jy is super welkom by t - bloemfontein baptiste...

2
FLOREER 1: Grootste Missie 6 Augustus 2017 Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. Jy is welkom om na die diens nog inligting te kry in die Klein Kerkie buite by die koffie en tee - Kyk uit vir iConnect! Hulle sal jou kan help om in te skakel in die kerk en al jou vrae beantwoord! PREEK RAAMWERK “God gives the gift of the single life to some, the gift of the married life to others.” 1 Corinthians 7:7 (MSG) Romeine 12:1-2, Psalm 118:24, 1 Korintiërs 7:7 Soms wag ons dat iets moet gebeur in ons lewe sodat ons kan “begin lewe”. Baie mense kyk na hulle huidige lewe en droom van ʼn ander tipe lewe wat meer geluk sal bring. Elke fase/seisoen/tyd van ons lewe is ʼn geskenk van ons goeie Vader. Ons grootste missie in die lewe is nie om alles te doen om gelukkig te wees nie, maar om God te soek en eerste te stel. Niemand in die Bybel behalwe Jesus het die einde van hulle storie geken nie. Preek Notas: ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________________________ 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za

Upload: others

Post on 31-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2017/08/20170806-Grootste-Missie.pdf · Deel met mekaar iets waaroor julle dankbaar is die afgelope

FLOREER 1: Grootste Missie 6 Augustus 2017

Welkom by die aanddiens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys!

Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en smse van die kerk te kry met inligting, vul asseblief die Wit Bladjies tussen die stoele in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy

uitstap na die diens.

Jy is welkom om na die diens nog inligting te kry in die Klein Kerkie buite by die koffie en tee - Kyk uit vir

iConnect! Hulle sal jou kan help om in te skakel in die kerk en al jou vrae beantwoord!

PREEK RAAMWERK

“God gives the gift of the single life to some, the gift of the married life to others.”

1 Corinthians 7:7 (MSG)

Romeine 12:1-2, Psalm 118:24, 1 Korintiërs 7:7

Soms wag ons dat iets moet gebeur in ons lewe sodat ons kan “begin lewe”.

Baie mense kyk na hulle huidige lewe en droom van ʼn ander tipe lewe wat meer geluk sal bring.

Elke fase/seisoen/tyd van ons lewe is ʼn geskenk van ons goeie Vader.

Ons grootste missie in die lewe is nie om alles te doen om gelukkig te wees nie, maar om God te soek en eerste te stel.

Niemand in die Bybel behalwe Jesus het die einde van hulle storie geken nie.

Preek Notas: ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za

Page 2: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2017/08/20170806-Grootste-Missie.pdf · Deel met mekaar iets waaroor julle dankbaar is die afgelope

FLOREER 1: Grootste Missie 6 Augustus 2017

KLEINGROEP:

Volg gerus hierdie uitleg vir ʼn Kleingroep bespreking deur die week om dit wat julle op Sondag gehoor het verder te vat:

1. Deel met mekaar iets waaroor julle dankbaar is die afgelope week en dank die Here daaroor saam as ʼn groep. 2. Was daar al ʼn tyd in jou lewe waar jy nee gesê het vir sekere drome omdat jy bang was jy mis uit op ʼn ander droom

van jou? 3. Wat dink jy van die stelling: die meeste mense se grootste missie in die lewe het geword om gelukkig te wees? 4. 1 Cor 7:7 (MSG) – God gives the gift of the single life to some, the gift of the married life to others.

a. Hoe hanteer jy jou huidige lewe en lewensfase as ʼn geskenk van God? b. Hoekom sukkel ons soms om ons huidige lewensfase of omstandighede te sien as ʼn geskenk van God? c. Watter dinge of uitdagings in jou lewe maak dit moeilik om te vertrou dat God betrokke is in elke faset van

jou lewe? 5. Lees Romeine 12:1-2 in verskillende vertalings (ook die Message vertaling)

a. Hoe kan ons “gewone lewe” voor God plaas as ʼn lewende offer? b. Hoe kan ons aangryp wat God tans in ons lewe doen? c. In watter area van jou lewe sukkel jy om jou oë op God gefokus te hou en is jy geneig om saam met die

stroom van die wêreld te gaan? 6. Lees Efesiërs 5:16

a. Hoe leef ʼn mens as jy die beste gebruik maak van elke geleentheid? b. Watter geleenthede is tans in jou lewe wat jy eintlik probeer ignoreer?

7. Laat elkeen EEN ding noem wat vir hulle uitgestaan het van julle gesprek. 8. Laat elkeen EEN ding noem wat hulle gaan DOEN in die komende week met dit wat julle geleer het. Wees spesifiek!

9. Is daar enige behoeftes is in die groep? Hoe kan julle mekaar ondersteun in dit? Hoe kan julle vir mekaar bid.

Belangrike Inligting

MANNE-AAND Maandag 7 Augustus om 18h00 is daar weer Manne-aand by die kerk vir alle manne, pa’s,

oupas en seuns in die Timoteussaal. VROUE-AAND

Woensdag 9 Augustus om 18h00 hou ons ʼn spesiale vroue-aand vir alle dames. Yolandé Korkie kom gesels met die vroue en haar getuienis deel.

TIENERS Ons kom elke Vrydag aand om 17:30-19:30 bymekaar by die kerk. Kom geniet dit saam met

ons en bou verhoudings met ander tieners. Vir meer inligting kontak vir Willie – [email protected] of 082 309 5342

HELPKAS Ons is betrokke by ʼn projek om etes te verskaf aan honderde mense. Ons wil graag hê dat jy

ons sal help met nie-bederfbare kos. Ons het almal op ons databasis opgedeel in verskillende streke afhangend van waar jy bly en elke week sal ons ʼn verskillende streek kontak om kos

saam te bring. Jy is egter welkom om te bring wanneer dit jou pas.