katalogus - pearson africa...lees met insig (begrip) die leesboeke in die vuma-leesonderrigprogram...

36
In lyn met die KABV Katalogus Afrikaans

Upload: others

Post on 22-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • In lyn met die KABV

    Katalogus

    Afrikaans

  • Ons stel Vuma bekend ............................................. 1

    Vuma-leesvlakke ..................................................... 2

    Ontdek die Vuma-reeks .......................................... 4

    Vuma se hulpbronne vir onderwysers ...................... 6

    Vuma se hulpbronne vir leerders .............................. 8

    Vuma Vlak 1 ......................................................... 8

    Vuma Vlak 2 ........................................................ 10

    Vuma Vlak 3 ........................................................ 12

    Vuma Vlak 4 ........................................................ 14

    Vuma Vlak 5 ........................................................ 16

    Vuma Vlak 6 ........................................................ 18

    Vuma Vlak 7 .........................................................20

    Vuma Vlak 8 ........................................................ 22

    Vuma Vlak 9 ........................................................ 24

    Vuma Vlak 10 ...................................................... 26

    Vuma Vlak 11 ...................................................... 28

    Vuma Vlak 12 ...................................................... 30

    Vuma Afrikaans Huistaal Klaskamerstelle ...... 32

  • Afrikaans SepediIsiZuluIsiXhosa English FAL

    Ons stel Vuma bekendVuma is ’n Suid-Afrikaanse leesonderrigprogram wat noukeurig in verskillende vlakke verdeel is en wat van jongs af ’n liefde vir lees by leerders sal aanwakker. Die program sal onderwysers in staat stel om die vordering van lees en begrip op ’n maklike en doeltreffende manier te assesseer, te monitor en te ondersteun.

    Die Vuma-program is in Afrikaans, isiXhosa, isiZulu en Sepedi Huistaal beskikbaar sowel as in Engels Eerste Addisionele Taal.

    Waarom Vuma kies?

    Die Vuma-program sluit die volgende in:

    karakters wat almal sal geniet

    gestruktureerde woordelyste

    geen vertalings

    stories met sterk visuele leidrade

    sorgvuldig in vlakke verdeel

    Elke storie is sorgvuldig beplan en in die taal geskryf waarin dit gepubliseer is, sodat die natuurlike taalpatrone en die ryk uitdrukkings wat deel van elke taal is, vasgevang word.

    Ons het nou saamgewerk met skole en onderwysers regdeur Suid-Afrika om te verseker dat Vuma leerders en onderwysers toegerus is met alles wat nodig is om lees met begrip te verbeter.

    1

  • Vuma se leesvlakkeDie Vuma-leesonderrigprogram is in twaalf leesvlakke verdeel.

    Die aantal boeke en hulpbronne vir elke vlak gee leerders genoeg oefening om alles wat hulle geleer het, te konsolideer voordat hulle aanbeweeg na die volgende vlak.

    Die toename in kompleksiteit vanaf een vlak na die volgende is baie geleidelik, sodat leerders sukses kan ervaar en gemotiveerd bly om aan te hou lees.

    Elke vlak word bepaal deur:• die aantal woorde of sinne

    • die soorte en kompleksiteit van die taalstrukture en illustrasies

    • die kenmerke en voorspelbaarheid van die teks.

    Die vlakke sal jou help om elke leerder by die korrekte vlak te pas om hul woordeskat, begrip van grammatika, selfvertroue en genot op te bou wanneer hulle lees.

    Verskillende aspekte van die leesproses

    Vuma-leesonderrigprogram

    Ontwikkel leerders se fonemiese bewustheid asook fonetiese kennis (klankmetode)

    Vuma se Werkboek-aktiwiteite bied leerders geleenthede om hul fonemiese bewustheid en fonetiese kennis te ontwikkel. Waar toepaslik, bied die aktiwiteite wat in die groepbegeleide leeslesse ingesluit is, ook hierdie geleenthede.

    Ontwikkeling van ’n sigwoordeskat

    In elke Vuma-Leesboek word daar nuwe woorde bekendgestel en dit word weer later in ander Leesboeke vir inskerping gebruik. Hoe meer gereeld leerders ’n woord in konteks sien, hoe gouer word dit deel van hul sigwoordeskat. Die kontekskaarte en Werkboek-aktiwiteite help ook om die leerders se sigwoordeskat te ontwikkel.

    Lees met insig (begrip) Die Leesboeke in die Vuma-leesonderrigprogram maak eers van storietekste gebruik en daarna word inligtingboeke later bygevoeg. Die Leesboeke is ontwikkel om ’n storie te vertel of om inligting oor te dra.

    Die voltooiing van geletterdheidsaktiwiteite wat op die boeke wat die leerders lees, gebaseer is.

    Elke Werkboek-aktiwiteit verskaf leesoefening, dikwels saam met ander geletterdheidsaktiwiteite soos teken, skryf, handskrif, die ontwikkeling van woordeskat en die klankmetode. Die Lesplanne bied ook ander geletterdheidsaktiwiteite wat verband hou met die Leesboeke.

    Ontwikkel leesstrategieëDie KABV beveel ’n verskeidenheid van leesstrategieë aan wat deur leerders ontwikkel behoort te word deur op verskillende aspekte van die leesproses te fokus.

    Hierdie leesstrategieë word in die tabel hieronder gelys saam met die maniere waarop dit in die Vuma-leesonderrigprogram ingesluit word.

    2

  • Vuma-leesvlakke 1 tot 12Vlak 1 tot 4 se stories maak van alledaagse situasies gebruik wat ’n eenvoudige storielyn het.

    Vlak 5 to 8 se stories maak hoofsaaklik van alledaagse situasies gebruik, maar kan in vlak 6 en 7 ’n element van fantasie invoer of ’n eenvoudige weergawe van ’n tradisionele verhaal deur van die storie-in-’n-storie tegniek gebruik te maak. Vlak 5 stel niefiksie bekend; twee van die boeke is niefiksie. Teen vlak 8 is vyf van die boeke niefiksie.

    Vlak 9 tot 12 se stories gebruik ’n vermenging van alledaagse situasies, fantasie of verbeeldingryke stories asook tradisionele stories. Twee niefiksie titels word ook by elke vlak ingesluit.

    Vlak 1: 1-woord of 2-woord frases per bladsy; sterk visuele leidrade. Baie herhaling.

    Vlak 2: 1–2 frases/kort sinne per bladsy; sterk visuele leidrade. Stel die struktuur van vraagsinne bekend. Baie herhaling.

    Vlak 3: 1–2 langer frases of sinne per bladsy; sterk visuele leidrade. Bevat vraagsinne. Baie herhaling.

    Vlak 4: 1–2 verskillende frases/sinne per bladsy. Bevat vraagsinne.Baie herhaling.

    Vlak 5: 1–3 sinne per bladsy; sterk visuele leidrade. ’n Bietjie direkte rede. Baie herhaling.

    Vlak 6: 1–4 sinne per bladsy; sterk visuele leidrade.Direkte rede en verlede tyd. Baie herhaling.

    Vlak 7: 1 paragraaf (1–5 sinne) per bladsy; sterk visuele leidrade.Gebruik direkte rede en die verlede tyd. Stel inligtingstyl-tekste bekend.

    Vlak 8: 1–2 kort paragrawe; ’n paar visuele leidrade op elke bladsy.Uiteenlopende teksstyle.

    Vlak 9: 1–2 kort paragrawe; meer komplekse taalstrukture en ’n paar visuele leidrade. Uiteenlopende teksstyle.

    Vlak 10: 1–2 langer paragrawe; meer komplekse taalstrukture en ’n paar visuele leidrade. Uiteenlopende teksstyle.

    Vlak 11: 2–3 paragrawe per bladsy. Beperkte visuele leidrade. Uiteenlopende teksstyle.

    Vlak 12: 2–4 paragrawe per bladsy. Beperkte visuele leidrade. Uiteenlopende teksstyle.

    3

  • Ontdek die Vuma-reeksDie Vuma-leesonderrigprogram is ’n omvattende reeks boeke en hulpbronne wat ontwerp is om saam met mekaar te werk om leerders te help om deur elke vlak te vorder en om lesers met selfvertroue te word.

    LeesboekeDie Suid-Afrikaanse karakters en agtergronde in Vuma sal jou jong leerders in die stories intrek met kleurvolle verhale waarmee hulle hul sal kan vereenselwig.

    Elke Leesboek begin met ’n nuwe woordtabel en vrae wat vooraf gevra word om nuwe konsepte bekend te stel, en eindig met geslote en oop vrae oor die storie om die leerders se insig en begripsvaardighede te ontwikkel en te assesseer. Die kompleksiteit van die storielyne en taalstrukture neem stadig toe vanaf een vlak na die volgende een.

    GrootboekeVuma se Grootboeke het dieselfde teks en illustrasies as die Leesboeke. Die vrae op die buitenste agterblad kan gedurende groepbegeleide of gedeelde leeslesse gebruik word.

    Nina dink en dink. Ek weet wat! dink sy. Ek gaan vir hulle sing. Ek gaan vir Lisa vra om te kom help. Hulle kan dan saamsing. So kan hulle die woorde leer en sommer vinnig begin praat.

    14

    9780636198081_vma_let_l8_bb_afr_za.indd 14 2017/07/22 11:19 AM

    Die babas is op die mat. Hulle kyk hoe Nina en Lisa sing. Party van hulle neurie saam. Van hulle babbel. Een huil net.“Tannie, hoekom sing hulle nie saam nie?” vra Nina. “Ek het gedink babas hou van musiek!”“Hulle hou van musiek, Nina, maar onthou, hulle moet eers ’n woord baie kere hoor voordat hulle dit sal sê. Die babas sal self kies wat hulle wil sê.”

    15

    9780636198081_vma_let_l8_bb_afr_za.indd 15 2017/07/22 11:19 AM

    4

  • WerkboekeVuma se Werkboeke in verskillende vlakke gee jou leerders nog meer leesoefening om seker te maak dat hulle die noodsaaklike leesvaardighede, goeie sigwoordeskat en toepaslike kennis van klanke ontwikkel.

    44

    Ons gesels saam

    Kyk na die prent en beantwoord die vraag.

    Skryf in jou eie woorde wat jy dink Lefa en Neo sê.

    Afrikaans Vlak 10 Boek 9: Die Groentuig en ’n deurmekaar peer

    Boek 9: Die Groentuig en ’n deurmekaar peerWerkvel 9.4

    Hoekom lyk Neo so kwaai?____________________________________

    ____________________________________

    ____________________________________

    ____________________________________

    ____________________________________

    ____________________________________

    9780636209336_vma_let_l10_wb_afr_za.indb 44 2018/03/06 6:19 PM

    Oudio-storiesVuma se oudio-stories op CD word deur professionele Suid-Afrikaanse storievertellers voorgelees en sluit al die stories vir ’n spesifieke vlak in. Hierdie hulpbron is ontwikkel om met uitspraak en intonasie te help.

    Beskikbaar vir vlak 1–4 Afrikaans HT.

    Plakkate’n Stel van 11 volkleur Vuma-plakkate stel die karakters en hul tuistes bekend. Kinders kan meer leer oor, en aanklank vind by, die uiteenlopende Suid-Afrikaanse karakters en verskillende omgewings op ’n prettige manier.

    Vir Graad 1–2.

    AlfabetfriesVuma se alfabetfries help leerders om die klanke te herken wat met elke letter van die alfabet ooreenstem. Vir Graad 1–2.

    paaie9780636195660_vma_let_l7_fcd_afr_za.indd

    58

    2017/05/17 10:58 PM Afrikaans

    Op sommige paaie is daar spesiale bane vir fietsryers.

    9780636195660_vma_let_l7_fcd_afr_za.indd 59 2017/05/17 10:58 PM

    KontekskaarteVuma se kontekskaarte is ideaal vir die ontwikkeling van sigwoordeskat. Hierdie kaarte is dubbelkantig en toon die woord, ’n illustrasie van die konsep asook ’n sin. Beskikbaar vir vlak 1–8.9780636165250

    9780636165243

    5

  • Vuma se hulpbronne vir onderwysersOnderwysers speel ’n uiters belangrike rol in die vorming van die leerervaring van die kinders in hul klasse. Die Vuma-program is deur kundiges nagevors en ontwikkel om onderwysers by te staan op ’n wesenlike en praktiese manier. Vuma se Onderwysersgids en Onderwysersopleiding-reeks op DVD verskaf baie hulpbronne en stap-vir-stap hulp met leesonderrig, en hoe om die verskillende komponente van die program te gebruik.

    OnderwysersgidsHierdie Vuma-onderwysersgids 4-ring drukbooglêer bevat ’n uitgebreide inleiding tot die Vuma-leesonderrigprogram.

    Dit het meer as genoeg plek sodat die onderwyser elke vlak se lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte daarin kan sit.

    Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarteElke vlak se pak met lesplanne en assessering sluit die volgende in:

    • ’n werkplan wat jou wys hoe om die Vuma-Leesboeke en Werkboeke te gebruik

    • ’n uitvoerige beskrywing van al die leesvlakke

    • lesplanne vir elke Leesboek wat groepbegeleide lees en paarlees dek asook aktiwiteite wat met die Leesboeke verband hou

    • assessering en rekordvelle vir die vlak

    • fotokopieerbare hulpbronne• kontekskaarte wat met

    die Leesboeke verband hou.

    Beskikbaar vir vlak 1–12. 26 Vlak 5 Lesplanne

    Lebo wil ’n held weesVlak 5 Boek 4

    Lesplan: Lebo wil ’n held weesDie klas se huiswerk is om vir iemand ’n held te gaan wees. Lebo is baie bekommerd en wens hy kan vlieg. Dan vind hy uit dat gewone mense ook helde kan wees deur ander te help. Hy is alreeds ’n held.

    Karakters in die storie: Lebo, Lisa, Nina, Juffrou Jansen, Meneer Appolis, Neo, Ninja en Lebo se maVerwante temas: Almal is spesiaal: Ek kan ’n held wees.

    Opsomming van vaardighede

    Opsomming van vaardighede

    Les Tipe aktiwiteit Belangrikste vaardighede Nuwe woorde

    1 Groepbegeleide lees voorspelling, vertolking van prente, verbind die storie met eie ervaring, begrip

    albei, baas, brandweerman, buurvrou, dadelik, ellendes, *gedoen, genoeg, gereed, *geskop, *gevoel, gewone, gister, glimlag, heeltyd, held, heldedade, *hoë, hoef, hoop, inklim, *kon, kruideniersware, lankal, maklik, moedeloos, netnou, ooit, opklim, pikdonker, plekke, red, skoolbus, sportmeneer, stuur, sulke, superkragte, teleurstel, tevrede, tronk, *uitdra, vassit, vryf, watse, wegjaag, *wegpak, wonderwerk

    2 Leesboekverwante aktiwiteit rymwoorde, woordherkenning

    3 Lees in pare

    Leesboekverwante aktiwiteit

    begrip, luister en praat, vloeiende lees

    leestekens, sinsbou

    4 Leesboekverwante aktiwiteit prentvertolking, sinsbou

    5 Leesboekverwante aktiwiteit

    Verryking

    fynspierontwikkeling, kreatiewe denke

    Skryf

    * Woorde met ’n * is nie in die Leesboek gelys nie. Dit kom in die illustrasies voor of is reeds as stamwoorde gelys.

    Wat jy nodig het• Vlak 5 Grootboek 4: Lebo wil ’n held wees• Vlak 5 Leesboek 4: Lebo wil ’n held wees• Werkboek 5: bladsy 17–21• Plakkate van Lebo, Lisa, Nina en Neo• Kontekskaarte met karakters se name• Woordkaarte met nuwe woorde• Waskryte en/of kleurpotlode

    Benodigdhede vir addisionele lesplanidees• Papierstroke vir woorde in drie verskillende kleure• A4-bladsy met al die sinne in die Leesboek

    Les 1: Groepbegeleide lees Duur: 15 minuteInleiding1. Wys die Plakkate van Lebo, Lisa, Nina en Neo. Hersien hulle karakterinligting kortliks. Pas die

    Kontekskaarte met die karakters se name by die Plakkate. Lees die inligting oor die karakters. Beantwoord die leerders se vrae.

    2. Gebruik die aktiwiteite aan die binnekant van die voorblad om die storie aan die leerders bekend te stel.

    9780636190856_vma_let_l5_tg_afr_za.indd 26 2016/12/19 4:29 PM

    9780636209329

    6

  • Vuma Afrikaans Huistaal Onderwyserspak (Vlak 1 tot 4)9780636209329

    Sluit die volgende in:• Vuma-drukbooglêer met Onderwysersgids en inleiding• Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte vir vlak 1 tot 4• Vuma se Onderwysersopleiding-reeks op DVD• 11 kleurvolle A3 Vuma-plakkate

    Drukbooglêer met Onderwysersgids en inleiding

    Onderwysersopleiding-reeks op DVD

    Vlak 1 Lesplanne

    ’n Stel plakkate

    Vlak 1 Lesplanne

    Vlak 1 Lesplanne

    Vlak 1 Lesplanne

    Vuma se Onderwysersopleiding-reeks op DVDHierdie versameling stap-vir-stap opleidingsvideo’s gee vir onderwysers praktiese demonstrasies van doeltreffende leesonderrig, assessering en klaskamerbestuur in Suid-Afrikaanse klaskamers.

    Die video’s wys hoe:

    • om gedeelde lees, groepbegeleide lees, paarlees en onafhanklike lees te doen.

    • elke komponent in verskillende situasies gebruik kan word.

    • om die aktiwiteite van verskillende groepe gedurende die groepbegeleide leessessies te bestuur. 9780636165212

    7

  • Vlak 1

    Vuma se hulpbronne vir leerders

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek

    Lesplanne

    Konteks kaarte

    Oudio-stories

    Vlak 1 Boek 19780636157132

    Vlak 1 Boek 99780636162792

    Vlak 1 Werkboek9780636157149

    Vlak 1 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636157163

    Vlak 1 Kontekskaarte9780636165267

    Vlak 1 Oudio-stories9780636165229

    Vlak 1 Boek 59780636162754

    Vlak 1 Boek 139780636162839

    Vlak 1 Boek 29780636162723

    Vlak 1 Boek 109780636162808

    Vlak 1 Boek 69780636162761

    Vlak 1 Boek 149780636162846

    Vlak 1 Boek 39780636162730

    Vlak 1 Boek 119780636162815

    Vlak 1 Boek 79780636162778

    Vlak 1 Boek 159780636162853

    Vlak 1 Boek 49780636162747

    Vlak 1 Boek 129780636162822

    Vlak 1 Boek 89780636162785

    Vlak 1 Boek 169780636162860

    8

  • Vuma Vlak 1 Leesboekstel vir die klaskamer9780636205246

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 1 (96)• 1 x Vlak 1 Lesplanne

    Vuma Vlak 1 Klaskamerpak9780636205406

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 1 (96)• 1 van elke Grootboek in Vlak 1 (16)• 1 x Vlak 1 Kontekskaarte• 1 x Vlak 1 Oudio-CD• 1 x Vlak 1 Lesplanne

    x6 +

    LesplanneLeesboeke

    van elk

    + + +

    Lesplanne

    Kontekskaarte Oudio-stories

    x6 +

    1 van elke Grootboek Leesboeke

    van elk

    9

  • Vlak 2

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek

    Lesplanne

    Konteks kaarte

    Oudio-stories

    Vlak 2 Boek 19780636162877

    Vlak 2 Boek 99780636162952

    Vlak 2 Werkboek9780636189201

    Vlak 2 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636189218

    Vlak 2 Kontekskaarte9780636189232

    Vlak 2 Oudio-stories9780636189225

    Vlak 2 Boek 59780636162914

    Vlak 2 Boek 139780636162990

    Vlak 2 Boek 29780636162884

    Vlak 2 Boek 109780636162969

    Vlak 2 Boek 69780636162921

    Vlak 2 Boek 149780636163003

    Vlak 2 Boek 39780636162891

    Vlak 2 Boek 119780636162976

    Vlak 2 Boek 79780636162938

    Vlak 2 Boek 159780636163010

    Vlak 2 Boek 49780636162907

    Vlak 2 Boek 129780636162983

    Vlak 2 Boek 89780636162945

    Vlak 2 Boek 169780636163027

    10

  • Vuma Vlak 2 Leesboekstel vir die klaskamer9780636205253

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 2 (96)• 1 x Vlak 2 Lesplanne

    Vuma Vlak 2 Klaskamerpak9780636205413

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 2 (96)• 1 van elke Grootboek in Vlak 2 (16)• 1 x Vlak 2 Kontekskaarte• 1 x Vlak 2 Oudio-CD• 1 x Vlak 2 Lesplanne

    x6 +

    LesplanneLeesboeke

    van elk

    + + +

    Lesplanne

    Kontekskaarte Oudio-stories

    x6 +

    1 van elke Grootboek Leesboeke

    van elk

    11

  • Vlak 3

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek

    Lesplanne

    Konteks kaarte

    Oudio-stories

    Vlak 3 Boek 19780636163034

    Vlak 3 Boek 99780636163119

    Vlak 3 Werkboek9780636190108

    Vlak 3 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636190764

    Vlak 3 Kontekskaarte9780636190795

    Vlak 3 Oudio-stories9780636190788

    Vlak 3 Boek 59780636163072

    Vlak 3 Boek 139780636163157

    Vlak 3 Boek 29780636163041

    Vlak 3 Boek 109780636163126

    Vlak 3 Boek 69780636163089

    Vlak 3 Boek 149780636163164

    Vlak 3 Boek 39780636163058

    Vlak 3 Boek 119780636163133

    Vlak 3 Boek 79780636163096

    Vlak 3 Boek 159780636163171

    Vlak 3 Boek 49780636163065

    Vlak 3 Boek 129780636163140

    Vlak 3 Boek 89780636163102

    Vlak 3 Boek 169780636163188

    12

  • Vuma Vlak 3 Leesboekstel vir die klaskamer9780636205260

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 3 (96)• 1 x Vlak 3 Lesplanne

    Vuma Vlak 3 Klaskamerpak9780636205420

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 3 (96)• 1 van elke Grootboek in Vlak 3 (16)• 1 x Vlak 3 Kontekskaarte• 1 x Vlak 3 Oudio-CD• 1 x Vlak 3 Lesplanne

    x6 +

    LesplanneLeesboeke

    van elk

    + + +

    Lesplanne

    Kontekskaarte Oudio-stories

    x6 +

    1 van elke Grootboek Leesboeke

    van elk

    13

  • Vlak 4

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek

    Lesplanne

    Konteks kaarte

    Oudio-stories

    Vlak 4 Boek 19780636163195

    Vlak 4 Boek 99780636163270

    Vlak 4 Werkboek9780636190832

    Vlak 4 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636190825

    Vlak 4 Kontekskaarte9780636190801

    Vlak 4 Oudio-stories9780636190818

    Vlak 4 Boek 59780636163232

    Vlak 4 Boek 139780636163317

    Vlak 4 Boek 29780636163201

    Vlak 4 Boek 109780636163287

    Vlak 4 Boek 69780636163249

    Vlak 4 Boek 149780636163324

    Vlak 4 Boek 39780636163218

    Vlak 4 Boek 119780636163294

    Vlak 4 Boek 79780636163256

    Vlak 4 Boek 159780636163331

    Vlak 4 Boek 49780636163225

    Vlak 4 Boek 129780636163300

    Vlak 4 Boek 89780636163263

    Vlak 4 Boek 169780636163348

    14

  • Vuma Vlak 4 Leesboekstel vir die klaskamer9780636205277

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 4 (96)• 1 x Vlak 4 Lesplanne

    Vuma Vlak 4 Klaskamerpak9780636205437

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 4 (96)• 1 van elke Grootboek in Vlak 4 (16)• 1 x Vlak 4 Kontekskaarte• 1 x Vlak 4 Oudio-CD• 1 x Vlak 4 Lesplanne

    x6 +

    LesplanneLeesboeke

    van elk

    + + +

    Lesplanne

    Kontekskaarte Oudio-stories

    x6 +

    1 van elke Grootboek Leesboeke

    van elk

    15

  • Vlak 5

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne Konteks kaarte

    Vlak 5 Boek 19780636190887

    Vlak 5 Werkboek9780636190849

    Vlak 5 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636190856

    Vlak 5 Kontekskaarte9780636190870

    Vlak 5 Boek 69780636190931

    Vlak 5 Boek 29780636190894

    Vlak 5 Boek 79780636190948

    Vlak 5 Boek 39780636190900

    Vlak 5 Boek 89780636190955

    Vlak 5 Boek 49780636190917

    Vlak 5 Boek 59780636190924

    Vlak 5 Boek 99780636190962

    Vlak 5 Boek 109780636190979

    16

  • Vuma Vlak 5 Leesboekstel vir die klaskamer9780636213685

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 5 (60)• 1 x Vlak 5 Lesplanne

    Vuma Vlak 5 Klaskamerpak9780636213586

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 5 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 5 (10)• 1 x Vlak 5 Kontekskaarte• 1 x Vlak 5 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne

    Kontekskaarte

    1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 +van elk

    17

  • Vlak 6

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne Konteks kaarte

    Vlak 6 Boek 19780636190986

    Vlak 6 Werkboek9780636195608

    Vlak 6 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636195615

    Vlak 6 Kontekskaarte9780636195622

    Vlak 6 Boek 69780636191051

    Vlak 6 Boek 29780636190993

    Vlak 6 Boek 79780636191068

    Vlak 6 Boek 39780636191006

    Vlak 6 Boek 89780636191075

    Vlak 6 Boek 49780636191013

    Vlak 6 Boek 59780636191020

    Vlak 6 Boek 99780636191082

    Vlak 6 Boek 109780636191099

    18

  • Vuma Vlak 6 Leesboekstel vir die klaskamer9780636213692

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 6 (60)• 1 x Vlak 6 Lesplanne

    Vuma Vlak 5 Klaskamerpak9780636213593

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 6 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 6 (10)• 1 x Vlak 6 Kontekskaarte• 1 x Vlak 6 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne

    Kontekskaarte

    1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 +van elk

    19

  • Vlak 7

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne Konteks kaarte

    Vlak 7 Boek 19780636191105

    Vlak 7 Werkboek9780636195691

    Vlak 7 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636195684

    Vlak 7 Kontekskaarte9780636195660

    Vlak 7 Boek 69780636195554

    Vlak 7 Boek 29780636191242

    Vlak 7 Boek 79780636195561

    Vlak 7 Boek 39780636195523

    Vlak 7 Boek 89780636195578

    Vlak 7 Boek 49780636195530

    Vlak 7 Boek 59780636195547

    Vlak 7 Boek 99780636195585

    Vlak 7 Boek 109780636195592

    20

  • Vuma Vlak 7 Leesboekstel vir die klaskamer9780636214439

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 7 (60)• 1 x Vlak 7 Lesplanne

    Vuma Vlak 7 Klaskamerpak9780636214477

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 7 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 7 (10)• 1 x Vlak 7 Kontekskaarte• 1 x Vlak 7 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne

    Kontekskaarte

    1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 +van elk

    21

  • Vlak 8

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne Konteks kaarte

    Vlak 8 Boek 19780636195721

    Vlak 8 Werkboek9780636195707

    Vlak 8 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636195714

    Vlak 8 Kontekskaarte9780636195677

    Vlak 8 Boek 69780636196865

    Vlak 8 Boek 29780636196827

    Vlak 8 Boek 79780636196872

    Vlak 8 Boek 39780636196834

    Vlak 8 Boek 89780636196889

    Vlak 8 Boek 49780636196841

    Vlak 8 Boek 59780636196858

    Vlak 8 Boek 99780636196896

    Vlak 8 Boek 109780636196902

    22

  • Vuma Vlak 8 Leesboekstel vir die klaskamer9780636214446

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 8 (60)• 1 x Vlak 8 Lesplanne

    Vuma Vlak 8 Klaskamerpak9780636214484

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 8 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 8 (10)• 1 x Vlak 8 Kontekskaarte• 1 x Vlak 8 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne

    Kontekskaarte

    1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 +van elk

    23

  • Vlak 9

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne

    Vlak 9 Boek 19780636208933

    Vlak 9 Werkboek9780636209138

    Vlak 9 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636209145

    Vlak 9 Boek 69780636208988

    Vlak 9 Boek 29780636208940

    Vlak 9 Boek 79780636208995

    Vlak 9 Boek 39780636208957

    Vlak 9 Boek 89780636209022

    Vlak 9 Boek 49780636208964

    Vlak 9 Boek 59780636208971

    Vlak 9 Boek 99780636209008

    Vlak 9 Boek 109780636209015

    24

  • Vuma Vlak 9 Leesboekstel vir die klaskamer9780636216020

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 9 (60)• 1 x Vlak 9 Lesplanne

    Vuma Vlak 9 Klaskamerpak9780636216181

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 9 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 9 (10)• 1 x Vlak 9 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 van elk

    25

  • Vlak 10

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne

    Vlak 10 Boek 19780636208872

    Vlak 10 Werkboek9780636209336

    Vlak 10 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636209343

    Vlak 10 Boek 69780636208926

    Vlak 10 Boek 29780636208889

    Vlak 10 Boek 79780636209183

    Vlak 10 Boek 39780636208896

    Vlak 10 Boek 89780636209190

    Vlak 10 Boek 49780636208902

    Vlak 10 Boek 59780636208919

    Vlak 10 Boek 99780636209206

    Vlak 10 Boek 109780636209213

    26

  • Vuma Vlak 10 Leesboekstel vir die klaskamer9780636216037

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 10 (60)• 1 x Vlak 10 Lesplanne

    Vuma Vlak 10 Klaskamerpak9780636216198

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 10 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 10 (10)• 1 x Vlak 10 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 van elk

    27

  • Vlak 11

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne

    Vlak 11 Boek 19780636209404

    Vlak 11 Werkboek9780636209602

    Vlak 11 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636209619

    Vlak 11 Boek 69780636209459

    Vlak 11 Boek 29780636209411

    Vlak 11 Boek 79780636209466

    Vlak 11 Boek 39780636209428

    Vlak 11 Boek 89780636209473

    Vlak 11 Boek 49780636209435

    Vlak 11 Boek 59780636209442

    Vlak 11 Boek 99780636209480

    Vlak 11 Boek 109780636209497

    28

  • Vuma Vlak 11 Leesboekstel vir die klaskamer9780636216044

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 11 (48)• 1 x Vlak 11 Lesplanne

    Vuma Vlak 11 Klaskamerpak9780636216204

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 11 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 11 (10)• 1 x Vlak 11 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 van elk

    29

  • Vlak 12

    LeesboekeOok beskikbaar as Grootboeke en as ’n Leesboekpak en Grootboekpak

    Werkboek Lesplanne

    Vlak 12 Boek 19780636209633

    Vlak 12 Werkboek9780636209831

    Vlak 12 Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte9780636210318

    Vlak 12 Boek 69780636209688

    Vlak 12 Boek 29780636209640

    Vlak 12 Boek 79780636209695

    Vlak 12 Boek 39780636209657

    Vlak 12 Boek 89780636209701

    Vlak 12 Boek 49780636209664

    Vlak 12 Boek 59780636209671

    Vlak 12 Boek 99780636209718

    Vlak 12 Boek 109780636209725

    30

  • Vuma Vlak 12 Leesboekstel vir die klaskamer9780636216051

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 12 (48)• 1 x Vlak 12 Lesplanne

    Vuma Vlak 12 Klaskamerpak9780636209848

    • 6 van elke Leesboek in Vlak 12 (60)• 1 van elke Grootboek in Vlak 12 (10)• 1 x Vlak 12 Lesplanne

    x6 +

    + +

    LesplanneLeesboeke

    Lesplanne1 van elke Grootboek

    Leesboeke

    van elk

    x6 van elk

    31

  • Vuma se KlaskamerstelleVuma se Klaskamerstelle is die perfekte manier om jou klas op ’n Vuma-leesavontuur te neem. Elke Klaskamerstel sluit hulpbronne vir onderwysers, leerders asook die klaskamer in.

    Die Vuma Afrikaans Huistaal Graad 1 Klaskamerstel (foto nie ingesluit nie) sluit 384 Leesboeke en 96 Grootboeke in.Die Vuma Afrikaans Huistaal Graad 2 Klaskamerstel (foto nie ingesluit nie) sluit 240 Leesboeke en 40 Grootboeke in.Die Vuma Afrikaans Huistaal Graad 3 Klaskamerstel (foto nie ingesluit nie) sluit 240 Leesboeke en 40 Grootboeke in.

    Grootboeke

    Vuma- plastiekhouer met wieletjies

    Plakkate

    Onderwysers-gids

    Leesboeke

    Oudio-stories op CD

    Alfabetfries

    Kontekskaarte

    Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte

    Onderwysers-opleiding-reeks op DVD

    Foto: Vuma Engels EAT Graad 1 Klaskamerstel

    32

  • Vuma Afrikaans Huistaal Graad 3 Klaskamerstel 9780636215399

    Die Vuma Graad 3 (Vlak 9–12) Klaskamerstel sluit die volgende in:• 1 x Vuma-drukbooglêer met Onderwysersgids en inleiding• 1 van elke lesplan, assessering en fotokopieerbare hulpbron vir vlak 9 tot 12• 1 x Vuma se Onderwysersopleiding-reeks op DVD• 11 x A3 Vuma-plakkate• 6 van elke Vuma-Leesboek vir vlak 9 tot 12• 1 van elke Vuma-Grootboek vir vlak 9 tot 12• 1 x Vuma-alfabetfries• 1 x Vuma-plastiekhouer met wieletjies vir maklike bewaring

    Vuma Afrikaans Huistaal Graad 2 Klaskamerstel9780636215290

    Die Vuma Graad 2 (Vlak 5–8) Klaskamerstel sluit die volgende in:• 1 x Vuma-drukbooglêer met Onderwysersgids en inleiding• 1 van elke lesplan, assessering en fotokopieerbare hulpbron vir vlak 5 tot 8• 1 x Vuma se Onderwysersopleiding-reeks op DVD• 11 x A3 Vuma-plakkate• 6 van elke Vuma-Leesboek vir vlak 5 tot 8• 1 van elke Vuma-Grootboek vir vlak 5 tot 8• 1 van elke pak Vuma-kontekskaarte vir vlak 5 tot 8• 1 van elke Vuma-oudio-stories op CD vir vlak 5 tot 8• 1 x Vuma-alfabetfries• 1 x Vuma-plastiekhouer met wieletjies vir maklike bewaring

    Vuma Afrikaans Huistaal Graad 1 Klaskamerstel 9780636200937

    Die Vuma Graad 1 (Vlak 1–4) Klaskamerstel sluit die volgende in:• 1 x Vuma-drukbooglêer met Onderwysersgids en inleiding• 1 van elke lesplan, assessering en fotokopieerbare hulpbron vir vlak 1 tot 4• 1 x Vuma se Onderwysersopleiding-reeks op DVD• 11 x A3 Vuma-plakkate• 6 van elke Vuma-Leesboek vir vlak 1 tot 4• 1 van elke Vuma-Grootboek vir vlak 1 tot 4• 1 van elke pak Vuma-kontekskaarte vir vlak 1 tot 4• 1 van elke Vuma-oudio-stories op CD vir vlak 1 tot 4• 1 x Vuma-alfabetfries• 1 x Vuma-plastiekhouer met wieletjies vir maklike bewaring

    Oudio-stories op CD

    Alfabetfries

    Kontekskaarte

    Lesplanne, assesserings en fotokopieerbare woordkaarte

    33

  • Kontak ons

    T: 021 532 6008E: [email protected]

    Leer meer byza.pearson.com

    Ondersteuning vir onderwysers bywww.classroomsolutions.co.za

    pearsonclassroomsolutions Product Code:M358239755281

    Vuma verskaf omvattende ondersteuning en leiding vir onderwysers, en maak dit ’n volledige oplossing

    vir die onderrig en assessering van lees.