jy is super welkom by t -...

3
Welkom by die diens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en sms’e van die kerk te ontvang met inligting, vul asseblief die Wit Blaadjies tussen die stoele en banke in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens. Lewe in Waarheid deur Geloof Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie. Johannes 14:6 1. Lewe Oorvloed (Johannes 10:10) Vryheid (2 Korintiërs 3:17; 2 Korintiërs 5:14-21) Vergifnis (1 Johannes 1:9, Kolossense 1:21-22) Vreugde (1 Petrus 1:8-9) Vrede, Beskerming, Nabyheid, Wysheid, Krag, Doel, Toekoms, Selfbeheersing, Familie, Gehoorsaamheid, Oorwinnings, Liefde en Verhouding. ________________________________________________________________________ ________________________________________________________________________ ____ ________________________________________________________________________ __ 2. In Waarheid 2 Timoteus 3:14-17 Matteus 7:24-29 Preek Raamwerk 25 Augustus 2019 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: dinhdiep

Post on 27-Aug-2019

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Jy is super welkom by T - kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Raamwerk-25-Augustus-201…  · Web viewIndien jy graag wil lidmaat word van die kerk, is dit ons verwagting

Welkom by die diens! Ons glo jy gaan dit saam met ons geniet en dat Jesus iets nuuts van Homself aan jou gaan kom wys! Indien jy nuut is, en graag op ons databasis wil kom om emails en sms’e van die kerk

te ontvang met inligting, vul asseblief die Wit Blaadjies tussen die stoele en banke in en gooi dit in die hout posbusse by die deure soos jy uitstap na die diens.

Lewe in Waarheid deur GeloofJesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand

kom na die Vader toe behalwe deur My nie.Johannes 14:6

1. Lewe Oorvloed (Johannes 10:10) Vryheid (2 Korintiërs 3:17; 2 Korintiërs 5:14-21) Vergifnis (1 Johannes 1:9, Kolossense 1:21-22) Vreugde (1 Petrus 1:8-9) Vrede, Beskerming, Nabyheid, Wysheid, Krag, Doel, Toekoms, Selfbeheersing,

Familie, Gehoorsaamheid, Oorwinnings, Liefde en Verhouding.______________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

2. In Waarheid 2 Timoteus 3:14-17 Matteus 7:24-29__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

3. Deur Geloof Galasiërs 2:19-20 Spreuke 3:5-6__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Preek Raamwerk 25 Augustus 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: Jy is super welkom by T - kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/08/Raamwerk-25-Augustus-201…  · Web viewIndien jy graag wil lidmaat word van die kerk, is dit ons verwagting

Preek Raamwerk 25 Augustus 2019

Belangrike InligtingINLIGTINGSAAND: 6 September, 18h30Om van gemeente te verander of om deel te word van ʼn kerk vir die eerste keer is ʼn groot stap. By hierdie aand verduidelik ons graag vir jou wie is die Baptiste Kerk en hoe werk ons eie gemeente. Ons antwoord hier graag jou vrae wat jy moontlik kan hê oor ons gemeente. Indien jy graag wil lidmaat word van die kerk, is dit ons verwagting dat jy hierdie aand sal bywoon. Vir meer inligting of om te registreer, kontak vir Magda by die kerkkantoor – 0514511017 of [email protected].

STUDENTE HOMECELLOns begin die Dinsdagaand 19:00 by die kerk met ‘n nuwe reeks: Ware Vreugde. Ons nooi graag enige student wat wil inskakel om ons te kom join. Kontak vir Willie vir meer inligting – [email protected]

GROEP VIR Jong Getroudes en Jong Werkendes: Woensdae 18h30Daar is ʼn nuwe groep vir jong getroudes en jong werkendes op Woensdae om 18h30 by die kerk. Daar is versorging vir kinders . Kom skakel in en word deel. Skakel vir Danie du Plessis vir meer inligting by 073 854 2974.

S.H.A.P.ESHAPE kursus fokus op die manier hoe die Here ons gemaak het en voorberei het vir Sy werk, vir Sy bediening. Daar is weer SHAPE volgende Sondag 1 September 17:00 by die kerk. Indien jy belangstel laat weet vir Magda by [email protected]. As jy meer effektief wil wees in bediening is die kursus vir jou.