kleur met verskillende helder kleure in… verf met voedselkleursel en laat droog word… knip...

1
Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit… Maak verskeie balle om ‘n raam rondom ‘n kennisgewingsbord aan te bring…of om ‘n ruit… Plak balle twee- twee rug teen rug vas. Hang met toutjies uit die dak – in die gang, die klas of portaal… Druk op manilla / karton. Pons

Upload: amaya-contreras

Post on 31-Dec-2015

72 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit… Maak verskeie balle om ‘n raam rondom ‘n kennisgewingsbord aan te bring…of om ‘n ruit… Plak balle twee-twee rug teen rug vas. Hang met toutjies uit die dak – in die gang, die klas of portaal… - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Kleur met verskillende helder kleure in… Verf met voedselkleursel en laat droog word… Knip uit…

Kleur met verskillende helder kleure in…

Verf met voedselkleursel en laat droog word…

Knip uit…

Maak verskeie balle om ‘n raam rondom ‘n kennisgewingsbord aan te bring…of om ‘n ruit…

Plak balle twee-twee rug teen rug vas. Hang met toutjies uit die dak – in die gang, die klas of portaal…

Druk op manilla / karton. Pons gaatjies - ewe wyd uit mekaar – om die rand en doen rygwerk. Ryg dalk twee balle rug teen rug soos hierbo. Gebruik die oortollige “veter” om die bal mee op te hang.