karakterskets taak - inleiding

19
Mondeling: Video - projek Graad 11

Upload: lindsay-durell

Post on 12-Jul-2015

87 views

Category:

Education


11 download

TRANSCRIPT

Page 1: Karakterskets taak - inleiding

Mondeling: Video-projekGraad 11

Page 2: Karakterskets taak - inleiding

“Bring jou karakter aan die

lewe!”

Page 3: Karakterskets taak - inleiding

Mondeling

Daar is drie hoofkarakters in ons roman “Breek”: Tom,

Gideon, en Justie.

Maak ’n opsomming van een karakter waar jy na die

volgende kyk:

o Karaktereienskappe (Characteristics)

o Hoe die karakter in die verhaal inpas.

o Hoekom hou jy van hierdie karakter?

Goeie karaktereienskappe

Hoekom is hulle uniek?

Het jy / tiener is in gemeen (in common) met

hierdie karakter

Page 4: Karakterskets taak - inleiding

Tegniese Aspekte

Jou mondeling moet beplan word (gebruik die “storiebord”)

handig in (18 Sept.)

Maak ’n opsomming (wat jy gaan sê / “script” in Afrikaans)

handig in (18 Sept.)

Jou video moet op YouTube gelaai word:

oDit moet op 18 September 2014 reg wees vir

oplaai.

oJy sal dit in die klas oplaai.

oDie naam van jou oplaaisel (download) moet soos volg wees.

Page 5: Karakterskets taak - inleiding

Opsies

No. TipeWenke

(Tips)

1Som die karakter op

(Derdepersoon) “Praat” oor die karakter

Gebruik woorde, teks, visueel, en musiek om

opsomming te verryk. 2

Jy is die karakter

(Eerstepersoon)

3 CV / Biografie

Zoem in en uit op aspekte van karakters.

Gebruik visueel / animasie / onderhoud

(interview) om video te verryk.

4 Animasie / TekeningeAktuele tekeninge (live drawings) of animasie

van karakter.

5 eBoekElke bladsy kyk na aspek van karakter.

Oudio, visueel en teks moet in eBoek wees.

Page 6: Karakterskets taak - inleiding

Jou video moet dit hê!

• Oudio (Praat)

• Musiek

• Teks / Woorde

• Visueel (Prentjies / Fotos / Tekeninge / Animasie)

Page 7: Karakterskets taak - inleiding

Waar kry ek informasie?

• Jou werkboek

• Opsommings op intranet

Page 8: Karakterskets taak - inleiding

Rubriek

Page 9: Karakterskets taak - inleiding

KARATERSKETSVerskillende maniere om dit uit te beeld

Page 10: Karakterskets taak - inleiding

NIE ‘COOL’ NIE!• Te veel teks

• Niks prentjes nie

• Vol sinne

• Baie verveelig

Page 11: Karakterskets taak - inleiding

GOEIE IDEE - KARAKTERKAART

MAAR VERVELIG UITGEBEELD• Monotoon

• Niks prentjes nie

• Nie dinamies nie

• Baie vervelig

Page 12: Karakterskets taak - inleiding

WOORDE & TEKENINGE• Baie visueel

• Hou jou aandag

• Kan ‘Explain Everything’

of ‘Zamurai’ apps

gebruik

Page 13: Karakterskets taak - inleiding

STOPANIMASIE• Baie visueel

• Hou jou aandag

• Kan ‘Explain Everything’,

‘iCanAnimate’ of

‘Zamurai’ apps gebruik

Page 14: Karakterskets taak - inleiding

GEBRUIK VAN MUSIEK• Pas by die karakter se

persoonlikheid

• Atmosfeer van ’n

gebeurtenis

Page 15: Karakterskets taak - inleiding

VOER ’N ONDERHOUD MET

DIE KARAKTER• Baie visueel

• Kan ‘Explain

Everything’ app

gebruik

Page 16: Karakterskets taak - inleiding

TV AANBIEDING• Aanbieder lees die

teks

• Gebruik animasie

• Lekker om te kyk

• Maak dit relevant

Page 17: Karakterskets taak - inleiding

TELLAGAMI ‘APP’• Maak jou karakter

• Kan agtergrond

verander

• Karakter kan praat

• Kan teks bysit

Page 18: Karakterskets taak - inleiding

KARAKTER BIO/CV GEMAAK

MET ‘POWTOONS'

• Awesome ‘templates’

vat mens kan edit

• Kleurvol & interaktief

• Kan ook jou stem

bysit

Page 19: Karakterskets taak - inleiding

NUTTIGE ‘APPS’

iMovie

Tellagami

Storyboards

Aurasma

Keynote

Morfo

Explain

Everything *

iCanAnimate*

Chatterpix

Zamurai

Prezi