kopiereg voorbehou blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar ....

28
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Upload: others

Post on 04-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 2: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 2 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5.

Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. Lees die vrae aandagtig deur en antwoord slegs wat gevra word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

6. 7. 8.

Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Rond ALLE berekeninge tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 3 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 A.

1.1.1 Die grondtipe wat mees waarskynlik groot gronddeeltjies bevat:

A B C D

Kleigrond Leemgrond Sanderige grond Kleileemgrond

1.1.2 'n Fisiese grondeienskap wat 'n boer NIE deur die byvoeging van grondverbeteringsmiddels kan verander NIE:

A B C D

Struktuur Tekstuur Voedingsinhoud Dreinering

1.1.3 Die dokument wat deur 'n boer opgestel word om te beplan vir die beskikbaarheid van fondse vir betalings, uitgawes of om vir krediet aansoek te doen:

A B C D

Kontantvloeistaat Inkomstestaat Proefbalans Begroting

1.1.4 Die klimaatsfaktore wat 'n natuurlike produksie-onderneming die meeste sal beïnvloed as daar 'n abnormale verandering in 'n spesifieke seisoen voorkom:

(i) (ii) (iii)

Temperatuur Reënval Duur van daglig

Kies die toepaslikste kombinasie vir die stelling hierbo:

A B C D

(i), (ii) en (iii) (i) en (ii) (i) en (iii) (ii) en (iii)

1.1.5 Produkte op 'n land wat gereed is om geoes te word, is deel van die … in die Balansstaat.

A B C D

vaste koste veranderlike koste bates laste

Page 4: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 4 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.6 Watter EEN van die volgende handelinge sal aanvaarbaar wees

indien 'n boer per tjek betaal?

A

B C D

Verander die datum en teken langs die verandering. Verander die syfers sonder om die woorde te verander. Teken namens jou wettige gemagtigde. Beveiliging deur die woord 'nie-oordraagbaar' dwarsoor die tjek te skryf.

1.1.7 Die inligting wat apart op die verpakking van 'n landbouproduk

gedruk word en nie noodwendig op die etiket nie:

A

B C D

Bestanddele Voedingswaarde Vervaldatum Produsent se naam

1.1.8 Voordat 'n boer 'n agro-prosesseringseenheid kan begin, is dit

noodsaaklik om …

A

B C D

op die prys van die produk te besluit. marknavorsing oor die produk te doen. alternatiewe grond vir prosessering te koop. op die aandelemark te belê.

1.1.9 'n Belangrike rekord vir 'n veeboer met geen gewasse of

aangeplante weidings nie en wat winsgewendheid sal beïnvloed indien dit nie beheer word nie:

A

B C D

Voerrekord Kunsmisrekord Besproeiingsrekord Plantdigtheidsrekord

1.1.10 Belangrike aspekte wat in ag geneem moet word wanneer

landbouprodukte uitgevoer word:

(i)

(ii) (iii)

Die wisselkoers van ons geldeenheid Die wetgewing van die invoerende land Die tyd wat dit sal neem om die produk te vervoer

Kies die toepaslikste kombinasie vir die stelling hierbo: A

B C D

(i) en (ii) (i) en (iii) (ii) en (iii) (i), (ii) en (iii) (10 x 2)

(20)

Page 5: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 5 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item/frase in KOLOM A pas. Skryf

slegs die letter (A–L) langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.11 M. Elke beskrywing in KOLOM B mag slegs EEN keer gebruik word.

KOLOM A KOLOM B

1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9 1.2.10

Grondmonster Wisselweiding Besproeiingskedulering Drakrag Wet op Grondhervorming (Huurarbeiderswet) Kalibrering Gronderosie Gradering Agritoerisme Entrepreneur

A

B

C

D

E

F

G

H

I

J

K

L

die getal diere wat per hektaar aangehou word sonder veldagteruitgang degradasie van grond waarde van 'n trekker vir rekorddoeleindes 'n bietjie grond wat vir analise met 'n grondboor bekom is gee plante slegs water as dit nodig is en gebruik die korrekte hoeveelheid wildsplaasonderneming die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon hou diere vir 'n sekere tydperk in een kamp aan en verskuif hulle dan na 'n ander kamp bepaling van die vetinhoud van 'n karkas instel van sproeiers om die regte hoeveelheid onkruiddoder te lewer die persoon wat werksgeleenthede skep deur met 'n boerdery-onderneming te begin

(10 x 2) (20)

Page 6: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 6 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.3 Gee die KORREKTE landboukundige term vir elk van die volgende

beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.3.11 Klimaat.

1.3.1

1.3.2 1.3.3

Die vermoë van gronde om water na reënval of besproeiing terug te hou Die kommersiële boerderystelsel op 'n klein stukkie grond wat 'n groot aantal werkers en/of baie kapitaal nodig het met 'n hoë uitset 'n Natuurlike hulpbron wat tydens 'n spesifieke seisoen voorkom en wat noodsaaklik is vir alle lewendige organismes

1.3.4

1.3.5 1.3.6

Die dokument wat nodig is om vir 'n lening by die bank aansoek te doen en wat die toekomstige ontwikkeling en begrotings van 'n boerderyonderneming bevat Die versamelnaam vir al die verskillende dokumente wat nodig is om 'n Inkomstestaat op te stel Die bemarkingstelsel waar 'n boer 'n landbouproduk aan enigiemand teen 'n ooreengekome prys kan verkoop

1.3.7

1.3.8 1.3.9

'n Plaaswerker wat verskeie sertifikate vir verskillende landboukundige kursusse ontvang het en wat baie ervaring het Die geld wat jy by 'n finansiële instelling ontvang wat oor 'n paar jaar met rente betaalbaar is 'n Prosesseringsproses wat enige stof verwyder wat troebelheid in vloeistowwe veroorsaak

1.3.10 Die bestuursbeginsel wat vermorsing en verliese op 'n plaas

beperk (10 x 1)

(10)

TOTAAL AFDELING A: 50

Page 7: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 7 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING B VRAAG 2: PLAASBEPLANNING Begin die VRAAG op 'n NUWE bladsy.

2.1 Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 (Wet 75 van 1997) verklaar dat

plaaswerkers op verlof geregtig is. Noem VIER tipes verlof wat 'n plaaswerker deur die loop van die jaar kan neem.

(4)

2.2 Kontoere word gebruik om gronderosie teen steil hellings te voorkom. Die

verkeerde plasing van kontoere verhoog die risiko van gronderosie.

2.2.1 Definieer gronderosie. (2) 2.2.2 Beskryf kontoerbewerking. (1) 2.2.3 Een van die voordele van kontoere is dat dit die verlies aan

landboukundige hulpbronne verminder. Bespreek hierdie stelling kortliks.

(6)

2.3 Plaasimplemente speel 'n belangrike rol om produktiwiteit op 'n plaas te

verhoog.

2.3.1 Maak 'n lys van die stappe om te volg in die besluitnemingsproses

om implemente te bekom.

(5) 2.3.2 Noem TWEE nadele van die gebruik van implemente. (2) 2.4 Gee DRIE belangrike redes waarom plaaswerkers 'n kontrak moet teken

voordat hulle werk aanvaar.

(3) 2.5 Vergelyk konvensionele kommersiële boerderystelsels en presisieboerdery-

stelsels deur na die volgende faktore te verwys:

2.5.1 Noodsaaklike inligting (2) 2.5.2 Tegniese vlak van toerusting wat gebruik word (2)

Page 8: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 8 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.6 Gewasproduksie word bepaal deur die hoeveelheid en intensiteit van die

sonlig wat die plant bereik. Die hoeveelheid lig wat 'n helling ontvang, verskil na gelang van die seisoen, die tyd van die dag en die ligging van die helling, soos in die prentjie hieronder aangedui.

2.6.1 Identifiseer die helling waar plante in Suid-Afrika 'n hoër

groeitempo sal hê en gee TWEE redes vir jou antwoord.

(3) 2.6.2 Gee redes waarom die duur van daglig vir diere en plante

belangrik is.

(4) 2.7 Begrotings speel 'n belangrike rol in die suksesvolle bestuur van 'n plaas. 2.7.1 Onderskei tussen 'n heleplaasbegroting en 'n afdelingbegroting. (2) 2.7.2 Gee VYF voorbeelde van produksiebegrotings. (5)

Noordelike helling

Suidelike helling

Page 9: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 9 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.8 Die grafiek hieronder dui die invloed van klimaatsfaktore op groeitempo in

plante aan. Beantwoord die vrae wat volg.

2.8.1 Dui die periode met die hoogste groeitempo gedurende die jaar

aan.

(1) 2.8.2 Verduidelik hoe die verwantskap tussen reënval en temperatuur

die groeitempo beïnvloed. Verwys in jou antwoord na die grafiek.

(8) [50]

0

5

10

15

20

25

30

35

DES-JAN FEB-MRT APR-MEI JUN-JUL AUG-SEP OKT-NOVMaande

KLIMAATSFAKTORE

Reënval (mm)

Temperatuur (°C)

Groei (mm)

Page 10: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 10 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3: ENTREPRENEURSKAP, REKORDHOUDING, BEMARKING EN

BESIGHEIDSBEPLANNING

Begin die VRAAG op 'n NUWE bladsy. 3.1 Noem VIER voordele van rekordhouding met gebruik van 'n rekenaar eerder

as met handgeskrewe notas.

(4) 3.2 'n Tjek kan gebruik word om vir items wat by 'n veiling aangekoop word, te

betaal. 'n Boer het 10 speenkalwers teen R3 600 elk by 'n veiling gekoop en moet 10% kommissie op die transaksie betaal.

Voltooi die tjek hierbo en maak seker dat dit teen oneerlike handelinge beveilig word. Skryf die korrekte inligting langs die vraagnommer (3.2.1–3.2.4) in die ANTWOORDEBOEK neer.

(4)

3.3 Depresiasie kan op verskillende maniere bereken word. Twee van hierdie

metodes is die reguitlynmetode of kosprysmetode en die verminderende- saldo-metode of boekwaardemetode.

3.3.1 Definieer die term depresiasie. (2) 3.3.2 Gebruik die reguitlynmetode om die depresiasie te bereken van 'n

voertuig wat vir R200 000 gekoop is met 'n herwinningswaarde van R10 000 en 'n verwagte lewensduur van 10 jaar. Die formule vir die reguitlynmetode word gegee as:

𝐃 =𝐂𝐏 − 𝐒𝐋

waar: D = Depresiasie CP = Kosprys S = Herwinningswaarde L = Lewensduur

(2)

Page 11: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 11 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.4 Die inligting hieronder is deel van 'n plaas se groente-ondernemingsrekords.

Gebruik die inligting om die vrae wat volg, te beantwoord. TRANSAKSIES: • Grondvoorbereiding, R10 000 • Verkoop van komkommers, R11 500 • Saad, R6 500 • Aanplanting, R6 000 • Tydelike arbeiders, R8 000 • Verkoop van tamaties, R20 000 • Brandstof en smeermiddels, R10 000 • Kunsmis, R10 000 • Siekte-, plaag- en onkruidbeheer, R10 000 • Verkoop van koolkoppe, R9 400 • Herstel en onderhoud, R5 500 • Verpakking en bemarking, R4 000 • Verkoop van beet, R28 000

3.4.1 Teken die tabel hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en

voltooi dit deur die inligting in die toepaslike kolomme in te vul en die totale te bereken. INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 DESEMBER 2014 UITGAWES RAND INKOMSTE RAND TOTAAL TOTAAL

(5)

3.4.2 Bepaal of die plaas 'n wins of verlies vir hierdie tydperk gehad het

en staaf jou antwoord met berekeninge.

(3) 3.4.3 Noem ten minste DRIE moontlike oplossings vir die hoë uitgawes

sonder om die grootte van die groente-onderneming te verminder.

(3)

Page 12: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 12 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.5 'n Boer het die volgende saldo's op 31 Julie 2013:

• Kontant – R2 000 • Kapitale belegging – R115 000 • Grond (teen koste) – R100 000 • Bankvoorskot – R15 000 • Voorraad (teen koste) – R20 000 • Debiteure – R13 000 • Verbandlening – R120 000 • Implemente – R25 000 • Tweedehandse trekker – R50 000 • Geboue (teen koste) – R50 000 • Krediteure – R10 000

Gebruik die data hierbo om die ontbrekende inligting in die Balansstaat hieronder te voltooi. Sluit waardes in waar van toepassing. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (3.5.1–3.5.6) in die ANTWOORDEBOEK.

BATES RAND LASTE RAND Vaste bates Kapitale belegging 115 000 3.5.1 Geboue (teen koste) 50 000 Verbandlening 120 000 Beweegbare bates 3.5.2 Implemente (teen koste) 25 000 Bedryfsbates: Bedryfslaste: Voorraad (teen koste) 20 000 3.5.5 3.5.3 Bankvoorskot 15 000 3.5.4 Totale bates 260 000 Totale laste 3.5.6

(6)

3.6 Die voorbereiding van 'n besigheidsplan is belangrik vir 'n vooruitstrewende boer. Beveel VYF noodsaaklike stappe aan wat gevolg moet word in die voorbereiding van so 'n besigheidsplan.

(5)

3.7 'n Boer het die opsie om kontraktuele bemarking aan supermarkte of plaashekbemarking te gebruik. Onderskei kortliks tussen hierdie TWEE bemarkingskanale.

(4)

3.8 Markuitruiling is die proses om te koop en te verkoop waar die prys van die produk vasgestel word.

3.8.1 Definieer die term vasgestelde prys. (2)

3.8.2 Verduidelik die voordele van 'n vasgestelde prys vir 'n landbouproduk.

(3)

3.8.3 Noem VIER bemarkingstrategieë wat die produsent kan gebruik wat nie te duur is nie.

(4)

3.9 Bespreek diversifikasie as 'n besigheidsoorlewingstrategie. (3) [50]

Page 13: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 13 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4: OES, VERWERKING EN BESTUUR Begin die VRAAG op 'n NUWE bladsy. 4.1 Besluitneming is deel van die bestuursproses van 'n plaas. Bestudeer die

vloeidiagram oor die besluitnemingsaspekte hieronder en rangskik hulle chronologies (in die korrekte volgorde).

(6)

4.2 Voorbeelde van daaglikse bestuurstake word in prentjie hieronder gegee.

Noem die VYF bestuurstake in die prentjie hieronder.

(5)

Definieer en analiseer die

probleem

Volg op en evalueer

implemetering

Kies die beste

oplossing

Ontwikkel alternatiewe oplossings

Implementeer die besluit

Evalueer alternatiewe oplossings

Ek sal my produkte by die varsprodukte-mark bemark en nie by die groentewinkel nie.

Ek moet elke arbeider se verlof volgens tipe en dae geneem, aanteken.

Ek waardeer my werkers se werk.

Ek moet 'n e-pos skryf, die koöperasie skakel en 'n brief vir registrasie stuur.

Wat is my doel? Waar sal ek

inligting kry? Hoe gaan ek dit

sorteer?

Page 14: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Landboubestuurspraktyke 14 DBE/November 2014 NSS

Kopiereg voorbehou

4.3 Verbruikers vind dit moeilik om ongeoeste landbouprodukte te gebruik.

4.3.1 Definieer oes van 'n landbougewas. (2)

4.3.2 Gee die chronologiese stappe wat 'n groentegewas of sagte vrugte sal volg vanaf oes tot dit die supermark bereik.

(6)

4.4 Verwerking behels die verandering van 'n rou produk in 'n vorm wat makliker

deur die verbruiker gebruik kan word.

4.4.1 Verduidelik fermentasie as 'n metode om plaasprodukte te preserveer.

(4)

4.4.2 Onderskei tussen verwerkte voedsel en rouvoedselprodukte onder die volgende. Trek die tabel hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en voltooi dit.

Rouvoedselproduk Verwerkte produk Rakleeftyd Verpakking en verspreiding

(4)

4.5 Beskryf VIER higiëniese (sanitêre) praktyke waaraan plaaswerkers moet voldoen in die voedselverwerkingsbedryf.

(4)

4.6 Verskillende metodes word gebruik om plaasprodukte te verpak.

4.6.1 Noem VIER voordele van die verpakking van voedselprodukte. (4)

4.6.2 Tabuleer DRIE maniere om voedselprodukte te verpak met verwysing na stewigheid van materiaal en gee EEN voorbeeld van materiaal wat in elke geval gebruik word.

Manier van verpakking Voorbeeld van materiaal gebruik

(6)

4.7 Agritoerisme is 'n breë konsep wat die landboubedryf en verskeie fasette van toerisme insluit.

4.7.1 Noem die TWEE hoofgroepe toeriste in Suid-Afrika. (2)

4.7.2 Teken die tabel hieronder in die ANTWOORDEBOEK oor en onderskei kortliks tussen die VIER tipes toeriste.

Tipe toeriste Beskrywing Opvoedkundetoeriste Avontuurtoeriste Kultuurtoeriste Produkroetetoeriste

(4)

4.7.3 Bespreek bewustheid as 'n vereiste vir suksesvolle agritoerisme. (3) [50]

TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:

150 200

Page 15: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 14 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved

4.3 Consumers find it difficult to use unharvested agricultural products. 4.3.1 Define harvesting of an agricultural crop. (2) 4.3.2 Give the chronologically steps that a vegetable crop or soft fruit will

follow from harvesting until it reaches the supermarket.

(6) 4.4 Processing involves changing a raw product into a form that is easier for the

consumer to use.

4.4.1 Explain fermentation as a method of preserving farm products. (4) 4.4.2 Differentiate between processed food and raw food products under

the following. Redraw the table below in the ANSWER BOOK and complete it.

Raw food product Processed product Shelf life Packaging and distribution

(4)

4.5 Describe FOUR hygienic (sanitation) practices that farm workers should

adhere to in the food processing industry.

(4) 4.6 Different methods are used to package farm produce. 4.6.1 State FOUR advantages of packaging food products. (4) 4.6.2 Tabulate THREE ways of packaging food products with reference

to material rigidness and give ONE example of material used in each case.

Way of packaging Example of material used

(6)

4.7 Agritourism is a broad concept involving the agricultural industry and several

facets of tourism.

4.7.1 Name the TWO main groups of tourists in South Africa. (2) 4.7.2 Redraw the table below in the ANSWER BOOK and briefly

distinguish between the FOUR types of tourists.

Types of tourists Description

Educational tourists Adventure tourists Cultural tourists Product route tourists

(4) 4.7.3 Discuss awareness as a requirement for successful agritourism. (3)

[50]

TOTAL SECTION B: GRAND TOTAL:

150 200

Page 16: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 13 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 4: HARVESTING, PROCESSING AND MANAGEMENT Start this question on a NEW page.

4.1 Decision-making is part of the management process of a farm. Study the flow

diagram on the decision-making aspects below and arrange them chronologically (in the correct order).

(6)

4.2 Examples of daily management tasks are given in the picture below. State the

FIVE managerial tasks in the picture below.

(5)

Define and analise the

problem

Follow up on and evaluate

implementation

Select the best

solution

Develop alternative solutions

Implement the decision

Evaluate alternative solutions

I will market my products at the fresh produce market and not at the green grocer.

I have to record each labourer's leave according to type and days taken.

I appreciate my labourers' work.

I have to write an e-mail, call the cooperation and send a letter for registration.

What is my aim? Where will I get

information? How will I sort it?

Page 17: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 12 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

3.5 A farmer had the following balances on 31 July 2013:

• Cash – R2 000 • Capital investment – R115 000 • Land (at cost) – R100 000 • Bank overdraft – R15 000 • Stock (at cost) – R20 000 • Debtors – R13 000 • Mortgage loan – R120 000 • Implements – R25 000 • Second-hand tractor – R50 000 • Buildings (at cost) – R50 000 • Creditors – R10 000

Use the above data to complete the missing information in the Balance Sheet below. Include values where applicable. Write only the answer next to the question number (3.5.1–3.5.6) in the ANSWER BOOK.

ASSETS RANDS LIABILITIES RANDS Fixed assets Capital investment 115 000 3.5.1 Buildings (at cost) 50 000 Mortgage loan 120 000 Movable assets 3.5.2 Implements (at cost) 25 000 Current assets: Current liabilities: Stock (at cost) 20 000 3.5.5 3.5.3 Bank overdraft 15 000 3.5.4 Total assets 260 000 Total liabilities 3.5.6

(6)

3.6 Preparing a business plan is important for a progressive farmer. Recommend FIVE essential steps that should be taken when preparing a business plan.

(5)

3.7 A farmer has the option of using contract marketing to supermarkets or farm-gate marketing. Briefly distinguish between these TWO marketing channels.

(4)

3.8 Market exchange is the process of selling and buying where the price of the product is established.

3.8.1 Define the term fixed price. (2) 3.8.2 Explain the advantages of a fixed price for an agricultural product. (3) 3.8.3 Name FOUR marketing strategies that the producer can use that

are not too costly.

(4) 3.9 Discuss diversification as a business survival strategy. (3)

[50]

Page 18: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 11 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

3.4 The information below is part of a farm's vegetable enterprise records. Use

the information to answer the questions that follow. TRANSACTIONS: • Land preparation, R10 000 • Selling of cucumbers, R11 500 • Seed, R6 500 • Planting, R6 000 • Casual labour, R8 000 • Selling of tomatoes, R20 000 • Fuel and lubricants, R10 000 • Fertiliser, R10 000 • Disease, pest and weed control, R10 000 • Selling of cabbages, R9 400 • Repair and maintenance, R5 500 • Packaging and marketing, R4 000 • Selling of beetroot, R28 000

3.4.1 Redraw the table below in the ANSWER BOOK and complete it by

entering the information in the appropriate columns and calculating the totals. INCOME STATEMENT FOR YEAR ENDING 31 DECEMBER 2014 EXPENDITURE RAND INCOME RAND TOTAL TOTAL

(5)

3.4.2 Determine whether the farm had a profit or loss for this period and

substantiate your answer with calculations.

(3) 3.4.3 List at least THREE possible solutions addressing the high

expenditure without reducing the size of the vegetable enterprise.

(3)

Page 19: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 10 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

QUESTION 3: ENTREPRENEURSHIP, RECORDING, MARKETING AND

BUSINESS PLANNING

Start this question on a NEW page. 3.1 State FOUR advantages of keeping records using a computer rather than

keeping handwritten notes.

(4) 3.2 A cheque can be used to pay for items bought at an auction. A farmer bought

10 weaners for R3 600 each at an auction and has to pay 10% commission on the transaction.

Complete the above cheque and ensure that it is safeguarded against fraudulent actions. Write the correct information next to the question number (3.2.1–3.2.4) in the ANSWER BOOK.

(4)

3.3 Depreciation can be calculated in various ways. Two such methods are the straight-line method or cost price method and the diminishing-balance method or book value method.

3.3.1 Define the term depreciation. (2)

3.3.2 Use the straight-line method to calculate the depreciation of a vehicle bought for R200 000 with a salvage value of R10 000 and an expected useful lifespan of 10 years.

The formula for the straight-line method is given as:

𝐃=𝐂𝐏−𝐒𝐋

where: D = Depreciation CP = Cost price S = Salvage value L = Lifespan

(2)

Page 20: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 9 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

2.8 The graph below shows the influence of climatic factors on growth rate in

plants. Answer the questions that follow.

2.8.1 Indicate the period with the highest growth rate in the year. (1) 2.8.2 Explain how the relationship between rainfall and temperature

influences growth rate. Refer to the graph in your answer.

(8) [50]

0

5

10

15

20

25

30

35

DEC-JANFEB-MARAPR-MAYJUN-JULAUG-SEPOCT-NOVMonths

CLIMATIC FACTORS

Rainfall (mm)

Temperature (°C)

Growth (mm)

Page 21: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 8 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

2.6 Crop production is determined by the amount and intensity of the sunlight that

reaches the plant. The amount of light a slope receives differs depending on the season, the time of day and the slope orientation, as indicated in the picture below.

2.6.1 Identify the slope where plants in South Africa will have a higher

growth rate and give TWO reasons for your answer.

(3) 2.6.2 Give reasons why the duration of daylight is important for animals

and plants.

(4) 2.7 Budgets play an important role in the successful management of a farm. 2.7.1 Distinguish between a whole-farm budget and an enterprise

budget.

(2) 2.7.2 Give FIVE examples of production budgets. (5)

North-facing slope

South-facing slope

Page 22: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 7 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION B QUESTION 2: FARM PLANNING Start this question on a NEW page.

2.1 The Basic Conditions of Employment Act, 1997 (Act 75 of 1997) states that

farm workers are entitled to leave. Name FOUR types of leave that a farm worker can take during the course of a year.

(4)

2.2 Contours are used to prevent soil erosion on steep slopes. The incorrect

establishment of contours increases the risk of soil erosion.

2.2.1 Define soil erosion. (2) 2.2.2 Describe contour ploughing. (1) 2.2.3 One of the advantages of contours is that the loss of agricultural

resources is reduced. Briefly discuss this statement.

(6) 2.3 Farming implements play an important role to increase productivity on a farm. 2.3.1 List the steps to follow in the decision-making process to acquire

implements.

(5) 2.3.2 Name TWO disadvantages of using implements. (2) 2.4 Give THREE important reasons why farm workers should sign a contract

before assumption of duty.

(3) 2.5 Compare conventional commercial farming systems and precision farming

systems by referring to the following factors:

2.5.1 Essential information (2) 2.5.2 Technical level of equipment used (2)

Page 23: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 6 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.3 Give the CORRECT agricultural term for each of the following descriptions.

Write only the term next to the question number (1.3.1–1.3.10) in the ANSWER BOOK, for example 1.3.11 Climate.

1.3.1

1.3.2 1.3.3

The ability of soils to retain water after rainfall or irrigation The commercial farming system on a small piece of land that needs a large number of labourers and/or a lot of capital with a high output A natural resource that occurs during a specific season and which is essential for every living organism

1.3.4

1.3.5 1.3.6

The document that is needed to apply for a loan at a bank and which contains the future development and budgets of a farming enterprise The collective term for all the different documents that are needed to complete an Income Statement The marketing system whereby a farmer can sell an agricultural product to any one at an agreed price

1.3.7

1.3.8 1.3.9

A farm worker who has received numerous certificates for different agricultural courses and who has a lot of experience The money that you receive from a financial institution that is payable over a few years with interest A processing method that removes any substances that cause turbidity in liquids

1.3.10 The management principle that limits wastage and loss on a farm

(10 x 1)

(10)

TOTAL SECTION A: 50

Page 24: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 5 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.2 Choose a description from COLUMN B that matches an item/phrase in

COLUMN A. Write only the letter (A–L) next to the question number (1.2.1–1.2.10) in the ANSWER BOOK, for example 1.2.11 M. Each description in COLUMN B may be used only ONCE.

COLUMN A COLUMN B

1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9 1.2.10

Soil sample Rotational grazing Irrigation scheduling Carrying capacity Labour Tenants (Land Reform) Act Calibration Soil erosion Grading Agritourism Entrepreneur

A

B

C

D

E

F

G

H

I

J

K

L

the number of animals kept per hectare without degrading the field degradation of soil value of a tractor for record purposes a portion of soil obtained with a soil auger for analysis water plants only when it is necessary and using the correct amount game farming enterprise the total number of animals on a farm in a year provides security for farm workers living on a farm keeping animals in one camp for a certain period and then moving them to another camp determining the fat content of a carcass setting of sprayers to deliver the correct amount of herbicide the person that creates job opportunities by starting a farming enterprise

(10 x 2) (20)

Page 25: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 4 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

1.1.6 Which ONE of the following actions will be acceptable if a farmer

pays by cheque?

A

B C D

Changing the date and signing next to the change. Changing the numbers without changing the words. Signing on behalf of your legal delegate. Securing by writing the word 'non-transferable' across the cheque.

1.1.7 The information that is printed separately on the packaging of an

agricultural product and not necessarily on the label:

A

B C D

Ingredients Nutritional value Expiry date Producer's name

1.1.8 Before a farmer can start an agro-processing unit it is essential

to …

A

B C D

decide on the price of the product. do market research on the product. buy alternative land for processing. invest on the stock exchange.

1.1.9 An important record for a livestock farmer with no crops or

cultivated pasture, which will affect profitability if it is not controlled:

A

B C D

Feed record Fertiliser record Irrigation record Crop-density record

1.1.10 Important aspects to consider when exporting farm produce: (i)

(ii) (iii)

The exchange rate of our currency The legislation of the importing country The time needed to transport the produce

Choose the most appropriate combination for the statement above. A

B C D

(i) and (ii) (i) and (iii) (ii) and (iii) (i), (ii) and (iii) (10 x 2)

(20)

Page 26: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 3 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

SECTION A QUESTION 1 1.1 Various options are provided as possible answers to the following questions.

Choose the correct answer and write only the letter (A–D) next to the question number (1.1.1–1.1.10) in the ANSWER BOOK, for example 1.1.11 A.

1.1.1 The type of soil that most likely contains large soil particles: A

B C D

Clay soil Loam soil Sandy soil Clay loam soil

1.1.2 A physical characteristic of soil that a farmer CANNOT change by

means of adding soil improvement substances:

A

B C D

Soil structure Soil texture Soil nutrient content Soil drainage

1.1.3 The document compiled by a farmer to plan for funds to be

available for payments and expenditure or to apply for credit:

A

B C D

Cash Flow Statement Income Statement Trial Balance Budget

1.1.4 The climatic factors that will influence a natural production

enterprise the most if there is an abnormal change in a particular season:

(i)

(ii) (iii)

Temperature Rainfall Duration of daylight

Choose the most appropriate combination for the statement above: A

B C D

(i), (ii) and (iii) (i) and (ii) (i) and (iii) (ii) and (iii)

1.1.5 Produce on a field that is ready to be harvested is part of the ... on

the Balance Sheet.

A

B C D

fixed costs variable costs assets liabilities

Page 27: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Agricultural Management Practices 2 DBE/November 2014 NSC

Copyright reserved Please turn over

INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. 2. 3. 4. 5.

This question paper consists of TWO sections. Answer ALL the questions in the ANSWER BOOK. Start EACH question on a NEW page. Read the questions carefully and answer only what is asked. Number the answers correctly according to the numbering system used in this question paper.

6. 7. 8.

You may use a non-programmable calculator. Round off ALL calculations to TWO decimal places, unless stated otherwise. Write neatly and legibly.

Page 28: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief · die totale getal diere op 'n plaas in 'n jaar . bied sekuriteit aan plaaswerkers wat op 'n plaas woon . hou diere vir 'n sekere tydperk in

Copyright reserved Please turn over