kliëntedienshandves: swartland munisipaliteit | client ...• woongebiede word maandeliks gevee;...

48
Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client Services Charter: Swartland Municipality UMqulu waMalungelo eeNkonzo zaBaxumi: UMasipala wase-Swartland

Upload: others

Post on 06-Sep-2021

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client Services Charter: Swartland Municipality

UMqulu waMalungelo eeNkonzo zaBaxumi: UMasipala wase-Swartland

Page 2: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Afrikaans .........................................3

English ............................................17

isiXhosa ..........................................31

Indeks / Index / Isalathiso

Page 3: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit

3

Page 4: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

“Ons verseker stabiliteit deur die volhoubare lewering van alle primêre en sekondêre dienste aan al ons belanghebbendes.”

Page 5: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Van die uitvoerende burgemeester en munisipale bestuurderDit is ons groot eer om hierdie Kliëntedienshandves van Swartland Munisipaliteit bekend te stel. Dít vervat ons toewyding tot die lewering van uitstaande diens aan ons kliënte, die belastingbetalers. Vir Swartland Munisipaliteit is uitstekende kliëntediens veel meer as net lippetaal – dit is sigbare bewyse van ons bereidwilligheid om in ons kliënte se behoeftes te voorsien. Maar soos hierdie handves sal aandui, het ons kliënte ook ʼn verantwoordelikheid om ons hiermee te help: die verantwoordelikheid om die regte inligting te verskaf; die verantwoordelikheid om te verstaan daar is verskeie prioriteite wat aandag moet geniet; die verantwoordelikheid om redelik te wees, en die verantwoordelikheid om te vertrou dat ons hul belange op die hart dra.Hierdie Kliëntedienshandves is ontwikkel na oorlegpleging met belastingbetalers, belangegroepe en ons personeellede. Gereelde aanpassings sal dit op datum en toepaslik hou en dit is ook ʼn instrument om ons prestasies te meet. Ons streef daarna om professioneel en deursigtig op te tree in al ons skakeling met kliënte en om die hoogste moontlike standaard van diens te lewer. Ons verwelkom u terugvoering. Sien gerus bl. 13 vir die spesiale kommunikasiekanale hiervoor.

Van die kantore van die uitvoerende burgemeester en munisipale bestuurder

Toewyding tot die lewering

van uitstaande diens

5

Page 6: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Wat ons doenOns is veel meer as net ’n “gewone” munisipaliteit. Ons is die munisipaliteit wat glo in die bou van volhoubare vennootskappe met ons kliënte – ons belastingbetalers – onder meer deur die lewering van alle primêre en sekondêre dienste. Hierdie dienste behels:• Munisipale polisiediens, verkeersdiens, hawediens en nooddienste (insluitende brandweer- dienste) waardeur ons sorg vir die veiligheid van ons belastingbetalers. Ons 24/7 nommer is 022 487 9411 (vir munisipale polisiediens) en 022 487 9479 (vir ander nooddienste).• Siviele ingenieursdienste is verantwoordelik vir watervoorsiening, riolering, paaie, storm- waterafvoerstraatreiniging, vullisverwydering, parke en geriewe. Ons direktoraat beskik oor persone wat ingevolge wetgewing geregistreer is en aanspreeklik is daarvoor dat ingenieurs- dienste nie op ’n nalatige wyse voorsien word nie. Kliënte het dus toegang tot die Reg indien die Wet oortree word.

Wie ons isSwartland Munisipaliteit bedien ’n gebied wat strek oor 3 700 vierkante kilometer met ’n totale bevolking van 84 000. Die munisipale distrik sluit in Malmesbury, Moorreesburg, Abbotsdale, Riebeek-Wes, Riebeek Kasteel, Darling, Yzerfontein, Koringberg, Chatsworth, Kalbaskraal en Riverlands.

Page 7: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

• Elektriese ingenieursdienste voorsien elektrisiteit in Malmesbury, Moorreesburg, Darling, Yzerfontein en Ongegund dorp te Riebeek-Wes. Eskom is die elektrisiteitsvoorsiener vir die ander dorpe en die landelike gebiede. Elektrisiteitsvoorsiening is ’n gereguleerde bedryf en diensstandaarde word deur die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) voorgeskryf. Vir die dorpe waar Swartland Munisipaliteit die elektrisiteitsvoorsieningsowerheid is, streef ons om aan die NERSA-standaarde te voldoen.• Volhoubare ontwikkeling, naamlik ekonomiese, maatskaplike en omgewingsontwikkeling. Dit sluit in stadsbeplanning, boubeheer, waardasies, gemeenskapsontwikkeling, voorsiening van bekostigbare behuising en geïntegreerde menslike nedersettings, ’n skoon omgewing en ’n gesonde en veilige werksomgewing vir ons personeel.• Rekeninge en -navrae. Die Kredietbeheerafdeling doen ook sosio-ekonomiese ondersoeke waartydens huishoudings besoek word. Afhangende van die uitkoms van hierdie ondersoeke, word deernissubsidies toegestaan aan huishoudings wat ingevolge die Raad se beleid daarvoor in aanmerking kom. Swartland Munisipaliteit se personeellede is trots daarop om hierdie dienste na die beste van hul vermoë en binne ooreengekome standaarde te lewer. Soos ons missie sê: Ons verseker stabiliteit deur die volhoubare lewering van alle primêre en sekondêre dienste aan al ons belanghebbendes.

Ons kliënte’n Iedere en ’n elke belastingbetaler binne die Swartland munisipale gebied is ons kliënt. Dit maak nie saak hoe groot of hoe klein die kliënt se behoefte is nie, ons wil daarin voorsien. Sommige behoeftes is uiteraard dringender as ander, maar elkeen sal op die beste moontlike manier hanteer word. 7

Page 8: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

StandaardeOns het die volgende diensstandaarde vir die munisipaliteit gestel. Meet ons gerus daaraan! Maar onthou, u as kliënt het ook die verantwoordelikheid om die regte en volledige inligting aan ons te verskaf anders kan ons nie aan hierdie standaarde voldoen nie. Telefoonoproepe • Word gepoog om binne vyf luitone te beantwoord.NavraeSkriftelik (ook per e-pos) • Ontvangserkenning word binne vyf (5) werksdae gegee of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel; • Word binne tien (10) werksdae afgehandel of terugvoering word gegee indien nie afge- handel nie, of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel.Telefonies • Word binne tien (10) werksdae afgehandel of terugvoering word gegee indien nie afge- handel nie, of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel.Persoonlik • Word binne tien (10) werksdae afgehandel of terugvoering word gegee indien nie afge- handel nie.RekeningeNavrae • Terugvoering word binne tien (10) werksdae gegee; • Regstellings word voor die heffing van die volgende rekening gedoen.

Page 9: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Uitstuur van rekeninge • Maandeliks voor die tiende dag van die maand.ElektrisiteitsvoorsieningDaar word gepoog om minstens een gekwalifiseerde elektrisiën voltyds aan diens te hou by elk van die drie diensdepots, nl. Malmesbury, Moorreesburg en Darling/Yzerfontein om probleme met elektrisiteitsvoorsiening te hanteer.Herstel van onbeplande kragonderbrekings (elektriese foute, faling van toerusting, ens.): • 30% van gevalle binne 1,5 uur; • 60% van gevalle binne 3,5 uur; • 90% van gevalle binne 7,5 uur; • 100% van gevalle binne 24 uur.Beplande kragonderbrekings (vir opgradering, instandhouding): • Maksimum twee (2) keer per jaar beperk tot ’n totaal van agt (8) uur per jaar. Swartland Munisipaliteit poog om minstens 48 uur kennis te gee van beplande kragonderbrekings deur middel van kennisgewingborde, kennisgewings in posbusse of kennisgewings saam met diensterekenings met ’n doelwitbereiking van 95%. Swartland Munisipaliteit het egter geen beheer oor Eskom se beplande of onbeplande kragonderbrekings nie.Aansoeke om elektriese aansluitings, opgraderings, wysigings en nuwe ontwikkelings kan gedurende werksure by die Malmesbury-kantoor gedoen word. Die doelwit vir hantering van aansoeke is soos volg: • Kwotasies vir standaardaansoeke – tydens aansoek; • Kwotasies vir nie-standaardaansoeke – binne tien (10) werksdae; 9

Page 10: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

• Voorsiening van standaardaansluitings – binne tien (10) werksdae na vereffening indien struktuur gereed is; • Voorsiening van nie-standaardaansluitings – onderhandelbaar onderworpe aan afleweringstydperke van toerusting.Straat- en ander verligtingHantering van klagtes wat gedurende werksure ontvang word oor foutiewe straatverligting, area-, geboue- en sportterreinverligting: • 95% van gevalle binne vyf (5) werksdae; • 100% van gevalle binne tien (10) werksdae; • Na-ure word klagtes aangaande straatverligting slegs hanteer waar groter gebiede affekteer word.Klagtes aangaande bestaande straatverligting in dorpe waar Eskom die voorsieningsowerheid is, moet verkieslik direk by Eskom aangemeld word. Versoeke vir nuwe straatligte kan by Swartland Munisipaliteit ingedien word. Onderhewig aan beskikbare fondse en Eskom goedkeuring, kan nuwe straatligte volgens ’n skedule aangebring word.StrateSkraap van gruisstrate • Word volgens ’n geskeduleerde program gedoen.Herstel van slaggate • Word volgens ’n geskeduleerde program gedoen.StormwaterOorstromings (noodgeval) • Reageer binne drie (3) ure na aanmelding van voorval.

Gruisstrate word volgens ’n geskeduleerde

program geskraap

Page 11: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

WatervoorsieningHerstel van netwerk • Reageer binne drie (3) ure na aanmelding van voorval.Installering van wateraansluiting by nuwe huishouding • Binne tien (10) werksdae na ontvangs van betaling.RiooldiensteOopmaak van verstopping • Reageer binne drie (3) ure na aanmelding van voorval.Installering van rioolaansluiting by nuwe woonhuis • Binne tien (10) werksdae na betaling van aansoek.Uitsuig van riooltenks • Binne 24 uur na aanmelding van versoek.Sportterreine/swembaddensSny van gras en uitmerk van speel-oppervlaktes • Word volgens voorafgeskeduleerde wedstrydprogramme gedoen.Onderhoud van swembaddens • Beskikbaar vir publiek tussen Oktober en April.Openbare parke en oop ruimtesSny van gras, snoei van struike en bome in oop ruimtes • Word volgens voorafgeskeduleerde program gedoen.

11

Page 12: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

ReinigingsdiensteVerwydering van huis-, tuin- en sake-onderneming vullis • Word weekliks volgens geskeduleerde program gedoen gebaseer op woongebiede; • Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner dorpe.Brandweer / nooddiensteBrandweer • Reaksietyd 15 – 20 minute (binne dorpsgebiede) na ontvangs van oproep of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel. Ander noodgevalle • Kry onmiddellike aandag en terugvoering by afhandeling of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel.Bouplanne / grondgebruikHantering van bouplanne • Ontvangserkenning word binne 48 uur gegee of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel; • Word binne dertig (30) kalenderdae afgehandel of terugvoering word gegee indien nie afgehandel nie.Aansoeke vir grondgebruik • Ontvangserkenning word binne 48 uur gegee of onmiddellik met vaslegging deur ’n SMS-stelsel; • Terugvoering word binne dertig (30) werksdae gegee en die navraag word binne negentig (90) werksdae afgehandel.Hantering van motorregistrasies en -lisensies • 15 – 20 minute per geval.

Page 13: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Kommunikeer só met ons

Noodnommerna-ure:

022 487 9479

Kontak ons per e-pos vir enige munisipale navrae by [email protected]

KoringbergStraatadres: Skoolstraat

Tel: 022 423 8024

Bouplanne: 022 487 9400

Nood: Kantoorure 022 423 8024

Na-ure 022 487 9479

DarlingStraatadres: Kerkstraat

Tel: 022 492 2237

Biblioteek: 022 492 2237

Bouplanne: 022 487 9400

Toerismeburo: 022 492 3361

Verkeersdienste: 022 492 3233

Nood: Kantoorure 022 492 2237

Na-ure 022 487 9479

13

Page 14: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

MalmesburyStraatadres: Kerkstraat

Tel: 022 487 9400

Biblioteek: 022 487 9400

Bouplanne: 022 487 9400

Swembad: 022 487 9400

Toerismeburo: 022 487 1133

Verkeersdienste: 022 487 9417

Nood: Kantoorure 022 487 9400

Na-ure 022 487 9479

MoorreesburgStraatadres: Retiefstraat

Tel: 022 433 2246

Biblioteek: 022 433 1647

Bouplanne: 022 487 9400

Swembad: 022 433 1563

Toerismeburo: 022 433 1072

Nood: Kantoorure 022 433 2246

Na-ure 022 487 9479

Page 15: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Riebeek KasteelStraatadres: Sarel Cilliersstraat

Tel: 022 448 1258

Bouplanne: 022 487 9400

Toerismeburo: 022 448 1584

Nood: Kantoorure 022 448 1258

Na-ure 022 487 9479

Riebeek-WesStraatadres: Voortrekkerweg

Tel: 022 461 2324

Bouplanne: 022 487 9400

Toerismeburo: 022 448 1584

Nood: Kantoorure 022 461 2324

Na-ure 022 487 9479

Noodnommerna-ure:

022 487 9479

YzerfonteinStraatadres: Hoofweg 46

Tel: 022 451 2366

Bouplanne: 022 487 9400

Hawe: 022 451 2553

Karavaanpark: 022 451 2211

Toerismeburo: 022 451 2985

Nood: Kantoorure 022 451 2366

Na-ure 022 487 9479

15

Page 16: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Ons by Swartland Munisipaliteit is nie bang vir verandering nie. Ons is bereid om voortdurend aan te pas om aan die behoeftes van ons kliënte te voldoen. Laat weet ons gerus wat u van ons diens dink. Ons wil seker maak elkeen kry die geleentheid om hul sê te sê. Kontak [email protected] of skakel 022 487 9448.

Page 17: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Client Services Charter: Swartland Municipality

17

Page 18: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

“We ensure social and economic stability and growth through the sustainable delivery of all primary and secondary services to all our interested parties.”

Page 19: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

From the Executive Mayor and Municipal Manager It is indeed an honour for us to introduce the Client Services Charter for the Swartland Municipality. This charter is evidence of our commitment to deliver excellent services to our clients, the rate payers. At Swartland Municipality excellent client services entail much more than lip service. These services bear witness to our willingness to satisfy our clients’ needs. As set out in this charter, our clients also have a responsibility to assist us in this regard: a responsibility to provide the correct information; a responsibility to understand there are various priorities requiring attention; a responsibility to be reasonable, and a responsibility to trust that we have your interests at heart. After consultation with rate payers, interested parties and our staff members, we have developed this Client Services Charter. Regular adjustments will keep it up to date and relevant, and it will be used as an instrument to measure our performance. We endeavour to be professional and transparent in our dealings with you, our clients, and to maintain the highest possible service standards. You are welcome to provide us with feedback. Please see p. 27 for the special communication channels developed for this purpose.

FromtheOfficesoftheExecutiveMayorandMunicipalManager

Ourcommitmentto deliver

excellentservicestoourclients

19

Page 20: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Who we areSwartland Municipality serves an area of 3 700 square kilometres with a total population of 84 000 people. The municipal district includes Malmesbury, Moorreesburg, Abbotsdale, Riebeek West, Riebeek Kasteel, Darling, Yzerfontein, Koringberg, Chatsworth, Kalbaskraal and Riverlands.

What we doWe are much more than just an ordinary municipality. This is a municipality that believes in sustainable partnerships with our clients – our rate payers – by, among other factors, rendering primary and secondary services.

These services include:

• Municipal police service, traffic service, harbour service and emergency services (including fire fighting services) by means of which we safeguard the security of our rate payers. Our 24/7 number is 022 487 9411 (for municipal police services) and 022 487 9479 (for other emergencies).

• Civil engineering services are responsible for providing water, for sewage, roads, cleaning of storm water drainage in streets, refuse removal, parks and facilities. The officials in our Directorate are registered in terms of legislation and are responsible for providing engineering services that are not negligent. Clients therefore have recourse to legislation if the provisions of the Act are contravened.

• Electrical engineering services supply electricity in Malmesbury, Moorreesburg, Darling, Yzerfontein and Ongegund Town in Riebeek West. Eskom is the electricity supplier for the other towns and rural areas. Electricity supply is a regulated industry and service standards are prescribed by the National Energy Regulator of South Africa (NERSA).

Page 21: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

In the towns where Swartland Municipality is the electricity supply authority we strive to comply with the NERSA standards.

• Sustainable development, namely economic, social and environmental development. These include town planning, building control, valuations and community development, provision of affordable housing and integrated human settlements, a clean environment and a healthy working environment for our staff.

• Accounts and enquiries. The Credit Control division undertakes socio-economic survey visits to households in this regard. Depending on the outcome of these surveys, indigent subsidies are awarded to households qualifying for them in terms of the Council’s policy.

The staff members of Swartland Municipality are proud to render these services to the best of their ability and according to mutually accepted standards. Our mission states: We ensure social and economic stability and growth through the sustainable delivery of all primary and secondary services to all our interested parties.

We want to satisfy all ourclients’

needs

Our clientsEach and every rate payer in the Swartland municipal area is our client. We want to satisfy all our clients’ needs, no matter how big or small. Some needs are obviously more urgent than others, but attention will be given to each individual case and it will be handled in the best possible way. 21

Page 22: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

StandardsWe have developed the following service standards for the municipality. Please measure us against these standards! But remember, you as a client also have the responsibility to provide correct and complete information to us, otherwise we cannot meet these standards.Telephonecalls • Attempt to answer within five ringtones. EnquiriesWritten (also by e-mail) • Acknowledgement of receipt within five (5) working days, or immediately after capture by an SMS system; • Answered within ten (10) working days, or feedback is provided if not settled, or immediately after capture by an SMS system.Telephonic • Answered within ten (10) working days, or feedback is provided if not settled, or immedi- ately after capture by an SMS system.Personal • Answered within ten (10) working days, or feedback is provided if not settled.AccountsEnquiries • Feedback is provided within ten (10) working days; • Adjustments are made before the next account is levied.

Page 23: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Distribution of accounts • Monthly before the tenth day of each month.ElectricitysupplyIt is attempted to deploy at least one qualified electrician on a permanent basis at each of the three service depots, namely Malmesbury, Moorreesburg and Darling/Yzerfontein to deal with electricity supply problems.Repair of unforeseen power outages (electrical faults, malfunctioning equipment, etc.): • 30% of cases within 1,5 hours; • 60% of cases within 3,5 hours; • 90% of cases within 7,5 hours; • 100% of cases within 24 hours. Scheduled power outages (for upgrading, maintenance): • A maximum of two (2) per year, limited to a total of eight (8) hours per year. Swartland Municipality endeavours to give at least 48 hours notice of scheduled power outages by means of notice boards, notices in post boxes or notices issued with service accounts, with a 95% success rate.Swartland Municipality, however, has no control over Eskom’s scheduled or unforeseen power outages. Applications for electrical connections, upgradings, changes and new developments can be handed in during office hours at the Malmesbury office. We aim to deal with these applications as follows: • Quotations for standard applications – on application; • Quotations for non-standard applications – within ten (10) working days; • Provision of standard connections – within ten (10) working days after pay- ment if the structure is ready;

23

Page 24: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

• Provision of non-standard connections – negotiable subject to delivery times of equipment.Street and other lightingComplaints regarding faulty street lighting, area, building and sports field lighting will be dealt with as follows: • 95% of cases within five (5) working days; • 100% of cases within ten (10) working days; • Complaints regarding street lighting will only be dealt with after hours when larger areas are affected.Complaints regarding existing street lighting in towns where Eskom is the electricity supply author-ity must preferably be reported directly to Eskom. Applications for new street lights can be handed in at Swartland Municipality. New street lights can be installed according to a schedule subject to available funds and Eskom’s approval.StreetsGrading of gravel streets • Done according to a scheduled programme. Repair of potholes • Done according to a scheduled programme.

Storm waterFloods (emergencies) • Reaction within three (3) hours after incident has been reported.Water supplyRepair of network • Reaction within three (3) hours after incident has been reported.

Storm water floodingwillbe attended

to within three hours after reporting

Page 25: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Installation of new household water connections • Within ten (10) working days after receipt of payment. ProvisionofsewageservicesClearing obstruction • Reaction within three (3) hours after incident has been reported.Installation of new household sewer connections • Within ten (10) working days after payment.Draining of conservancy tanks • Within 24 hours after request has been received.Sportsfields/swimmingpoolsMowing of grass and marking of sports fields • Done according to prescheduled match programmes.Maintenance of swimming pools • Public has access between October and April.PublicparksandpublicopenspacesMowing of lawns and pruning of shrubs and trees • Done according to a prescheduled programme.CleaningservicesCollection of residential, garden and business refuse • Done on a weekly basis according to a scheduled programme based on residential areas;

25

Page 26: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

• Residential areas swept on a monthly basis; • Central business district swept on a daily basis in bigger towns and on a weekly basis in smaller towns.Firefighting/emergencyservicesFire fighting • Reaction time 15 – 20 minutes (in town areas) after receipt of a call or immediately after capture by an SMS system.Other emergencies • Receive immediate attention and feedback when attended to, or immediately after cap- ture by an SMS system.Building plans / land useHandling of building plans • Acknowledgement of receipt within 48 hours, or immediately after capture by an SMS system; • Finalised after thirty (30) calendar days or feedback is provided if not finalised. Applications for land use • Acknowledgement of receipt within 48 hours, or immediately after capture by an SMS system; • Feedback is provided within thirty (30) days and the enquiry is attended to within ninety (90) working days. Handlingofmotorregistrationsandlicences • 15 – 20 minutes per case.

Contactusfor queries about build-

ing plans and land use

Page 27: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

How to contact us:

DarlingPhysical address: Church Street

Tel: 022 492 2237

Library: 022 492 2237

Building plans: 022 487 9400

Tourism bureau: 022 492 3361

Traffic services: 022 492 3233

Emergency Officehours: 022 492 2237

After hours: 022 487 9479

KoringbergPhysical address: School Street

Tel: 022 423 8024

Building plans: 022 487 9400

Emergency Officehours: 022 423 8024

After hours: 022 487 9479

Emergencynumber after

hours: 022 487 9479

For any municipal enquiries, email us at [email protected]

27

Page 28: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

MoorreesburgPhysical address: Retief Street

Tel: 022 433 2246

Library: 022 433 1647

Building plans: 022 487 9400

Swimming pool: 022 433 1563

Tourism bureau: 022 433 1072

Emergency Officehours: 022 433 2246

After hours: 022 487 9479

MalmesburyPhysical address: Church Street

Tel: 022 487 9400

Library: 022 487 9400

Building plans: 022 487 9400

Swimming pool: 022 487 9400

Tourism bureau: 022 487 1133

Traffic services: 022 487 9417

Emergency Officehours: 022 487 9400

After hours: 022 487 9479

Page 29: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Riebeek KasteelPhysical address: Sarel Cilliers Street

Tel: 022 448 1258

Building plans: 022 487 9400

Tourism bureau: 022 448 1584

Emergency Officehours: 022 448 1258

After hours: 022 487 9479

Riebeek WestPhysical address: Voortrekker Road

Tel: 022 461 2324

Building plans: 022 487 9400

Tourism bureau: 022 448 1584

Emergency Officehours: 022 461 2324

After hours: 022 487 9479

YzerfonteinPhysical address: 46 Main Road

Tel: 022 451 2366

Building plans: 022 487 9400

Harbour: 022 451 2553

Caravan park: 022 451 2211

Tourism bureau: 022 451 2985

Emergency Officehours: 022 451 2366

After hours: 022 487 9479

Emergencynumber after

hours: 022 487 9479

29

Page 30: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

At Swartland Municipality we’re not scared of change. We are willing to con-stantly adapt to meet the needs of our clients. Please let us know what you think of our service. We want to ensure everyone has the opportunity to say what’s on their mind. Contact [email protected] or call 022 487 9448.

Page 31: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

UMqulu waMalungelo eeNkonzo zaBaxumi: UMasipala wase-Swartland

31

Page 32: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

“Siqinisekisa uzinzo kwezentlalo nezoqoqosho nohlumo kusety-enziswa ukunikezelwa ngendlela enozinzo kwazo zonke iinkonzo ezingundoqo nezixhasayo kuwo onke amaqela ethu anomdla.”

Page 33: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Intetho kaSodolophu weSigqeba kunye neyoMphathi kaMasipala Kuliqhayiya ngenene kuthi ukuba sazise lo Mqulu waMalungelo eeNkonzo zaBaxumi woMasipala wase-Swartland. Lo mqulu wamalungelo ububungqina bokuzinikela kwethu ekunikezeleni iinkonzo ezikumgangatho ophezulu kubaxumi bethu, abarhafi. Apha kulo Masipala wase-Swartland iinkonzo ezikumgangatho ophambili kubaxumi zithetha umsebenzi omkhulu kunokuthetha nje. Ezi nkonzo zibonisa ukuzimisela nomdla wethu ekoneliseni iimfuno zabaxumi bethu.

Njengoko kuchaziweyo kulo mqulu wamalungelo, abaxumi bethu nabo banoxanduva lokusincedisa kulo mcimbi: uxanduva lokubonelela ngeenkcukacha ezichanekileyo; uxanduva lokuqonda ukuba kukho imisebenzi ephambili efuna ukuqwalaselwa kuqala; uxanduva lokwenza izinto ngokufaneleki-leyo, kunye noxanduva lokuthemba ukuba sininqwenelela okuhle kuphela.

Emva kokubonisana nabarhafi, amaqela anomdla namalungu abasebenzi bethu, siye saqulunqa lo Mqulu wamalungelo eeNkonzo zaBaxumi. Ukuwuphucula rhoqo lo mqulu wamalungelo kuya kuwenza uhlale usemgangathweni yaye unxulumene nelo xesha, yaye lo mqulu wamalungelo uya kusetyenziswa njengesixhobo sokulinganisa indlela esisebenza ngayo.

Sizama ngandlela zonke ukusebenza ngobugcisa yaye singabinamfihlo kuzo zonke izinto esiseben-zisana ngazo nani, abaxumi bethu, kunye nokugcina eyona migangatho iphezulu yonikezelo ngeen-konzo. Nivumelekile ukuba nisinike ingxelo yendlela esisebenza ngayo. Uyacelwa ukuba ujonge kwiphepha le-43 ukuze ubone amanyathelo onxibelelwano akhethekileyo naphuhliselwe le njongo.

Ivelakwi-OfisikaSodolophuweSigqebakunyeneyoMphathikaMasipala

Sizibophelele ukunikezela iinkonzo ezi-

balaseleyokubax-umi bethu

33

Page 34: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Singoobani thinaUMasipala wase-Swartland ungummandla wama 3700 ezkwemitha kunye nenani labantu abangama-84 000 ngokupheleleyo. Esi sithili somasipala siquka ummandla we- Malmesbury, Moorreesburg, Abbotsdale, Riebeek West, Riebeek Kasteel, Darling, Yzerfontein, Koringberg, Chatsworth, Kalbaskraal neRiverlands.

Senza ntoniUmsebenzi wethu ungaphezulu kokuba ngumasipala nje oqhelekileyo. Lo ngumasipala okholelwa kubuhlakani obuzinzileyo nabaxumi bethu – abarhafi bethu – ngokuthi, phakathi kwezinye izinto, sinikezele ngeenkonzo ezingundoqo nezixhasayo. Ezi nkonzo ziquka oku:• Inkonzo yamapolisa kamasipala, inkonzo yezothutho, inkonzo yamanxweme neenkonzo zikaxakeka (kuqukwa neenkonzo zocimo-mlilo) ezi nkonzo zizama ukubek’esweni ukhuseleko lwabarhafi bethu. Inombolo yethu esebenza iiyure ezingama-24/7 yile: 022 487 9411 (ngeenkonzo zamapolisa kamasipala) kunye nale nombolo: 022 487 9479 (ngezinye iinkonzo zikaxakeka). • Icandelo leenkonzo zobunjineli bezakhiwo linoxanduva lokubonelela, amanzi, ugutyulo lwamanzi ahamba phantsi komhlaba, iindlela, iinkonzo zococeko ukugutyulwa kwamanzi esitshi ezitalatweni, ukuthuthwa kwenkunkuma, iipaki kunye namaziko. Amagosa asebenza kwiCandelo loLawulo lethu abhaliswe ngokusemthethweni yaye anoxanduva lokubonelela ngeenkonzo zobunjineli ezikuthathela ingqalelo ukungabinankathalo. Ngenxa yoko abaxumi bethu bamele bafune uncedo emthethweni ukuba imiqathango yoMthetho ayithotyelwa.

Page 35: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

• Icandelo leenkonzo zobunjineli bezombane libonelela ngombane kummandla we-Malmesbury, eMoorreesburg, eDarling, eYzerfontein nedolophu yase- Ongegund kummandla we-Riebeek West. Abakwa-Eskom ngabo ababonelela ngeenkonzo zombane kwezinye iidolophu nakwiindawo zamaphandle/ezilalini. Umsebenzi wobonelelo ngombane lishishini elilawulwayo yaye kukho imigangatho yonikezelo ngeenkonzo emele ukuthotyelwa nemiselwe licandelo loLawulo lezaMandla kuZwelonke loMzantsi Afrika (NERSA). Kwiidolophu apho uMasipala wase-Swartland engugunyaziwe obonelela ngombane, sizimisela ukuthobela imiqathango emiselwe ngabe-NERSA.• Uphuhliso oluzinzileyo, umzekelo uphuhliso lwezoqoqosho, uphuhliso lwezentlalo kunye nophuhliso lwemeko-bume esingqongileyo. Oku kuquka ucwangciso lwedolophu, ulawulo lwezakhiwo, uqingqo-maxabiso eepropati kunye nophuhliso lwamaziko asekuhlaleni, ubonelelo ngezindlu ezifikelelekayo kunye neendawo zentlalo yoluntu ezihlangeneyo, imeko-bume esingqongileyo ecocekileyo kunye nemeko-bume engqonge iindawo zempangelo esempilweni kubasebenzi bethu.• Ii-akhawunti kunye nemibuzo. Icandelo elijongene noLawulo lwaMatyala likwiphulo lokwenza uphando ngokuthi kutyelelwe amakhaya ngokuphathelene nalo mbandela. Ngokuxhomekeke kwisiphumo solu phando, iinkxaso-mali zabo bahluphekileyo zinikezelwa kumakhaya anelungelo lokuzifumana ngokungqinelana nomgaqo-nkqubo weBhunga.

Amalungu abasebenzi kuMasipala wase-Swartland bayazingca ngokunikezela ngezi nkonzo ngeyona ndlela ilungileyo nangokungqinelana neenqobo ekuvunyelwene ngazo ngokufanayo. Inkcazelo yobizo/yomsebenzi wethu imisela oku: Siqinisekisa uzinzo kwezentlalo nezoqoqosho nohlumo kusetyenziswa ukunikezelwa ngendlela enozinzo kwazo zonke iinkonzo ezingundoqo nezixhasayo kuwo onke amaqela ethu anomdla.

Singu-masipala

obalaseleyo kunabanye

35

Page 36: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Imigangatho yonikezelo ngeenkonzoSiqulunqele migangatho yonikezelo ngeenkonzo ilandelayo kulo masipala. Uyacelwa ukuba ujonge indlela esisebenza ngayo ze usithelekise nale migangatho yonikezelo ngeenkonzo! Kodwa khumbula ukuba,nawe njengomxumi unoxanduva lokusinika ulwazi oluchanekileyo nolupheleleyo ngaphandle koko asisayi kuphumelela ukumelana nale migangatho yonikezelo ngeenkonzo.Iminxebaengenayo • Sizama ukuphendula iminxeba isakhale nje amatyeli amahlanu.ImibuzoEbhaliweyo (kananjalo nethunyelwe nge-imeyile) • Uya kwaziswa ngokufunyanwa kwembalelwano yakho kwisithuba seentsuku ezintlanu (5) zomsebenzi, okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zembalelwano zifakwe kuvi mba kusetyen ziswa inkqubo ye-sms; • Uya kuphendulwa kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zokusebenza, okanye uya kufu mana ingxelo yombuzo wakho xa ungalung iswanga, okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zembalelwano zifakwe kuvimba kusetyenziswa inkqubo ye-sms.

Abaxumi bethuUmrhafi ngamnye ongummi kummandla womasipala wase-Swartland ung-umxumi wethu. Sifuna ukwanelisa iimfuno zabo bonke abaxumi bethu, nokuba zibaluleke kakhulu nokuba azibalulekanga kangakanani na. Ngokucacileyo ke, ezinye iimfuno zingxamisekile kunezinye, kodwa sinika ingqqwalasela kwimeko nganye yaye imeko nganye kujongwana nayo ngeyona ndlela ifanelekileyo.

Page 37: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Eyenziwa ngomnxeba • Uya kuphendulwa kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zokusebenza, okanye uya kufu mana ingxelo yombuzo wakho xa ungalungiswanga, okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zombuzo wakho zifakwe kuvi mba kuse tyenziswa inkqubo ye-sms.Eyenziwa buqu • Uya kuphendulwa kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zokusebenza, okanye uya kufu mana ingxelo yombuzo wakho xa ungalungiswanga. Ii-AkhawuntiImibuzo • Kukhutshwa ingxelo ngemibuzo yakho kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zokusebenza; • Iya kulungelelaniswa i-akhawunti yakho phambi kokuba kuqulunqwe i-akhawunti elande-layo.Ukusasazwa (ukuthunyelwa) kwee-akhawunti • Ziya kuthunyelwa rhoqo ngenyanga phambi komhla weshumi wenyanga nganye.UBonelelo ngoMbaneSizama ukutyala ubuncinane igosa elinobugcisa kwezombane elinye nelisebenza ngokusigxina kwisikhululo ngasinye kwezo zintathu zonikezelo ngeenkonzo, umzekelo eMalmesbury, Moorreesburg nase-Darling/Yzerfontein ukujongana neengxaki zobonelelo ngombane. Ukulungiswa kweengxaki zokuwa kombane ngokungalindelekanga (iziphene kuqhagamshelo lombane, izixhobo zombane ezingasebenzi kakuhle, njl, njl.) • umyinge wama-30% eengxaki zokuwa kombane kwisithuba esisiqingatha seyure (1,5); 37

Page 38: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

• umyinge wama-60% eengxaki zokuwa kombane kwisithuba seeyure ezi-3,5; • umyinge wama-90% eengxaki zokuwa kombane kwisithuba seeyure ezi-7,5; • umyinge we-100% leengxaki zokuwa kombane kwisithuba seeyure ezingama-24. Ukuwa kombane okucwangcisiweyo (ngenjongo yokuphuculwa nokulungiswa) • Ubuninzi amatyeli amabini (2) rhoqo ngonyaka, kwisithuba esilinganiselwa kwiiyure ezipheleleyo ezisibhozo (8) ngonyaka. UMasipala wase-Swartland wenza iinzame zokukhupha isibhengezo soku kwisithuba seeyure ezingama-48 ngokuwa kombane okucwangcisiweyo ngokuthi zibhengezwe kwiibhodi zezaziso, kuthunyelwe izaziso ngeposi okanye izaziso zithunyelwe ngaxeshanye neembalelwano zamatyala onikezelo ngeenkonzo, ngempumelelo ekumyinge wama-95%. Nangona kunjalo uMasipala wase-Swartland akalo ulawulo kwiimeko zokuwa kombane ngokucwangcisiweyo kwiindawo ezibonelelwa ngabakwa-Eskom okanye ukuwa kombane okungalindelekanga.Izicelo zo kufakelwa kombane, ukuphuculwa konikezelo ngombane, ukutshintshwa nokuphculwa ngokutsha konikezelo ngombane zingangeniswa buqu ngamaxesha omsebenzi kwi-ofisi yase-Malmesbury. Sizimisele ukujongana nezi zicelo ngolu hlobo: • Iingxelo zamaxabiso zezicelo eziqhelekileyo – ngokwesicelo; • iingxelo zamaxabiso zezicelo ezingaqhelekanga – kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zomsebenzi; • Ubonelelo ngofakelo-mbane oluqhelekileyo – kwisithuba seentsuku ezilishumin (10) zomsebenzi emva kokwenziwa kwentlawulo ukuba sele sikho isixokelelwano; • Ubonelelo ngofakelo-mbane olungaqhelekanga – kuya kuboniswana ngokuxhomekeke kumaxesha okuthuthwa kwezixhobo.

Page 39: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Izibane zasezitalatweni nezinye izibaneIzikhalazo eziphathelene nezibane zesezitalatweni, kwingingqi, izibane zezakhiwo nezibane zamabala emidlalo kuya kujongwana nazo ngolu hlobo: • umyinge wama-95% eengxaki zezibane zasezitalatweni kwisithuba seentsuku esintlanu (5) zomsebenzi; • umyinge we-100% leengxaki zezibane zasezitalatweni kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zomsebenzi; • Izikhalazo eziphathelene nezibane zasezitalatweni kujongwana nazo kuphela emva kwexesha lomsebenzi xa kuchaphazeleke imimandla eliqela kolo phazamiseko.Izikhalazo eziphathelene nezibane zasezitalatweni ezikhoyo kwiidolophu ezibonelelwa ngombane ngabakwa-Eskom mazichazwe kwabakwa-Eskom ngqo. Izicelo zokufakelwa kwezibane ezitsha zasezitalatweni mazingeniswe kwii-ofisi zoMasipala wase-Swartland. Izibane ezitsha zasezitalatweni zingafakelwa ngendlela ecwangcisiweyo ngokuxhomekeke kwinkxaso-mali ekhoyo nokwamkelwa koku ngabakwa-Eskom. IzitalatoUkuphuculwa kwezitalato zegrabile • Kwenziwa ngokungqinelana nenkqubo ecwangcisiweyo.Ukulungiswa kwemingxuma esezindleleni • Kwenziwa ngokungqinelana nenkqubo ecwangcisiweyo.Amanzi esitshiIimpuphuma (iimeko zikaxakeka) • Kuthathwa amanyathelo kwisithuba seeyure ezintathu (3) emva kokuba isehlo eso sele sixeliwe.

Ingxakiyeempuphuma zamanzi esitshi

kujongwana nayo kwisithuba seeyure

ezintathu emva kokuba isehlo eso

sixeliwe

39

Page 40: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Ubonelelo ngamanziUkulungiswa kothungelwano lwemibhobho yamanzi • Kuthathwa amanyathelo kwisithuba seeyure ezintathu (3) emva kokuba isehlo eso sele sixeliwe. Ukufakelwa kwemibhobho yamanzi kwindlu entsha • Kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zomsebenzi emva kokufunyanwa kwentlawulo.Ubonelelo ngemibhobho yogutyulo ephantsi komhlaba Ukususwa kwemiqobo evale imibhobho/iindlela • Kwisithuba seeyure ezintathu (3) emva kokuba isehlo esenzekileyo sixeliwe.Ukufakelwa kwemibhobho yogutyulo ehamba phantsi komhlaba kwindlu entsha • Kwisithuba seentsuku ezilishumi (10) zomsebenzi emva kwentlawulo.Ukukhutshwa kwamanzi kwiitanka ezigcina amanzi phantsi komhlaba • Kwisithuba seeyure ezingama-24 emva kokuba isicelo eso sifunyenwe. Amabala emidlalo / amadama okudadaUkuchetywa kwengca kunye nokupeyintwa kwamabala emidlalo • Kwenziwa ngokungqinelana neenkqubo zemidlalo ecwangciswe kwangaphambili. Ukulondolozwa kwamadama okudada • Uluntu luvumeleke ukuba luwasebenzise phakathi kwenyanga ka-Okthoba no-Epreli.

Page 41: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Iipaka zoluntu kunye namabala avulekileyo oluntu Ukuchetywa kwengca kunye nokuthenwa kwamatyholwana nemithi • Kwenziwa ngokungqinelana neenkqubo zemidlalo ecwangciswe kwangaphambili.IinkonzozokucocaUkuqokelelwa kwenkunkuma kwiindawo zokuhlala, kwimiyezo nakumashishini • Le nkonzo inikezelwa rhoqo ngeveki ngokungqinelana nenkqubo ecwangcisiweyo ngokusekelwe kwiindawo; zokuhlala. • Iindawo zokuhlala zitshayelwa ngenyanga; • UMbindi weDolophu utshayelwa yonke imihla kwiidolophu ezinkulu ze kutshayelwe rhoqo ngeveki kwiidolophu ezincinane. Inkonzoyocimo-mliloInkonzo yocimo-mlilo • Ixesha lokwenza intshukumo (ukuthatha amanyathelo ngesicelo) imizuzu eli-15-20 (kwiindawo ezisezidolophini) emva kokufunyanwa kobizo ngomnxeba okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zesicelo sakho zifakwe kuvimba kusetyenziswa inkqubo ye-sms.Ezinye izicelo ezingxamisekileyo • Ziya kufumana ingqwalasela kwangoko ze unikwe ingxelo xa kujongwana nazo, okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zesicelo sakho zifakwe kuvimba kusetyenziswa inkqubo ye-sms.

41

Page 42: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Izicelozezicwangcisozezakhiwo/zosetyenziso-mhlabaUkujongana nezicwangciso zezakhiwo • Uya kwaziswa ngokufunyanwa kwesicelo sakho kwisithuba seeyure ezingama-48, okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zembalelwano zifakwe kuvimba kusetyenziswa inkqubo ye-sms; • Kuya kwenziwa isigqibo ngesicelo sakho emva kweentsuku zenyanga ngokwekhalenda ezingamashumi amathathu (30) okanye uya kufumana ingxelo ngesicelo sakho xa singaphunyezwanga. Izicelo zosetyenziso-mhlaba; • Uya kwaziswa ngokufunyanwa kwesicelo sakho kwisithuba eeyure ezingama-48, okanye kanye nje emva kokuba iinkcukacha zembalelwano zifakwe kuvimba kusetyenziswa inkqubo ye-sms; • Kukhutshwa ingxelo ngesicelo sakho kwisithuba seentsuku ezingamashumi amathathu (30) ngeli xesha isicelo esi kuya kujongwana naso kwisithuba seentsuku ezingamashumi alithoba (90) zokusebenza. Ukujongananezicelozobhalisoneempepha-mvumezezithuthi • Imizuzu eli-15 – 20 ngombandela ngamnye ekujongwana nawo.

Page 43: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Qhagamshelana nathi ngezi ndlela zilandelayo:

DarlingIdilesi yendawo: Church Street Umnxeba: 022 492 2237IThala leeNcwadi: 022 492 2237Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400 Iqonga lezokhenketho: 022 492 3361Iinkonzo zezothutho: 022 492 3233Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 492 2237Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

KoringbergIdilesi yendawo: School StreetUmnxeba: 022 423 8024Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400 Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 423 8024Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

Iziceloezingx-amisekileyo: Emvakwex-

esha lomsebenzi 022 487 9479

Ngayo nayiphi na imibuzo engeenkonzo zikamasipala, sithumelele umyalezo nge-imeyile kule dilesi: [email protected]

43

Page 44: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

MoorreesburgIdilesi yendawo: Retief Street

Umnxeba: 022 433 2246

IThala leeNcwadi: 022 433 1647

Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400

Idama lokudada: 022 433 1563

Iqonga lezokhenketho: 022 433 1072

Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 433 2246

Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

MalmesburyIdilesi yendawo: Church StreetUmnxeba: 022 487 9400IThala leeNcwadi: 022 487 9400Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400Idama lokudada: 022 487 9400Iqonga lezokhenketho: 022 487 1133Iinkonzo zezothutho: 022 487 9417Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 487 9400Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

Page 45: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Riebeek KasteelIdilesi yendawo: Sarel Cilliers Street

Umnxeba: 022 448 1258

Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400

Iqonga lezokhenketho: 022 448 1584

Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 448 1258

Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

Riebeek WestIdilesi yendawo: Voortrekker Road

Umnxeba: 022 461 2324

Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400

Iqonga lezokhenketho: 022 448 1584

Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 461 2324

Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

YzerfonteinIdilesi yendawo: 46 Main Road

Umnxeba: 022 451 2366

Izicwangciso zezakhiwo: 022 487 9400

Izibuko: 022 451 2553

Ipaka yokuchitha iholide: 022 451 2211

Iqonga lezokhenketho: 022 451 2985

Iziceloezingxamisekileyo Ngamaxeshaomsebenzi: 022 451 2366

Emvakwexeshalomsebenzi: 022 487 9479

Iziceloezingxamiseki-leyo:Emvakwexesha

lomsebenzi 022 487 9479

45

Page 46: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner

Thina apha kuMasipala wase-Swartland asinaloyiko ngotshintsho. Sizimisele ukusoloko silungiselela ukujongana neemfuno zabaxumi bethu. Uyacelwa ke ngoko ukuba usazise ukuba ucinga ntoni na ngendlela esinikezela ngayo iinkonzo. Sifuna ukuqinisekisa wonke ubani ukuba unalo ilungelo lokuvakalisa izimvo zakhe/ukuthetha oko akucingayo. Qhagamshelana nathi kule dilesi yewebhusayithi: [email protected] okanye usitsalele umnxeba kule nombolo: 022 487 9448.

Page 47: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner
Page 48: Kliëntedienshandves: Swartland Munisipaliteit | Client ...• Woongebiede word maandeliks gevee; • Sentrale besigheidsarea word daagliks gevee in groter dorpe en weekliks in kleiner