kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n...

10
Graad 4: Geografie Kaarte , simbole en sleutels Laerskool Mikro Kopiereg ©

Upload: others

Post on 07-Mar-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Graad 4: Geografie

Kaarte,

simbole en

sleutels

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Lugaansig

As jy ‘n voël was en jy kon vlieg oor die skool, sou jy die lugaansig

van die skool sien. Dit wil sê hoe die skool van bo af lyk.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 3: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Kaart

Wanneer ‘n plan ‘n area groter as

‘n vertrek aandui, noem ons dit ‘n

kaart.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Simbole op kaarte word gebruik

om te wys waar verskillende

dinge is.

Alle kaarte het ‘n sleutel - ‘n lys

wat die betekenis van elke

simbool gee.

Page 4: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Kaartwerk1. Gebruik die sleutel om die

volgende dinge op die kaart te kry:

Klaskamer

Swaaie

Stoorkamer

Seunstoilette

Meisiestoilette

Hek

Veld

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 5: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Kaartwerk1. Daar is _____ klaskamers.

2. Die veld is so groot soos _____

klaskamers.

3. Die swaaie is naby die _____.

4. Die groentetuin is naby die _____.

5. Die kantoor is in die vorm van ‘n

_____.

6. Watter tekening

wys die stoor

kamer van die

kant af?

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 6: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Die gebruik van kaarte

Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind.

Laerskool Mikro Kopiereg ©Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan.

Page 7: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Kaartwerk (Bladsy 30-31)

Kyk op die vorige kaart en beantwoord die volgende vrae:

1. Waarmee boer die mense in hierdie omgewing?

2. Watter tipe paaie is daar in hierdie omgewing?

3. Wat wys die kleur blou op die kaart vir jou?

4. Hoeveel brûe is daar op die kaart?

5. In watter rigting vloei die rivier, dink jy? Hoekom?

6. Noem 3 soorte geboue in die klein dorpie.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 8: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Kaartwerk (Bladsy 30-31)

Kyk op die vorige kaart en beantwoord die volgende vrae:

7. Waar gaan Nomakwezi wees indien sy hierdie aanwysings van

haar huis af volg.

8. Wat is die vinnigste pad vir Nomakwezi om skool toe te loop?

Is dit met die voetpaadjie langs of padlangs?

9. Beskryf die kortste roete van Nomakwezi se huis tot by die

skool.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 9: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Kaart van Laerskool MikroDie sleutel van die skoolplan ontbreek.

Nommers word gebruik om sekere

geboue en plekke aan te dui. Watter

nommer is die:

Hoofhek ____

Snoepie ____

Motorhuis ____

Voordeur ____

Krieketnette ____

Tennishuisie ____

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 10: Kaarte, simbole en sleutels · 2020. 4. 30. · Kaarte help jou om baie dinge van ‘n area of ‘n plek uit te vind. Kom ons kyk na die plaasgebied waar Nomakwezi woon en skoolgaan

Memorandum (Bladsy 30-31)

1. Mielies

2. Hoofteerpad, sekondêre pad, grondpad en voetpaadjie

3. Die rivier

4. Drie brûe

5. Die rivier vloei van Wes na Oos tot in die see.

6. Kerk, poskantoor, skool

7. Karavaanpark

8. Voetpaadjie

Laerskool Mikro Kopiereg ©