kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/02/dress-up-nr-4-gordel.docx  · web view4. golden...

3
Deel 4 van 93 Februarie 2019 Dress Up! Ef 6:10 -13 ‘Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.’ Hoe weet ons die slang druk ons? Acts 16:16 YLT “And it came to pass in our going on to prayer, a certain maid, having a spirit of Python, did meet us, who brought much employment to her masters by soothsaying” Hand 6:14 God is goed, Hy gee ons goeie wapens. Ons moet in die eerste plek ons heupe omgord met die gordel van waarheid. Gryp die Gordel en Leef dit! 1. Weet Skepper en Redder (Gen 1:26,27; Kol 3:10) 2. Waarheid van wederkoms (1 Pet 1:13b) 3. Hy maak ons Syne (Ef 1:7; 1 Pet 1:19) 4. Wees nugter wakker en verstanding (1 Pet 1:13a) 5. Word gehoorsaam en wees heilig (1 Pet 1:14,15) 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: vothuy

Post on 11-Feb-2019

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Dress Up! Ef 6:10 -13 ‘Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.’Hoe weet ons die slang druk ons?Acts 16:16 YLT “And it came to pass in our going on to prayer, a certain maid, having a spirit of Python, did meet us, who brought much employment to her masters by soothsaying”

Hand 6:14 God is goed, Hy gee ons goeie wapens. Ons moet in die eerste plek ons heupe omgord met die gordel van waarheid.Gryp die Gordel en Leef dit!

1.Weet Skepper en Redder (Gen 1:26,27; Kol 3:10)

2. Waarheid van wederkoms (1 Pet 1:13b)

3. Hy maak ons Syne (Ef 1:7; 1 Pet 1:19)

4. Wees nugter wakker en verstanding (1 Pet 1:13a)

5. Word gehoorsaam en wees heilig (1 Pet 1:14,15)

6. Leef liefde (1 Pet 1:22; Kol 4:5;6)

7. Beklee jouself met ...........? (Gal 2:20)Rom 13:14 Afr 53 “Beklee julle met die Here Jesus Christus, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie..” Blaai om asb.

Deel 4 van 9 3 Februarie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Neem kennis asb:

Ef 5:8-10 (TPT) “Once your life was full of sin’s darkness, but now you have the very light of our Lord shining through you because of your union with him. Your mission is to live as children flooded with his revelation-light! And the supernatural fruits of his light will be seen in you—goodness, righteousness, and truth. Then you will learn to choose what is beautiful to our Lord.”

1. Môre-aand 4 Februarie om 18h00 kom die manne saam. Kontak Carel 082 909 0296 en Rudi 082 695 6658.

Jimmy Powel. Jimmy het al die afgelope 5 – 7 jaar verskillende mans deur verskillende kursusse geneem. Hulle byeenkoms is op Vrydae-oggende vanaf 06h00 – 07h00 in die Timoteus Saal. Op Vrydagoggend, 8 Februarie is daar ‘n spesiale gas, Norm Wakefield, van die VSA by die weeklikse manneoggend wat kom praat oor die onderwerp: What’s a Man to Do. Vir meer inligting, kontak Jimmy Powell by 0827799789.

2. Saambid. Daar is verskillende tye wat jy kan kies:

Woensdae: 18h00 - 19h00 by die kerk.Vrydae: 09h00 -10h00 in die Jabes huis.Saterdae: 08h00 – 09h00 in die Jeugsentrum.Sondae: 08h00 voor Eerste diens, 09h45 voor Tweede diens; 18h00 voor Aanddiens.Kontak Liezel vir meer inligting 051 451 1017.

3. Kursus – Stap vir stap deur die Bybel. Helena Bam is al vir die afgelope 10 jaar besig om so kursus op Donderdag-oggende om 09h00 by die kerk aan te bied.

4. Golden Oldies vir almal oor die ouderdom 60.Donderdae-oggende om 10h00 in die Timoteus saal. Kontak vir Piet Smith 082 569 5770.

5. Dankie – Dankie! Almal wat ons help, baie, baie dankie. Ons versorg dikwels en op deurlopende basis baie mense met kos en klere.

Deel 4 van 9 3 Februarie 2019