kontak ons vir ‘n afspraak - sawa · bestuur 2014/5 4 voorsitter: johan van den berg rameau str...

32

Upload: others

Post on 12-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste
Page 2: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK

Anton Swanepoel 082 5529 654

Kantoor:

Tel: (012) 661 1160

Faks: (012) 661 1549

2

Page 3: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

April 2016

Uitgawe : No 12

Item: Bls: NOVS BESTUUR 2015/2016 4 GEBIEDSBESTUUR 5 REDAKSIONEEL 6 VOORSITTERS VERSLAG 7 LIEF EN LEED 10 VERJAARSDAE 17 KAMPE 2016 24 LEDELYS 25

3

Page 4: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Bestuur 2014/5

4

VOORSITTER: JOHAN

VAN DEN BERG

Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

ONDER-VOORSITTER:

KOOS BOSHOFF Posbus 557 Koppies

9540 082 335 5359

056 777 2900(h) Koos.boshoff@draglobal

.com

PENNINGMEESTER:

HENDA LESSING Colin Straat 3

Sasolburg 1947

076 189 5568(S)

[email protected]

SEKRETARESSE: ELIZE BOSHOFF

Posbus 557 Koppies 9540

082 455 8591(S) 056 777 2990 (h)

elizengkoppies

@vodamail.co.za

KAMPKOMITEE: NICK ROOS

Patriot Str 55 Sasolburg 1947 083 284 3355 016 976 4420

Nickroos

@telkomsa.net

JEUGOUERS:

Vakant

REDAKSIE JOKE

VAN DEN BERG

Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

Snr Burger Vert : BURGIE TURNBULL

Lombard str 34 Vaalpark 1910

084 909 2740(S)

sales@atlassystems.

co.za

Page 5: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

ALLE DEPOSITO’S NA DIE SAWA NOVS REKENING MOET GEPAARD

GAAN MET VOLLEDIGE BESKRYWING OP DIE VERWYSING

GEDEELTE VAN DIE DEP. STROKIE.

(LID SE NAAM, VAN EN NOMMER)

INDIEN MOONTLIK FAKS OF E-POS DEP. STROKIE AAN DIE

PENNINGMEESTER OF SEKRETARESSE BANKBESONDERHEDE:

NAAM VAN BANK: FNB

IN NAAM VAN: SAWA NOVS

TAK: VAAL MALL

REKENING NOMMER: 51290039010

TAK KODE: 250945

TIPE REKENING: TJEKREKENING

Elize : [email protected]

Izak : [email protected]

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Die SAWA Webtuiste is te kry by:

www.sawa.org.za

Die SAWA kantoor kan gekontak word by: 011 918 0699

of

[email protected]

5

VAALDRIEHOEK—GEBIEDSBESTUUR 2014/15

VOORSITTER: Frans Kloppers

082 336 7009 (s) kloppers.frans@

gmail.com

ONDER-VOORSITTER: Johan van den Berg 082 772 5815 (S)

[email protected]

SEKRETARIS

Tienie Herold 083 304 0604 (S)

[email protected]

Page 6: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

6

Hi Novsies,

Hier is dan weer so ietsie om te lees, daar was drie

kampe Soetdoring, Umfula en Presidente wat verby

gegaan het en ons bring vir julle so ietsie van wat daar

gebeur het.

Ons sien so plek-plek op Facebook van kinders en

mense wat presteer en mooi dinge beleef, maar

weereens ontvang ons niks om in die Mieliestronk te

plaas nie, wat moet ons doen om so bietjie terugvoer te

kry ?

Dankie vir wat ons wel ontvang, dit help baie.

Johan en Joke.

Page 7: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Hallo Novsie’s,

Hier is weer so ietsie om te lees, die tyd gaan so vinnig verby dit

voel of ek netnou gesê het julle moet ‘n wonderlike Kers en

Nuwejaar hê, en hier sit ons alweer in April.

Ons het so paar lekker kampe gehad en die Presidente was ook ‘n

groot sukses gewees. Ons Novsies sal defenitief volgende jaar

weer met ‘n meesterplan vorendag kom vir ‘n “iets” by die

Presidente. Help intussen so bietjie dink aan voorstelle wat ons

kan aanpak.

Dan is daar nog so paar lekker kampe oor voordat ons weer AJV

gaan hou in Augustus. Onthou om solank aan nuwe bestuurslede

te dink, praat met die wat julle in gedagte het sodat daar ‘n volle

bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste wat

vakant gaan is Voorsitter, Penningmeester en kampkomitee.

Onthou ook om ons te laat weet van enige gebeurlikhede in die

gesin, kinders op skool se prestasies, lief en leed, ons wil dit ook

met ons mede Novsies deel.

Baie welkom aan ons nuwe Novs lede, Cobus en Hilda sowel as

Hendrik en Chantelle, hoop julle gaan baie gelukkige en lekker

kampe saam met ons geniet.

Groete,

Johan.

7

Page 8: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

BY DIE OORD OF KAMPPLEK: Novsies het ons nou lekker by Soetdooring kamp opgeslaan, in die rëen, en die eerste nat nag soos konings geslaap. Maar het ons voorsiening gemaak vir die rëen, vra maar net vir Chrisjan Swanepoel, met sy gaatjies tent.? Deesdae kry ons sulke blink goed wat ons oor die tent trek. Die rëen en son kan die tent in ‘n oond of stort laat verander. Kry nou een van die “reflective sheets”, dit verminder die tem-peratuur met tot 10 grade en in die winter draai jy hom net om dws. blink kant onder-toe en dan vermeerder die temperatuur in die tent. Onthou nou net dat die blink kombers sy werk behoorlik doen, maar nie baie windbestand is nie. Toue waarmee dit vasbind skeur maklik uit die ogies uit. Nou het ‘n slim NOVSIE by naam, JJ, met ‘n ander plan voor die dag gekom. koop ‘n swembadnet, met blokke gevleg. Gooi dit bo-oor die blink kombers wat bo-op die tent lê. Trek die net behoorlik vas met plus minus 8 toue en groot ankerpenne. Nie net is die tent stewiger bestand teen die rëen en wind nie, maar lyk dit baie netjies. Dit is nou ook die eerste fase om weerstand te bied. ‘n Ander belangrike ding om te onthou is dat die blink kombers maak dat dit nie nodig om onder bome te staan nie, jy het mos nou jou eie koelte gemaak. Oh! Ja, soek vir jou altyd ‘n hoogtetjie uit om op te slaan. Onder bome is dit altyd laer en dink aan die reën. Na ‘n storm vergader die water op die laagtes en wat ‘n gemors is die tent nie. Op die hoogtet-jies is jy hoog en droog.

8

Lopie vat die balanseer balk aan met sy Cruiser

Page 9: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

9

R60-00 –klein R80-00—groot

Page 10: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

LIEF

Ons het ‘n paar nuwe lede bygekry met die

Presidente.

Louis en Melissa verwag hulle tweede kleinding.

Johan en Joke gaan weer Oupa en Ouma word.

LEED

Aan almal wat so bietjie olik voel, sterkte en word gou gesond.

10

Page 11: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Onthou om altyd ‘n graaf saam te neem, sonder dit sou Johan en Joke ‘n swembad in die tent gehad het by Soetdooring, gelukkig was hulle voorbereid gewees.

Aan die binnekant van die tent direk langs die middle paal, slaan nog ‘n storm tentpen in met ‘n tou van bo-af. Geen wind gaan die tent roer nie. Sorg altyd dat die grondseil groter is as die tent, dele wat uitsteek op die kante en aan die voorkant sorg dat die kantseile altyd skoonbly.

Modder kannie vanaf die grondseil opspat en die mure met modder besmeer nie, wat later baie moeilik is om skoon te maak. Span alle toue styf sodat die dak nie bakke maak ingeval dit reën nie. Hierdie is nogal ‘n kuns en moes by die huis lank voor die vakansie ge-oefen gewees het. Veral die ouens wat vir die eerste keer met ‘n woonwa gaan kamp. Moet nooit iets as vanselfsprekend aanvaar nie, ‘n nuwe woonwa of oue, moet altyd ‘n naweek of wat voor die vakansie gebruik word om seker te maak alles werk en daar is niks wat kort nie. Die onus is geheel en al op jou as verbruiker, moenie by die vakansieoord ander mense aanval as daar iets kort nie. Nadat jy al hierdie dinge gedoen het, behoort jy ‘n sorglose vakan-sie te kan geniet. Groete tot later dan. Burgert.

11

Roelf en Hetta vat die “Obsticals” sommer so agter op die bakkie by Jan.

Page 12: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

12

Soetdoring 2016.

Sommer so van die intrapslag by Soetdoring weet ons dit gaan so

effens klam wees, gelukkig slaan ek en Joke op in die droogte. En so

deur die dag en namiddag is die ander klomp ook op hulle

staanplekke en opgeslaan, en toe reën dit katte en honde.

Dit was nou een van daai kampe waar ons een keer op ‘n gasbraai kon

braai, die reen het ons behoorlik bygekom. Gelukkig Saterdag

oggend is die weer aan ons kant en kon van die manne hulle voertuie

so bietjie toets in die 4x4 roete op die plaas. Die foto’s sal maar vir

ons praat.

Saterdag aand het Roelf en Hetta vir ons aan die gang gehou met

Stomstreke. Ons het lekker gelag en sommiges kon nie hulle woorde

beduie nie. Dankie vir ‘n puik naweek aan die kamp kommandante, dit

was ‘n lekker naweek.

En, ons slaan toe weer droog op die Sondag middag.

Johan en Joke.

Page 13: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

As jou voertuig so oor die wal loer, weet jy daar is moeilikheid…..

Gelukkig was daar ‘n Ford om die Toyota te red….

13

Page 14: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

14

Lessing Versekering Makelaars BK 2008/210880/23

Persoonlike & Kommersiële versekering

Tel: 016 976 8972 / 016 976 9508

Your Insurance,

4 X 4 & Outdoor Assurance Specialists

3 Collin Street/straat Gelisensieerde Finansiële Dienste verskaffer Sasolburg FSP no 36936 Org no 3744 1947 Faks: 086 572 6574 Sel: 082 940 2833 E-Pos: [email protected]

Page 15: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Umfula 2016.

Novsies het weer op Umfula toegesak vir die visvang naweek, ons

was ‘n redelike mooi klomp wat gekamp het. Burgert en Anton was

Kamp kommandante en het ons Vrydag aand reeds die reëls

voorgelê, visvang begin stiptelik om 05h00 tot laat middag.

Vroeg Saterdag oggend was Roelf en sy gaste reeds aan die

“Hengel” die Stokke het so deur die loop van die oggend

vermeerder. Maar die vis was skaars. Die klippe het heelwat

sinkers en hoekke ge-oes, en die vis was die meeste by I&J.

Ons het lekker geswem, Putt-Putt gespeel, gekuier en gebraai en

die naweek geniet. Genoeg hout gehad op die vuur....dankie Anton.

Roelf het die Trofee vir vir die Visvang naweek gewen, nie vir die

grootste vis nie maar vir die mees entoesiastieste deelnemer,

hopelik vang ons volgende jaar iets.

15

Na bls 18...

Page 16: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

16

Page 17: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Maart.

4 Willem van der Merwe 5 Pino Sgammini 6 Jan Swanepoel 6 Chrisjan Sanepoel 12 Jan Jacobs 14 Annemera Laubscher 14 Elmarie Viljoen 16 Susan Loots 17 Karien Thysse 23 Nico Groenewald 26 Nooi Groenewald

April

1 Anton Swanepoel 24 Charne De Villiers

Mei.

1 JP v/d berg 1 Tersia Oberholzer 14 Jaco de Swardt 19 Johnette Topham 24 Dawie Malan 30 Wynand Marx

17

Page 18: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

18

So iets vir

die keel

Johan en Koos

ernstig in gesprek.

More

Henda !!

Page 19: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

19

Kyk hoe mooi is die

staanplekke.

Vis ??

Page 20: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

PRESIDENTE KAMP – 2016

Hello al die Novsies, Ja wat kan ek sê. Die Presidente Kamp by Klipdraai was weereens baie Lekker. Alhoewel ons nie baie woonwaens was nie en ook in twee kampe gestaan het, het ons ongelooflik Lekker gekamp en baie pret gehad. Bennie en Annika het vier vriende saamgebring waarvan twee aangesluit het by Novs. Ek en Roelf het by hulle gestaan. Hulle het sommer dadelik tuisgevoel met ons daar. Ons het ‘n potjiekos kompetisie gereël vir die nuwelinge en was dit nou vet pret. Daar was ‘n beesstert pot, hoender breyani pot, skenkelpot. Ek en Roelf was beoordelaars saam met Annetjie (Annika se ma) en een van die ander kampeerders se ma. Kyk hulle het uit hul pad gegaan om tafels te dek en mooi te maak. Roelf het ook ‘n Lekker bierbroodjie gebak (op aandring van Gerty wat kom kuier het). Ons het almal baie Lekker saamgekuier, gebraai gepot ens. Die kermis Saterdag was weer soos elke jaar, baie Lekker. Annika hulle en die vriende wat saamgekamp het, het die manne, die boeresport baie goed ondersteun en die kinders het ook almal wat daar was deelgeneem en vet pret gehad. Soos gewoonlik het Roelf weer die kinders besig gehou en paaseiers weggesteek. Hulle het almal Novsies se naam hoog gehou. Ons wil ‘n voorstel maak dat die bestuur met volgende jaar se feeskomitee wat die president reël, dit so reël dat ons Novsies nie in twee kampe staan nie. Ek en Roelf wil baie dankie sê vir Annika en Bennie vir ‘n great tyd saam met al hul vriende, ons het baie gelag en vet pret gehad. Volgende jaar maak ons weer so. HETTA

20

Page 21: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

21

Page 22: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

22

Swaardra al aan die eenkant !!

Toutrek of is

dit ’n skrum !!

Page 23: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

23

33

SPECIALISING IN:

• Air-Conditioning • Refrigeration • Ventilation • Evaporative Cooling

FOR THE BEST PRICES ON:

• Room air-conditioners • Split air-conditioners

• Console air-conditioners • Package air-conditioners

• Computer room air-conditioners • Cassette air-conditioners

• Underceiling air-conditioners • Caravan air-conditioners

PO Box 9552 Kempton Gate 1619

Page 24: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

24

Kampe vir 2016.

Datum Plek Kamp Kommandante

22-24 Jan Soetdoring Roelf en Hetta

19-21 Feb Umfula—Visvang. Burgert en Anton

24 –28 Maart Presidente—Klipdraai

29,30 April1,2 Mei

Tambotivreugde Bestuur

27-29Mei Koppisol Izak en Henda

15—19 Junie Warmbad Oosrand streek.

26-28 Aug AJV Soetdoring Bestuur

22-25 Sept ?? Sal bekend gemaak word

Nasionaal –

14-16 Okt Kongres Dagbestuur.

21-23 Okt Bloekompoort

25-27 Nov Kerskamp Klipdraai Susan en Terien.

Page 25: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

25 NOVS – LEDELYS – 2016

LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VER-JAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

8996 Barnard, WH Posbus 3339, Vereeniging, 1930 Joubertstr. 37, Vereeniging [email protected]

Bill Irene Melissa Michelle

25 Sep 25 Sep 25 Jun 16 Feb

082 442 0576 082 450 9950 016 4212084(w)

10343 Barnard, JH Posbus 14802, Dersley, 1569

Jannie Bernice Carla Lisa Johan

14 Jul 5 Jan 21 Mei 14 Okt

082 894 1480

11941 Boshoff,K Posbus 557 Koppies 9540

Koos Elize Christian Madri

4 Junie 17 Julie 5 Okt 9 Feb

082 335 5359 082 455 8591 056 777 2990(h)

12586 Delport JH ?? Woonstelle Vanderbijlpark [email protected]

Sas 6 Apr

082 322 9700

12586 De Beer, MS Pierneef straat 11 Sasolburg 1947

Johan Magda

10 Jul 22 Okt

016 976 7128 082 451 6114

12719 De Swardt, GJ Timbavati str 251 Pin Oak 82 Moreletapark, Pretoria 0181

Jaco Laurika GJ Zelmene

14 Mei 8 Sept 17 Feb 10 Jan

082 806 7115 084 315 1955

12815 De Swardt, L 17 The Square Paul str Moreletapark, Pretoria 0181

Louis Melissa Anushka

22 Mei 22 April 26 Junie

082 887 9502 072 447 8478

8706 Du Toit AHJ Posbus 2263 Potchefstroom 2520

Awie Madelene

02 Jan 19 Sept

0833902042

12230 Goethe, SK Posbus 15185 Sinoville 0129

Sean Monika Bianka Alexander

29 Jun 8 Feb 19 April 5 Aug

083 501 7586 082 487 0986

10175 Greef, TN Posbus 263887, Drie Riviere, 1935 Ahtlone Manor 4, Athlone Drive. Drie Riviere tjaart of [email protected]

Tjaart Annette Danelle Nicolene

11 Sep 9 Aug 18 Des 16 Aug

082 552 5933 082 4133 277 016 428 5307(w) 016 428 4245 (f)

12262 Groenewald, N John Malan straat 4 Sonlandpark, 1929 [email protected]

Nico Nooi

23 Mrt 26 Mrt

082 654 3074 082 536 6373

12756 Grey, G Adam Tas straat 10 Sasolburg, 1947 [email protected]

Gavin Marlize Andrew Brendan Dillan

29 Sept 21 Sept 13 Aug 26 Jun 14 Aug

079 509 8009 082 554 6734

5688 Harmse, RHJ Posbus 1698, Vanderbijlpark, 1911 Protealaan 3, Flora Gardens [email protected]

Roelf Hetta

19 Jul 13 Feb

083 630 4745 016 933 0517(h)

12656 Jacobs, JB Posbus 3343 Vanderbijlpark, 1900

Jan Susan

12 Mrt 18 Des

016 932 3648

12287 Jordaan, JJ Posbus 2460 Sasolburg, 1947

Jay-Jay Linda

24 Aug 8 Okt

083 786 2390 083 786 2390

Page 26: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

26 LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VERJAAR DAG

TELEFOON NOM-MERS

9919 Koekemoer, GP Posbus 416 Nigel 1490

Gert Rina

20 Nov 27 Des

083 308 1390 011 814 5287(h)

12842 Kilian, RS Hatting straat 77 Vaalpark 1973 [email protected]

Bennie Annika Jaco Beannika

26 Des 7 Apr 14 Jul 2 Okt

084 874 3831 082 807 2671

9353 Laubscher, MC Posbus 54431 Ninapark, 0156 [email protected]

Mike Annemera

7 Sep 14 Mar

082 041 1121 084 587 6997

016 423 4357(h)

12244 Lessing, IZ Posbus 483 Sasolburg, 1947

Izak Henda

22 Des 01 Jan

082 940 2833 076 189 5868

016 976 8972(w)

12612 Loots, SJH & [Van Heerden] Posbus 60937 Sasolburg, 1947

Susan Terien

16 Mrt 7 Okt

016 971 2807 072 178 0814

10671 Marx, WM Posbus 1389, Randburg, 2125 [email protected]

Wynand Diana Sumari Stephan

30 Mei 27 Feb 13 Mar 26 Sep

082 459 3190 083 266 0711 011 886 3002(w)

Matthysen, MC Posbus 18 Chrissiesfontein Meyerton 1963

Marnus 15 Apr 081 025 8904

11351 Oberholzer, G Posbus 263703 Drieriviere 1935 [email protected]

Gawie Tersia Charne Dylan

11 Nov 1 Mei 24 April 13 Des

082 551 0154 082 574 8107

2766 Pretorius, AJ Eugene Maraisstr. 48, Sasolburg, 1947 [email protected]

Arend Nelie

3 Feb 22 Feb

083 627 6529 082 9544276

9741 Roos, NJ Patriotstr. 55, Sasolburg, 1947 [email protected]

Nick Gerty

16 Jul 19 Jan

083 284 3355 016 976 4420(h)

12878 Sidaway, H Bosberg str 1 Vaalpark 1947 [email protected]

Hendrik Chantelle 082 786 7108

082 336 8557

10626 Sgammini P Van Eeden laan 16 Risiville Vereeniging 1929

Pino Hester

5 Mar 6 Feb

083 232 8865 016 423 1634(h)

11375 Swanepoel, D Posbus 6471, Birchleigh 1621 [email protected]

David Annelize Nicolene Michelle

1 Sep 10 Sep 17 Sep 18 Apr

083 263 8633 083 452 2338 011 967 2057(h)

3907 Swanepoel, JP Posbus 186, Sasolburg, 1947 Waterson st. 5 , Sasolburg

Jan

6 Mar

082 455 3049 016 976 1248(h)

10217 Swanepoel, H Posbus 8, Sasolburg, 1947 Belladona 50 Floragardens, Vanderbijlpark

Hans Rita

29 Okt 16 Okt

083 444 1129 016 932 2840(h) 016 976 2350(w)

Page 27: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

27 LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEMNAAM

VERJAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

I9595 Swanepoel, AC Posbus 225, Rooihuiskraal, 0154 GompouhoekieSingel 143, Rooihuiskraal [email protected]

Anton Heleen Chrisjan Katelyn

1 Apr 21Jan 6 Mar 30 Jun

082 552 9654 012 661 1160(w)

11190 Thysse, L Herman Ecksteen str 5 Vanderbijlpark, 1911 [email protected]

Lawrence Karien Jacques Brendan

12 Jul 17 Mrt 29 Jul 22 Sep

083 229 8156 084 5829434 016 9813774 (h) 016 9704242 (w)

6015 Topham, C Drie Riviere Aftree Oord, Fase 2 Posbus 264248. Loeriestraat 16. Drie Riviere [email protected]

Corrie Johnette

11 Okt 19 Mei

083 626 5319 083 663 5047 016 454 0108(h)

6027 Turnbull, BC Posbus 247 Park South Lombard st 34, Vaalpark, 1910

Burgert

28 Des

083 399 2604

9596 Van den Berg, JP Posbus 9552, Kempton Gate, 1617 [email protected]

JP Chiquita,Snr Chiquita,Jnr Sheney

1 Mei 12 Des 12 Des 1 Jan

082 412 1863 082 374 3526 011 975 5255 (h/w)

10923 Van den Berg, JPJ Posbus 601, Park South, 1910 Rameau str. 15, SW5, [email protected]

Johan Joke

3 Okt 12 Jul

082 772 5815 082 573 9448

128 . . Van den Berg, H Minaar str 83 Vaalpark 1947 [email protected]

Cobus Hilda

072 062 0635 082 878 4332

12044 Van der Merwe, BTW Posbus 4311 Middelburg 1050

Willem Karien Reggie

4 Mrt 1 Nov 27 Jun

082 441 9651 082 355 6417 013 244 1947 (h)

4245 Van der Walt, GC Posbus 305, Vanderbijlpark, 1900

Lieb Martie

23 Okt 4 Jul

083 326 3672 082 901 3841 016 987 1921(h)

11332 Van Der Westhuizen, SF Posbus 11432 Middelburg 1050

Sakkie Hannetjie

11 Des 27 Jul

083 264 1779 083 273 6621 013 2442746 (h) 013 6562761 (w)

6014 Van der Westhuizen W Posbus 2874 Vanderbijlpark 1900

Wink Driekie

14 Aug. 21 Okt.

016 932 4346 (h) 016 933 3056 (w) 083 453 7533

12784 Van Rooyen, SHA Kai str 8 Sasolburg 1947

Braam Natasha

02 Jun 00 Feb

078 854 0051 076 357 2605

10427 Viljoen, CJ Posbus 3167, Montanapark, Pretoria 0159 [email protected]

Christo Elmarie Christel Anja

22 Jun 14 Mar 25 Aug 1 Jul

083 321 6502 082 921 3121 012 5675502 (w)

Page 28: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Hoekom moet mens altyd kies, altwee lyk dan lekker !!

28

Page 29: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Moenie sink as golwe groot lyk nie.

Dit is soms moeilik om positief te bly te midde van so baie af-leggings soos vanjaar s‘n. ‘n Mens kan maklik moed verloor omdat

die situasie so hopeloos lyk. Jy mag dalk dink ‘n uitdaging soos hierdie waarteen jy op die oomblik vaskyk is ‘n nuwe verskynsel, maar dit is nie. Ons oorleef moeilike situasies al vir duisende

jare. Dink maar terug aan die verhaal in Matteus waar Jesus se dis-sipels in ‘n skuit op die see was te midde van ‘n woeste storm met

groot golwe. Petrus het Jesus op die water sien aankom en Hom gevra om hom, Petrus, ook op die water te laat loop as dit regtig Hy is. Jesus het gesê, ”Kom dan”. Petrus klim toe oor die kant

van die skuit en begin op die water na Jesus toe loop. Maar toe hy die hoë golwe rondom hom sien, word hy paniekerig en begin

sink. Hy skree toe vir Jesus: ”Here, red my!” Jesus het onmiddellik sy hand uitgesteek en hom gegryp. ”Jou geloof is maar bitter klein,” sê Hy vir hom. ”Waarom vertrou jy

my nie?” En toe hulle in die skuit terugklim, gaan lê die wind. Ons vergeet soms om op die Here te vertrou as dit swaar gaan met ons. Uit hierdie storie is dit duidelik dat ons die Here kan

vra vir hulp, maar dan moet ons nie halfpad deur vertroue ver-loor nie. Ons moet vertrou dat die Here ons sal help as ons om hulp vra om ‘n verskil te maak, al lyk die golwe hoe hoog en

angswekkend.

29

Page 30: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Ou Grapgat !!! Een jaar koop ek vir my skoonma 'n plot in die begraafplaas vir haar

verjaarsdag... Die volgende jaar koop ek niks.

Toe sy wil weet waar's haar geskenk sê ek: "Maar ma het dan nog nie

eens laasjaar s'n gebruik nie.

En toe baklei ons.

My vrou en ek kyk "Who Wants To Be A Millionaire" in die bed.

Ek draai na haar en vra: Wil jy?'

Sy sê nee.

“Is daai jou "final answer?”

Sy sê ja.

"Then I'd like to phone a friend!", sê ek toe...

En toe baklei ons.

Ek vat my vrou Spur toe.

Die waiter vra wat ek wil hê.

"Ek sal rump steak neem, rare, asseblief."

Hy vra of ek nie vir mal-koei bang is nie.

"Nee, sy kan self vir haar bestel wat sy wil hê."

En toe baklei ons.

By ons hoërskoolreunie kyk my vrou kort kort vir 'n dronk ou wat

alleen by 'n tafel sit en drink.

Ken jy hom? vra ek

"Ja", sug sy

"Hy's my ou kerel. Hy het blykbaar begin drink net nadat ons destyds

uitmekaar is, en sedertdien nog nie opgehou nie."

"Magtag" sê ek, "Wie sou nou kon dink dat hy dit so lank sou vier?"

En toe baklei ons.

My vrou staan kaal voor die spieël. Sy hou nie van wat sy sien nie,

"Ek is oud en vet en vol selluliet en plooie. Ek het 'n kompliment no-

dig." Smeek sy.

"Toe antwoord ek: "Daar's niks met jou oë verkeerd nie skat!"

Ek sukkel nog bietjie om te praat.

30

Page 31: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste

Kry ek toe mos ‘n foto van ‘n TOYOTA Mechanic

Nick was nie op die toer nie.....

31

Page 32: KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK - SAWA · Bestuur 2014/5 4 VOORSITTER: JOHAN VAN DEN BERG Rameau str 15 Vanderbijlpark, 1900 ... bestuur sal wees met die verkiesing in Augustus, poste