jy is super welkom by t - bloemfontein baptiste...

2
Hoe lewe ‘n mens saam met die Here? Gen 5:24 “Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.” Gen 17:1 “Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het die Here aan Abram verskyn en vir hom gesê: Ek is God, die Almagtige; wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees.” 1. Sonder weergeboorte onmoonlik 2. Dit is nooit vinnig of maklik nie 3. Dit is ook met mekaar Groei Stagneer Veragter in die genade Ons visie: Vriende van liefde Joh 5:1-9”Hierna was daar weer 'n fees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan. By die Skaappoort in Jerusalem was daar 'n bad met die Hebreeuse naam Betesda. Dit het vyf pilaargange gehad, waar daar baie gestremdes gelê het: blindes, kreupeles en lammes. Onder hulle was daar 'n sekere man wat al ag en dertig jaar lank siek was. Jesus het hom sien lê en het geweet dat hy al baie lank siek was. Toe vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?” Die sieke het Hom geantwoord: “Meneer, ek het niemand om my in die bad te sit as die water in beweging kom nie; en terwyl ek aansukkel, gaan iemand anders voor my in.” Ef 6:10-20 Deel 1 van 4 4 Oktober 2018 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 29-Jun-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/.../uploads/2018/11/Hoe-lewe-mens-saam-met-…  · Web viewHeb 13:21: “Mag God julle toerus met alles wat goed is,

Hoe lewe ‘n mens saam met die Here?

Gen 5:24 “Henog het met God gewandel; en hy was daar nie meer nie, want God het hom weggeneem.”Gen 17:1 “Toe Abram nege-en-negentig jaar oud was, het die Here aan Abram verskyn en vir hom gesê: Ek is God, die Almagtige; wandel voor my aangesig, dan sal jy opreg wees.”

1. Sonder weergeboorte onmoonlik2. Dit is nooit vinnig of maklik nie3. Dit is ook met mekaar

Groei

Stagneer

Veragter in die genade

Ons visie: Vriende van liefde

Joh 5:1-9”Hierna was daar weer 'n fees van die Jode, en Jesus het daarvoor Jerusalem toe gegaan. By die Skaappoort in Jerusalem was daar 'n bad met die Hebreeuse naam Betesda. Dit het vyf pilaargange gehad, waar daar baie gestremdes gelê het: blindes, kreupeles en lammes. Onder hulle was daar 'n sekere man wat al ag en dertig jaar lank siek was. Jesus het hom sien lê en het geweet dat hy al baie lank siek was. Toe vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?” Die sieke het Hom geantwoord: “Meneer, ek het niemand om my in die bad te sit as die water in beweging kom nie; en terwyl ek aansukkel, gaan iemand anders voor my in.”Jesus sê toe vir hom: “Staan op, tel jou goed op en loop.”Oombliklik het die man gesond geword, sy goed opgetel en geloop.”

Ef 6:10-20

Heb 13:21: “Mag God julle toerus met alles wat goed is, sodat julle Sy wil kan doen. Mag Hy deur Jesus Christus in ons tot stand bring wat vir Hom aanneemlik is. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! Amen.”Deel 1 van 4 4 Oktober 2018

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste