kom ervaar jesus in die antieke wÊreld! · 2013. 11. 1. · van israel verkondig: julle het self...

26
KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014 Toerleiers: Ds. Willem Badenhorst (Moreletapark) Dr. Chris Malan (Lynnwoodrif- 0721987279)

Upload: others

Post on 02-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • KOM ERVAAR JESUS IN DIE ANTIEKE WÊRELD! ISRAEL & EGIPTE: 23April – 3 Mei 2014

    Toerleiers: Ds. Willem Badenhorst (Moreletapark)

    Dr. Chris Malan (Lynnwoodrif- 0721987279)

    http://images.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=wailing wall, jerusalem&source=images&cd=&cad=rja&docid=bzIZvDc1du02VM&tbnid=yTSDWUZSXW1QUM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.123rf.com/photo_14986201_man-praying-in-front-of-the-wailing-wall-jerusalem-israel.html&ei=OR_uUc7eKOOK0AXx8YCADg&psig=AFQjCNEcjn0l4JQ2r1sAPEzoJBQDm3NGRQ&ust=1374646407200214http://images.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=sea of galilea, israel&source=images&cd=&cad=rja&docid=ki9nAl7FWGnygM&tbnid=r8Mh19Zpt7fuyM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.eshetincoming.com/template/default.aspx?PageId=40&catId=8&maincat=1&ei=0B_uUcXGGKrS0QXswoGIDg&psig=AFQjCNGo46TD9CGOL_T32OmjhfsVKpT4dg&ust=1374646583164294http://images.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=piramides+in+kairo&source=images&cd=&cad=rja&docid=AAn7D8rb5zrX5M&tbnid=VHdmf2iN68uwTM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.2travelegypt.com/shore-tours/sokhna-port-tour-cairo-pyramids/&ei=0CLuUbDxJdSZ0QXwkoGQDg&bvm=bv.49478099,d.ZGU&psig=AFQjCNFjItDuSJE9kd-RiZbuayELk9sPBA&ust=1374647365649739

  • Jesus in die feeste van Israel.

  • vre

    de

    k

    rag

    ru

    s

    PAASFEES Paasfees [Passover] Fees van die Ongesuurde Brood

    Fees van die Eerstelinge

    PINKSTER Fees van die Weke / Pinkster

    TABERNAKELS [HUTTE] Fees van die Trompette/Basuine

    Die Groot Versoendag

    Loofhuttefees/ Insameling

    DRIE FEESSEISOENE

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=2RtoHYEzYOxR2M&tbnid=z8rGn8tYWzWYOM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.treklens.com/gallery/photo593123.htm&ei=Q8JJUtBIhonQBbLZgIgC&psig=AFQjCNHRULQEgpCWLL-MFXRTCXdga3OV5g&ust=1380651792412028

  • Van die dag ná die sabbat af, die dag waarop julle die are as beweegoffer vir

    die Here aanbied, moet julle sewe volle weke tel. Die dag ná die sewende

    sabbat, op die vyftigste dag, moet julle vir die Here 'n graanoffer bring uit die

    pas geoeste graan. Elke gesin moet twee brode vir 'n beweegoffer na die

    heiligdom toe bring. Dit moet van drie kilogram meel met suurdeeg gebak

    wees en is 'n gawe aan die Here uit die eerste opbrengs van die oes. Behalwe

    al die brode moet daar ook sewe jaaroud lammers sonder liggaamsgebrek, 'n

    jong bul en twee ramme gebring word. Hulle moet as brandoffers aan die Here

    gebring word met die graanoffer en die drankoffers wat daarby behoort. Dit is

    'n offer wat deur My, die Here, aanvaar word. Julle moet ook 'n bokram as

    sondeoffer bring en twee jaaroud lammers as maaltydoffer. Die priester moet

    die twee lammers saam met die brode uit die eerste opbrengs van die oes as

    beweegoffer vir die Here aanbied. Dit is 'n gewyde gawe aan die Here en dit

    kom die priesters toe. Op hierdie dag moet julle 'n gewyde byeenkoms hou.

    Niemand mag dan werk nie. Dit moet vir altyd 'n vaste instelling wees, waar

    julle of julle nageslag ook al woon. Levitikus 23:15-21

    1: Historiese Agtergrond

  • In die derde maand ná die uittog van die kinders van Israel uit

    Egipteland, op dieselfde dag, het hulle in die woestyn Sinai

    gekom hulle het van Ráfidim af opgebreek en in die woestyn

    Sinai gekom en in die woestyn laer opgeslaan. En Israel het daar

    teenoor die berg laer opgeslaan. Maar Moses het opgeklim na

    God toe, en die HERE het hom van die berg af toegeroep en

    gesê: So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders

    van Israel verkondig: Julle het self gesien wat Ek aan die

    Egiptenaars gedoen het, en dat Ek julle op arendsvlerke gedra en

    julle na My toe gebring het. As julle dan nou terdeë na my stem

    luister en my verbond hou, sal julle my eiendom uit al die volke

    wees, want die hele aarde is myne. En júlle sal vir My ’n koninkryk

    van priesters en ’n heilige nasie wees. Dit is die woorde wat jy aan

    die kinders van Israel moet meedeel. Verder het die HERE aan

    Moses gesê: Gaan na die volk en heilig hulle vandag en môre, en

    laat hulle hul klere was en hulle gereed hou teen die derde dag.

    Want op die derde dag sal die HERE voor die oë van die hele volk

    op die berg Sinai afdaal. Eksodus 19:1-6,10-11, OAV

  • 2: Vervulling in Jesus Christus Daardie Sondagaand was die

    dissipels bymekaar. Alhoewel

    die deure gesluit was omdat

    hulle bang was vir die Jode, het

    Jesus gekom en tussen hulle

    gaan staan en vir hulle gesê:

    “Vrede vir julle!”.Nadat Hy dit

    gesê het, wys Hy sy hande en

    sy sy vir hulle. Die dissipels was

    baie bly toe hulle die Here sien.

    “Vrede vir julle!” sê Hy weer vir

    hulle. “Soos die Vader My

    gestuur het, stuur Ek julle ook”.

    Nadat Hy dit gesê het, blaas Hy

    oor hulle en sê: “Ontvang die

    Heilige Gees!”.

    Johannes 20:19-22

  • Ek sal my Gees laat kom op al die mense. In daardie tyd sal

    Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie.

    Joël 2:28-29

  • Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet... hoe geweldig groot Sy krag [

    ναμις] is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking [

    ργεια] van Sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek het. Efesiërs 1:18-20

    λλω:. to throw beyond

    the usual mark; to surpass ναμις:. force; specifically

    miraculous power ργεια:. energy; effectual

    working

    3: Toepassing: Ek is tot alles in staat...

  • As 'n wet gegee was

    wat in staat was om

    die ware lewe te skenk,

    sou 'n mens inderdaad

    vrygespreek kon word

    op grond daarvan dat

    hy die wet onderhou.

    Galasiërs 3:21

  • Hulle sal nog

    die uiterlike skyn

    van die godsdiens hê, maar die krag van

    die godsdiens sal

    hulle nie ken nie. 2 Timoteus 3:5

  • Dit is tot julle voordeel dat Ek

    weggaan, want as Ek nie weggaan

    nie, sal die Voorspraak, die Heilige

    Gees, nie na julle toe kom nie. Johannes 16:7

    Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir

    julle ‘n ander Voorspraak stuur om

    vir ewig by julle te wees, naamlik

    die Gees van die waarheid. Johannes 14:16 ἑ τερος:. ‘n ander van ‘n ander soort

    α ̓

    λλος:. ‘n ander van dieselfde soort

    ρω ~ sumpherō:. to bear together;

    advantage; be profitable for κλητος ~ parakle ̄tos:. intercessor; consoler;

    advocate; comforter

  • Here, ek gaan die helfte van my goed vir

    die armes gee, en waar ek iets van

    iemand afgepers het, gee ek dit vier-

    dubbel terug. Lukas 19:5

    Wanneer die Heilige Gees kom, sal Hy

    die wêreld oortuig van sonde, en oortuig

    van vryspraak, en oortuig van oordeel.

    Johannes 16:8

    Ek sal reinigingswater oor julle uitgooi

    sodat julle rein kan wees. Ek sal julle ‘n

    nuwe hart en ‘n nuwe gees gee, Ek sal die

    kliphart uit julle liggaam uithaal en julle ‘n

    hart van vleis gee. Ek sal my Gees in julle

    gee. Esegiël 36:25-27

    KRAG... IN MY POSISIE

  • Julle is gered deurdat die Gees julle

    vir Hom afgesonder het en deurdat

    julle die waarheid glo. 2 Tessalonisense 2:13

    KRAG... IN MY POSISIE

    Nee, hy is ‘n Jood wat dit innerlik is, en

    dit is besnedenheid wat in die hart

    gedoen is deur die Gees.

    Romeine 2:28-29

    Hy het ons verlos deur die weder-

    geboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee. Titus 3:5

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=spoons+in+drawer&source=images&cd=&cad=rja&docid=K2hxXtsVIL6gnM&tbnid=etgq0dtKTdTHlM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.freeimageslive.co.uk/free_stock_image/spoons-jpg&ei=00WSUfWKHMn80QWGyYCQCQ&bvm=bv.46471029,d.ZGU&psig=AFQjCNHUt2QMcNkoy8JBF8OSQIOnBFpa_g&ust=1368627011278912

  • Jy is nou twee

    keer myne!

    x drie

    KRAG... IN MY POSISIE

  • Deur Christus het ook julle deel geword

    van die volk van God… In Christus het die

    Heilige Gees julle as die eiendom van

    God beseël. Efesiërs 1:13

    Maar aan almal wat Hom aangeneem

    het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg

    gegee om kinders van God te word.

    Johannes 1:12

    Julle het die Gees ontvang wat julle tot

    kinders van God maak en wat ons tot

    God laat roep: Abba. Hierdie Gees

    getuig saam met ons gees dat ons

    kinders van God is. Romeine 8:15-16

    α ~ exousia:. privilege; authority; right

    KRAG... IN MY POSISIE

  • Ek is tot alles in staat deur

    Hom wat my krag gee.

    Fillipense 4:13 ω ~ endunamoo ̄:.

    to empower; enable

    Want so lief het God die

    wêreld gehad, dat Hy sy

    eniggebore Seun gegee het,

    sodat elkeen wat in Hom glo,

    nie verlore mag gaan nie,

    maar die ewige lewe kan hê.

    Want God het sy Seun in die

    wêreld gestuur nie om die

    wêreld te veroordeel nie,

    maar dat die wêreld deur

    Hom gered kan word.

    Johannes 3:16-17

  • Die vrug van die Gees is...

    Dié wat aan Christus Jesus behoort, het hul

    sondige natuur met al sy hartstogte en

    begeertes gekruisig. Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal [

    ω:. to march in (military) rank (keep step). Galasiërs 5

    KRAG... IN MY KONDISIE

    Ons word al meer verander om aan die

    beeld van Christus gelyk te word. Die

    heerlikheid wat van ons uitstraal, neem

    steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.

    2 Korintiërs 3

    When we walk in the Spirit, the character of Jesus Christ will be the dominant force in our life. Paul refers to the character of Christ as the fruit of the Spirit.

  • Maar julle sal krag ontvang

    wanneer die Heilige Gees

    oor julle kom, en julle My

    getuies wees in... Handelinge 1:8

    KRAG... IN MY KOMMISSIE

    Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God

    deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die

    mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap

    van versoening het Hy aan ons toevertrou.

    2 Korintiërs 5:19

    http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=2RtoHYEzYOxR2M&tbnid=z8rGn8tYWzWYOM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.treklens.com/gallery/photo593123.htm&ei=Q8JJUtBIhonQBbLZgIgC&psig=AFQjCNHRULQEgpCWLL-MFXRTCXdga3OV5g&ust=1380651792412028http://www.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=La8HTszApyBAAM&tbnid=-3RelJPBE9ck9M:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.paulaonysko.com/blog/am-bliss-day-14-track-your-success&ei=5YcsUsPHIs6l0wX4o4GQCw&bvm=bv.51773540,d.ZGU&psig=AFQjCNHy0s50CmhG3KjOlzSk3sGM9-Sotw&ust=1378736452830351

  • Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het

    geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige

    mense. Handelinge 4:13

    KRAG... IN MY KOMMISSIE

    α

    μματος

    ι ̓

    της

  • Ons hoor hulle in ons eie tale praat oor

    die groot dinge wat God gedoen het.

    Handelinge 2:11

    λεκτος / γλω ͂σσα

    KRAG... IN MY KOMMISSIE

  • Wanneer hulle julle uitlewer, moet julle julle nie bekommer

    oor hoe of wat julle sê nie, want op daardie oomblik sal God

    aan julle gee wat julle moet sê. Dan is dit nie julle wat praat

    nie, maar die Gees van julle Vader wat deur julle praat.

    Matteus 10:19-20

    KRAG... IN MY KOMMISSIE

  • En toe die berig die

    koning van Ninevé uitgekom. Hy het

    van sy troon af

    opgestaan...

    Jona 3:6-9

    Die boodskap wat ek verkondig, het julle oortuig, nie

    deur geleerdheid en welsprekendheid nie, maar deur

    die kragtige werking van die Gees. 1 Korintiërs 2:4 …but in demonstration of the Spirit and of power.

    α ̓

    δειξις ~ apodeixis:. manifestation, demonstration

    KRAG... IN MY KOMMISSIE

  • Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie,

    maar vul ons met krag en liefde

    en selfbeheersing. 2 Timoteus 1:7

    [“the spirit of fear”]

    α ~ deilia:. timidity; fear

    ς ~ sōphronismos:. discipline; self control; sound mind

    KRAG... IN MY KOMMISSIE

    http://images.google.co.za/url?sa=i&rct=j&q=brave+mouse&source=images&cd=&cad=rja&docid=jIVaxXvB9p1aHM&tbnid=iDIZDhjB-edxGM:&ved=0CAUQjRw&url=http://jesusindisney.blogspot.com/2008_12_01_archive.html&ei=GFElUpIrxazRBYeRgLgI&bvm=bv.51495398,d.d2k&psig=AFQjCNFyMdXnq4ru_BY40eSPbIxKVzaQvQ&ust=1378263601654475

  • Daardie dag het daar ‘n hewige vervolging van

    die gemeente in Jerusalem begin. Al die gelowiges is uitmekaar gejaag en verstrooi oor die

    gebiede van Judea en Samaria. Die gelowiges

    wat uitmekaar gejaag is, het so ver as wat julle gegaan het, die evangelie verkondig.

    Handelinge 8:1,4

    εὐ

    λιον ~ euaggelion:. a good message

  • Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is 'n

    krag van God tot redding van elkeen wat glo, in die

    eerste plek die Jood, maar ook die nie-Jood. In die

    evangelie kom juis tot openbaring dat God mense

    van hulle sonde vryspreek enkel en alleen omdat hulle glo. Dit is soos daar geskrywe staan: “Elkeen

    wat deur God vrygespreek is omdat hy glo, sal lewe”. Romeine 1:16-17

    http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=FGb3xotJYs0LJM&tbnid=FqjNmDDcFGL-jM:&ved=0CAUQjRw&url=http://www.zazzle.com/i+am+not+ashamed+romans+1+16+tshirts&ei=-8NwUrabK8ru0gWBwIH4Dw&bvm=bv.55617003,d.ZGU&psig=AFQjCNH4eSu6-j6ICZCZaRTewCoegyHdig&ust=1383208190092003http://www.google.com/url?sa=i&rct=j&q=&esrc=s&frm=1&source=images&cd=&cad=rja&docid=7yBsUHO-dy6G4M&tbnid=VwrIuHYp-e4RdM:&ved=0CAUQjRw&url=http://deesbbboutique.blogspot.com/2011/02/ruby-tuesday-scripture-freebie-romans-1.html&ei=oMNwUofRL4LG0QXq94D4BA&bvm=bv.55617003,d.ZGU&psig=AFQjCNH4eSu6-j6ICZCZaRTewCoegyHdig&ust=1383208190092003http://www.google.com/url?sa=i&source=images&cd=&cad=rja&docid=OC9jQ8UAg9sctM&tbnid=zRgoZT1Ug2haQM:&ved=0CAgQjRwwAA&url=http://www.beckett.com/forums/thread-1097513-page-10.html&ei=UcRwUvKaK4ew7AaO_4HoAw&psig=AFQjCNEsI3Fbo1KePI-di4lw4R0RzdjTuQ&ust=1383208401759329