kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/03/dress-up-nr-8-helmet.docx  · web viewbose. kan ....

4
Deel 8 van 93 Maart 2019 2 Kor 5:17 Dress Up! Ef 6:14-17 ‘Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op...” Kol 1:13 Spr 4:23 ~ Bo alles, bewaar jou hart en/of denke, want dit bepaal jou hele lewenswandel Rom 12:2 ~Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is. BEGIN Geestelike groei 2 Kor 3:18 VOLTOOI 1. Die tweede waardevolste: Is ons ................................................................ ..................................................................... ...................................... 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 22-May-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/03/Dress-up-nr-8-helmet.docx  · Web viewBose. kan . afweer. ... God het ons tog nie bestem om gestraf te word nie, maar om deur ons

2 Kor 5:17

Dress Up! Ef 6:14-17 ‘Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op...”

Kol 1:13Spr 4:23 ~ Bo alles, bewaar jou hart en/of denke, want dit bepaal jou hele lewenswandelRom 12:2 ~Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie, maar laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.

BEGIN

Geestelike groei

2 Kor 3:18

VOLTOOI

1. Die tweede waardevolste: Is ons ...........................................................................................................................................................................

2. Indien jou eie denke vol is van gif .........................................................................................................................................................................

3. Hoe verander ons ons denke? .............................................................................................................................................................................

4. Hoe lyk denke wat vernuwe is? ...........................................................................................................................................................................

Deel 8 van 9 3 Maart 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/03/Dress-up-nr-8-helmet.docx  · Web viewBose. kan . afweer. ... God het ons tog nie bestem om gestraf te word nie, maar om deur ons

5. ......................................................................................................................................................................................................................................

6. .....................................................................................................................................................................................................................................

7. ................................................................................................................................................................................................................................................

1 Tes 5:8b-10 ~Ons moet geloof en liefde as borsharnas dra en die hoop op verlossing as helm. God het ons tog nie bestem om gestraf te word nie, maar om deur ons Here Jesus Christus verlos te word. Hy het ter wille van ons gesterwe, sodat ons, of ons by sy koms nog lewe of reeds dood is, saam met Hom kan lewe.Fil 2:5 ~Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was.BAIE DANKIE!!! Bydraes: Elektroniese inbetalings: ABSA tjek rek nr 470 207 655 Bloemfontein Baptiste Kerk Blaai om ASB!MANNE-AAND: 4 Maart om 17:45. Tema: Die Huwelik Navrae: Carel – 0829090296; Rudi – 0826956658.

Ek is ......1. ‘n Kind van die Here (Joh1:12)

2. ‘n Broer van die Here Jesus (Heb 2:11)

3. ‘n Vriend van Christus (Joh 15:14)

4. ‘n Tempel waarin die Heilige Gees woon (1 Kor 6:19)

5. ‘n Lewende steen in Sy Kerk (1 Pet 2:5)

6. Regverdig verklaar deur God (Rom 8:33)

7. Die sout van die aarde (Matt 5:13)

8. Die lig van die wêreld (Matt 5:14)

9. ‘n Beelddraer van God (Ef 4:24)

10. ‘n Getuie vir Christus (Hand 1:8)

11. ‘n Lid van Sy Liggaam (Ef 1:23)

12. ‘n Nuwe skepping (2 Kor 5:17)

13. Versoen met die Here (2 Kor 5:19)

14. ‘n Burger van Sy Ryk (Fil 3:20)

15. ‘n Priester van die Here (Openb 1:6)

16. Uit God gebore (Joh 3:3)

Deel 8 van 9 3 Maart 2019

Page 3: kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/03/Dress-up-nr-8-helmet.docx  · Web viewBose. kan . afweer. ... God het ons tog nie bestem om gestraf te word nie, maar om deur ons

17. ‘n Vyand van Satan (1Pet 5:8)

DIE HERE IS MY MEESTER ... HY IS MY HERDER ... EK IS SY VOLGELING.

EK IS NIE DIE GROOT EK IS NIE, MAAR WAT EK IS, IS EK DEUR DIE GENADE VAN GOD!!!

Deel 8 van 9 3 Maart 2019