jy is super welkom by t - bloemfontein baptiste...

3
Welkom by die diens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en sms’e van die kerk te ontvang met inligting, vul asseblief die Wit Blaadjies tussen die stoele en banke in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. HALFTYD MET LEGENDES Deel 3 – Moses Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Hebreërs 12:1-2 Skrifgedeeltes Eksodus 2:11-15; 3; 13:21-22; 14:15-31; 15:22-26; 16:1-21; 17:1-8 Numeri 20:1-13 Lukas 9:59-62; 22:19; 24:8-9 Efesiërs 4:26-27; 5:15-17 1. Moses sou dalk vir ons gesê het: a. Hou op verskonings maak. i. “He that is good for making excuses is seldom good for anything else.” Benjamin Franklin ii. Lukas 9:59-62 _____________________________________________________________________________ _______________ Preek Raamwerk 15 September 2019 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 28-Dec-2019

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2019/09/Raamwerk-15-September-…  · Web viewop Woensdae om 18h30 by die kerk. Daar is versorging

Welkom by die diens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en sms’e van die kerk

te ontvang met inligting, vul asseblief die Wit Blaadjies tussen die stoele en banke in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens.

HALFTYD MET LEGENDESDeel 3 – Moses

Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van

die geloof. Hebreërs 12:1-2

Skrifgedeeltes Eksodus 2:11-15; 3; 13:21-22; 14:15-31; 15:22-26; 16:1-21; 17:1-8

Numeri 20:1-13

Lukas 9:59-62; 22:19; 24:8-9

Efesiërs 4:26-27; 5:15-17

1. Moses sou dalk vir ons gesê het: a. Hou op verskonings maak.

i. “He that is good for making excuses is seldom good for anything else.” Benjamin Franklinii. Lukas 9:59-62

____________________________________________________________________________________________

b. Onthou wie God is. Dis ‘n voorreg om Hom te ken.i. Lukas 22:19

ii. Lukas 24:8-9___________________________________________________________________________________________

c. Wees versigtig.i. Efesiërs 4:26-27

ii. Efesiërs 5:15-17___________________________________________________________________________________________

Preek Raamwerk 15 September 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: Jy is super welkom by T - Bloemfontein Baptiste Kerkkerk.co.za/wp-content/uploads/2019/09/Raamwerk-15-September-…  · Web viewop Woensdae om 18h30 by die kerk. Daar is versorging

Preek Raamwerk 15 September 2019

Belangrike InligtingLESOTHO: 4-6 Oktober 2019Ons volgende uitreik na die gemeente by Polihali in Lesotho is om die draai. Hierdie sal die laaste uitreik van die jaar wees. As die Here dit op jou hart druk om hier betrokke te raak en saam te gaan, is dit nou die tyd om jou naam op die lys te sit en jou paspoort in orde te kry! Wanneer: Vrydag 4 tot Sondag 6 Oktober Sluitingsdatum: 20 Sept. Kontak: Erika Malan - 0722915683

STUDENTE HOMECELLOns sluit die Dinsdagaand 19:00 by die kerk af met ‘n kuier. Ons maak ook klaar met die reeks: Ware Vreugde. Ons nooi graag enige student wat wil inskakel uit om ons te kom join. Kontak vir Willie vir meer inligting – [email protected]

GROEP VIR Jong Getroudes en Jong Werkendes: Woensdae 18h30Daar is ʼn groep vir jong getroudes en jong werkendes op Woensdae om 18h30 by die kerk. Daar is versorging vir kinders . Kom skakel in en word deel. Skakel vir Danie du Plessis vir meer inligting by 073 854 2974.

S.H.A.P.ESHAPE kursus fokus op die manier hoe die Here ons gemaak het en voorberei het vir Sy werk, vir Sy bediening. Daar is weer SHAPE Sondag 6 Oktober 17:00 by die kerk. Indien jy belangstel laat weet vir Magda by [email protected]. As jy meer effektief wil wees in bediening is die kursus vir jou.