kamera knapie sê driehoek - klerksdorpfotografieklub.co.za filedriehoek van lig kamera knapie sê...

125
DRIEHOEK VAN LIG Kamera Knapie sê Dis Maklik !! ISO Deel 1 – Lens opening (Aperture) Deel 2 – Sluiterspoed (Shutter speed) Deel 3 – ISO Deel 4 – Driehoeks verhouding EXPOSURE (BLOOTSTELLING) Samesteller en aanbieder Hannes Coetzee 18 Sep 2018

Upload: dinhnhan

Post on 15-Jul-2019

224 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

DRIEHOEKVAN LIG

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

ISO

Deel 1 – Lens opening (Aperture)Deel 2 – Sluiterspoed (Shutter speed)Deel 3 – ISODeel 4 – Driehoeks verhouding

EXPOSURE(BLOOTSTELLING)

Samesteller en aanbiederHannes Coetzee 18 Sep 2018

Deel 1

APERTURE – LENS OPENING

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

Aperture is die opening binne in die lens waardeur die ligingelaat word

Aperture kontroleer hoeveel lig in die kamera ingelaat word.

KLEINOPENING = MINDER LIG

GROOTOPENING = MEER LIG

Aperture kan verander word deur die F-Stops op die kamera teverander

F-Stop = Fokus lengte tussen die lens en die sensor

Lens opening (Aperture)

Fokus Lengte

LENS

SENSOR

Lens Opening

Hoe word die “f-stop” bereken ?

5.06 cm

1.8 cmf/2.8=F-Stop =

1.8cm

5.06 cm

1.8cm

HOE GROTER DIE F-NOMMER

HOE KLEINER DIE F-NOMMER

KLEINEROPENING

GROTEROPENING

=

=

F-STOPS (Full Stops)

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

Ligter Donkerder

50 mm f/1.8 – f/22

10-24mm f/4 – f/32

90mm f/1.8 – f/32

18-200mm f/3.5 – f/28

Lense se “f–stop” reekse verskil. Maak seker van die “f-stop” op die lens.

18-270mm f/3.5 – f/32

Jy kan die “f-stop” reekse maklik met jou kamera bepaal.

Verstel wiel

Die f-stops op ‘n “zoom” lens wys na die “Maximum Lens Opening (Apperture)”teenoor die minimum en maximum “zoom” verstellings.

Diepte van Veld (Depth of Field-DOF) is die distansietussen die naaste en verste onderwerpe waarvandie fokus nog steeds skerp vertoon

f/1.8 “E-G” f/22 “A-L”

VLAKDOF

DIEPDOF

f/22

Lens Opening (Aperture) beinvloed die “Diepte van Veld (DOF)”

Hoe Groter die“f” nommer

Hoe Kleiner die“f” nommer

f/1.8

KleinerOpening

GroterOpening

Meer diepteVan veld

Minder diepteVan veld

f/22

Diep diepte van veld (DOF) = amper alles in fokus

f/4

Vlak diepte van veld (DOF) = net voor in fokus

Lensopening (Aperture) – waar gebruik ons wat?

Portrette en Makrofotografie – f/1.4 tot f/5.6

Landskappe – f/11 tot f/22

Alle ander dinge – f/8 tot f/11

DRIEHOEKVAN LIG

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

ISO

EXPOSURE(BLOOTSTELLING)

Deel 1 – Lens opening (Aperture)Deel 2 – Sluiterspoed (Shutter speed)Deel 3 – ISODeel 4 – Driehoeks verhouding

Deel 2

SHUTTER SPEED – SLUITER SPOED

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

Sluiterspoed (Shutterspeed) verteenwoordig die tyd wat die sluiter (shutter) oop bly om lig in te laat terwyl jy ‘n foto neem.

Hoe korter tyd die sluiteroop bly

Hoe langer tyd die sluiteroop bly

MINDER LIG

MEER LIG

=

=

Sluiterspoed (Shutterspeed) word gemeet in sekondes of fraksies van sekondes.

1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek

Hier is die “Stops” van Sluiterspoed (Shutter Speed)

Stadiger (Meer lig) Vinniger (Minder lig)

Sluiterspoed (Shutterspeed) word gemeet in sekondes of fraksies van sekondes.

Hier is die “Stops” van Sluiterspoed (Shutter Speed)

1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek

stadiger vinniger

1” 2 4 8 15 30 60 125 250

Sommige kameras vertoon die Sluiterspoed soos hier onder

In die meeste gevalle sal ons verkies om ‘n sluiterspoed (shutter speed) van 1/100 van ‘n sekonde of vinniger te kan gebruik.

Vir sluiterspoed (shutter speed) stadiger as 1/100 van ‘n sekondemoet ‘n driepoot oorweeg word.

Sluiterspoed (Shutter Speed) word ook bepaal deur die lens wat jy gebruik.

Vir 50mm gebruik sluiterspoed van 1/50 of vinniger.Vir 250mm gebruik sluiterspoed van 1/250 of vinniger

Hoe vinniger die Sluiterspoed (Shutter Speed) , hoe skerper gaan ‘n bewegende onderwerpwees

1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek

stadiger vinniger

dowwe bewegende onderwerp skerper bewegende onderwerp

1/15

1/30

1/60

1/125

1/250

1/500

1/1000

Hoe vinniger ‘n onderwerp beweeg, hoe vinnigermoet jou Sluiterspoed (Shutter Speed) wees omdie beweging te vries

1/400

Tipe beweging Spoed Distansie van kamera na onderwerp

8 meter 16 meter 30 meter

Vinnige stapper (8Km/u) 1/125 1/60 1/30

Kind wat hardloop (16Km/u) 1/250 1/125 1/60

Naeloper (30Km/u) 1/500 1/250 1/125

Vinnige Motor (80Km/u) 1/1000 1/500 1/250

Sluiterspoed(Shutter Speed) nodig om aksie te vries

1/30

1/250

1/500

1/640

2.5”

20”

30”

DRIEHOEKVAN LIG

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

ISO

EXPOSURE(BLOOTSTELLING)

Deel 1 – Lens opening (Aperture)Deel 2 – Sluiterspoed (Shutter speed)Deel 3 – ISODeel 4 – Driehoeks verhouding

Deel 3

ISO – SENSOR SENSITIWITEIT

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

ISO meet die lig sensitiwiteit van die sensor

=

=

Hoe kleiner die ISO

Hoe groter die ISO

Hoe minder sensitiefis die sensor vir lig

Hoe meer sensitiefis die sensor vir lig

Verstelling van ISO op jou kamera

Verstelling van ISO op jou kamera

Hier is die “FULL STOPS” vir ISO

100 200 400 800 1600 3200

minder sensitief(minder lig)

meer sensitief(meer lig)

• lae grein (noise)• skerper beeld• voller kleure

• meer grein (noise)• dowwer beeld• flou kleure

ISO 100

Canon 1000D Canon 1000D

ISO 1600

Canon 1000D

ISO 100

Canon 1000D

ISO 1600

Canon 1000D

ISO 100 ISO 1600

Canon 1000D

ISO 100

Canon 1000D Canon 60D

ISO 1600

Canon 1000D

ISO 100

Canon 60D

ISO 1600

Hier is die “FULL STOPS” vir ISO

100 200 400 800 1600 3200

minder sensitief meer sensitief

• lae grein (noise)• skerper beeld• voller kleure

• meer grein (noise)• dowwer beeld• flou kleure

• buitelig fotofrafie• fotografie met flits• lang blootstellings(exposures) a.g.v

lae sluiterspoed (shutter speed)

• lae lig fotofrafie sonder flits (binnehius, konserte, sport geleenthede ens.)

• gebruik van baie vinnige sluiterspoed(shutter speed_

• as jy beplan om grein op jy foto te kry– antieke foto voorkoms

ISO 100

ISO 100

ISO 100

ISO 1000

ISO 800

ISO 3200

DRIEHOEKVAN LIG

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

ISO

EXPOSURE(BLOOTSTELLING)

Deel 1 – Lens opening (Aperture)Deel 2 – Sluiterspoed (Shutter speed)Deel 3 – ISODeel 4 – Driehoeks verhouding

Deel 4

EXPOSURE – LIGBLOOTSTELLING (1)

Kamera Knapie sê

Dis Maklik !!

- Apperture (Lens Opening)- Shutterspeed (Sluiter Spoed)- ISO (Sensor Sensitiwiteit)

“FULL STOPS” van Lens Opening (Aperture)

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 5001” ½ ¼ 1/8 1/15 1/30 1/60 1/125 1/250 1/500

“FULL STOPS” vir Sluiterspoed (Shutter Speed)

“FULL STOPS” vir ISO3200 1600 800 400 200 100

meer sensitief vir lig minder sensitief vir lig

stadigermeer lig

vinnigerminder lig

groot openingmeer lig

kleiner openingminder lig

Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings = 0.5” (S 2)

Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings – ¼ (S 4)

Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings – 1/8 (S 8)

Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings – 1/15 (S 15)

“FULL STOPS” van Lens Opening (Aperture)

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 5001” ½ ¼ 1/8 1/15 1/30 1/60 1/125 1/250 1/500

“FULL STOPS” vir Sluiterspoed (Shutter Speed)

“FULL STOPS” vir ISO3200 1600 800 400 200 100

meer sensitief vir lig minder sensitief vir lig

stadigermeer lig

vinnigerminder lig

groot openingmeer lig

kleiner openingminder lig

ISO Verstellings – ISO 100

ISO Verstellings – ISO 200

ISO Verstellings – ISO 400

ISO Verstellings – ISO 800

DIE GROOT DING OM TE VERSTAAN

1 STOP VAN LENS OPENING (APERTURE) =

1 STOP VAN SLUITERSPOED (SHUTTER SPEED) =

1 STOP VAN ISO

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

200

f/8

T-60

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

60

200

T-125

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

200

I-400

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

400

I-200

f/16

125

200

f/11

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

200

T-250

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

250

200

T-125

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

200

I-100

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

100

f/11I-200

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

125

200

T-500

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

500

200

f/5.6

I-800

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

500

800

I-200

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/11

500

200

f/8I-400

15

100

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/5.6

100

30

f/2.8

100

125

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISOMEER LIG

MINDER LIG

f/2

Dit was maklik !!

Kom ons kyk wathet ons geleer?

VRAAG 1

IDEALE EXPOSURE =

f/4.0

T=125

ISO = 200

VERLANGD EXPOSURE =

f/5.6

T=125

ISO = ?

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISO

MEER LIG MINDER LIG

ANTWOORD 1

IDEALE EXPOSURE =

f/4.0

T=125

ISO = 200

VERLANGD EXPOSURE =

f/5.6 (1 Stop af)

T=125

ISO = 400 (1 Stop op)

f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISO

MEER LIG MINDER LIG

IDEALE EXPOSURE =

f/2

T=250

ISO = 100

VERLANGD EXPOSURE =

f/4

T=125

ISO = ?

VRAAG 2f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISO

MEER LIG MINDER LIG

IDEALE EXPOSURE =

f/2

T=250

ISO = 100

VERLANGD EXPOSURE =

f/4 (2 Stoppe af) (f/2.8 dan f/2)

T=125 (1 Stop op)

ISO = 200 (1 Stop op)

ANTWOORD 2f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISO

MEER LIG MINDER LIG

IDEALE EXPOSURE =

f/16

T=125

ISO = 200

VERLANGD EXPOSURE =

f/5.6

T=250

ISO = ?

VRAAG 3f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISO

MEER LIG MINDER LIG

IDEALE EXPOSURE =

f/16

T=125

ISO = 200

VERLANGD EXPOSURE =

f/5.6 (3 Stoppe op) (f/11 dan f/8 dan f/5.6)

T=500 (2 Stoppe af) (T=250 dan T=125)

ISO = 100 (1 Stop af)

ANTWOORD 3f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22

1” 2 4 8 15 30 60 125 250 500

3200 1600 800 400 200 100

Lensopening (Aperture)

Sluiterspoed (Shutter Speed)

ISO

MEER LIG MINDER LIG

Kamera Knapie sê

Dit was maklik !!

TYD VIR VRAE EN BESPREKING