant die Okavango.

Vir ons huidige evangelisasie onder die Mbukushu en ons kerk op Rwee in Shakawe.

Dank die Here vir gesondheid, genade en liefde vir alle mense wie Hom eer, aan Hom kom al die eer toe.

VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Die nuwe dimensie wat die “livelihood

training” by ons opleiding voeg, maak ‘n mens

opgewonde. Ons word verplig om elke aspek

van ons werk weer te beoordeel en te

vra: stel ons opleiding die deelnemer in staat

om binne sy/haar geloofsgemeenskap as

versoende mens op verskeie vlakke

versoening te kan fasiliteer?

Die “Livelihood Training” fokus direk op

die verhouding met die skepping. Bid

asseblief hiervoor.

Bid asb ook vir Wycliffe. Hy het sy rug

beseer en is in die hospitaal opgeneem vir

behandeling. Gevolglik moes hy van sy

opleiding in die platteland kanselleer. Bid

asb dat hy spoedig sal herstel.

MALAWI SENDING (Pieter) Bid asb : Pieter se arm het nog nie volkome herstel

nie. Dit veroorsaak dat hy nie sy bakkie kan gebruik om by sy groepe uit te kom nie. Hy het reeds een van die groepe besoek maar dit is nie veilig vir hom om te bestuur nie.

’n Swerm bye het in sy watertenk ingetrek. Baie is dood in die tenk, en dit besmet die water, en dit is ‘n groot gesukkel om die dooie bye uit die tenk te kry.

Omdat daar geen mielie- of rysoes is nie, probeer Pieter om die Yao volk aan te moedig om groente te plant. Bid asb dat ons Vader die oes sal seën en dat daar ge-noeg kos vir hulle sal wees.

Bid asb vir die wat die Here Jesus aan-geneem het dat hulle geestelik sal groei en ‘n seën sal wees vir die wat Hom nog nie ken nie.

Mamma Rebecca is siek. Bid asb dat die Here haar sal aanraak.

Page 3: Iederark Junie.pdf · dukte, handgemaakte artikels, ens. Kontak Sarina by 0763071753 vir verdere inligting. Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir

Bladsy 3

Datum Naam en Van

01/06 Salumi Gouws

02/06 Emile Foster

04/06 Carlo van der Merwe

Celani Nel

05/06 Jansen Oosthuizen

Charlene Swanepoel

07/06 Nick Greeve

JD Froneman

JP Froneman

08/06 Izelna Wolmarans

Adrie van Winkel

09/06 Janine Nel

Veronica Kearney

Hester Bester

10/06 Morne van Bosch

Karin Scheepers

Yolande Stewart

Ankia Schultz

Marie Cross

11/06 Huibrecht Blaauw

12/06 Conrad van der Walt

Zusette de Beer

13/06 Chani Botes

Mickay van der Riet

Daleen van der Merwe

Rune Rudolph

15/06 JP van der Walt

Babs van der Walt

16/06 Andre Vosloo

17/06 Evert van der Westhuizen

Jackie van Niekerk

18/06 Leonette Koekemoer

Johan van Tonder

Francois Du Toit

19/06 Elize Moolman

Lizay Mouton

Marthi Campbell

Ina Potgieter

Anlia Taljard

Fanie Swanepoel

Hannatjie Oosthuizen

Emma Grobbelaar

Johandre Combrinck

20/06 Chande Weldon

Wouter Smit

Carina van Rooyen

Marcus Roux

Sannie du Toit

21/06 Chris van der Walt

22/06 Pieter Craven

23/06 Elna Stoop

Estelle Wiid

Gerhard Oosthuizen

Yolandi van der Lith

24/06 Kobus Stander

Toll van der Berg

Willem Louw

Sheldon Adams

Jackie van der Walt

25/06 Diandre Burgers

Chalynre Kanes

Leon Page

Sanette Marx

26/06 Caramia Nel

27/06 Johan van der Walt

28/06 Naomi Nel

Gerrit Hough

29/06 Martin Smit

Pieter Viljoen

Madelien Burgers

Ina-Louise Smith

Frans du Toit

30/06 Bonita du Toit

Johan van Niekerk

Zella Cassell

Uitgawe 22/2015

Page 4: Iederark Junie.pdf · dukte, handgemaakte artikels, ens. Kontak Sarina by 0763071753 vir verdere inligting. Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir

Uitgawe 22/2015 4

Redakteur:

Naomi Scheepers

E-pos gerus enige voorstelle, idees of

bydraes na:

[email protected]

GESOEK: Uitstallers vir 'n Kuns- en Plaasmark wat gehou word op 28 Junie 2015 te Kiekies en Konfetti, Trou- en Funksie Venue, Plot 52, Mooibank, Potchefstroom. Verkieslik plaasprodukte soos bv groente, eiers, vleis asook tuisgebak en ingelegde pro-dukte, handgemaakte artikels, ens. Kontak Sarina by 0763071753 vir verdere inligting.

Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein advertensies @ R100 pm (vir vier

plasings) vir ‘n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit ‘n outomatiese verskyning op die

webblad in. Die koste van ‘n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die

kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met

die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg

voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie.

Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die

gemeente beskikbaar.)

Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die

behoefte van gemeente getalle.

4

Gemeentelede wie beriggies wil plaas of vergaderings wil laat afkondig, is welkom om dit na [email protected] te e-pos voor 16:00 op Donderdae. Ek wil net meld dat ek slegs inligting wat in die Kitsgids beskikbaar is, en dit wat vir my gestuur word, kan plaas.