kantoorure: woensdag sondae - rooikerk bloemfontein€¦ · 3 des henco steyn 0844690231 mienke...

12
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 2 Desember 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected] WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks:: Johannes 1:1-13 Tema: Om weer lig te sien. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds. Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk asook Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe nie. 09:00 Carel Teks:: Johannes 1:1-13 Tema: Om weer lig te sien. Volgende Sondag 09:00 Carel 18:00 Carel Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie. WELKOM AAN Pieter Pretorius het oorgekom vanaf NG Gem Langenhovenpark. Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by die Inligtingstoonbank. Hannes en Rolyn du Plessis word op 13 Januarie 2019 bevestig as die nuwe leraarspaar by die gemeente. Hou die spasie dop vir verdere inligting.

Upload: others

Post on 14-Jun-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar –

2 D

esem

ber

20

18

2

01

8

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected]

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Carel

Teks:: Johannes 1:1-13

Tema: Om weer lig te sien.

Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds.

Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk asook Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

09:00 Carel

Teks:: Johannes 1:1-13

Tema: Om weer lig te sien.

Volgende Sondag

09:00 Carel

18:00 Carel

Maandtema: Koester ʼn Koninkryksvisie.

WELKOM AAN

Pieter Pretorius het oorgekom vanaf NG

Gem Langenhovenpark.

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná

die erediens by die

Inligtingstoonbank.

Hannes en Rolyn du Plessis word op

13 Januarie 2019

bevestig as die nuwe leraarspaar by die

gemeente. Hou die spasie dop vir verdere

inligting.

Page 2: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Spesiale geluk aan Ria Nel 0845127250 wat Dinsdag haar 80ste verjaardag vier.

Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

2 Des Christo Joubert 0833018783 Lizanne Vorster 0833901839 Lourie Jonker 0515220600 Retha Greyling 0723700331 Wilma J v Rensburg 0515229195 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey 0825807168

VERJAARDAE (VERVOLG)

5 Des Archibald Markgraaff 0823585567 Bianca Du Preez 0825621136 Estee Greeff 0744156160 Pieter Bruwer 0515222885 Rita-Marie Jansen 0827383999 6 Des Div Lamprecht 0836292305 7 Des Chris Pietersen 0515229145 Paula Stephens 0795145009 Ruan Truter 0845229835 8 Des Anika Sanders 0785666089 Sakkie Wannenburg 0515221133 Werner Senekal 0515222697

Baie geluk aan Vossie en Lizanne Vorster met die doop

van JJ vanoggend.

Die Stilweesretreate van 8 Desember is gekanselleer agv die Rooihart-

Kersmark wat daardie middag gaan plaas vind

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

Esmé is aan diens vanaf 21 tot 27 Desember en Johannie vanaf 28 tot 2 Januarie.

Carel is met verlof vanaf 3-5 Desember 2018

Die pastorale kantoor sluit 14 Desember 2018

Die Kandelaar verskyn volgende week die laaste keer vir die jaar.

Page 3: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Gebruik die ekstra koevertjie by die deur, benewens jou normale dankoffer.

Diensgroep vir Finansies

Eredienste gedurende Desember

Sondag 9 Desember: 09:00 en 18:00

Sondag 16 Desember: 09:00 en 18:00

Sondag 23 Desember: Slegs 09:00. Geen aanddiens!

Kersdag 25 Desember: 08:00

Sondag 30 Desember: Slegs 09:00. Geen aanddiens!

Oujaarsdiens 31Desember: 18:00 en 23:15

Tiendemaanddankoffers kan gegee word tot en met die einde van die jaar. Ons doen ʼn beroep op lidmate om hieroor ernstig te bid.

Page 4: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

Page 5: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Opsoek na ʼn Kersgeskenk? Die Rooikerk-CD is nog beskikbaar teen R100 na die diens en in die Kerkkantoor.

Page 6: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Om nasies weer op hulle voete te kry, moet ons eers neersak op ons knieë.” Billy Graham

Hilda 083 732 1025

Op 8 Desember 2018 kuier ons weer lekker saam by die Rooihart-Kersmark. Hierdie jaar word dit aangebied ten bate van Carpe Diem-seunshuis.

Baie dankie vir almal wat hulself bereidwillig verklaar het om te help by die Mark, ons kort egter nog vele skenkings en hande.

Veral:

Rys Stampmielies Kerrie

Chutney Meel Olie

Gis Poeding (baie poeding,

warm en koud) vla (boksie en self

gemaak)

Kaneel Suiker Filterkoffie

Enige een wat bereid is om te help

Enige ander donasies

Enige voorstelle om die mark uit te brei

Enige buite uitstallers

Om meer inligting te bekom, skakel my gerus by 082 9741550 Groete, Lizelle de Reuck

Page 7: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Onthou ons karwag, Johan Lange.

Jy kan ʼn bydrae vir hom

in die houtkassie by die deure gooi.

Die STRANDDIENSspan wat na Stilbaai gaan 15-28 Desember 2018

benodig nog die volgende:

Koffie (ons kort nog so 1 blik); Ontbytpappe (ons kort nog so 2 bokse, ons het reeds baie All Bran.)

Melk (ons kort nog ʼn paar bokse van 6L) 24 Skaaptjops & 3 kg Skaapnek

24 Hamburger patties; 24 Varktjops 3 kg kaas

Aanmaakkoeldrankstroop of enige ander koeldrank

Skenkings kan by die kerkkantoor afgegee word.

BAIE DANKIE VIR DIE SKENKINGS WAT ONS REEDS

ONTVANG HET!!

Ons waardeer dit sooooo baie!

Vir meer inligting kontak vir Thania - 0810623438

Page 8: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Soms verloor ons moed, maar ander kere, wanneer ons God se wonderwerke sien, voel ons bemoedig en gereed om berge te versit.”

Christene in Azerbaidjan ervaar die meeste vervolging aan die hand van regeringsamptenare op verskeie vlakke – dit wissel van die land se sentrale regering, wat baie beperkende wetgewing toepas, tot plaaslike outoriteite en polisie wat klopjagte op godsdienstige byeenkomste uitvoer, gelowiges aanhou, en godsdienstige materiale konfiskeer.

Alle Christelike gemeenskappe ervaar ʼn sekere mate van vervolging. Die Russiese Ortodokse kerke ondervind die minste probleme van die regering af, want hulle probeer nie gewoonlik om uit te reik na die res van die bevolking nie. Dit is plaaslike Christene, met ʼn Moslemagtergrond, wat die ergste graad van vervolging verduur, beide aan die hande van die staat en familie, vriende en die gemeenskap.

Offisieel is die land ʼn sekulêre staat, en godsdiens word verdra. Die vlak waartoe mense egter dopgehou word in Azerbaidjan is so hoog dat Christene nie weet wie hulle kan vertrou nie. Baie min inligting kom voorhand uit dié land.

Geopende Deure voorsien onmiddellike hulp aan gelowiges in Sentraal-Asië wanneer hulle, vir hul geloof in Christus, gevange geneem word, uitgesluit word van families en gemeenskappe en ontneem word van bestaansmiddele. Ons versterk die vervolgde Kerk in Sentraal-Asië hoofsaaklik deur die verspreiding van Christelike literatuur, gebedsondersteuning, Bybelse opleiding, vouebediening, beroepsopleiding, en meer.

https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-

vervolging/wereldwaarnemingslys/broenei/

45 Azerbaidjan

Page 9: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Terwyl jy hierdie brief lees is jou gedagtes sekerlik al aan die dwaal na die opkomende blaaskans in Desember. Ek hou

dit daarom kort, en deel graag net enkele laaste dinge voor die jaar se horlosie leegloop.

'n Besoek wat ons nog lank sal bybly

Ons dink met groot waardering terug aan ʼn baie geseënde drie maande saam met Carina se ouers, Tobie en Annalie de Wet. Hulle het ons oorlaai met bemoedigende samesyn, en ons dag-vir-dag gedra met konkrete ondersteuning. Van wasgoed, skottelgoed en tuisskool-hulp, tot by meelewende kerk-inskakeling, saam bid en Bybelleestye en talle uitstappies saam.

Die kans om bedien te word met hulle liefdevolle en begripvolle teenwoordigheid, was kosbaar. Terselfdertyd was die afskeid swaar en die is die gemis nou ekstra diep. Maar ons dankbaarheid ken nie grense nie, want as dit nie vir hulle was nie, sou die afgelope 3 maande se uiters besige werkskedule 'n veel groter tol geëis het.

Die hele storie, uit 'n ander 'venster' beskou

Tydens hulle besoek het (skoonpa) Tobie 'n paar briewe geskryf met baie interessante perspektiewe op Japan en hulle ervaring hier. Lees dit alles deur hier te kliek, en deel in die seën.

Opgewonde oor wat voorlê in 2019

Elmar en Nadine du Rand is amptelik deur Missie Japan aanvaar as nuwe sendeling-kandidate, en hulle kom DV einde Maart 2019 reeds na Kobe vir hulle eerste paar van Japannese taalstudie ens. Ons is baie opgewonde oor dié vooruitsig, waarvoor Missie Japan ondersteuners saam met ons vir baie lank gebid het. Lees asb. hier verder.

Ons gebedsitems volg hieronder. BAIE dankie vir jou meelewing en ondersteuning tydens 2018. Daarsonder sou ons dit nooit kon maak tot hier nie. Mag jy 'n baie geseënde Kersfees beleef – met Christus in die sentrum!

Vrede en vreugde vir jou en jou naastes.

Stéphan, Carina, Annlie (11), Cornelius (9), Lodewyk (7) en Stephan (5)

Indien jy verder wil lees, stuur ‘n boodskap na [email protected] met Japan in die onderwerplyn, dan e-pos ek graag die”link” aan jou.

Page 10: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Vandag is 2 Desember 2018

Teks: 1 Korinthiërs 13

Tema: Hoop is die Anker

Eerste Sondag van die nuwe kerklike jaar fokus ons op die Hoop wat Christus se geboorte aan ons bied, beide vir NOU en die TOEKOMS

Die Christelike hoop is nie ʼn geestelike kragtoertjie of ʼn kulkunsie waarmee vaardige beoefenaars haas ongelooflike prestasies kan behaal nie. Dit is die rus-in-God, of beter: die klou-aan-God van die aangevegte mens wat alte dikwels stukkend geslaan word deur die skynbare vernietiging van al hulle drome. Dirkie Smit

Die ware hoop is om werklik op niks anders nie as op God alle te hoop. Ware hoop is om die punt te bereik waar ons geen ander inhoude aan die hoop gee nie as God self. Sodra ons hoop op wat God “gee”, ontstaan die gevaar dat dit valse hoop, selfs afgodediens mag word. Ons enigste ware troos is uiteindelik dat ons aan Jesus Christus behoort ... dit is al. Maar dit bly ʼn uiters pynlike weg wanneer dit die Here behaag om alle sekerhede en alle vorme van troos en hoop af te takel totdat net Hy, die ware

hoop, oorbly. Dirkie Smit.

`

Page 11: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

KOM ONS MAAK ADVENT SPESIAAL

Advent is nie net ʼn voorbereidingstyd op Christus se eerste koms nie, maar ook op die tweede. In die Adventstyd leef daar iets van die spanning dat Christus reeds gekom het, maar ook dat Hy weer sal kom. Advent is die tyd waartydens ons onsself opnuut inleef in die wonder van die menswording van Christus. Ons berei ons op-nuut voor om die Verlosser in ons lewens te verwelkom. Ons leef ook in die verwagting dat die Verlosser weer gaan kom en daarom is ons gebed: Maranata (kom tog gou, Here!). Ons viering hiervan staan dus nie in die teken van boetedoening nie, maar van vreug-de en afwagting. Ons vier fees in ʼn gees van voorbereiding en geduld. Dit maak van Kersfees self ʼn ryker ervaring.

Advent is dus ʼn tyd van herinnering en verwagting.

Temas:

9 Desember: Vreugde

16 Desember: Vrede

23 Desember: Liefde

25 Desember: Christusfees!

Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te begin dans. Charles Allen

Hoop is die droom wat aanhou, selfs al word ons wakker. Aristote-les

Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is ge-trou: Hy doen wat Hy beloof het. Hebreërs 10:23

Vir hulle wat God nie ken nie, is hoop hulle enigste hoop. James Montgomery

Elke nuwe baba wat gebore word, bevestig dat God die mensdom nog ʼn kans gee. Carl Sandburg

Page 12: Kantoorure: Woensdag Sondae - Rooikerk Bloemfontein€¦ · 3 Des Henco Steyn 0844690231 Mienke Coetzee Petru de Villiers 0832976986 4 Des Hennie Stephens 0827996455 Marthinus Verwey

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

GELUK MET JOU VERJAARSDAG

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreug-de en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees Rom 15:13.

Maandag 3 Desember

Heila Dippenaar 0722867167 N/W 19

Dinsdag 4 Desember

Piet van de Vyver 0825944222 Aluvera 03

Mathilda Oberholzer 0827132240 E/W 9

Donderdag 6 Desember

Philip Smith +27823756309 Striata n/w 35

Ons doen voorbidding vir Elmarie van der Merwe, Tertius Snyman, Grace Serfontein, Marieta van Niekerk, Anna Rossouw (Woning 113), Ans Pretorius (Woning 88), Babs Simes (W58), Doreen van Antwerpen (NW11), asook Apie Ria Pretorius (Woning 112),

Kom ons bid ook vir elkeen wat jy van weet wat siek is en spesiaal ook vir die mense in die versorgingseenheid

GESAMENTLIKE BYBELSTUDIE het eers gestaak tot volgende jaar. INDIVIDUELE BYBELSTUDIE gaan asseblief voort soos gewoonweg. Terwyl jy die Bybel lees, kan jy die hele tyd vir jouself sê: “Dit is God wat met my praat. Wat hier staan, gaan oor

my.” (Kierkegaard – 1813-1855)