kode van beste praktyk : rpo nasionale kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede...

26
KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 JC van der Ryst 1ste Vise-Voorsitter

Upload: lebao

Post on 17-Apr-2018

240 views

Category:

Documents


15 download

TRANSCRIPT

Page 1: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

KODE VAN BESTE PRAKTYK :

RPO Nasionale Kongres : 2014

JC van der Ryst

1ste Vise-Voorsitter

Page 2: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

INHOUD

� Inleiding

� Nasionale Ontwikkelingsplan en Veestrategie

� Omgewingsinvloede

� Produksiedoeltreffendheid

� Bewaring van Natuurlike Hulpbronne

� Dierewelsyn en gesondheid

� Veediefstal

� Welsyn van werknemers

� Veilige en hoe gehalte produk aan verbruikers

Page 3: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

INLEIDING� Federasie van Rooivleisprodusente van Suid-Afrika (RPO en NERPO) – Kode van Beste

Praktyk geloods – volhoubare en winsgewende rooivleisproduksie te verseker.

� Kode is aangepas om aan nuwe uitdagings en behoeftes wat rooivleisprodusente in die gesig staar, te voldoen.

� Landbouers is bewaarders van natuurlike hulpbronne – het verantwoordelikheid teenoor die natuurlike en sosiale omgewing.

� Landbouers – toenemend gekonfroteer met omgewingsveranderinge ASOOK groter druk van die res van die waardeketting, verbruikers en algemene publiek.

� dit dra oor die langtermyn by tot groter stabiliteit, asook groter sosiale- en omgewingsvolhoubaarheid.

� Lei tot voedselsekuriteit en die volhoubaarheid en winsgewendheid van die rooivleisprodusent.

� Basiese beginsels is in Kode vervat – bevat Standaard Operasionele Prosedures (SOP’s) wat produsente instaat stel om voortdurend te verbeter en aan Kode se vereistes te voldoen.

Page 4: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

VOORSKRIFTE VAN DIE NASIONALE ONTWIKKELINGSPLAN 2030 EN DIE VEE-ONTWIKKELINGSTRATEGIE VIR SUID-AFRIKA

� Nasionale Ontwikkelingsplan - breë visie van ekonomiese groei, vermindering van armoede en die vermindering van ongelykheid teen 2030.

� Bevat spesifieke strategieë wat betrekking het op landbou en volhoubaarheid van die omgewing.

� Vee-ontwikkelingstrategie vir Suid-Afrika – voortgevloei uit die Nasionale Ontwikkelingsplan.

� Landbouers het sekere verantwoordelikheid teenoor omgewing – moet bydrae tot natuurlike en soio-ekonomiese omgewing en voedselsekerheid

� Federasie (RPO en NERPO) se lede behoort hulself te verbind om by te dra tot oogmerke van beide beleidsdokumente.

Page 5: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

OMGEWINGSINVLOEDE

� Klimaatsveranderinge

� Vrystelling van kweekhuisgasse – aanduiding Suidelike Afrika warmer en droeër gaan word

� Dié aspek ook ‘n prioriteit vir die Regering : Witskrif oor Nasionale Klimaatsveranderinge (2011)

� Invloed hê op produktiwiteit in terme van groei, reproduksie en melk - veral in geval van rasse wat nie baie goed by die natuurlike omgewing aangepas is nie

Page 6: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

OMGEWINGSINVLOEDE (vervolg)

� Vrystelling van kweekhuisgasse

� Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse – kan beperk word deur toepassig van sekere matreëls, naamlik

� Verbeterde produksiedoeltreffendheid

� Plant van gewasse waar minimum masjinerie betrokke is by voorbereiding van landerye

� Besparing van energie

� Optimale gebruik van vervoer – beperk tot die minimum

� Voorsiening van hoër gehalte veevoer

� Gebruik van voer wat self aangeplant is

� Insluiting van sekere olies en vette by byvoedings

� Gee voorkeur aan goed-aangepaste rasse

Page 7: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

PRODUKSIEDOELTREFFENDHEID

� Produksiedoeltreffendheid van SA rooivleisprodusent moet meer mededingend plaaslik en internasionaal wees

� Biologiese doeltreffendhied – waarskynlik mees kritiese faktor – produsente kan dit gedeeltelik beheer

� Lae omsette – gewoonlik gevolg van lae reproduksiesyfers, hoë mortaliteite en verkeerde samestelling van kudde

� Boerdery se koolstof voetspoor sal kleiner wees indien produsente daarna streef om reproduksie en kalf/lamsyfers te verbeter en biologiese doeltreffendheid te bevorder

Page 8: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

BEWARING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE

• Biodiversiteit en ekosisteme

� Bewaring van die biodiversiteit (flora- en fauna) en ekosisteme -internasionale aangeleentheid geword.

� Suksesvolle funksionering, veerkragtigheid en volhoubare benutting van natuurlike hulpbronne in die toekoms, net soos verlede - afhang van voldoende genetiese diversiteit en gesonde ekosisteme.

� Holistiese benadering noodsaaklik

• Veldbestuur

� Veldbestuur grootliks bepaal deur produktiwiteit en welstand van die ekosisteem of bioom DUS hoe beter toestand van die veld, hoe beter veeproduksie

Page 9: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

BEWARING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE (vervolg)

• Ondersteunende voervoorsiening

� Potensiaal van die veld beperk/oorbewei - behoort ondersteun te word deur aangeplante weiding.

� Droogtebestande gewasse behoort gevestig te word in gebiede vatbaar vir seisoenale, jaarlikse en lang termyn droogtes.

� Oesreste - waardevolle aanvullende voerbron asook hoë potensiaal gras- en peulplantspesies

� Beginsel - om veeproduksie te ondersteun wanneer veld beperkte hoeveelheid voer bied (tydperke wat weiding moet rus/wanneer veeverminder moet word)

• Bosindringing en die verspreiding van uitheemse spesies

� Bosindringing en verspreiding van uitheemse spesies - vernietiging van habitat en agteruitgang van die veerkragtigheid, produktiwiteit en waterhouvermoë van die weiveld, biome en ekosisteme.

Page 10: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

BEWARING VAN NATUURLIKE HULPBRONNE (vervolg)

• Waterbestuur

� Landbou verbruik + 75% van reënval (hiervan - 60% vir natuurlike plantegroei, 12% vir droë oesproduksie, 3% vir besproeiing)

� Noodsaaklik landbouers maatreëls in plek hê om water te bespaar.

• Voorkoming van besoedeling

� Doeltreffende afvalbestuur, oordeelkundige gebruik van onkruiddoders en metodes om bemesting toe te dien

� Beheer van afvalwater deur intensiewe ondernemings

Page 11: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

DIEREWELSYN EN GESONDHEID

� Besef - noue verband tussen dieregesondheid en dierewelsyn.

� Erkende “vyf vryhede”

� vryheid van honger, dors, en wanvoeding

� vryheid van vrees en ontsteltenis

� vryheid van fisiese en termiese ongerief

� vryheid van pyn, beserings en siektes

� vryheid om normale gedragspatrone uit te leef

� Hantering en aanwending van diere

� Beter versorging van lewendehawe – lei tot verhoogde produktiwiteit en derhalwe ekonomiese voordele

Page 12: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

DIEREWELSYN EN GESONDHEID (vervolg)

• Voorsiening van voer en water

• Gesondheid en siektes

• Bio-sekuriteit en siektebeheer

• Beheer van predatore

Page 13: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

VEEDIEFSTAL

� Veediefstal - onaanvaarbare hoë vlakke in landelike gebiede bereik.

� Kommerwekkend - kommunale sektor baie weerloos teen veediefstal.

Page 14: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

WELSYN VAN WERKNEMERS

� Oorhoofse beginsel – landbouers seker maak dat die regte en welsyn van plaaswerkers en hul gesinne gehandhaaf word

� Verseker dat hulle sal bydra tot sosiale en ekonomiese ontwikkeling van plaaslike gemeenskap en dié in die nabye omgewing.

Page 15: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

VEILIGE EN HOË GEHALTE DIEREPRODUKTE AAN DIE VERBRUIKER� Veilige en heilsame voedsel is basiese mensereg

(ingeskryf in die Grondwet van Suid-Afrika)

� DUS - verantwoordelikheid en toewyding van alle rolspelers binne waardeketting

� Produsent se verpligting en toewyding – vervat in al die beginsels en maatreëls van die Kode.

Page 16: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

AFSLUITING

� Bewaring van ekosisteme, beskerming van natuurlike hulpbronne, dierewelsyn en opleiding en sosio-ekonomiese ontwikkeling van werknemers.

� Aanvaar verantwoordelikheid om skepping te onderhou

Page 17: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

BAIE DANKIE !!!

Page 18: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en
Page 19: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

Gras Vleis Rand

WerkersWetgewing

Sosio-ekonomiese omstandighede

Politieke-omstandighede

Page 20: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

WerkersWetgewing

Sosio-ekonomiese omstandighede

Politieke-omstandighede

Page 21: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

WINSGEWENDE VLEISBEESBOERDERY IS AFHANKLIK VAN DIE DOEL-TREFFENDE BESTUUR VAN DIE 3-SKAKELS VAN DIE PRODUKS IEKETTING

ENERGIE

OMSKAKELINGOmskakeling van sonlig, reën en

grondvoedingstowwe na gras

DIERE

PRODUKSIEOmskakeling van gras na vleis

BEMARKING

Behaal die beste prys vir diere-produkte deur differensiasie

van ander soortgelyke produkte

Elke RPO lid het ‘n geskrewe Gesondheids - en Produksie -

bestuursprogram in plek

Page 22: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

Internal Parasites

Roundworms in general ^

PROVINCE Mpumalanga Gauteng Limpopo North West Free State Kwazulu-Natal Eastern Cape Western Cape Northern Cape

Average 2.2 (10) 2.3 (3) 2.0 (1) 3.0 (5) 2.9 (7) 2.6 (19) 2.5 (4) 2.3 (3) 2.0 (1)

Level of importance scale: 1 = one case, 2 = more than one case but less than ten and 3 = more than 10 cases reported

Beef 1.0 (1) 2.0 (1) 2.5 (6)

Dairy 1.0 (1) 1.0 (1) 2.0 (1)

Sheep 2.7 (6) 2.3 (3) 2.0 (1) 3.0 (3) 3.0 (6) 2.9 (9) 2.5 (2) 2.5 (2) 2.0 (1)

Goat 2.0 (2) 3.0 (2) 2.7 (3) 3.0 (1) 2.0 (1)

Mpumalanga

Balfour, Balfour Dierekliniek

Beef: 1, Sheep: 2, Goat: 2

Delmas, Delmas Konsultasie Dienste

Sheep: 3

Ermelo, Joubertstraat Dierekliniek

Sheep: 3

Grootvlei, Grootvlei Dierekliniek

Sheep: 3

Middelburg , Middelburg Dierehospitaal

Sheep: 3

Nelspruit, Nelspruit Animal Hospital

Dairy: 1

Haemonchus infestation with severe anaemia and emaciation: malnutrition a contributing factor.

Genereer ‘n Nasionale Maandverslag

Page 23: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

kjkjnmnBethal, Ermelo, Piet Retief, Standerton, Volksrust, Bronkhorstspruit, Bela-Bela, Machado, Tzaneen, Leeudoringstad, Rustenburg, Bloemfontein, Bothaville, Frankfort, Harrismith, Hoopstad,, Parys, Reitz, Villiers, Vrede, Winburg, Dundee, Estcourt, Howick, Mooi River, Pongola, Underberg, Vryheid,, Jeffreys Bay, Somerset East,, Ceres,, George, Heidelberg, Malmesbury, Riversdal, Swellendam, Vredenburg, Calvinia

Insekoordraagbare siektes Knopvelsiekte

(February 2014)

Page 24: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

Siekteverspreiding word nou ook op ‘n

interaktiewe landskaart vertoon

Page 25: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

Kalf Dek Speen

KalfDek Speen

Knopvelsiekte

RooiwaterBloubosluise

Meergasheer bosluise

LewerslakRondewurms

Galsiekte

Hartwater

Sponssiekte

Mankhede

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Peervormige maagslak

Luise en skurfte myte

Longontsteking

Drie-dae-stywesiekte

Longontsteking

Page 26: KODE VAN BESTE PRAKTYK : RPO Nasionale Kongres : 2014 · ekonomiese groei, vermindering van armoede en die ... Lewendehawe dra by tot die vrystelling kweekhuisgasse –kan ... en

SpeenLam Paar

Speen Paar Lam

Insekoordraagbare siektes –Bloutong, Slenkdalkoors, Wesselsbronsiekte

Bloednier

Verlammingsbosluise

Meergasheer bosluise

BrandsiekmyteBrandsiekmyte

Bytende luise

RondewurmsLewerslak

Longontsteking LongontstekingMankhede

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun

Jul Aug Sep Okt Nov Des Jan Feb Mar Apr Mei Jun