kopiereg © 2015 by lovegodgreatly...lovegodgreatly.com 4 s.o.a.p. ek is trots op jou. ek is waarlik...

56

Upload: others

Post on 28-Feb-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem
Page 2: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 2

Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly.com

Toestemming word verleen om die dokument of te druk en te reproduseer vir die doel om Psalms 119 aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Geskryf deur: Angela Perritt/LoveGodGreatly

Page 3: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 3

elkom liewe vriende!

Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is geen toeval dat jy deel van hierdie aanlyn bybelstudie is nie. My gebed vir jou met hierdie sessie is eenvoudig: dat jy nader aan God sal groei soos wat jy elke dag in Sy Woord delf. Soos wat jy die dissipline ontwikkel om elke dag tyd deur te bring in God se Woord, bid ek dat jy God net meer en meer sal liefkry terwyl jy Sy Woord lees. Bid elke dag voor jy die teksverse lees dat God jou sal help om dit te verstaan. Vra Hom om met jou te praat deur Sy Woord. En dan: Luister. Dis Sy werk om tot jou te spreek, en dis jou werk om te luister en te gehoorsaam.. Neem jou tyd om die verse oor en oor te lees. Ons leer in die Bybel om te soek en jy sal vind. “Soek dit soos jy silwer sou soek, spoor dit op soos 'n verborge skat. Dan sal jy weet hoe om die Here te dien, sal jy ontdek wat dit is om God te ken.” (Spreuke 2:4) Onthou dat ons ook baie verskillende hulpbronne verskaf terwyl jy hierdie aanlyn Bybelstudie doen. - Studiegids - Leesplan - 3 weeklikse blog boodskappe - Memoriseerverse - Aanlyn gemeenskap - Facebook, Twitter, Instagram, ons blog - Hashtag #LoveGodGreatly, #Psalms 119 Ek kan nie wag om te begin nie, en ek hoop om jou by die eindstreep te sien - volhard, druk deur, en moenie opgee nie! Kom ons voltooi wat ons vandag begin. Ek sal hier wees, elke tree langs hierdie pad - om jou aan te moedig! Ons is saam in hierdie proses - streef daarna om vroeg op te staan, skuif die spanning van die dag opsy, sit alleen en drink 'n groot glas van God se lewende water! Ek kan nie wag om te sien wat God vir ons wil wys in hierdie sessie nie!

Reis saam met my terwyl ons leer om God in Grootheid Lief te hê met ons lewens!

Page 4: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 4

S.O.A.P. Ek is trots op jou.

Ek is waarlik trots..........Ek wil hê dat JY dit weet.

Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem het om tyd in God se Woord deur te bring…..om dit elke dag te lees en toe te pas op JOU lewe......die pragtige lewe wat ons God vir JOU gegee het.

Met elke sessie skep ek 'n studiegids wat saam met die verse gaan wat ons lees. Hierdie studiegids help jou om interaksie te hê met God se Woord. Dit help jou om te leer hoe om dieper te delf......om tydsaam te oordenk wat God regtig vir jou sê op daardie dag.

Voordat ons begin, wil ek graag vir jou verduidelik wat die S.O.A.P metode is, en HOEKOM jy dit moet gebruik tydens jou stiltetyd.

Hoekom moet ek die S.O.A.P. metode gebruik?

‘n Mens kan teksverse net lees, maar wanneer jy jou tyd neem om dit REGTIG te lees, om interaksie te hê met die Woord, dan staan woorde skielik uit. Die SOAP metode maak dit vir jou moontlik om dieper te delf in die verse en meer te sien as wanneer jy net eenvoudig die verse lees en dan aangaan. Ek wil jou aanmoedig om jou tyd te gebruik om die daaglikse verse te S.O.A.P. en vir jouself te sien hoeveel meer jy sal kry uit jou daaglikse stiltetyd……. jy sal verbaas wees.

Wat beteken S.O.A.P.?

S- Die S staan vir Scripture- jy skryf die teksverse neer…….jy sal verbaas wees om te sien wat God aan jou wil openbaar in Sy woord deur net die tyd te neem om die verse neer te skryf!

O- Die O staan vir Observation- wat sien jy in die verse wat jy lees? Wie is die gehoor? Is daar ‘n herhaling van woorde? Watter woorde staan vir jou uit?

A- Die A staan vir Application- dit is wanneer die Woord van God persoonlik word. Wat sê God vir my vandag? Hoe kan ek dit wat ek nou net gelees het toepas in my eie lewe? Is daar iets wat ek moet doen? Watter veranderinge moet ek in my lewe maak?

P- Die P staan vir Prayer. Bid God se Woord terug na Hom. As hy iets aan jou geopenbaar het gedurende jou studietyd, bid daaroor. Bely as Hy vir jou gewys het op sonde in jou lewe.

Page 5: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 5

Hoe S.O.A.P. ek?

Hier is my persoonlike voorbeeld…

Kolossense 1:5-8

S- Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is. Die evangelie het julle bereik, en net soos dit in die hele wêreld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos dit werklik is. Julle is daarin onderrig deur Epafras, ons geliefde medewerker en ‘n getroue dienaar van Christus in julle belang. Dit is ook hy wat ons vertel het van die liefde wat deur die Gees in julle gewek is.

O- (Baie kere maak ek net kort opsommings van my observasies…… dit wat ek met die eerste oogopslag waarneem wanneer ek na die verse kyk)

Wanneer jy geloof en liefde kombineer, kry jy hoop.

Ons moet onthou dat ons hoop in die hemel is......dit wag op ons.

Die evangelie is die woord van waarheid.

Die evangelie dra vrugte en groei van die eerste dag tot die laaste.

Dit neem net een persoon om ‘n hele gemeenskap te verander….Epafras.

A-Iets wat vir my vandag uitgestaan het was hoe God een man, Epafras gebruik het om ‘n hele gemeenskap te verander!!! Ek was daaraan herinner dat ons geroep is om ander van Christus te vertel…….. God sal die evangelie laat versprei…… om dit te laat groei en vrugte te dra. Ek voel dat vandag se verse direk spreek to GMG…“en net soos dit in die hele wereld vrug voortbring en verder versprei, gebeur dit ook by julle van die dag af dat julle van God se genade gehoor het en dit leer ken het soos wat dit werklik is.” Is dit nie wonderlik wanneer God se Woord so lewendig word en so direk spreek met ons net waar ons is?!!!!! My gebed vandag is dat al die vroue wat betrokke is met die Bybelstudie God se genade sal verstaan en sal dors na Sy Woord.

Hier is ‘n aanhaling uit my Bybel Kommentaar wat ek in my studiegids neergeskryf het:

“God se Woord is nie net vir ons informasie nie, maar ook vir ons transformasie.”

P- Liewe Here, help my asseblief om ‘n “Epafras” te wees……. Om ander mense van U te vertel, en dit dan in U liefdevolle hande te los. Help my asseblief om dit wat ek gelees het te verstaan en toe te pas in my lewe, sodat ek elke dag meer en meer soos U word. Help my om ‘n lewe te lei wat vrugte dra van geloof en liefde. Anker my hoop in die hemel, nie hier op die aarde nie. Help my om te onthou dat die BESTE nog voorlê! Ek hoop dat hierdie verduideliking vir jou vandag sal help om te leer hoe om dieper in God se Woord te delf.

Page 6: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 6

Ek hoop dat hierdie verduideliking help jou vandag soos jy leer om dieper te grawe in

God se Woord

Ek sal eerlik met jou wees en sê daar is baie dae wat ek op die voorkant en agterkant van

my studiegids skryf, maar jy hoef nie. Net dit een dag op 'n tyd , en skryf wat jy reageer

op wat God vir jou het getoon deur sy Woord . God se Woord te bestudeer soos hierdie

kan so min of so lank as wat jy tyd het om te gee nie. Sommige dae is dit net 10 of 15

minute , ander dae langer neem .

Sommige dae skryf ek op die voorkant en agterkant van my studiegids….. maar jy hoef nie. Vat dit een dag op ‘n slag, en skryf neer soos jy reageer op dit wat God vir jou deur Sy Woord wil wys.

Die mees belangrike bestanddele in die S.O.A.P. metode is JOU interaksie met God se Woord en jou TOEPASSING van SY Woord in JOU lewe.

“Ek het ‘n gevoel dat ons herlewing in ons kerke sal hê as alle ware gelowiges dit wat Kolossense leer, sal uitleef.”- Warren W. Wiersbe

Onthou dat die doel is om ten volle te bepeins en elke enkele woord van die verse vir die dag in te neem.

Psalm 1:2-3 sê:

Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van die goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamsapan nie, maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink. Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.”

Ware ontdekking beteken dat jy tyd nee om die vers te bepeins voor jy aanbeweeg na die volgende vers.

Onthou, dit is nie haastig lees nie- maar ernstige mediteer op die heilige en hemelse waarhede wat hulle soet bewys en winsgewend vir die siel maak. Dit is nie die bye wat die blomme raak wat die heuning bymekaar maak - maar haar blywende tyd op die blom wat die soet uittrek. Dit is nie hy wat meeste - lees, maar hy wat die meeste mediteer, sal bewys wie die beste, soetste , mees wyse en sterkste Christian is . "- Thomas Brooks, Precious Remedies Against Satan’s Devices

Page 7: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 7

Lees SOAP

Week 1

Maandag Psalms 119:1-8 Psalms 119:1-2

Dinsdag Psalms 119:9-11 Psalms 119:9-11

Woensdag Psalms 119:12-16 Psalms 119:14-15

Donderdag Psalms 119:17-24 Psalms 119:18, 23-24

Vrydag Psalms 119:1-24 Opsomming

Week 2

Maandag Psalms 119:25-32 Psalms 119:27-28, 30

Dinsdag Psalms 119:33-35 Psalms 119:34-35

Woensdag Psalms 119:36-40 Psalms 119:36-37

Donderdag Psalms 119:41-48 Psalms 119:41-42, 45

Vrydag Psalms 119:25-48 Opsomming

Week 3

Maandag Psalms 119:49-56 Psalms 119:49-51

Dinsdag Psalms 119:57-60 Psalms 119:59-60

Woensdag Psalms 119:61-64 Psalms 119:62-64

Donderdag Psalms 119:65-72 Psalms 119:67-68, 71-72

Vrydag Psalms 119:49-72 Opsomming

Week 4

Maandag Psalms 119:73-80 Psalms 119:75-78

Dinsdag Psalms 119:81-85 Psalms 119:81, 83-84

Woensdag Psalms 119:86-88 Psalms 119:86-88

Donderdag Psalms 119:89-96 Psalms 119:89-90, 92

Vrydag Psalms 119:73-96 Opsomming

Week 5

Maandag Psalms 119:97-104 Psalms 119:97-100

Dinsdag Psalms 119:105-108 Psalms 119:105-106

Woensdag Psalms 119:109-112 Psalms 119:109, 111-112

Donderdag Psalms 119:113-120 Psalms 119:113-115

Vrydag Psalms 119:97-120 Opsomming

Week 6

Maandag Psalms 119:121-128 Psalms 119:125-128

Dinsdag Psalms 119:129-132 Psalms 119:130, 132

Woensdag Psalms 119:133-136 Psalms 119:133-135

Donderdag Psalms 119:137-144 Psalms 119:141-143

Vrydag Psalms 119:121-144 Opsomming

Week 7

Maandag Psalms 119:145-148 Psalms 119:147-148

Dinsdag Psalms 119:149-152 Psalms 119:150-152

Woensdag Psalms 119:153-156 Psalms 119:155-156

Donderdag Psalms 119:157-160 Psalms 119:158, 160

Vrydag Psalms 119:145-160 Opsomming

Week 8

Maandag Psalms 119:161-164 Psalms 119:163-164

Dinsdag Psalms 119:165-168 Psalms 119:165

Woensdag Psalms 119:169-173 Psalms 119:171-173

Donderdag Psalms 119:174-176 Psalms 119:175-176

Vrydag Psalms 119:161-176 Opsomming

www.LiefGodGrootliks.wordpress.com

Page 8: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 8

Ek glo dis belangrik om doelwitte neer te skryf vir elke sessie. Neem nou die tyd en skryf 3 doelwitte neer waarop jy tydens hierdie sessie wil fokus. Maak seker dat jy tydens die volgende 8 weke terugverwys na die doelwitte om jou te help om gefokus te bly. JY KAN DIT DOEN!!! My doelwitte vir hierdie sessie is: 1. 2.

3.

Handtekening:______________________________________________

Datum:______________________

Page 9: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 9

{ Week 1 Uitdaging: (Let Wel: Jy kan dit vind, gelys in ons Maandag se blog)

Week 1 Memoriseer Vers:

Page 10: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 10

Week 1: Maandag

Lees: Psalms 119:1-8 SOAP: Psalms 119:1-2

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 11: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 11

Week 1: Dinsdag

Lees: Psalms 119:9-11 SOAP: Psalms 119:9-11

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 12: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 12

Week 1: Woensdag

Lees: Psalms 119:12-16 SOAP: Psalms 119:14-15

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 13: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 13

Week 1: Donderdag

Lees: Psalms 119:17-24 SOAP: Psalms 119:18, 23-24

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 14: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 14

Week 1: Vrydag Lees: Psalms 119:1-24

Page 15: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 15

Week 2 Uitdaging:

Week 2 Memoriseer Vers:

Page 16: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 16

Week 2: Maandag

Lees: Psalms 119:25-32 SOAP: Psalms 119:27-28, 30

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 17: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 17

Week 2: Dinsdag

Lees: Psalms 119:33-35 SOAP: Psalms 119:34-35

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 18: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 18

Week 2: Woensdag

Lees: Psalms 119:36-40 SOAP: Psalms 119:36-37

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 19: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 19

Week 2: Donderdag

Lees: Psalms 119:41-48 SOAP: Psalms 119:41-42, 45

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 20: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 20

Week 2: Vrydag

Lees: Psalms 119:25-48

Page 21: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 21

Week 3 Uitdaging:

Week 3 Memoriseer Vers:

Page 22: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 22

Week 3: Maandag

Lees: Psalms 119:49-56 SOAP: Psalms 119:49-51

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 23: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 23

Week 3: Dinsdag

Lees: Psalms 119:57-60 SOAP: Psalms 119:59-60

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 24: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 24

Week 3: Woensdag

Lees: Psalms 119:61-64 SOAP: Psalms 119:62-64

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 25: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 25

Week 3: Donderdag

Lees: Psalms 119:65-72 SOAP: Psalms 119:67-68, 71-72

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 26: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 26

Week 3: Vrydag

Lees: Psalms 119:49-72

Page 27: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 27

Week 4 Uitdaging:

Week 4 Memoriseer Vers:

Page 28: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 28

Week 4: Maandag

Lees: Psalms 119:73-80 SOAP: Psalms 119:75-78

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 29: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 29

Week 4: Dinsdag

Lees: Psalms 119:81-85 SOAP: Psalms 119:81, 83-84

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 30: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 30

Week 4: Woensdag

Lees: Psalms 119:86-88 SOAP: Psalms 119:86-88

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 31: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 31

Week 4: Donderdag

Lees: Psalms 119:89-96 SOAP: Psalms 119:89-90, 92

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 32: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 32

Week 4: Vrydag

Lees: Psalms 119:73-96

Page 33: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 33

Week 5 Uitdaging:

Week 5 Memoriseer Vers:

Page 34: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 34

Week 5: Maandag

Lees: Psalms 119:97-104 SOAP: Psalms 119:97-100

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 35: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 35

Week 5: Dinsdag

Lees: Psalms 119:105-108 SOAP: Psalms 119:105-106

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 36: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 36

Week 5: Woensdag

Lees: Psalms 119:109-112 SOAP: Psalms 119:109, 111-112

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 37: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 37

Week 5: Donderdag

Lees: Psalms 119:113-120 SOAP: Psalms 119:113-115

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 38: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 38

Week 5: Vrydag

Lees: Psalms 119:97-120

Page 39: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 39

Week 6 Uitdaging:

Week 6 Memoriseer Vers:

Page 40: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 40

Week 6: Maandag

Lees: Psalms 119:121-128 SOAP: Psalms 119:125-128

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 41: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 41

Week 6: Dinsdag

Lees: Psalms 119:129-132 SOAP: Psalms 119:130, 132

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 42: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 42

Week 6: Woensdag

Lees: Psalms 119:133-136 SOAP: Psalms 119:133-135

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 43: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 43

Week 6: Donderdag

Lees: Psalms 119:137-144 SOAP: Psalms 119:141-143

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 44: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 44

Week 6: Vrydag

Lees: Psalms 119:121-144

Page 45: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 45

Week 7 Uitdaging:

Week 7 Memoriseer Vers:

Page 46: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 46

Week 7: Maandag

Lees: Psalms 119:145-148 SOAP: Psalms 119:147-148

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 47: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 47

Week 7: Dinsdag

Lees: Psalms 119:149-152 SOAP: Psalms 119:150-152

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 48: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 48

Week 7: Woensdag

Lees: Psalms 119:153-156 SOAP: Psalms 119:155-156

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 49: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 49

Week 7: Donderdag

Lees: Psalms 119:157-160 SOAP: Psalms 119:158, 160

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 50: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 50

Week 7: Vrydag

Lees: Psalms 119:145-160

Page 51: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 51

Week 8 Uitdaging:

Week 8 Memoriseer Vers:

Page 52: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 52

Week 8: Maandag

Lees: Psalms 119:161-164 SOAP: Psalms 119:163-164

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 53: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 53

Week 8: Dinsdag

Lees: Psalms 119:165-168 SOAP: Psalms 119:165

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 54: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 54

Week 8: Woensdag

Lees: Psalms 119:169-173 SOAP: Psalms 119:171-173

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 55: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 55

Week 8: Donderdag

Lees: Psalms 119:174-176 SOAP: Psalms 119:175-176

S- Skryf die Bybelverse vir die dag uit.

O- Skryf 1 of 2 opmerkings/waarnemings uit die verse neer.

A- Skryf 1 of 2 toepassings uit die verse neer.

P- Bid oor wat jy uit vandag se verse geleer het.

Page 56: Kopiereg © 2015 by LoveGodGreatly...LoveGodGreatly.com 4 S.O.A.P. Ek is trots op jou. Ek is waarlik trots Ek wil hê dat JY dit weet. Ek is trots op jou dat jy die besluit geneem

LoveGodGreatly.com 56

Week 8: Vrydag

Lees: Psalms 119:161-176