karoo hoogland munisipaliteit · 2015-07-28 · •daar sal ook opgetree word teen rondloper bokke,...

23
KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 Junie 2015

Upload: others

Post on 30-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT

22 Junie 2015

KAART VAN KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT

2 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

PROFIEL VAN KHM

3 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT

Munisipale Bestuurder : Mnr GW Von Möllendorf Hoof : Infrastruktuur : Mnr FJ Lötter (Waarnemend) Hoof : Finansies : Mnr S Myburgh ( Waarnemend) Adjunk-Hoof:Finansies : Mnr SJ Van Schalkwyk

BESTUUR

RAAD

• Mnr JP Julies (Burgemeester)(COPE) (Wyk 2) • Me E Vermeulen (COPE) • Me MM van Wyk (DA) • Mnr JJ van der Colff (DA)(Wyk 3) • Me GM Beukes (ANC) • Mnr JE Davids (ANC)(Wyk 4) • Mnr K Koopman (ANC) (Wyk 1)

22 JUNIE 2015

KAART VAN SUTHERLAND : HELE DORP

4 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

SUTHERLAND INLIGTING

5 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• Populasie : +/- 12 000 ( 11 601 volgends 2011 CENSUS)

• Populasie Sutherland : 19% van KHM = +/- 2280 • Aantal Huise in Sutherland DORP : 178 • Aantal Huise in Sutherland SKEMA : 252 • Aantal Huise in Sutherland HOP HUISE : 150 • Aantal Huise in Sutherland KERKGROND : 30 • Aantal Huise in Sutherland SELFBOU : 20 • Aantal Deernisgevalle geregistreer : 240 • Aantal Behuising te kort : 240 • Kantoor Personeel in Sutherland : 6 (Bib ingesl) • Infrastruktuur Personeel in Sutherland : 11 permanent en 4 tydelike werkers

OUDIT OPINIES

6 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

Vir 9 jaar tot 2008/09 : Disclaimer Opinions

2009/2010 : Qualified Opinion

2010/11 : Qualified Opinion

2011/12 : Disclaimer Opinions

2012/13 : Disclaimer Opinions

2013/14 : Disclaimer Opinions

SOURCES OF INFRASTRUCTURE DEVELOPMENT FUNDING IN THE MUNICIPALITY

THE MUNICIPALITY IS RELYING ON THE VARIOUS GRANTS TO FUND THEIR INFRASTRUCTURE DEVELOPMENT

MIG

DWA

DoE

Human Settlements

District Municipality

WERKSKEPPING

8 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• Personeel in Sutherland : 11 + 6 = 17

• EPWP : 2012 : 15 werksgeleenthede • EPWP : 2013: 15 werksgeleenthede • EPWP : 2014/2015 : 25 werkers was in diens vir 6

maande en het herstelwerk aan paaie gedoen en die Infrastruktuur department gehelp

• EPWP : 2015/2016 : 15 werkers sal weer vir 6 maande in diens geneem word vir herstelwerk aan paaie

EPWP & KHM PROJEKTE

9 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• Ekstra Rioolvoertuig is opgebou (KHM fondse) • Begraafplaas is groter gemaak (EPWP) • Stortingsterrein (KHM fondse) • Ekstra stoptekens (KHM fondse) • Naamborde by ingange van dorp en

begraafplaas (EPWP)

PROJEKTE : SUTHERLAND

10 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• MIG 1069 : Sutherland Water Ondersoek • R 11 719 351,00 reeds spandeer (2010/2011) • R217 598,64 tans vir die insit van telemetrie om die

reservoirs te monitor

• MIG 1262 : Sutherland Straatligte • R 743 700,00 2013/2014 afgehandel

PROJEKTE : SUTHERLAND

11 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• MIG 1215 : Sutherland Rebelskop Stormwater • Raadgewers besig met die ontwerp • Sal Julie 2015 begin (R3 893 541,81)

• MIG 1238 : Sutherland Bulkwater • Raadgewers besig met die ontwerp en sal in fases

gedoen word • R17 787 990.00

PROJEKTE : SUTHERLAND

12 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• MIG 1255 : Sutherland Water Reticulation • R 24 309 650,00 • Sal gedoen word soos fondse beskikbaar word oor die

volgende paar jare • Die ontwerp word gedoen saam met die Bulk Supply projek

• MIG 1307 : Opgradering van Sportgronde BULK Projek

• R 10 087 100,00 Sutherland se deel van die projek • Projek nog nie goedgekeur maar tegniese verslag en

aansoek reeds by MIG vir evaluasie

PROJEKTE : SUTHERLAND

13 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• MIG 1308 : Plaveisel Bulk Projek • Projek word tans ge-evalueer by MIG • R25 842 113 (Sutherland gedeelte) • Totale projekkoste : R97 000 000

KAART & TRANSPORT NAVRAE

14 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• Prokureurs is aangestel wat sal help in die 2015/2016 boekjaar met alle oordragte wat nog nie afgehandel is nie

SUTHERLAND RESERVOIR

SUTHERLAND OXIDATION PONDS

DIENSTE REKENINGE VAN SUTHERLAND

18 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

VERGADERINGS : SUTHERLAND

19 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

• Raadsvergaderings : Sutherland • 3 (23 Junie 2015, 25 Maart 2015, 26 Junie 2014)

• Gemeenskapsvergaderings : Sutherland • 4 (24 Maart 2015, 10 Februarie 2015, 25 Junie

2014, 28 Mei 2014)

UITDAGINGS & PROBLEME

•Rondloperhonde en diere : besig met

opname in al drie dorpe - daarna sal

Veearts ‘n sirkelroete doen

•Daar sal ook opgetree word teen rondloper

bokke, skape en varke

•Die munisipaliteit moet betaal vir die herstel

van die straatligte - dit word ondervind dat

straatligte opsetlik stukkend gegooi word en

indien dit voortduur sal die straatligte nie

vervang word nie agv hoë kostes

KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 20 22 JUNIE 2015

UITDAGINGS & PROBLEME • Om die Behuisingsagterstand aan te spreek (Sutherland:240)

• Werkskepping deur middel van EPWP Projekte

• Om Werkloosheid aan te spreek ( 350 persone op

werkloosheidsdatabasis)

•Toename in tienerswangerskappe

•Toename in dwelm gebruik en alkohol misbruik

•Toename in HIV/AIDS

•Opvoeding en letterkundeEducation and literacy

•Gebrek aan basiese lewensvaardighedeLack of basic life skills

•Toename in misdaad

•TB

•Toename in huishoudelike geweld

•Paaie wat plavei moet word

•Opgradering van Sportgronde in al 3 dorpe

KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 21 22 JUNIE 2015

KLAGTES, NAVRAE EN KOMPLIMENTE

22 KAROO HOOGLAND MUNISIPALITEIT 22 JUNIE 2015

Stuur asseblief u klagtes, komplimente, voorstelle en navrae na :

[email protected] (e)

053 3913 003 (t) 086 516 2183 (f)

Vir die Munisipale Bestuurder se aandag

Dankie