kamp en karavaan isbn 9781770263734

9
GEDETAILLEERDE KAARTE GPS-KOÖRDINATE VAN TERREINE LYSTE VAN GERIEWE EN AKTIWITEITE KAMP & KARAVAAN MEER AS 600 KARAVAAN- & KAMPEERTERREINE KAMP & KARAVAAN Met meer as 600 terreine

Upload: mapstudio

Post on 28-Apr-2015

97 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Niks meer bevredigend as om jou gesin op 'n kampeervakansie te neem, kwaliteittyd saam deur te bring en die wonders van Moeder Natuur te geniet nie. Hierdie nuttige gids help jou om jou bestemming te kies, hetsy 'n strand-oord met stergradering of 'n afgesonderde boskamp. Die terreine word volgens provinsie gelys, met kleurkodering vir maklike verwysing. Elke inskrywing bevat 'n kort beskrywing van die terrein, die soort oord, die prysreeks, en simbole wat die beskikbare geriewe aandui, asook die gradering toegeken deur die Raad vir Toerismegradering, waar van topassing. Volledige kontakbesonderhede en GPS-koordinate word verskaf.Ook beskikbaar in Engels.

TRANSCRIPT

Page 1: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

I S BN 978-1-77026-373-4

9 7 8 1 7 7 0 2 6 3 7 3 4MAC/CPT/0612/NB GEDETAILLEERDE KAARTE

GPS-KOÖRDINATE VAN TERREINE

LYSTE VAN GERIEWE EN AKTIWITEITE

ENIGE KOMMENTAAR [email protected] ONS WEBTUISTE VIR DIE JONGSTE NUUS, AFLADINGS, KAARTE, KATALOGUSSE EN SPESIALE AANBIEDINGEMapStudio™ en die MapStudio™ logo is handelsmerke van New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd1st uitgawe © MapStudio™ 2012. Reproduksie of opname op enige manier insluitend, sonder beperking, fotokopiëring en elektroniese bewaring en ontsluiting van enige kaarte, teks, foto’s, illustrasies, of enige ander materiaal in hierdie produksie vervat, word verbied.

KAMP &KARAVAAN

KAMP &KARAVAAN

MEER AS 600 KARAVAAN- & KAMPEERTERREINE

Kitssoeker lys meer as 600 karavaan- en kampeerterreine

Ikone wat prysreeks, fasiliteite en geriewe aandui

Inligting oor tolpaaie en afstande

Gedetailleerde provinsiale en streekskaarte

Nuttige kampeerkontrolelys en noodnommers

Niks is meer bevredigend as om jou gesin op ‘n kampeervakansie te neem, kwaliteittyd saam deur te bring en die wonders van Moeder Natuur te geniet nie. Hierdie nuttige gids help jou om jou bestemming te kies, hetsy ‘n strand-

oord met stergradering of ‘n afgesonderde boskamp. Die terreine word volgens provinsie gelys, met kleurkodering vir maklike verwysing. Elke in-

skrywing bevat ‘n kort beskrywing van die terrein, die soort oord, die prys-reeks, en simbole wat die beskikbare geriewe aandui, asook die gradering

toegeken deur die Raad vir Toerismegradering, waar van toepassing. Volledige kontakbesonderhede en GPS-koördinate word verskaf.

KAMP & KARAVAAN

Met m

eer as 600 terreine

Page 2: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

Kitssoeker 4

Verklaring van Simbole 8

Kaart-legende en Tolpaaie 9

Kaart van Suid-Afrika 10

Wes-Kaap 12

Oos-Kaap 54

KwaZulu-Natal 74

Noord-Kaap 96

Vrystaat 112

Noordwes 124

Gauteng 138

Mpumalanga 148

Limpopo 160

Kontrolelys en Noodnommers 174

Inhoud

Page 3: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

LEG

En

DE

S verklaring van Simbole

C

S

RCD

M

NP

4x4

Kus

Berg

4X4

Spa

Nasionale park of natuurreservaat

Rivier, meer of dam

Platteland

Woestyn

Tipe oord:

Meer as R400

R250–R400

R150–R250

R50–R150

Gemiddelde daaglikse koste (4 mense per nag):

Gradering deur Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika:

Direkte toegang tot die see

Direkte toegang tot ’n rivier

Direkte toegang tot ’n dam/meer

Bootfasiliteite

Swembad

Karavaanterreine beskikbaar

Kampterreine beskikbaar

Motorwoonwaens toegelaat

4X4-sleepwakampering moontlik

Karavane te huur

Tente te huur

Ander akkommodasie beskikbaar

220V-krag by karavaanterrein

220V-krag by kampeerterrein

Waterpunt by karavaanterrein

Waterpunt by kampeerterrein

Gemeenskaplike badkamer

Private badkamer

Babavriendelike badkamer

Baksteenbraaiplek

Braaikonkas

Vrieskasgeriewe

Totale aantal karavaanterreine

Totale aantal kampeerterreine

Aanlyn kaart van terreinuitleg

Faks/e-pos ’n terreinuitleg

Restaurant op die terrein

Wegneemeetplekke

Winkel op die terrein

Opwasplek

Grasbedekte terreine

Skaduryke terreine

100% rolstoelvriendelik

Rolstoelvriendelik met bystand

Honde toegelaat

Ander troeteldiere toegelaat

Kredietkaartfasiliteite op die terrein

Ontspanningsvertrek

Televisiekamer

LP-gashervullings beskikbaar

Konferensiegeriewe

Korting vir pensioenarisse (buite seisoen)

Korting vir pensioenarisse (heeljaar)

Kwadfietse toegelaat

Fietsvriendelik

Speelterrein vir kinders

Sekuriteit (omhein)

Sekuriteit (omhein en gepatrolleer)

Wasgoedlyne

Kitswassery op die terrein

Geriewe:

4

220v

Mwww

22

220v

4X4

C

P

B

Mf/e

cc

P

P

48

8

Page 4: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

Kaart-legende en Tolpaaie

Hoofroete/Nasionale pad

Hoofpad

Ander pad

Grootpad

Internasionale grens

Provinsiale grens

Standhoudende water

Nie-standhoudende water

Moeras

1123 Afstand (kilometer)

Spoorweg

Hoofstad/Stad

Groot dorp

Sekondêre dorp

Ander dorp

Nasionale park/wildreservaat

Waterelement

Pan

Dorpie

Karavaanpark/kampeerterrein

Miller’s PointKaravaanpark

Plek van belangOu Kanon

Internasionalelughawe

Tolpad

Roete-nommersM49R300 R

44N7

DU TOITSKLOOF

UNCLE CHARLIES-KROONSTAD

JHB-VANDERBIJLPARK

BELA-BELA-MIDDELFONTEIN

THE CRAGS & STORMSRIVIER

SOUTHBROOM-MARBURG

SOUTHBROOM-MARBURG

UMDLOTI-BALLITO

SHAKASKRAAL/KWADUKUZA (STANGER)

DARNALL-GINGINDLOVU

AMATIKULU-MTUNZINI

MTUNZINI/FELIXTON

VILLIERS-WARDEN

KEEVERSFONTEIN-FRERE

FRERE-CEDARA

ASSAGAY-PINETOWN

PRETORIA-ATTERIDGEVILLE

ATTERIDGEVILLE-PELINDABA

SPRINGS-DALPARK

SPRINGS-DALPARK

DALPARK-RAND LUGHAWE

HUGENOTETONNEL

KROONVAAL

KRANSKOP

TSITSIKAMMA

SUIDKUS

NOORDKUS

HOËVELD

MIDLANDS

MARIANNHILL

MAGALIES

WITWATERSRAND

HUGENOTE

VAAL

GRASMERE

KRANSKOP

TSITSIKAMMA

ORIBI

IZOTSHA

TONGAAT

UMVOTI

MANDINI

OOKODWENI

MTUNZINI

WILGE

TUGELA

MOOIRIVIER

MARIANNHILL

QUAGGA

PELINDABA

DALPARK

DENNE ROAD

GOSFORTH

Wes-Kaap

Vrystaat

Gauteng

Limpopo

Wes-Kaap

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

Vrystaat

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal

Gauteng

Gauteng

Gauteng

Gauteng

Gauteng

N1

N1

N1

N1

N2

N2

N2

N2

N2

N2

N2

N2

N3

N3

N3

N3

N4

N4

N17

N17

N17

TOLpaaIE

rOETE prOvInSIE naam TOLL pLaZa LIGGInG

9

Page 5: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

OO

S-K

AA

P

54

Indiese Oseaan

Butterworth

Willowvale

Dutywa

Port St Johns

Willowmore

Humansdorp

Kareedouw

Dordrecht

Barkly-Oos

Mount Fletcher

Maclear

Prieska

VosburgColesberg

LadybrandMooirivier

Kokstad

Stutterheim

Port Alfred

Beaconbaai

Adelaide

Burgersdorp

Molteno

Kirkwood

Uitenhage

Plettenbergbaai

Noupoort

De Aar

Botshabelo

BLOEMFONTEIN

Aliwal-Noord

MASERUHowick

PIETERMARITZBURG

Estcourt

MTHATHA

Queenstown

Sada

OOS-LONDEN

GRAHAMSTAD

Fort Beaufort

King William’s TownMdantsane

Cradock

Somerset-Oos

Despatch

PORT ELIZABETHKnysna

Graaff-Reinet

Middelburg

BHISHO

N12

N10

N12

N1

N9

N9

N1

N8

N8

N6

N2

N3

N2

N10

N

56

58

60

70

Page 6: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

55

Indiese Oseaan

Butterworth

Willowvale

Dutywa

Port St Johns

Willowmore

Humansdorp

Kareedouw

Dordrecht

Barkly-Oos

Mount Fletcher

Maclear

Prieska

VosburgColesberg

LadybrandMooirivier

Kokstad

Stutterheim

Port Alfred

Beaconbaai

Adelaide

Burgersdorp

Molteno

Kirkwood

Uitenhage

Plettenbergbaai

Noupoort

De Aar

Botshabelo

BLOEMFONTEIN

Aliwal-Noord

MASERUHowick

PIETERMARITZBURG

Estcourt

MTHATHA

Queenstown

Sada

OOS-LONDEN

GRAHAMSTAD

Fort Beaufort

King William’s TownMdantsane

Cradock

Somerset-Oos

Despatch

PORT ELIZABETHKnysna

Graaff-Reinet

Middelburg

BHISHO

N12

N10

N12

N1

N9

N9

N1

N8

N8

N6

N2

N3

N2

N10

N

62

64

66

68

72

55

Page 7: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

OO

S-K

AA

P

56

Finchley Plaas Kothuis en KamperingDie plaas Finchley se kampeerterrein is 3km buite Willowmore, die poort na Baviaanskloof. Die kampeerterrein is basies en het ’n klomp soetdoringbome wat ’n bosatmosfeer skep. Sommige kampeerplekke is met gras beplant, terwyl ander weer meer skadu het. Daar is ’n spoeltoilet en warmwaterstort wat volgens ’n ‘Rocket’-stortstelsel werk. Aangewese kampeerplekke het kragpunte. Kampeerders het toegang tot die swembad, vrieskas en wasserygeriewe by die hoofhuis, en daar is winkels en restaurante net 3km daarvandaan. Daar is ’n roete teen Aasvoëlberg op vir diegene wat ’n wonderlike staptog wil ervaar.

Telefoon: 044 923 1801 of 082 783 5389Faks: 044 923 1801Webtuiste: www.finchleyfarm.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33º17’14.56”S 23º27’33.04”O

Olifants

Sipr

es

Baviaanskloof

Beervleidam

Groot

Traka

21 17

41

14

1210

8 11

20

16

18

43

30

45

42

55

30

19

Swartberg Natuurreservaat

Baviaanskloof Wildernisgebied

TimbilaWildreservaat Bhejane

Wildreservaat

El Yolo OnE Vakansieplaas

Finchley Plaas Kothuisen Kampering

Willowmore Karavaanpark

Vaalwater Boskamp Duiwekloof Lodge enWilderniskamp

Bo-KloofVakansieplaas

Timbila Wildreservaat

Bhejane WildreservaatElandsheuwelVakansieplaas

Noorspoort KampeerterreinSoetendalspoort4x4-roete

Perdepoortpas

Trompetterspoortpas

Naroegaspoortpas

Swanepoelspoortpas

Ou Kamferspoortpas

Noorspoortpas

Campbell-monument

Baviaanskloof - Wes-Hek

BaviaanskloofpasNuwekloofpas

Buyspoortpas

Ghwarriepoortpas

Fort

BuffelsklipBarandas

Zaaimansdal

StudtisSandvlakte

Coleskeplaas

Volstruisleegte

Uniondale

SteytlervilleWillowmore

R341

R339

R329

R329

N9

N9

20Km

Myl 10

N

C 4x4

220v 220v4X4 C2

Mf/e6

El Yolo OnE Vakansieplaas

El Yolo OnE is ’n werkende Karooplaas met gastehuise en twee kampeer- terreine. Elke terrein het sy eie private badkamer, kragpunt, braaiplek en ’n skoon waterpunt. Die kampeergebied het 100% skadu regdeur die somer. Daar is voetslaanpaaie, 4x4-roetes, San-rotstekeninge in drie grotte, fossiele, watervalle, baarshengel met eie toerusting, en swem in die plaasdam, swembad en bergstrome. Daar is ’n restaurant, snoekertafel en DStv, en selfs ’n teleskoop vir sterre kyk. Jy sal baie plaasdiere en enkele wildspesies ook sien, hoewel dit nie ’n wildplaas is nie. Daar is talle seldsame en bedreigde fauna- en flora-spesies te sien.

Telefoon: 082 444 8391 of 087 941 2159Faks: 021 939 6381Webtuiste: www.elyolo.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33º21’49.79”S 22º47’22.78”O

M 4x4 R C

220v 220v4X4

2 2 P

P B

48

Duiwekloof Lodge en Wilderniskamp Baviaanskloof is ’n verskuilde paradys, ’n landskap vol kontraste. Duiwekloof lê in hierdie ongerepte, ruwe en bergagtige terrein. Die kamp kry sy naam van die roep van duiwe in die vallei – die enigste geluid wat die rustigheid van die vroeë oggend versteur. Die wilderniskamp is geskep om met die omgewing saam te smelt. Dit word goed in stand gehou en is in ’n asemrowende landskap geleë. Daar is vyf ruim kampeerterreine met braaigeriewe en warm- en kouewater-ablusiegeriewe. Aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, rotsklim en voëlkyk in. Etes is verkrygbaar, maar moet voor aankoms bespreek word. Selfsorg-eenhede is beskikbaar, asook ’n gesinskothuis en wittebroodgrot, almal en suite.

M

Telefoon: 082 500 3286Faks: 044 384 0960Webtuiste: www.duiwekloof.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33°30’30.00”S 23°45’16.20”O

C5 M

www4

8

Vaalwater BoskampVaalwater Boskamp, die laaste oornagplek voor Baviaanskloof, bied akkommodasie op ’n paar groot kampeerterreine. Daar is ’n menigte ou peerbome wat volop skadu gee, en die geriewe is besonder geskik vir groot groepe. Die kamp spog met ’n pas geboude moderne ablusieblok met volop warm water, en elke kampeerterrein het elektrisiteit. Die rustige omgewing sorg vir genotvolle aande om die kampvuur – luister na die geluide van die Karoo-naglewe en verkyk jou aan die asemrowende sterrevertoning in die helder naghemel.

Telefoon: 044 695 0544Faks: 044 695 2151Webtuiste: www.vaalwaterlodge.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33°29’29.41”S 23°35’32.92”O

C

220v 220v4X4 C25 25

B

48

Willowmore KaravaanparkDie Willowmore Karavaanpark bied lieflike grasbedekte en skaduryke kampeerplekke en is onlangs as ’n driester-karavaanpark gegradeer. Elke kampeerplek het sy eie kragpunt en sy eie ablusiegeriewe. Die park is ook toeganklik vir rolstoele.

Telefoon: 044 923 1116 of 082 554 0795Faks: 044 923 1112Webtuiste: www.baviaans.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33°17’33.78”S 23°29’15.12”O

C

220v 220vC P

48

Attraksies/aktiwiteite in die omgewing:• Baviaanskloof Wildernisgebied• Sewefontein Wildevybos• Makkedaatgrotte• San-tekeninge• Fossiele• Meiringspoort• Bergfietsry

• Voetslaan• Hengel• 4x4-roetes• Voëlkyk• Klooftogte• Rotsklim• Wildkyk• Motorfietsry• Kwadfietsry

Page 8: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

57

Olifants

Sipr

es

Baviaanskloof

Beervleidam

Groot

Traka

21 17

41

14

1210

8 11

20

16

18

43

30

45

42

55

30

19

Swartberg Natuurreservaat

Baviaanskloof Wildernisgebied

TimbilaWildreservaat Bhejane

Wildreservaat

El Yolo OnE Vakansieplaas

Finchley Plaas Kothuisen Kampering

Willowmore Karavaanpark

Vaalwater Boskamp Duiwekloof Lodge enWilderniskamp

Bo-KloofVakansieplaas

Timbila Wildreservaat

Bhejane WildreservaatElandsheuwelVakansieplaas

Noorspoort KampeerterreinSoetendalspoort4x4-roete

Perdepoortpas

Trompetterspoortpas

Naroegaspoortpas

Swanepoelspoortpas

Ou Kamferspoortpas

Noorspoortpas

Campbell-monument

Baviaanskloof - Wes-Hek

BaviaanskloofpasNuwekloofpas

Buyspoortpas

Ghwarriepoortpas

Fort

BuffelsklipBarandas

Zaaimansdal

StudtisSandvlakte

Coleskeplaas

Volstruisleegte

Uniondale

SteytlervilleWillowmore

R341

R339

R329

R329

N9

N9

20Km

Myl 10

N

Telefoon: 044 923 1816Faks: 044 923 1816Webtuiste: www.bhejane.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33º11’68.01”S 23º55’27.03”O

Bhejane WildreservaatDie kampeerterrein by Bhejane is gerieflik onder akasiadoringbome geleë. Ablusie- geriewe bestaan uit ’n unieke badkamer met ’n buitestort, sodat jy jou één kan voel met die natuur. Luukser akkommodasie is ook in die reservaat beskikbaar – by Bhejane Lodge, Bhejane Boskamp en twee luukse chalets langs die rivier.

NP

220v 220v4X4 C

2 Mwww

Mf/e2

P P

48

Telefoon: 044 923 2192Faks: 086 645 8872Webtuiste: www.baviaans.co.za/bokloofE-pos: [email protected]ördinate: 33º31’10.04”S 23º54’43.00”O

Bo-Kloof VakansieplaasDie Bo-Kloof-kampeerterrein is geleë in die middel van ’n deel van Baviaanskloof wat in private besit is, wes van die Wildernisgebied en sowat 65km van Willowmore. Die sewe standplase op gras het bome en geboude braaiplekke. Die ablusieblok het krag-punte, spoeltoilette en warmwaterstorte. Die omgewing is pragtig, met voetslaan- en 4x4-geleenthede en ’n dam vir swem. Kwadfietse word buite die seisoen toegelaat.

M R4x4 C

220v4X4 C3 M

f/e7

Telefoon: 082 549 7878Faks: 049 833 0018Webtuiste: www.elandsheuwel.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33°13’07.38”S 23°54’04.62”O

Elandsheuwel VakansieplaasElandsheuwel is ’n werkende angorabok- en merinoskaapplaas wat verskeie verblyfopsies bied – bed en ontbyt by die plaashuis, selfsorgverblyf in ’n aparte, gerestoureerde plaashuis, en kampering diep in ’n kloof in die berge. Elands- heuwel beslaan 8 000ha tipiese Karoobosveld. Dit is ’n taamlik oop, sag golwende landskap wat ideaal is vir maklike wandeltogte. Die noordelike deel van die plaas lê egter in die Grootrivierbergreeks en bied moeiliker voetslaanroetes, rotsklim en lieflike uitsigte.

M

220v4X4 C3

Telefoon: 049 835 0001 of 049 835 9014Faks: 049 835 0001Webtuiste: www.noorspoort.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33°17’31.92”S 24°22’28.92”O

Noorspoort KampeerterreinDié kampeerterrein nestel by die sameloop van die Groot-Gamtoos- en Pienaars- poortrivier en bied besoekers ’n unieke, rustige Karoo-ervaring. Hier kan jy op ’n vreedsame en beskutte plek langs die rivier kampeer. Die kampeerterrein is langs Noorspoort Vakansieherberg waar jy gratis kan swem. Die herberg het ook braai- en opwasgeriewe. Alle paaie is geskik vir bergfietsry, voetslaan, voëlkyk of jou eie wildkykrit.

CR

C6 4

Telefoon: 044 923 1188 of 084 014 8990Webtuiste: www.timbila.co.zaE-pos: [email protected]ördinate: 33°11’10.32”S 23°54’32.26”O

Timbila WildreservaatTimbila, naby die Baviaanskloof Wêrelderfenisgebied en slegs twee en ’n half uur van die Tuinroete en Port Elizabeth, is ’n malariavrye gebied. Elke fasiliteit word eksklusief ten volle bespreek om algehele privaatheid te verseker. Akkommodasie is volledig toe- gerus vir selfsorg, met inbegrip van hout (een bondel), braaigeriewe, braairoosters, potjies, alle kombuisgereedskap, yskaste, handdoeke, beddegoed, ens. Die boskampe met tente sal sorg dat jy die betekenis van Timbila – ‘ritmes van die aarde’ – ervaar. Alle akkommodasie word ten volle versorg en spysenieringsdienste is beskikbaar.

NPR

220vC

6P B

Page 9: Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

I S BN 978-1-77026-373-4

9 7 8 1 7 7 0 2 6 3 7 3 4MAC/CPT/0612/NB GEDETAILLEERDE KAARTE

GPS-KOÖRDINATE VAN TERREINE

LYSTE VAN GERIEWE EN AKTIWITEITE

ENIGE KOMMENTAAR [email protected] ONS WEBTUISTE VIR DIE JONGSTE NUUS, AFLADINGS, KAARTE, KATALOGUSSE EN SPESIALE AANBIEDINGEMapStudio™ en die MapStudio™ logo is handelsmerke van New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd1st uitgawe © MapStudio™ 2012. Reproduksie of opname op enige manier insluitend, sonder beperking, fotokopiëring en elektroniese bewaring en ontsluiting van enige kaarte, teks, foto’s, illustrasies, of enige ander materiaal in hierdie produksie vervat, word verbied.

KAMP &KARAVAAN

KAMP &KARAVAAN

MEER AS 600 KARAVAAN- & KAMPEERTERREINE

Kitssoeker lys meer as 600 karavaan- en kampeerterreine

Ikone wat prysreeks, fasiliteite en geriewe aandui

Inligting oor tolpaaie en afstande

Gedetailleerde provinsiale en streekskaarte

Nuttige kampeerkontrolelys en noodnommers

Niks is meer bevredigend as om jou gesin op ‘n kampeervakansie te neem, kwaliteittyd saam deur te bring en die wonders van Moeder Natuur te geniet nie. Hierdie nuttige gids help jou om jou bestemming te kies, hetsy ‘n strand-

oord met stergradering of ‘n afgesonderde boskamp. Die terreine word volgens provinsie gelys, met kleurkodering vir maklike verwysing. Elke in-

skrywing bevat ‘n kort beskrywing van die terrein, die soort oord, die prys-reeks, en simbole wat die beskikbare geriewe aandui, asook die gradering

toegeken deur die Raad vir Toerismegradering, waar van toepassing. Volledige kontakbesonderhede en GPS-koördinate word verskaf.

KAMP & KARAVAAN

Met m

eer as 600 terreine