klein velsorg katalogus

15
www.kleinbederf.co.za

Upload: others

Post on 20-Oct-2021

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Klein Velsorg Katalogus

www.kleinbederf.co.za

Page 2: Klein Velsorg Katalogus

GesigWAS (vir die dag)

ROOIBOS & ROOS Met AMANDELOLIE & ander A-graad essensiële olies

asook Rooibos

HOE OM TE GEBRUIK• 2-3 Pompe per was is meer as genoeg

• Gebruik 2 keer per dag vir die beste resultate

• Ons DagWas kan ook as ‘n NagWas gebruik word

HET JY GEWEET?

100ml

R240.00

Page 3: Klein Velsorg Katalogus

GesigWAS (vir die nag)

ROOIBOS & LEMOEN Met AMANDELOLIE & Sitrusolies (Lemoen) asook Rooibos

HOE OM TE GEBRUIK• 2-3 Pompe per was is meer as genoeg

• Gebruik 2 keer per dag vir die beste resultate

• Moenie enige produk wat sitrusolies bevat gebruik as

jy uit gaan in die son nie!

HET JY GEWEET?

100ml

R160.00

Page 4: Klein Velsorg Katalogus

GesigWAS (sensitiewe vel)

ROOIBOS

HOE OM TE GEBRUIK• 2-3 Pompe per was is meer as genoeg

• Gebruik 2 keer per dag vir die beste resultate

• Ons DagWas kan ook as ‘n NagWas gebruik word

HET JY GEWEET?

100ml

R120.00

Met AMANDELOLIE & ander A-graad essensiële olies

asook Rooibos

Page 5: Klein Velsorg Katalogus
Page 6: Klein Velsorg Katalogus

GesigROOM (vir die dag)

COPAIBA & GERANIUM

HOE OM TE GEBRUIK• 1-2 Pompe is meer as genoeg

• Gebruik 2 keer per dag vir die beste resultate

HET JY GEWEET?

100ml

R185.00

Met Shea- & Kakoabotter asook “Emulgeerwaks”

Page 7: Klein Velsorg Katalogus

GesigROOM (vir die nag)

SITRUSOLIES, COPAIBA & ROOS EKSTRAK

HOE OM TE GEBRUIK

HET JY GEWEET?

100ml

R280.00

Met Shea- & Kakoabotter asook “Emulgeerwaks”

• 1-2 Pompe is meer as genoeg

• Moenie enige produk wat sitrusolies bevat gebruik as

jy uit gaan in die son nie!

Die NagRoom bevat Lemoen- en Roosolie en kan weens die Sitrus-olie slegs in die aand gebruik

word.In die droë wintermaande kan jy ook jou

NagRoom saam met ons GesigOlie gebruik.

Page 8: Klein Velsorg Katalogus

GesigOLIE

HOE OM TE GEBRUIK

HET JY GEWEET?

100ml

R385.00

Met Amandels & Ander Mineraalolies asookFrankincense, Myrrh en Laventel olies

• Gebruik elke 3de dag vir ‘n lekker bederf of indien jou vel

baie droog/beskadig is, meer gereeld

• Gebruik saam met of ipv jou Klein NagRoom

• Een pomp op ‘n slag laat die plooie jare wag!

Ons GesigOlie is geskik vir droë velle en is ‘n heerlike bederf vir veral die koue en droë wintermaande!

Myrrh olie het anti-oksidantiese voordele en is baie goed vir velverjonging, teen-veroudering

asook ekseem.

g

Page 9: Klein Velsorg Katalogus

GesigSKROPSITRUS & KANEEL

HOE OM TE GEBRUIK

HET JY GEWEET?

100ml

R130.00

Met Amandels & Appelkoospitdop asook

Sitrus- en Kaneelolie

• Gebruik 2-3 keer per week na jou NagWas

• Moenie enige produk wat sitrusolies bevat gebruik as

jy uit gaan in die son nie!

Page 10: Klein Velsorg Katalogus

GesigSPROEI

HOE OM TE GEBRUIK

HET JY GEWEET?

100ml

R115.00

Met Rooswater & Amandelmelk

• Gebruik jou Sproei na jou GesigWas, -Skrop en/of -Masker

• Gebruik jou Sproei voor jy jou GesigRoom en/of

-Olie aanwend

Page 11: Klein Velsorg Katalogus
Page 12: Klein Velsorg Katalogus

HOE OM TE GEBRUIK

Klei-Bederfie GesigmaskerR45.00

Beskikbaar in 5 geure:Liefde & Laventel • Houtskool & Mint

Roos & Rooibos • Super SitrusGlans Gelaat (Met Vit E & C)

15g

Klein Bietjie Klei

Page 13: Klein Velsorg Katalogus

HOE OM TE GEBRUIK

Klei-Bederfie GesigmaskerPakket R220.00

5x 15g Klei maskers + Gratis Hout kwassieLiefde & Laventel • Houtskool & Mint

Roos & Rooibos • Super SitrusGlans Gelaat (Met Vit E & C)

Klein Bietjie KleiPakket

Page 14: Klein Velsorg Katalogus

Ekstras vir jou gesigreeks

100% Katoen GesigSkroppie

R38.00 elk

3 KLEURE BESKIKBAARRoom • Navy • Grys

d

Hout Masker-Kwassie

R45.00 elk

Vir gemaklike aanwending van jou Klein Bietjie Klei Masker

d

Page 15: Klein Velsorg Katalogus

Egte Beesleer sakkie (16cm x 15.5cm x 25.5cm)

GesigWAS - met twee opsiesDagWAS & NagWAS

GesigROOM - met twee opsiesDagROOM & NagROOM

GesigOLIE | GesigSKROP

GesigSPROEI

Klein se Klei-bederfie (Glans Gelaat) (Kyk ook uit vir ons ander 4 Klei opsies)

Gesigskroppie (100% Katoen)

s

d

d

d

d

d

VELSORG PAKKET R1999.00