kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/09/smile...word-gesond-16-sep-2019.docx · web viewword eensgesind...

2
Deel 4 van 1015 September 2019 SMILE...word gesond Fil 2:1-5 1. Fil 2:1 ‘ Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing...’ Ervaar kalmte in Christus Aangesien julle die troos in Christus ondervind het... Ervaar motivering Aangesien julle die aansporing deur die liefde ondervind het... Ervaar fellowship Aangesien julle die gemeenskap deur die Gees ondervind het.... Ervaar meegevoel Aangesien julle die innige meegevoel en meelewing ondervind het... 2. Fokus op ‘n spesiale pad (Fil 2:2 ‘Maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.’) Word eensgesind Leef in liefde Harte saamgeweef Wees doelgerig 3. Struikelblokke (Fil 2:3+4 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 17-Feb-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/09/Smile...word-gesond-16-Sep-2019.docx · Web viewWord eensgesind Leef in liefde Harte saamgeweef Wees doelgerig 3. Struikelblokke (Fil 2:3+4 ‘Moet

SMILE...word gesond

Fil 2:1-51. Fil 2:1 ‘ Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing...’

Ervaar kalmte in ChristusAangesien julle die troos in Christus ondervind het...

Ervaar motiveringAangesien julle die aansporing deur die liefde ondervind het...

Ervaar fellowship Aangesien julle die gemeenskap deur die Gees ondervind het....

Ervaar meegevoelAangesien julle die innige meegevoel en meelewing ondervind het...

2. Fokus op ‘n spesiale pad (Fil 2:2 ‘Maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.’)

Word eensgesind Leef in liefde Harte saamgeweef Wees doelgerig

3. Struikelblokke (Fil 2:3+4 ‘Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander.’)

Selfsug Eersug Hoogmoed

4. Maar hoe? Fil 2:5 ‘Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was.’

Deel 4 van 10 15 September 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/.../2019/09/Smile...word-gesond-16-Sep-2019.docx · Web viewWord eensgesind Leef in liefde Harte saamgeweef Wees doelgerig 3. Struikelblokke (Fil 2:3+4 ‘Moet

Hebreërs 1:1-3 ‘In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak. Uit Hom straal die heerlikheid van God en Hy is die ewebeeld van die wese van God. Hy hou alle dinge deur sy magswoord in stand. Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoë hemel.’

Deel 4 van 10 15 September 2019