kampsbaai hoËrskoolkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · web view2.1 hoe...

22
KAMPSBAAI HOËRSKOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2013 GRAAD 9 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: C OLIVIER TOTAAL: 50 TAAK 4: VRAESTEL 1 INSTRUKSIES AAN KANDIDATE: 1. DIE TAAL EKSAMEN BESTAAN UIT 3 AFDELINGS: AFDELING A, B EN C. AL DIE AFDELINGS IS VERPLIGTEND. AFDELING A: LEESBEGRIP PUNTE: 20 AFDELING B: OPSOMMING PUNTE: 10 AFDELING C: TAAL IN KONTEKS PUNTE: 20 2. LEES DIE INSTRUKSIES DEEGLIK DEUR. 3. SKRYF DIE NOMMER VAN ELKE VRAAG BO ELKE ANTWOORD NEER. 4. BEGIN DIE ANTWOORD OP ELKE AFDELING BO-AAN ‘N NUWE 1

Upload: trinhtuong

Post on 21-Apr-2018

247 views

Category:

Documents


10 download

TRANSCRIPT

Page 1: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

KAMPSBAAI HOËRSKOOL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2013 GRAAD 9 TYD: 1 UUREKSAMINATOR: C OLIVIER TOTAAL: 50TAAK 4: VRAESTEL 1

INSTRUKSIES AAN KANDIDATE:

1. DIE TAAL EKSAMEN BESTAAN UIT 3 AFDELINGS: AFDELING A, B EN C.

AL DIE AFDELINGS IS VERPLIGTEND.

AFDELING A: LEESBEGRIP PUNTE: 20

AFDELING B: OPSOMMING PUNTE: 10

AFDELING C: TAAL IN KONTEKS PUNTE: 20

2. LEES DIE INSTRUKSIES DEEGLIK DEUR.

3. SKRYF DIE NOMMER VAN ELKE VRAAG BO ELKE ANTWOORD NEER.

4. BEGIN DIE ANTWOORD OP ELKE AFDELING BO-AAN ‘N NUWE BLADSY.

5. SKRYF NETJIES EN LEESBAAR

1

Page 2: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

AFDELING A: BEGRIP 20 PUNTE

VRAAG 1: TYDSKRIFARTIKEL

Lees die tydskrifartikel ADDENDUM A deeglik deur en beantwoord dan die vrae wat daarop volg in volsinne, tensy anders gevra.

1.1 Wat is die naam van Zane se eerste album? (1)

1.2 Voltooi : Die gospel-album wat Zane uitgee, het ‘n duidelike ... (1)

1.3 Noem EEN belangrike rede vir die gospel-album. (1)

1.4 Watter karakter vertolk Zane in die 7de Laan? (1)

1.5 Watter rockster het ’n liedjie vir sy album geskryf? (1)

1.6 Zane het tien van die liedjies op die album self geskryf.

1.6.1 Is die stelling WAAR of ONWAAR (1)

1.6.2 Motiveer jou antwoord deur slegs EEN woord uit die teks neer te skryf. (1)

1.7 Zane het aan Errol gedink toe hy ’n liedjie geskryf het.

1.7.1 Is die stelling WAAR of ONWAAR? (1)

1.7.2 Motiveer jou antwoord met EEN sin uit die teks. (1)

1.8 Wat moet jy doen om Zane se album te wen? (1)

[10]

2

Page 3: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

VRAAG 2: TV-SKEDULE

Lees die volgende TV-skedule en beantwoord dan die vrae wat daarop volg.

VRYDAG 27 MAART

05:00 Relections on faith05:02 Live It!05:30 Changing Your World06:00 Yo TV08:00 The Bold and the Beautiful08:30 Generations09:00 Isidingo10:00 Learning Channel12:00 Friends Like These13:00 Yilungelo Lakho!It’s Your Right14:00 Muvhango14:30 Zola 715:00 Yo TV17:30 Nuus18:00 The Bold and the Beautiful18:30 Jam Alley19:00 My Wife and Kids19:30 Nuus20:00 Generations20:30 2011Sterre van Mzansi22:00 Assassination tangoDrama ‘n Sluipskutter op ‘n sending in Argentinië se aandag word deur ‘n beeldskone tango-afrigter afgelei. Met Robert Duvall en Ruben Blades00:00 SMS to Win

05:00 Ebenezer05:30 Landbou vandag05:45 Nestle Keep Fit06:00 Morning Live08:00 180 Degrees09:10 Thabang, Thabong09:30 Hurray for Huckle!10:00 Takalani Sesame10:30 Wild Touch11:00 Nature X Cursions11:30 Women in Sport12:00 Dr. Phil13:00 Days of Our Lives13:45 Judge Hatchett14:30 Where Were You?15:00 7de Laan15:30 Muvhango16:00 Tube17:30 Nuus18:00 Voetspore18:27 7de Laan19:00 Nuus19:30 Noot vir Noot20:30 Nuus21:00 Masakeng21:30 House of Payne22:00 Blow by Blow23:30 Afro Café00:30 News International

05:00 the World Today07:30 Hurray for Huckle!08:00 Yuller09:30 House and Home10:00 7de Laan10:30 All My Children11:15 The View12:10 3 Talk13:00 Nuus13:30 Nuushooftrekke14:00 Generations14:30 Isidingo15:00 Membas Only15:30 URBO: The Adventures of Pax Afrika16:00 3 Talk16:55 Days of Our Lives17:45 The Oprah Winfrey Show18:30 Isidingo19:00 Nuus19:30 Standard Bank Pro2022:30 Happy GilmoreKomedie. ‘n Mislukte yshokkiespeler begin gholf speel sodat hy geld kan maak om sy ouma se huis te red. Met Adam Sandler en Julie Bowen 00:30 TumbleweedsDrama. Met Janet McTeer en Kimberley Brown

3

SABC1 SABC2 SABC3

Page 4: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

[Uit: Volksblad, 27 Maart 2009]

2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan kyk? (1) 2.3 Wat is die naam van die komedie op SABC 3? (1) 2.4 Hoeveel maal kan jy na die Nuus op SABC 1 kyk? (1) 2.5 Wie is die akteurs in die film om 22:00 op SABC 1? Noem net een. (1) 2.6 Mens kan Muvango op SABC 1 en SABC 2 kyk 2.6.1 Is die stelling WAAR of ONWAAR? (1) 2.6.2 Motiveer jou antwoord uit die teks. (1) 2.7 Watter program sal jy op SABC 2 kyk net voor jy skool toe gaan? (1) 2.8 Watter kanaal saai “Learning Channel” uit? (1) 2.9 Watter mooi ding doen die akteur in die film op SABC 3? (1)

[10] TOTAAL AFDELING A: [20]

4

Page 5: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

AFDELING B: OPSOMMING 10 PUNTE

VRAAG 3:

Lees die leesstuk Belangrike Dinge vir die Lewe ADDENDUM B aandagtig deur en som dan die teks op deur die volgende instruksies te volg :

o Skryf SEWE feite, puntsgewys, uit ADDENDUM B neer oor die belangrike dinge vir die lewe.

o Jou sinne moet so ver moontlik jou eie woorde wees.

o Jou opsomming mag nie meer as 75 woorde wees nie.

o Begin elke sin met: Jy moet …

o Nommer jou sinne van 1 tot 7.

o Skryf elke antwoord in EEN goeie sin neer.

o Dui die aantal woorde aan die einde van die opsomming aan. Jy sal gepenaliseer word as jy meer as 85 woorde skryf en as jy nie die getal woorde aandui nie.

LET WEL:• By hierdie vraag word punte soos volg toegeken:

Inhoud (1 punt per kernfeit) 7 punteKorrekte aantal woorde 1 puntKorrekte taalgebruik 2 punte

TOTAAL AFDELING B: [10]

5

Page 6: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

AFDELING C: TAAL IN KONTEKS 20 PUNTE

VRAAG 4:

Voltooi die volgende woordstrukture.

4.1 Gee die meervoud van die vetgedrukte woord.

Oom Slokop werk af en toe in baie (kasteel). (1)

4.2 Gee die verkleinwoord van die vetgedrukte woord.

Oom steek altyd sy (tong) uit as hy iets baie graag wil doen. (1)

4.3 Vorm een woord van die vetgedrukte woorde.

Hy skink graag vir hom twee koppies koffie. Bobo gee vir hom

die (suiker + lepel). (1)

4.4 Gee die intensiewe vorm van die vetgedrukte woorde.

Die wind waai (baie koud) buite. (1)

4.5. Gee die oortreffende trap van die vetgedrukte woord..

Die wind waai baie koud buite; daarom is die koffie baie (lekker). (1)

6

Page 7: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

4.6 Gee die antoniem van die vetgedrukte woord.

“Waar is die koek?” vra Bobo. Oom Slokop sê: Ek het (vergeet) om die koek met die mes te sny. (1)

4.7 Skryf die vetgedrukte getal in woorde.

Oom Slokop tel die koek op en sê: “ Sjoe, dit is swaar.

Dit weeg seker (88)kg. (1)

4.8. Skryf die vetgedrukte afkorting voluit.

Dit weeg seker 88(kg). (1)

[8]

Vraag 5

Voltooi die volgende sinstrukture.

5.1. Skryf die sin in die verlede tyd.

Presley is die ster van die film Tsotsi.

Begin so: Gister ... (1)

5.2. Skryf die sin in die ontkennende vorm.

Hy speel die rol van Mark Shunners. (1)

7

Nuus oor die ster van die film Tsotsi.

Page 8: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

5.3. Skryf die sin in die toekomende tyd.

Presley neem dramaklasse.

Begin so: Volgende maand ... (1)

5.4. Skryf die sin in die teenwoordige tyd.

Hy sal ’n inspirasie vir tieners wees. (1)

[4]

Vraag 6:

Voltooi die volgende sinstrukture

.

6.1. Skryf in die indirekte rede.

Sarel sê: “Ek is bly jy is hier.”

Begin so: Sarel sê … (2)

6.2. Skryf in die lydende vorm.

Sarel drink ’n koppie koffie. (1)

8

Thandi sit hard en dink aan idees vir die 10de Pendorings. Hallo Thandi, wat maak jy?

Hallo Sarel. Ek werk aan idees vir die Pndorings. Ek het al ‘n paar goeies.

Page 9: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

6.3 Verbind die sinne met die woord in hakies.

Thandi gee die breinmeel vir Sarel. Hy sukkel met ’n nuwe idee. (omdat)

Begin so: Hy sukkel met ’n nuwe idee omdat … (1)

6.4. Skryf die sin oor met die korrekte woordorde.

Begin met die vetgedrukte woord.

(is, nuut in die winkels, die jaar, Breinmeel) (1)

6.5. Gebruik die onderstreepte woord in ‘n sin om die ander betekenis

daarvan uit te bring.

Thandi bak koekies. (1)

6.6. Herskryf die volgende sin.

Thandi bak elke dag koekies

Begin so: Thandi behoort … (1)

[8]

TOTAAL AFDELING C: [20]

TOTAAL: [50]

9

Page 10: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

ADDENDUM A

Gospel met ’n boodskapGospel met ’n boodskap – dis hoe die 7de Laan-speler, Zane Meas, sy eerste album, Hart van die Vader, noem.

“Daar is baie min gospel-albums met ’n boodskap. Party kunstenaars maak albums sonder ’n goeie rede. Dit is waarom ek al die jare eers wag” sê Zane.

Hy is pa van drie kinders. Hy is baie lief vir sy kinders. Dit is ’n rol wat hom baie na aan die hart lê. Die album gaan dan ook oor pa-wees. Baie van die liedjies gaan oor pa-wees en die rol wat ’n vader in die huis het. Dit is ook die boodskap wat ek in kerke en vir die gemeenskap vertel. “Ek wil hê mense moet lekker na die CD luister en dit geniet.”

Zane is vanaf Februarie terug in die sepie in die rol van die redakteur van die Hillside Times, Neville Meintjies. Hy het nege van die liedjies op die album self geskryf. Die album het hy binne agt weke gemaak. Die rockster, Karen Zoid, het ook ’n liedjie vir die album geskryf. “Een van die mense wat my met

10

Page 11: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

die album gehelp het, Rixi Roman, speel ook in Karen se groep. Dit is hoe ek en Karen mekaar leer ken het.

Die liedjies op die album waarvan hy die meeste hou is “Brood gebreek vir my” en “Waar is die liefde?” Hy het aan sy TV-seun Errol gedink toe hy die liedjie geskryf het. Errol word deur Christo Davids gespeel. Christo gaan ook in die musiekvideo van die CD speel.

Zane wil ook later ’n Engelse CD uitgee. Zane werk ook saam met Bianca le Grange en die Soweto-Gospelkoor.

Meer inligting oor Zane

Verjaarsdag: 15 September

Getroud met drie kinders.

Woon in Johannesburg.

Speel ook in “Bure op die Stoep”

Wen Zane se Album Tien lesers kan elkeen ’n album wen. SMS net ZANE en jou naam en adres na 22449. Elke SMS kos R2

11

Page 12: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

ADDENDUM B

BELANGRIKE DINGE VIR DIE LEWE

Die volgende dinge is baie belangrike vir ’n mens se lewe:

Staan vas by wat jy glo. Mense mag jou nie keer om in die regte dinge te glo nie.Dit is ook baie belangrik om altyd te glimlag (smile), want dit laat jou goed voel.

Mens moet ook aanhou om die regte dinge te doen. Leer ook altyd meer as wat nodig is. Dit help jou om ’n sukses van die lewe te maak.

Dit is ook belangrik om altyd lojaal te wees aan jou ouers, familie en vriende. ’n Wil om altyd jou beste te doen is ook baie belangrik.

Een van die belangrikste dinge is om in jouself te glo. As jy in jouself glo, kan jy baie dinge reg kry.

12

Page 13: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

MEMO: GRAAD 9 VRAESTEL 1 JUNIE 2013

Vraag 1:1.1. Dis Hart van die Vader genoem. (1)1.2. … boodskap. (1)1.3. Hy is ‘n baie goeie pa/ Hy is godsdienstig/Hy is baie lief vir sy kinders(1)1.4. Hy is die die redakteur van die Hillside Times, Neville Meintjies. (1)1.5. Dit is Karen Zoid. (1)1.6. 1.6.1. Onwaar (1)

1.6.2. “nege” (1)1.7. 1.7.1. Waar (1)

1.7.2. “Hy het aan sy TV-seun Errol gedink toe hy die liedjie

geskryf het.” (1)

1.8. Jy moet jou naam en adres na 22449 sms. (1)

[10]

Vraag 2:2.1 half drie, veertien dertig, 30 minute oor twee (1)

2.2 SABC 2/SABC 3 (1)

2.3 Happy Gilmore (1)

2.4. twee keer (1)

2.5 Robert Duvall of Ruben Blades (1)

2.6

2.6.1 Waar (1)

2.6.2 Op SABC 1 is dit om 1400 en op SABC 2 is dit om 1530. (LET WEL: al twee tye moet genoem word om die punt te verdien – geen halwe punte nie!) (1)

2.7 Morning Live (1)

2.8 SABC 1 (1)

13

Page 14: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

2.9 Hy maak geld bymekaar om sy ouma se huis te red. (1)

[10]

Vraag 3:

BELANGRIKE DINGE VIR DIE LEWE

Die volgende dinge is baie belangrike vir ’n mens se lewe:

Staan vas by wat jy glo. Mense mag jou nie keer om in die regte dinge te glo nie.Dit is ook baie belangrik om altyd te glimlag (smile), want dit laat jou goed voel.

Mens moet ook aanhou om die regte dinge te doen. Leer ook altyd meer as wat nodig is. Dit help jou om ’n sukses van die lewe te maak.

Dit is ook belangrik om altyd lojaal te wees aan jou ouers, familie en vriende. ’n Wil om altyd jou beste te doen is ook baie belangrik.

Een van die belangrikste dinge is om in jouself te glo. As jy in jouself glo, kan jy baie dinge reg kry.

1. Jy moet vas staan by wat jy glo.

2. Jy moet altyd glimlag.

3. Jy moet aanhou om die regte dinge te doen.

4. Jy Moet ook altyd meer leer as wat nodig is.

5. Jy moet altyd lojaal aan jou ouers, familie en vriende wees.

6. Jy moet altyd jou beste doen.

7. Jy moet in jouself glo.

[10]

Vraag 4:4.1 kastele (1)

4.2 tongetjie (1)

4.3 suikerlepel (1)

4.4 yskoud (1)

4.5 lekkerste (1)

4.6 onthou (1)

4.7 ag(t) en tagtig (1)

14

Page 15: KAMPSBAAI HOËRSKOOLkampsbaaikoel.weebly.com/uploads/1/7/8/7/17875011/aet_gr... · Web view2.1 Hoe laat sal jy na Zola 7 op SABC 1 kyk? (1) 2.2 Op watter kanaal sal jy na 7 de Laan

4.8 kilogram (1)

[8]

Vraag 5:5.1 Gister was Presley die ster van die film Tsotsi. (1)

5.2 Nee, hy speel nie die rol van Mark Shunners nie.

Of

Hy speel nie die rol van Mark Shunners nie (1)

5.3 Volgende maand sal/gaan Presley dramaklasse neem. (1)

5.4 Hy is ‘n inspirasie vir tieners. (1)

[4]

Vraag 6:6.1. Sarel sê dat hy bly is hy is hier. (2)

6.2 ‘n Koppie koffie word deur Sarel gedrink.

Of

‘n Koppie koffie word gedrink. (1)

6.3 Thandi gee die breinmeel vir Sarel omdat hy met ’n nuwe idée sukkel.(2)

6.4. Breinmeel is hierdie jaar nuut in die winkels.(1)

6.5. Bv. Ek plaas die koekies in ‘n bak. (1)

6.6. Thandi behoort elke dag koekies te bak. (1)

[8]

TOTAAL AFDELING C: [20]

TOTAAL: [50]

15