klik hier om die 2015-aanbieding af te laai

79
Word ‘n trotse Tuks - student Dr Pieter Clase Senior Bestuurder: Studentewerwing en Retensie

Upload: vanngoc

Post on 31-Dec-2016

265 views

Category:

Documents


27 download

TRANSCRIPT

Page 1: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Word ‘n trotseTuks-student

Dr Pieter ClaseSenior Bestuurder:

Studentewerwing enRetensie

Page 2: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Waarom Tuks?

Page 3: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Beroemde Alumni

LJ van Zyl

Aartsbiskop Desmond TutuNelson Mandela

Heyneke Meyer Dr Anton Rupert

Page 4: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Een van die grootste navorsingsintensiewe universiteite in Suid-Afrika

Hoogste navorsingsuitset (11,5%) oor 20 jaar

Meer as 386 ‘National Research Foundation’-gegradeerdenavorsers

Produseer

- 15% van Suid-Afrika se doktorsgrade

- 27% van professionele ingenieurs

- 16% van alle gesondheidsorg professionele persone

Bied 1781 akademiese programme aan wat tot 230 verskillende kwalifikasies lei

Word geag onder die Top 500 universiteite wêreldwyd deur die gesaghebbende QS World Ranking of Universities

7 PRAGTIGE KAMPUSSEMET 9 FAKULTEITE

Uitnemendheid

Page 5: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA-KAMPUSSE

Page 6: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Geniet die lewe maar spandeerkwaliteit tyd met jou boeke

Page 7: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Toelating tot programme is afhanklik van akademiese prestasie.

Graad 11 en 12 punte bepaal jou toelating tot programme.

- Graad 11 punte as jy in Graad 12 aansoek doen

- Graad 12 punte as jy gedurende ‘n gapingsjaar aansoekdoen

Presteer volgens jou vermoë.

Tuks ontvang jaarliks meer as 43 000 aansoeke vireerstejaarstudie en kan slegs 10 500 eerstejaar-studente akkommodeer.

Waarom moet jy akademies vorder?

Page 8: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Dit is belangrik om op ‘n beroep te besluitvoordat jy ‘n program kies.

Hoe besluit ek op ‘n “cool” beroep?

Belangstelling

Aanleg

Persoonlikheid

Werksetiek

Persoonlikevisie

JY IS NOU GEREED OM OP ‘N PROGRAM TE BESLUIT !

Page 9: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Hoe kom ek in ‘n program?

Page 10: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Wat is die twee stelle vereistes viruniversiteitstoelating?

NSS

IEB

1Universiteit-spesifiek

Fakulteit-spesifiek

2

Page 11: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Die NSS/IEB is ‘n 130-krediet sertifikaat wat geagword op vlak 4 deur die National Qualification Framework (NQF).

6 x 20-kredietvakke 120 krediete1 x 10-kredietvak (Lewensoriëntering) 10 kredieteTotaal 130 krediete

Om toegang tot ‘n hoër onderwysinstansie te verkry, vereis “Universities South Africa” (vroeër bekend as “Higher Education South Africa - HESA”) ‘n NSS waar die leerder ten minste sewe vakke neem:

- Vier verpligte vakke:Huistaal, Eerste Addisionele Taal, Wiskunde OF WiskundigeGeletterdheid, Lewensoriëntering

- Drie keusevakke van die aangewese vaklyss (20-kredietvakke)

NSS/IEB-vereiste 1

Page 12: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Om universiteitstoegang vir graaddoeleindes te verkry, vereis“Universities South Africa” (voorheen bekend as HESA) ‘n NSS met ‘n prestasievlak van ten minste 4 (50-59%) in viererkende NSS 20-kredietvakke uit die aangewese vaklys.

Neem asseblief kennis dat Lewensoriëntering die enigste10-kredietvak is.

Aangewese vaklys

RekeningkundeLandbouwetenskapBesigheidstudiesEkonomieVerbruikerstudiesGeskiedenisDramatiese KunsteTaleVisuele KunsteWiskundige Geletterdheid

GeografieWiskundeInligtingtegnologieReligieuse StudiesLewenswetenskappeMusiekFisiese WetenskapIngenieursgrafika en -ontwerp

NSS/IEB vereiste: Universiteitstoegang1

Page 13: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Universiteit-/fakulteitspesifieke vereistes

Berekening van die Toelatingspunttelling (TPT)

Die berekening van ‘n Toelatingspunttelling (TPT) is gebaseerop ‘n kandidaat se prestasievlak in ses erkende 20-kredietvakke (insluitend vakke van die nie-aangewese vaklys, bv RTT, Toerisme, Gasvryheidstudies en Siviele, Elektriese & Meganiese Tegnologie, ens).

Neem kennis dat Lewensoriëntering uitgesluit word wanneer die TPT bereken word aangesien dit ‘n 10-kredietvak is.

Die berekening van die TPT word volgens ‘n 7-punt graderingskaal gedoen:

Prestasievlak Beskrywing Persentasie7 Uitstaande prestasie 80-100%6 Verdienstelike prestasie 70-79%5 Wesenlike prestasie 60-69%4 Voldoende prestasie 50-59%3 Middelmatige prestasie 40-49%2 Elementêre prestasie 30-39%1 Nie behaal nie 0-29%

2

Page 14: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Minimum toelatingsvereistes

Voldoen aan ALLE toelatingsvereistes om tot ‘n program toegelaat te word- Vakvereistes- Toelatingspunttelling (TPT)-vereiste

Voorbeeld:

Fakulteitspesifieke vereistes

Program

Minimum vereistes vir 2015

Prestasievlak

TPTAfrikaans of Engels Wiskunde

NSS/ IEB HIGCSE AS-Level A-Level NSS/IEB HIGCSE AS-Level A-Level

2

Bkommunikasiepatologie(Oudiologie)[4 jaarSluitingsdatums: SA ‒ 30 JunieNie-SA ‒ 30 Junie

5 3 C C 4 3 D D 30

Beroepe: Oudiologie, Oudiometrie en gehoorterapie, werk in onderwys en spesiale onderwys, hospitale, klinieke, plattelandse gemeenskappe of in privaatpraktyke.

Page 15: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid?

Indien jy oor die vermoë beskik om Wiskunde teslaag, gaan daarvoor!

MAAR

indien die gevaar bestaan dat jy Wiskunde kandruip, oorweeg eerder om Wiskundige

Geletterdheid te neem

WANT

dit kan jou steeds toegang gee tot uitstekendestudie-/beroepsgeleenthede

IN

die fakulteite Opvoedkunde, Geesteswetenskappe, Teologie, Regsgeleerdheid

en die Skool vir Inligtingtegnologie.

Page 16: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Wat is die verskil tussen keurings- en oop programme?

Keuringsprogramme• Vroeë sluitingsdatums: 31 Mei en/of 30 Junie• Akademiese keuring gebaseer op skooluitslae• Addisionele keuringskriteria, bv NBT,

Toegevoegdewaarde-vraelys, portfolio’s, ens• Keuringsproses en voorwaardelike toelating slegs

ná die sluitingsdatum

Oop programme• Later sluitingsdatums• Akademiese keuring gebaseer op skooluitslae• Keuringsproses en voorwaardelike toelating begin

by ontvangs van aansoeke

Page 17: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Dit is programme waarvoor jy aansoek kan doen as jy nieaan al die minimum toelatingsvereistes van ‘n spesifiekeprogram voldoen nie.

Verlengde programme word aangebied in die volgendefakulteite:

Ingenieurswese, Bou-omgewing en InligtingtegnologieENGAGE program

Natuur- en LandbouwetenskappeBSc – Verlengde program vir die Biologiese en LandbouwetenskappeBSc – Verlengde program vir die Fisiese WetenskappeBSc – Verlengde program vir die Wiskundige Wetenskappe

Ekonomiese en BestuurswetenskappeBCom – Verlengde Program

GeesteswetenskappeBA –Verlengde Program

Jy moet die NBT skryf om vir die ENGAGE-program oorweeg te word.

Wat is ‘n verlengde program?

Page 18: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Hoe om by Tuks aansoek te doen

Page 19: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

• Maak seker dat jy so vroeg as moontlik aansoek doen, veral as jy ook vir koshuisplasing wil aansoek doen.

• Doen aanlyn aansoek by www.up.ac.za/apply of laai ‘n aansoekvorm af van www.up.ac.za/apply.

• Afskrifte van die volgende dokumente moet opgelaaiword:- ‘n Afskrif van jou ID- ‘n Afskrif van jou Graad 11 finale eksamenrapport- Bewys van betaling van die R300 aansoekfooi

• Papieraansoekvorms moet by die KDS ingehandig word of aan die Universiteit van Pretoria gepos word.

Jy kan die vordering van jou aansoek aanlyn op dieUP-studenteportaal (Student Centre) volg by:

www.up.ac.za > MyTUKS login

Is jy gereed om by Tuks aansoek te doen?

Page 20: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Tuks of Niks!

Page 21: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

NasionaleNormtoets

(National Benchmark Test – NBT)

Ms Ansu Erasmus& Me Tanja Oosthuysen

Akademiese Administrasie

Page 22: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Bespreking: oorsig

Nasionale Normtoets (NBT)

Struktuur en inhoud

Wie behoort/moet die NBT skryf

Registrasie

Uitslae

Page 23: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Die Nasionale Normtoets(National Benchmark Test − NBT)

In opdrag van “Universities South Africa” (voorheen bekend as

“Higher Education South Africa − HESA) ingestel om te help om

skoolverlatersuitslae te vertolk, soos die Nasionale Senior

Sertifikaat.

Dit verskaf inligting om te help met plasing van aansoekers in

toepaslike kurrikulêre bane (bv gewone of langer programme).

Dit meet die vermoë om begrip van akademiese geletterdheid,

kwantitatiewe geletterdheid en wiskunde om te skakel na eise van

tersiêre kursuswerk.

Dis ’n institusionele toets wat UP tans gebruik vir keuring en

toelating.

Page 24: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Die Nasionale Normtoets(National Benchmark Test − NBT)

• Akademiese Geletterdheid - vermoë om suksesvol te wees in die eise van akademiese studie in die medium van onderrig. (Verstaan en begryp Eng & Afr)

• Kwantitatiewe Geletterdheid - vermoë om situasies van 'n kwantitatiewe aard in direkte konteks met hoër onderwys, te bestuur of op te los.

• Wiskunde - vermoë met betrekking tot wiskundige konsepte wat deel is van die NSS Wiskunde kurrikulum.

Page 25: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Struktuur en inhoud van die NBT

Die NBT bestaan uit 2 toetse:

AKG (Akademiese & Kwalitatiewe Geletterdheid)- 1 veelkeusigevrae-toets- 7 afgemete afdelings wat 3 uur en 5 minute duur

WISK (Wiskunde) - 1 veelkeusigevrae-toets- Duur – 3 uur

Studente lê hierdie toets SLEGS af indien Wiskunde ’n vakvereiste is.

Page 26: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Wie behoort/moetdie NBT aflê?

- Alle voornemende studente vir keuringsprogramme,bv Gesondheidswetenskappe en Veeartsenykunde.

- Studente wat aansoek doen en nie voldoen aan die toelatingsvereistes van sekere programme weens hulGraad 11-uitslae nie.

- Alle studente wat aansoek doen vir die ENGAGE ingenieurswese-program wat oor 5 jaar en nie die gewone4 jaar strek nie.

Page 27: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

- Aansoekers vir programme met keuring MOET die toets aflê voor ’n spesifieke datum (soos bekendgemaak in briewe en op die webwerf, gewoonlik die eerste naweek in Julie).

- Alle voornemende studente word aangemoedig en aangeraai om die NBT af te lê in geval voorwaardeliketoelating verbeur word weens onvoldoende uitslae van die finale skooleksamen.

Wie behoort/moetdie NBT aflê? (vervolg)

Page 28: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Registrasie vind via die internet plaas en neemslegs 5 minute in beslag.

www.nbt.ac.zaNBT -inbelsentrum: +27 (0)21 650 3523

Registrasieprosedure

Page 29: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Die NBT publiseer die uitslae op hul webwerf en verskafdie uitslae direk aan die instelling by wie die student aansoek gedoen het.

UP verskaf geen uitslae aan applikante nie. Elke fakulteit pas die uitslae van die NBT volgens hul eie

vereistes toe. Die uitslae word op 3 prestasievlakke aangebied:

- Basies- Intermediêr- Bedrewe

NBT-uitslae

Page 30: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

NBT-uitslae

Prestasievlakke AkademieseGeletterdheid

KwantitatieweGeletterdheid Wiskunde

Maksimum Minimum Maksimum Minimum Maksimum Minimum

Basies 100 64 100 70 100 68

Intermediêr 63 38 69 38 67 35

Bedrewe 37 0 37 0 34 0

Page 31: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Kontak ons

Vir meer inligting, kontak:

Lillith HolworthyKoördineerder: NBT by [email protected]

Page 32: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

FakulteitGesondheids-wetenskappe

Keuring en toelating

Me Celisa AnthonyStudenteadministrasie

Page 33: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Fakulteit Gesondheidswetenskappe: Drie skole

Sluitingsdatum: 31 Mei

• Skool vir GeneeskundeMBChBBCMPSportwetenskap (NUUT)HSert. Sportwetenskap (NUUT)

• Skool vir TandheelkundeBChDBMondhigiëne

• Skool vir GesondheidsorgwetenskappeBfisioterapieBarbeidsterapieBradiografieBverpleegkundeBDieetkunde

Page 34: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Fakulteit Gesondheidswetenskappe:Nasionale Normtoets (NBT) (www.nbt.ac.za)VERPLIGTEND

Alle leerders in matriek of aansoekers wat matriek voltooi het maar wat nog nie op universiteit was nie, is verplig om die NBT afte lê.

Registreer aanlyn by www.nbt.ac.za.

Skryf die toets nie later nie as 11 Julie.

Die uitslag van die eerste NBT wat afgelê is, sal virkeuringsdoeleindes oorweeg word.

Skryf al drie toetse op dieselfde dag.AG – Akademiese GeletterdheidKG – Kwantitatiewe GeletterdheidWisk – Wiskunde

Uitslae word direk aan die universiteit gestuur

Page 35: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Fakulteit Gesondheidswetenskappe:Toegevoegdewaarde-vraelys (TWV)

Leierskap- Leierskapposisies beklee (hoofseun/-dogter, onderhoofseun/-dogter,

prefek ens.) Sport

- Deelname aan sport en vlak (skool, streek, nasionaal of provinsiaal) Kultureel

- Deelname aan kulturele en/of sosiale klubs (skaak, koor, orkes, debat, drama) (sport uitgesluit)

Gemeenskapsdiens- Werk in staats- of private hospitale/praktyke (Cansa, kinderhuis, ens.)

Hoe om die TWV aanlyn te bekom Doen aansoek om oorweeg te word Voldoen aan minimum vak- en vlakvereistes Aansoek word deur fakulteit verwerk Registreer as ’n gebruiker by die studentedienssentrumportaal Verkry toegang om vraelys aanlyn te voltooi

Page 36: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Fakulteit Gesondheidswetenskappe: Voorlopige keuring

Finale Graad 11-gemiddeld (LO, Add Wisk uitgesluit)Die totaal van die 6 vakke, insluitend Engels, Wiskunde en Natuurkunde/Lewenswetenskap (Sportwetenskap) word bereken.

Uitslae behaal in die Nasionale Normtoets (NNT) Punte behaal in Toegevoegde-waarde-vraelys (TWV)

Ranglys’n Meriete Puntetelling (MP) word gebruik om applikante van hoogste na laagste te orden. Voorlopige aanbiedinge word aan die top kandidate gemaak wie se punte gelyk is aan of hoër as die toegewese telling is.[[Waglyskandidate word geïdentifiseer uit die groep kandidate met die volgende hoogstetelling op die merietelys. Die waglys bly aktief tot die eerste week wat klasse ’n aanvangneem.

Onsuksesvolle kandidate gedurende die eerste keuringsrondte in Augustus sal nieoorweeg word wanneer finale matriekuitslae aangekondig word nie.

Page 37: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Fakulteit Gesondheidswetenskappe:Halfjaarkeuring vanaf BSc tot Geneeskunde of

Tandheelkunde (keuring vind in Junie/Julie plaas)

MBChB - 30 plekkeBChD - 5 plekke

Registreer vir enige BSc- (Biologiese Wetenskappe) program met die volgende vakke: Chemie Fisika Molekulêre en selbiologie Wetenskap en wêreldsienings Mense en hul omgewing Mediese terminologie

Alle voorgeskrewe vakke moet geslaag word. Geen vorige registrasie aan ’n universiteit. Keuring uitsluitlik gebaseer op akademiese prestasie.

LW: Weens die struktuur van ander dissiplines is dit onmoontlik om daarvoor aansoekte doen of om in 2de semester daarmee te begin. BSc 4-jaarstudente kwalifiseer nievir halfjaarinname weens struktuur van die program. Halfjaaropsie slegs van toepassing op Geneeskunde en Tandheelkunde.

Page 38: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Fakulteit Gesondheidswetenskappe:4-jaarprogram (Keuring vind in Augustus plaas, gebaseer op uitslae van eerste semester)

MBChB - 20 plekke beskikbaarBChD - 2 plekke beskikbaarGeen plekke word vir ander dissiplines gereserveer nie.

Eerste jaar• Voorlopige keuring gebaseer op suksesvolle voltooiing van die

eerste semester. Merietetelling word bereken volgenseksamenuitslae behaal in Junie.

• Uitslae van tweede semester bevestig voorlopige aanbod.• GEEN vrystelling van enige vakke. Studente begin met eerste

jaar geneeskunde die volgende jaar. • Studente word oorweeg as hulle eers in hierdie kategorie is,

daarna sal hulle in die universitêre oop-kategorie oorweeg word (kategorie wat oop is vir studente van ander universiteite, fakulteite en grade).

Page 39: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Slegs eerstekeuse-aansoeke sal oorweeg word.MBChBBChDBMondhigiëneBArbeidsterapieBFisioterapieBRadiografie

Eerste- en tweedekeuse-aansoeke saloorweeg wordBKliniese Mediese PraktykBDieetkundeBVerpleegkundeBSportwetenskapHoër Sertifikaat in Sportwetenskap

Fakulteit Gesondheidswetenskappe:Eerste- en tweedekeuse-opsies

Page 40: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Beurse, toekennings en

lenings

Dr Pieter ClaseSenior Bestuurder:

Studentewerwing enRetensie

Page 41: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Die Universiteit bestuur befondsing vir studente watop die volgende basis kwalifiseer:

• akademiese meriete• finansieel-behoeftig• spesifike donateurs-kriteria

Toekennings en beurse word befonds uit:

• UP se eie fondse• fondse soos die regering se NSFAS-lenings• fondse geadministreer namens eksterne donateurs of

maatskappye

STUDIE-FINANSIERING

Page 42: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Gewaarborgde voorgraadse prestasietoekenningsBedrae aangedui in die table hieronder is vir 2016.

Kwalifiserendegemiddeldepersentasie

FAKULTEIT

Fakulteit Landbou- enNatuurwetenskappe

FakulteitIngenieurswese, Bou-

omgewing enInligtingtegnologie

FakulteitGesondheidswetenskappe

FakulteitVeeartsenykunde

Ander fakulteite

75%-79.99% R 6 400 - -

80%-84.99% R 16 000 R 6 400 R 16 000

85%-89.99% R 25 000 R 13 000 R 25 000

90%-100% R 40 000 R 20 000 R 40 000

PRESTASIETOEKENNINGS: NUWELING-EERSTEJAARSTUDENTE

Page 43: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

PRESTASIETOEKENNINGS: NUWELING-EERSTEJAARSTUDENTE

Word outomaties toegeken aan geregistreerde nuwe voorgraadsestudente wat hiervoor kwalifiseer

Nuwe eerstejaars wat vir die eerste keer by UP studeer na voltooiing van Graad 12 (finale skooljaar) of wat ’n oorslaanjaar of meer as een oorslaanjaar geneem het

Toekennings word gebaseer op gemiddelde persentasie – nie op aantal onderskeidings Kwalifiserende studente moet SA burgers/permanente inwoners van SA of ’n SADC-land

wees Kriteria — die gemiddelde van werklike persentasies behaal vir alle erkende

NSS/IEB/Cambridge-vakke, uitsluitend:- Lewensoriëntering- Wiskunde Vraestel 3 (in 2014 uitgefaseer)- Addisionele Wiskunde- Praktiese Musiek Gr 4 & 5- Vakke met vakkodes waarvan die eerste drie syfers met “999” begin

Gemiddelde persentasies word nie afgerond nie Toekenning van beurse word gemaak op finale punte; vraestelle wat oorgemerk is

word nie oorweeg nie

Page 44: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Graad 12 Dux-leerder van ‘n spesifieke skool- ‘n Bedrag gelykstaande aan die aanvanklike betaling vir

onderrig- Die finale besluit aangaande die keuse van skole, berus by UP.

JuniorTukkie Graad 11-bemagtigingsweek:- R 15 000 aan 30 leerders met die beste Graad 12-uitslae wat

die Bemagtigingsweek bygewoon het,

Alumni-beurse- Doen aansoek via UP-aanlynaansoeke vir Finansiering van

studies.- www.up.ac.za/feesfunding

Sportbeurse- Kontak TuksSport- www.up.ac.za/sport

UP-ondersteuningsbeurse- Verwys na die Fooie en Befondsingsbrosjure vir meer inligting.

ANDER PRESTASIETOEKENNINGS

Page 45: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Voornemende studente moet eers aansoek doen vir toelating tot die Universiteit. Aansoek vir studie-finansiering kan slegs voltooi word nadat 'n studentenommer toegeken is.

Vir kwalifiserende studente wat gedurende die jaar waarin die toekenning gemaak is, van program verander, sal die waarde soos aanvanklik toegeken vir die eerste program waarvoor ingeskryf is, onveranderd bly. Die toekenning sal dus nie gekanselleer of opwaarts/afwaarts aangepas word om dit in lyn te bring met agtereenvolgende programme waarvoor ingeskryf is nie.

UP-beurse/toekennings is ten volle terugbetaalbaar indien studente 'n program vir watter rede ookal, beëindig.

Geen toekennings sal gemaak word aan studente wat ingeskryf is vir 'n spesiale programme nie.

Die Universiteit behou die reg voor om, sonder vooraf kennisgewing, die regulasies en voorwaardes van toepassing op die toekenning van beurse en lenings te wysig.

ALGEMENE VOORWAARDES

Page 46: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Funza Lushaka- Onderwysersonderrig in prioriteitsareas- Doen aansoek by www.funzalushaka.doe.gov.za- Navrae @ UP CSS (KDS) Groenkloofkampus 012 4204216

Thuthuka:- Studente wat aan die Thuthuka-program op skool deelgeneem het- www.saica.co.za

DAFF- Studies in Landbou, Bosbou en Visserye- www.daff.gov.za

DSD- Studies in Maatskaplike Werk- www.dsd.gov.za

25

BEURSE BESTUUR DEUR NSFAS

Page 47: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Nedbank- Sake-/handelsbestuur- www.nedbank.co.za

REAP- Studente uit die platteland- www.reap.org.za

StudyTrust- Studente uit die platteland- www.studietrust.org.za

Beurse vir gestremdes- Gestremde voorgraadse studente, DHOO-befondsing- Doen aansoek via UP se Aanlynaansoeke vir Finansiering van Studies- www.up.ac.za/feesfunding

BEURSE BESTUUR DEUR NSFAS (vervolg)

Page 48: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

BEURSE DEUR EKSTERNE BORGE

Eksterne borge wat beurse aanbied- www.up.ac.za/feesfunding vir advertensies- Doen aansoek by borg

Indien jy ’n eksterne beurs ontvang, stel UP asseblief in kennis- Voltooi die Beursvorm by www.up.ac.za/feesfunding- Kry ’n amptelike brief van die borg wat die beurs bevestig- Dien in by UP se Kliëntedienssentrum voor registrasie

Page 49: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

NSFAS

Studielenings teen 0% rente

Voorgraadse studente moet SA-burgers wees.

Leningsbedrag word bepaal ooreenkomstig die middele toets* van NSFAS

*Koste (klasgeld, koste van voorgeskrewe boeke, akkommodasie & kostoelaag) minus beurse of ander finansiële hulp of befondsing wat student ontvang minus Verwagte Gesinsbydrae (EFC/VGB)

Indien ’n leningshouer aan al die voorwaardes voldoen en al die vakke in die finale eksamens van die toekenningsjaar slaag word tot 40% van die lening in ’n beurs omskep

Doen aansoek by www.up.ac.za/feesfunding

Page 50: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

LENINGS WAT DEUR UP BESTUUR WORD

Ten einde vir ’n UP-studielening oorweeg te word moet applikantetwee waarborgewers benoem wat aan die voorwaardes wat deurdie Universiteit neergelê is, voldoen

Maksimum lening: R20 000

Doen aansoek by www.up.ac.za/feesfunding

Page 51: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

EDU-LOAN

Studielenings is beskikbaar vir geregistreerde studenteteen ’n gesubsidieerde rentekoers.

Hierdie lenings word in maandelikse paaiementeterugbetaal (gewoonlik deur middel van ’n salarisaftrekking/debietorder deur ’n persoon wat permanent in diens is).

Kontak Edu-Loan by +27 (0)12 420 5175.

Page 52: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

INLIGTING OOR STUDIEFINANSIERING

Webwerf:www.up.ac.za/feesfunding

Publikasie:Fooie- en Befondsingsbrosjure

Navrae:KLIËNTEDIENSSENTRUM

Tel: +27 (0)12 420 3111E-pos: [email protected]

Page 53: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Gewaarborgde toelating tot 'n nie-keuringsprogram vir eerste- of tweedekeuse

Voorwaardes• Aansoeke moet nie later nie as 1 Mei ontvang word in

die jaar voor die aanvang van studies.

• Die finale skooljaar eindeksamen-uitslae moet voldoen aan die minimum vereistes vir toelating tot die gekose program.

• Daar moet voldoen word aan die minimum Nasionale Normtoets (NBT)-vereiste vir die spesifieke program.

• Let asseblief daarop dat toelating tot keuringsprogramme nie gewaarborg kan word nie. Besoek www.up.ac.za vir meer besonderhede.

SPESIALE AANBOD

Page 54: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

KOSHUISPLASING

Akademiese prestasie – 70% en meer

Oorweging vir plasing in ‘n koshuis van die Universiteit van Pretoria volgens die aansoekdatum en beskikbaarheid.

Akademiese prestasie – 85%-100%

Gewaarborgde plasing in 'n koshuis van die Universiteit van Pretoria indien jou aansoek nie later as 30 Mei in die jaar wat studies voorafgaan ontvang word en sodra jy voorlopig toegelaat is vir ‘n program.

Na 30 Mei word plasings gedoen na gelang van beskikbaarheid van plek.

SPESIALE AANBOD

Page 55: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Koshuisinwoning virvoornemende

eerstejaarstudente

Ms Lorraine BartlettKoshuis administrasie

Page 56: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

• Die aansoekvorm wat voltooi word vir toelating tot ʼn studierigting het ʼnspesifieke afdeling wat voltooi moet word sou iemand belangstel in koshuisplek. Daar is geen ander vorm wat voltooi moet word vir aansoek tot ʼn koshuis nie.

• Ongelukkig kan koshuisplek nie gewaarborg word nie aangesien die aanvraag groter is as die beskikbare plekke.

Hoe doen ek aansoek vir koshuisplek?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 57: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

As jy vir ʼn spesifieke koshuis wil aansoek doen dan kan jy dit so aandui op die relevante afdeling op die aansoekvorm. Indien jy nie bekend is met ons koshuise nie, kan jy een van die onderstaande koshuise kies:

Koshuise: Dames Koshuise: Mans Koshuise: Gemeng

Koshuis Kampus Koshuis Kampus Koshuis KampusKlaradyn Hatfield Kollege Hillcrest Tuks Village HillcrestJasmyn Hatfield Taaibos Hillcrest Tuks Naledi MamelodiErika Hatfield Olienhout Hillcrest Onderstepoort OnderstepoortAsterhof Hatfield Boekenhout Hillcrest Tuks

BophelongPrinshof

Madelief Hatfield Mopanie Hillcrest HatfieldStudios

Hatfield

Katjiepiering Hillcrest Maroela Hillcrest Xayata HatfieldNerina Hatfield Kiaat GroenkloofMagrietjie Hatfield Olympus PrinshofInca GroenkloofLilium GroenkloofZinnia Groenkloof*Curlitzia Prinshof

Vir watter koshuis doen ek aansoek?

Page 58: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Ek het aansoek gedoen vir ʼn rigting in Gesondheidswetenskappe – vir watter koshuis doen ek aansoek? Alle studente wat vir ʼn Gesondheidwetenskaprigting aansoek doen en koshuisplek verlang,

word in ʼn Hatfield- of Groenkloofkampus (ondergenoemde koshuise) koshuis oorweeg indiendaar plek beskikbaar is.

Die rede hiervoor is, sou jy nie vir een van die Gesondheidswetenskap rigtings aanvaar word nieen dan ʼn ander studierigtingkeuse wil uitoefen, jy reeds oorweeg is vir ʼn plek in ʼn koshuis.

Die plasings in die Prinshofkampuskoshuise geskied eers in Oktober nadat die keuring vir die daaropvolgende jaar afgehandel is.

Indien jy reeds koshuisplek verkry het en toegelaat word vir ʼn Gesondheidswetenskaprigting, sal jy outomaties oorgeskuif word na een van die koshuise op die Prinshofkampus. Dit sal onderhewig wees aan die beskikbaarheid van plekke.

Die eerste semester lesings vir MBChB word op die Hatfieldkampus aangebied. Vanaf die tweedesemester word alle lesing op die Prinshofkampus aangebied. Daar is busvervoer wat vir die studente beskikbaar is vir eerste studiejaar die eerste semester vanaf die Prinshofkampus na die Hatfieldkampus.

Mediese koshuise: Olympus (mans) & Curlitzia (dames)

Ek het aansoek gedoen vir ʼn rigting in Gesondheidswetenskappe –vir watter koshuis doen ek aansoek?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 59: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Studente wat vir enige rigting in opvoedkunde aansoek doen, word outomaties vir ʼn plek op die Groenkloofkampus oorweeg.

Daar is dames en ‘n mans koshuis op hierdie kampus wat tenvolle geintegreer en Universiteit van Pretoria koshuise is.

Alle lesings van die opvoedkunde rigtings word op die hierdie kampus aangebied. Die kampus se koshuise is goed toegeruste koshuise en is ongeveer 5km van die

Hatfieldkampus af. Studente wat kursusse op die Hatfieldkampus volg word ook oorweeg vir plasing in die koshuise afhangende van die beskikbaarheid van plek.

Daar is gratis busvervoer tussen die Groenkloofkampus en die Hatfieldkampus. Koshuise: Kiaat (mans), Zinnia (dames), Lilium (dames), Inca (dames)

As ek vir ʼn kursus in Opvoedkunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek aansoek?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 60: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Studente wat toegelaat word tot Veaartsenykunde sal by Onderstepoort oorweeg word.

As ek vir veeartsenykunde aansoek doen, vir watter koshuis doen ek dan aansoek?

Koshuisplasings geskied deurlopend op grond van akademiese meriete (dws jou finale Graad 11 punte/gemiddeld) soos die aansoeke ontvang en verwerk word, totdat al die koshuise vol is. Hoe vroeër jy dus aansoek doen, hoe beter is jou kanse vir koshuisplek. Vorms is vanaf Maart van die vorige jaar beskikbaar.

Tydens die programmatiese plasingsproses, word die voorkeurkoshuis, soos aangedui op die aansoekvorm, outomaties eerste, afhangende van die beskikbaarheid van plek, in aanmerking geneem.

Indien die voorkeurkoshuis reeds vol is, word jy outomaties vir ʼn ander koshuis oorweeg waar nog plek beskikbaar is.

Indien daar geen plek in enige koshuis is nie, word jou naam volgens akademiese meriete en aansoekdatum op ʼn waglys geplaas.

Hoe word die koshuisplasings gedoen?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 61: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Indien al die koshuise vol is en jy nie dadelik geplaas word nie, word jou naam volgens akademiese meriete (dws jou einde graad 11 punte) en aansoekdatum op ʼn waglys geplaas.

Sodra ʼn kansellasie ontvang word, word die volgende persoon vanaf die waglys geplaas en is dus ʼn deurlopende proses.

Hoe werk die waglys?

Sodra jy plek in ʼn koshuis kry, word jy skriftelik in kennis gestel. Alle relevante inligting met betrekking tot die volgende word in hierdie skrywe

uiteengesit:- Reserveringsheffings- Wat jy moet saambring- Etes en alle tariewe

Hoe weet ek of ek in ʼn koshuis plek gekry het?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 62: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Omdat die aantal plekke beperk is, is dit nie altyd moontlik om almal in hul voorkeurkoshuis te plaas nie.

ʼn Motiveringsbrief kan gefaks of per e-pos gestuur word waarin die redes verskaf word waarom jy plek in ʼn spesifieke koshuis verlang.

Elke geval sal op meriete oorweeg word en ongelukkig kan die versoek nie gewaarborg word nie.

As ek nie in my voorkeurkoshuis plek kry nie?

ʼn Vasgestelde reserveringsheffing is binne 30 dae vanaf die datum van die skrywe betaalbaar. As dit nie binne die tydperk betaal word nie, word die plek outomaties gekanselleer en aan die volgende persoon op die waglys toegeken.

Indien dit nie moontlik is om die reserveringsheffing binne die tydperk te betaal nie, kan ʼn reëling vir beperkte uitstel getref word.

Wanneer moet ek betaal?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 63: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

‘n Opedag word in die vorige jaar aangebied en alle koshuise is vir besigtiging oop. Gedurende Desember word ʼn registrasievorm en inligtingsbrosjure aan voornemende

studente gestuur rakende die Inligtingsweek wat gewoonlik in Januarie plaasvind.

Wat moet ek weet voordat ek my plek in die koshuis opneem?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Kanselleer asseblief dadelik skriftelik al dui ons brief aan dat jou plek outomatiesna 30 dae gekanselleer word indien jy nog nie betaal het nie. Dit skakel allemoontlike misverstande uit.

Indien jy reeds die reserveringsheffing betaal het, verstrek asseblief die rede virkansellasie, aangesien dit die bedrag wat aan jou terugbetaal word kan beïnvloed.

As ek ʼn plek in die koshuis verkry het en ek wil kanselleer?

Page 64: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Eerstejaar studente kry gewoonlik ʼn dubbelkamer en alle kamertoekennings word deur die koshuise self hanteer.

Gaan ek in ʼn enkel kamer bly?

Dit is belangrik om kennis te neem van die feit dat jy slegs jou plek in die koshuis behou indien jy na Graad 12 nog steeds aan die minimum vereistes voldoen en aan die Universiteit van Pretoria registreer.

Hoe behou ek my koshuisplek?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Die relevante datums en tye sal in jou plasingsbrief verskaf word. Indien dit onmoontlik is om op die spesifieke dae in te trek, moet daar skriftelike

reëlings met die betrokke koshuis getref word. As die nodige reëlings nie getref word nie en/of die plek word nie

opgeneem nie, word die betrokke koshuis plek gekanselleer en die reserveringsheffing word verbeur.

. Wanneer trek ek in?

Page 65: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Hernuwing van plek geskied op grond van akademiese meriete. Die gemiddeld van die eerste semester punte word in aanmerking geneem vir hernuwing van plek vir die daaropvolgende jaar. Dit is dus van uiters belang dat studente vanaf hulle eerste semester akademies goed presteer!

Aangesien die aanvraag groter is as die beskikbare plekke, word die studente met die hoogste gemiddeld geplaas en die res van die studente word op ʼn waglys geplaas. Studente word op ʼn deurlopende basis vanaf die waglys geplaas soos kansellasies ontvang word.

Die afsny gemiddeld wissel van jaar tot jaar, van koshuis tot koshuis en die afsny plasingsgemiddeld kan van 59% tot 66% wissel. Dit is dus veilig om aan te neem dat, indien jou gemiddeld 66% or hoër is, dat jou plek in die koshuis vir die daaropvolgende jaar hernu sal word.

Die koshuisplasingsbeleid word van tyd tot tyd hersien en studente asook ouers sal gedurende April/Mei ʼn

inligtingsbrief ten opsigte van hernuwing van plek ontvang.

As ek eers inwoon, hoe behou ek my plek die daaropvolgende jaar (my 2de jaar)?

Koshuisinwoning vir voornemendeeerstejaarstudente

Page 66: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Navrae kan telefonies, per faks of per e-pos gerig word aan die volgende kontaknommers:

Kliëntedienssentrum (KDS)

Tel +27 (0)12 420 3111Faks +27 (0)12 420 4555E-pos [email protected]

Wie kan ek kontak indien ek navrae tov koshuise het?

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 67: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

HatfieldkampusPrivaatakkommodasie kontakinligting

Ge-akkrediteerde manskoshuis Telefoonnommer E-posSonop (012) 460 5723/7830 [email protected] akkommodasie Telefoonnommer E-posThe Fields (City Property) (012) 362 4473 X 4504 [email protected] Nest (012) 343 5138 [email protected] Point 0800 78833687 www.staysouthpoint.co.zaCampus House (Midcity) (012) 426 3400/ 0828874165 www.midcity.co.za

Alternatiewe akkommodasie

Ge-akkrediteerde akkommodasie Telefoonnommer E-posJakaranda Lodge (012) 330 2424 [email protected]’s Place (City Property) (012) 319 8700 [email protected]

Alternatiewe akkommodasie Telefoonnommer E-posArlon Property (012) 362 5499 X1868 [email protected] Rental (012) 362 6123/ 083 438 2548 [email protected]

Prinshofkampus (medies)

Koshuisinwoning vir voornemende eerstejaarstudente

Page 68: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

JuniorTukkie

Petrus LombardProjekbestuurder:

JuniorTukkie

Page 69: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

WAT BEHELS JUNIORTUKKIE (JT)?

JT = JT-klub + JT Studentevereniging + JT Alumni

JuniorTukkie-klub

vir Graad 10, 11 en 12 leerders

JuniorTukkieStudente-vereniging

vir eerste- tot finalejaarstudente

JuniorTukkieAlumni

vir nagraadse studente

Page 70: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

JuniorTukkie Clubfor Grades 10, 11 and 12 learners

Vereistes

• Vir lidmaatskap: 70% akademiese gemiddeld

• Vir spesiale projekte – 60% vir:

- Wiskunde

- Fisiese Wetenskap

- Engels

Page 71: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Staan leerders in Graad 10 tot 12 by om:

• Verantwoordelike studie- en loopbaankeuses temaak

• Studievaardighede te ontwikkel• Leerders toe te rus vir uitdagings op tertiêre vlak• Grade 12-leerders met hul toelatingsaansoeke vir

studies by UP te help• Inligting oor studie- en loopbaankeuses te verskaf• Leierskapeienskappe te ontwikkel• Rekenaarvaardighede te ontwikkel• Om lewensvaardighede en studievaardighede te

ontwikkel• Proverto-studiegidse in verskeie vakke te verskaf

JuniorTukkie Clubfor Grades 10, 11 and 12 learners

Page 72: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Staan leerders in Graad 10 tot 12 by:• Gemeenskapsprojekte• Wiskunde e-leer-verrykingsprogramme• Wetenskap e-leer-verrykingsprogramme• LectorSA aanlyn-leesprogramme• Inligtingsessies oor toelatingsvereistes• Graad 11-Bemagtigingsweek (Ondersteun deur Investec)• Graad 12-Voorbereidingskonferensie (Ondersteun deur Investec)• Toegang tot waardevolle inligting via die JT-webwerf

www.up.ac.za/juniortukkie

JuniorTukkie Clubfor Grades 10, 11 and 12 learners

Page 73: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

JuniorTukkie Clubfor Grades 10, 11 and 12 learners

• Bied hulp aan graad 9-leerders en hul ouers oor Graad 10-vakkeuses.

• Bied spesiale beurse aan.

• Bied loopbaan-ekspo’s aan.

• Gee raad by individuele skole.

• Bied opedae aan in samewerking met fakulteite.• Bou langtermynverhoudings met voornemende studente.

Page 74: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

www.up.ac.za/juniortukkieJuniorTukkie webblad

Page 75: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

www.up.ac.za/juniortukkieJuniorTukkie website (vervolg)

Page 76: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

E-leerprogramme: Wiskunde (Graad 10, 11 en 12) Fisiese Wetenskap (Graad 10, 11 en 12) Engels (Graad 8 en 9) Wiskunde (Graad 8 en 9) Calculus Wiskunde (Eerstejaarstudente)

LectorSA leesprogramme: Leesontwikkelingsprogramme (Graad 8 tot 12)

Winterskool (Gedurende Junie/Julie skoolvakansies) Graad 12-Wiskunde Grade 12-Fisiese Wetenskap

Somerskool (gedurende September/Oktober skoolvakansies) Graad 12 Wiskunde Graad 12 Fisiese Wetenskap

Page 77: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai
Page 78: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

TuksSport - DVD

Page 79: KLIK HIER om die 2015-AANBIEDING af te laai

Vrae?

UP Opedag: 23 Mei 2016 www.up.ac.za [email protected]