katrolle en meganiese beheerstelsels · 2020. 4. 23. · •meganiese voordeel word met...

12
Katrolle en Meganiese beheerstelsels Kwartaal 2

Upload: others

Post on 18-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Katrolle en Meganiese beheerstelsels

    Kwartaal 2

  • Sleutelkonsepte:

    • Krag word in Newton (N) gemeet deur ’n Newton-veerskaal tegebruik.

    • ’n Enkelwiel- vaste katrol het geen meganiese voordeel nie.

    • Meganiese voordeel word met ’n enkelwiel- beweegbare-katrolverkry.

    • ’n Takelstel kan groter meganiese voordeel verskaf.

    • ’n Pal en sperrat is ’n toestel wat draaibeweging in een rigting beheer.

    • Skyfremme in ’n motor word deur hidrolika beheer.

    • ’n Klos is ’n toestel wat toue styftrek of –hou sodat dit nie knope vormnie.

  • • Krag word in Newton (N) gemeet deur ’n Newton-veerskaal te gebruik.

    Newton Veerskaal

  • Meganiese voordeel (MV)

    Meganiese voordeel = MV

    Laskrag = LK

    Inspanningskrag = IK

    MV=𝐿𝐾

    𝐼𝐾

  • Meganiese voordeel (MV)

    Meganiese voordeel =MV

    Laskrag = LK

    Inspanningskrag = IK

    MV =𝐿𝐾

    𝐼𝐾

    MV =10𝑁

    5𝑁

    MV = 2

    Kragverhouding = 2:1

  • Meganiese voordeel (MV)

    • A = Enkelwiel-vastekatrol

    Bied geen meganiese voordeel nie

    Verander slegs die rigting

    • B = Enkelwiel-beweegbare katrol

    Bied meganiese voordeel

    • C = Katrolstel

    Bied meganiese voordeel

    A B C

  • Sperrat en palstelselhttps://www.youtube.com/watch?v=7UWYEnmqU68&t=2s

    https://www.youtube.com/watch?v=7UWYEnmqU68&t=2s

  • Sperrat en palstelsel• Die pal en sperrat is ’n meganiese beheerstelsel wat bestaan uit ’n

    ratwiel met tande wat skuins loop. Een deel van elke tand is langer as dieander deel. Die lang deel loop geleidelik skuins en die kort deel loopskerp skuins.

    • Die pal is ’n hefboom wat met ’n veer in die tande ingetrek kan word.Die palhefboom kan ook vanweë swaartekrag in die rattande invalwanneer die rat in een rigting draai.

    • Die pal en sperrat laat beweging in een rigting toe, terwyl die pal sluitom te keer dat die rat in die ander rigting beweeg.

    • Voorbeelde: Ratelsleutel, Ratelband, Draaideur, ratelskroewedraaier

  • RemmeHidrolieseremme

  • RemmeSkyfremme: Vellingremme: Dromremme:

    Skyfremme werk op ’nsoortgelyke wyse as dieskyfremme van ’n motor. Dieskyf is aan die naaf van diewiel vas.

    Vellingremme werk met ’nstelsel van hefbome enremblokkies op die vellingvan die wiel.

    Dromremme sit in die naafvan die agterwiel en werkwanneer drukking agtertoeop die pedale toegepasword.

  • Klosse

    • ’n Klos is ’n toestel wat gebruik word om ’n tou vas te maak.

    Bootklos

    Haakklos

    Nokklos

  • Opsomming: