klanke - graad 3 | leer afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · waar kruip die -j- weg? soek die...
TRANSCRIPT
![Page 1: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/1.jpg)
0
Klanke Jj, Gg, Aa, Oo, Dd, Ss, Ee en Ff. Graad 1 Kwartaal 1 Opgestel deur: Marlene van der Berg
![Page 2: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/2.jpg)
Kleur die -j- vir jellie in en skryf met jou vinger oor en oor die j-klank.
![Page 3: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/3.jpg)
1) Kleur die prente in wat met ‘n -j- begin. 2) Skryf dan die -j- netjies in die blokkie met ‘n potlood.
![Page 4: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/4.jpg)
Waar kruip die -j- weg?
Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j.
j j
j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle jy ja juig jammer jaag jag katjie handjie jou badjie matjie boortjie juis
![Page 5: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/5.jpg)
Skryf die j klankie.
![Page 6: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/6.jpg)
Kleur die -g- vir geel in en skryf met jou vinger oor en oor die -g-.
![Page 7: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/7.jpg)
1) Kleur die prente in wat met ‘n –g- begin. 2) Skryf dan die -g- netjies in die blokkie met ‘n potlood.
![Page 8: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/8.jpg)
Waar kruip die -g- weg?
Soek die g-klank in hierdie woorde en omkring die g.
g g
g g g grap gogga gegooi sing deeg
gans gare gegaan glas leeg
nog gange groei gras geel
grof gister gryp vroeg droog
![Page 9: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/9.jpg)
Skryf die g klankie.
![Page 10: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/10.jpg)
Kleur die -a- vir appel in en skryf met jou vinger oor en oor die a-klank.
![Page 11: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/11.jpg)
Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a-klanke.
![Page 12: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/12.jpg)
1) Kleur die prente in wat met ‘n -a- begin. 2) Skryf dan die -a- netjies in die blokkie met ‘n potlood.
![Page 13: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/13.jpg)
Skryf oor al die klanke en maak ‘n sirkel om elke ‘a’.
Soek die a-klanke in die woorde en omkring die a.
a a
a a anker kant arm mat af band kat mamma almanak vat brand pappa ander appel tand ouma
![Page 14: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/14.jpg)
Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -a- klanke.
![Page 15: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/15.jpg)
Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die -a- in die middel.
![Page 16: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/16.jpg)
Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die a-klanke.
![Page 17: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/17.jpg)
Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy ‘n -a- klank in die middel hoor. Skryf die -a- netjies in die blokkie.
![Page 18: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/18.jpg)
Skryf die a klankie.
![Page 19: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/19.jpg)
Kleur die -o- vir otter in en skryf met jou vinger oor en oor die -o-.
![Page 20: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/20.jpg)
1) Kleur die prente in wat met ‘n –o- begin. 2) Skryf dan die -o- netjies in die blokkie met ‘n potlood.
![Page 21: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/21.jpg)
Waar kruip die -o- weg?
Soek die o-klank in hierdie woorde en omkring die o.
o o
o o ossewa tor beton otter koor bossie verstom tonne bore osoon trop ot gom orals tros bot
![Page 22: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/22.jpg)
Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die -o- in die middel.
![Page 23: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/23.jpg)
Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy ‘n -o- klank in die middel hoor. Skryf die -o- netjies in die blokkie.
![Page 24: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/24.jpg)
Skryf die o klankie.
![Page 25: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/25.jpg)
Kleur die -d- vir donkie in en skryf met jou vinger oor en oor die -d-.
![Page 26: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/26.jpg)
Soek die prente wat met ‘n -d- begin en kleur dit in. Kleur die -d- mooi in.
![Page 27: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/27.jpg)
Waar kruip die -d- weg?
Soek die d-klank in hierdie woorde en omkring die d.
d d d d duim hand orde gedink dink druiwe borde bondel band hond sodat doring gebad dors dink koord
![Page 28: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/28.jpg)
Skryf die d klankie.
![Page 29: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/29.jpg)
Kleur die -s- vir son in en skryf met jou vinger oor en oor die -s-.
![Page 30: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/30.jpg)
Soek die prente wat met ‘n -s- begin en kleur dit in. Kleur die -s- mooi in.
![Page 31: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/31.jpg)
Waar kruip die -s- weg?
Soek die s-klank in hierdie woorde en omkring die s.
s s
s s seep messe ster bossies ses sokkie son los stert slang reus vissies
![Page 32: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/32.jpg)
Skryf die s klankie.
![Page 33: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/33.jpg)
Kleur die -e- vir ertjie in en skryf met jou vinger oor en oor die e-klank.
![Page 34: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/34.jpg)
Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e-klanke.
Skryf oor al die klanke en maak ‘n sirkel om elke ‘e’.
![Page 35: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/35.jpg)
1) Kleur die prente in wat met ‘n -e- begin. 2) Skryf dan die -e- netjies in die blokkie met ‘n potlood.
![Page 36: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/36.jpg)
Soek die e-klanke in die woorde en omkring die e.
e e
e e engel emmer elf mes elmboog energie vleg ertjie enkel eenkant koek erdwurm engels een broek ernstig
Lees die rympie saam met juffrou en skryf dan oor al die -e- klanke.
![Page 37: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/37.jpg)
![Page 38: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/38.jpg)
Kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Skryf die -e- in die middel.
![Page 39: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/39.jpg)
Soek die woord wat by die prentjie pas. Skryf dan oor al die e-klanke.
![Page 40: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/40.jpg)
Kyk na die prentjies. Sê die woord hardop. Kleur al die prentjies in waar jy ‘n -e- klank in die middel hoor. Skryf die -e- netjies in die blokkie.
![Page 41: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/41.jpg)
Skryf die e klankie.
![Page 42: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/42.jpg)
Kleur die -f- vir feetjie in en skryf met jou vinger oor en oor die f-klank.
![Page 43: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/43.jpg)
1) Kleur die prente in wat met ‘n -f- begin. 2) Skryf dan die -f- netjies in die blokkie met ‘n potlood.
![Page 44: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/44.jpg)
Waar kruip die -f- weg?
Soek die f-klanke in hierdie woorde en omkring die f.
f f
f f feetjie fabriek familie flits fluister graaf fout fluit oefen draf skrif skryf grof laaf vryf erf
![Page 45: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/45.jpg)
Versier die -f- en sê elkeen van die f woorde hardop. Skryf oor elke f.
![Page 46: Klanke - Graad 3 | Leer Afrikaans 123 · 2015. 10. 14. · Waar kruip die -j- weg? Soek die j-klanke in die woorde en omkring die j. j j j j j jellie jas jagter jakkals juk jaar julle](https://reader036.vdocuments.pub/reader036/viewer/2022062403/6108c6da6cf00b1f78491c51/html5/thumbnails/46.jpg)
Skryf die f klankie.