kerk.co.zakerk.co.za/wp-content/uploads/2019/02/dress-up-nr-7-skild.docx  · web viewheb 11:24,25...

2
Deel 7 van 924 Februarie 2019 Dress Up! Ef 6:13-16 ‘Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. 1. Wat is geloof? Heb 11:6 ‘As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.’ 2. Glo soos Moses Heb 11:24,25 ‘Omdat Moses geglo het, het hy toe hy groot geword het, geweier om die seun genoem te word van die farao se dogter. Hy het verkies om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om die kortstondige genieting van sonde te hê.’ 3. Fokus op liefde, liefde is groter as geloof Gal 5:6 ‘Al wat werklik van belang is, is dat geloof deur die liefde tot dade oorgaan.’ 4. Groei jou eie geloof 2 Pet 1:3-5 ‘Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Upload: others

Post on 22-Sep-2019

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Dress Up!Ef 6:13-16 ‘Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. ’

1. Wat is geloof? Heb 11:6 ‘As 'n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.’

2. Glo soos MosesHeb 11:24,25 ‘Omdat Moses geglo het, het hy toe hy groot geword het, geweier om die seun genoem te word van die farao se dogter. Hy het verkies om liewer sleg behandel te word saam met die volk van God as om die kortstondige genieting van sonde te hê.’

3. Fokus op liefde, liefde is groter as geloofGal 5:6 ‘Al wat werklik van belang is, is dat geloof deur die liefde tot dade oorgaan.’

4. Groei jou eie geloof2 Pet 1:3-5 ‘Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en deel kry aan die Goddelike natuur. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met .......................

5. Ervaar en sien die gevolge van geloof5.1 ......................................................................................................................................................................5.2 ...................................................................................................................................................................... 5.3 ......................................................................................................................................................................5.4 ......................................................................................................................................................................

Deel 7 van 9 24 Februarie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste